Important Announcement
PubHTML5 Scheduled Server Maintenance on (GMT) Sunday, June 26th, 2:00 am - 8:00 am.
PubHTML5 site will be inoperative during the times indicated!

Home Explore esprit de corps Nov '16(www)

esprit de corps Nov '16(www)

Published by ccomc, 2016-12-08 07:45:21

Description: esprit de corps Nov '16

Search

Read the Text Version

Suidwes Landbouwww.suidwes.co.za november 2016 betroubaar • integriteit • lojaal • billik • eerbaar • respekvol • konsekwent • etiesDie glans en Suidwes onthaalGLORIE van Top-klante >4erkenning >8 seënEn toe val daar >14>5 >13 >8 mpy-esprit 3 personeel-esprit 16 popcorn 18 agterstoep 20 >16

Suidwes Landbou inhoudwww.suidwes.co.za mpy-espritGEE – want jy kán oktober se Jou geskenk onder die boom 3Die gees van Kerstyd is een van GEE, ons kompetisiewenners Suidwes Landbou gee erkenning aangee uit dankbaarheid, ons gee uit liefde en onsgee omdat ons Jesus se geboorte herdenk. wat sê die prentjie? sy Top-klante 4Kom ons gee hierdie jaar iets aan mense watminderbevoorreg is as ons. Dit is so maklik – 'Die meeste ongelukke begin Kerswense 2016 6plaas 'n geskenk by die kersboom in jou naaste mos met: \"Hou vas my bier enKontreiwinkel. 'check' die 'move'!\" Die glans en glorie van erkenning 8 Ons loods op 21 Nov ons kerspromosie en Die beoordelaars het besluit Gerald Dunhin Boshof Kontreiwinkel gaan voluit-projek by alle Kontreiwinkels. Die tema is (snr Grondkundige Terratek) se byskrif by dieGeskenke by ’n kersboom. prentjie, verdien om die boek te wen. vir die Cheetahs 12Die projek bestaan uit twee dele: Gerald, die boek Komplot, deur André Dis net Virbac-blou waar jy kyk 121. Die uitstalling Krüger, sal binnekort aan jou gestuur word. • D aar is pryse op die spel vir die beste Komplot is deur Human en Rosseau uitgegee Nie so goed soos met jóú prostaat nie 13 en geskenk. kersboom-uitstalling. En toe val daar reën 14 • Daar word gefokus op geskenke vir mans, wegsteekkompetisie Die korrekte aantal sampioene wat Suidwes aktief in aartappels 15 dames en kinders. in die vorige uitgawe versteek was, • Beoordeelaars fokus op kreatiwiteit, was 22. Anize hoffman (Be- Dit reën mielies op Kameel 15 markingsafdeling) is die wenner van inisiatief en die uitstal van produkte. die kompetisie. Baie geluk, Anize. Jy personeel-esprit • R aak betrokke by jou naaste Kontrei­ sal binnekort die boek, Mosaïek: Jou volledige gids, deur LAPA Uitge­ Schweizer-vroue stap vir kanker 16 winkel en help waar jy kan. wers, ontvang. Kyk op bl 18 vir die bladsye waarop die sampioentjies Innocent maak skoonskip2. Die gemeenskapsprojek verskyn het. • Elke dorp identifiseer ’n welsynsprojek. met verkope 16 • 'n Mandjie vir geskenke word by 'n kers- \"Solank ons kan gesels\" 16 boom in elke Kontreiwinkel geplaas. • Die projeknaam word op die mandjie Sy plek is nou leeg 16 aangebring en die geskenke sal teen Annette Neethling groet 16 20 Desember aan die onderskeie welsynso­ rganisasies oorhandig word. Lief en leed 17 \"Raak betrokke by hierdie projek by jouKontreiwinkel en moedig dorpenaars aan om Langdienstoekennings 17geskenke in die mandjies te plaas,\" vra DeonBadenhorst (Bestuurder: Korporatiewe Bemar­ Bondeltjie vreugde 17king & Kommunikasie). Kom ons raak opnuutbetrokke by ons onderskeie gemeenskappe en popcorn-pretbladgee 'n geskenk – want jy kán! Wegsteek-kompetisie 18 Foto's van die wenuitstalling word in die volgendeesprit geplaas. Uitslag van kompetisies 18 Piet wen arms vol trofeë 18 Raykie is 'n ster op die sportveld 18 Kevin boul 'n trofee los 18 Maché in aksie 19 Twee slimkoppe in een huis 19 Die Joubertjies presteer uitstekend 19 Carla ryg die toekennings in 19 Die redaksie en medewerkers van esprit de corps Analie Kotze – [email protected] Oelof Kotze 19 is gereed om julle nuus te ontvang. Stuur vir ons sto- Anize Hoffman – [email protected] ries en nuus oor gebeure in jou afdeling. Hierdie is jóú Annie Modiakgotla – [email protected] Gerhard Botes 19 tydskrif - kom ons maak dit vol met artikels wat vir ons Annemarie Fouché – [email protected] saakmaak. As daar ’n onderwerp is wat jy wil aanroer, Elrina van Heerden – [email protected] agterstoep stuur ’n e-pos aan die redakteur. Marlis de Greeff – [email protected] Nici Harmse, Redakteur: [email protected] Riekie du Preez – [email protected] Baie maniere om te sê ek is lief vir jou 20 Sunelle van Rooyen – [email protected] Tel: 012 332 3833 of 082 850 9719 Talita Verwey – [email protected] Kompetisie: wat sê die prentjie? 20 Yvandre Scholtz – [email protected] Yolandé van Zyl, Uitlegkunstenaar: [email protected] Zelda van Reenen – [email protected] Produksie, uitleg en ontwerp deur Chillidesign Voorbladfoto: Sandri Marx Photgraphy Die inhoud van esprit de corps word grotendeels saamg­ estel uit bydraes van die personeel van die Suidwes Groep. Dit is nie noodwendig die opinie van die bestuur of direksie van die maatskappy nie en Suidwes is nie aanspreeklik vir enige kopiereg-oortredings wat sodanige bydraes mag meebring nie. Die redaksie behou die reg voor om artikels te redigeer en oor plasings te besluit.2 die gees van ons mense

Jou geskenk maatskappy-espritonder die boomDie einde van die jaar het aangebreek en dit is weer Kerstyd. Wanneer ’n mens die woord Kersfees hoor, is van die eerste gedagtes wat by jou opkom ... presente, vakansie, see, braai, planttyd ens. Dit is ’n besondere tyd van die jaar wanneer gesinne byme- kaar is en spesiale tyd saam deurbring. Dit is ook ’n tyd wat Christene Christus se lewe herdenk. En dankbaar is vir wat Hy op aarde vir ons gedoen en beteken het, daarom is dit ook ’n omgee tyd. As ’n maatskappy wat omgee, het Suidwes ’n Kersprojek begin met Kersbome in al ons takke – ook by die hoofkantoor – waar mense 'n geskenk kan plaas. Hierdie presente word aan minderbevoorregtes ver- sprei. Sodoende word almal deel van die vreugde wat Kerstyd vir ons bring. Namens Suidwes ’n Geseënde Kersfees aan elkeen, mag jy ’n wonder- like vreugdetyd saam met jou familie deurbring, bande weer versterk, kwaliteittyd spandeer en mag jou geliefdes se omgee jou omvou. Voorspoedige Nuwejaar ook aan almal. Ek is oortuig daarvan dat die Suidwesfamilie gefokus is en dat die gees en passie in die maatskappy van so aard is dat ons van 2017 ’n groot sukses gaan maak. Feesgroete Herman van Schalkwyk Groep Hoof Uitvoerende Beamptenovember 2016 esprit de corps 3

top-klante maatskappy-esprit Dr Herman van Schalkwyk, Groep Hoof Uitvoerende Beampte, stel ‘n heildronk in op die Top-klante van Suidwes. Suidwes Landbou gee erkenning aan sy Top-klante Glasies is geklink, skoene uitgeskop, hare losgemaak en die dansvloer blink gedans op die jaarlikse Top-klante funksie wat in Oktober by Sun City gehou is. Dié funksie word gehou om die top-klante so bietjie te bederf en dankie te sê vir hulle ondersteuning aan Suidwes, sê Deon Baden- horst (Bestuurder: Korporatiewe Bemarking & Kommunikasie). \"Ondanks die moeilike en uitdagende landbou-omstandighede wat tans landwyd heers, het die Suidwes Groep steeds uitstekend presteer,\" het Her- man van Schalkwyk (Groep HUB) in sy verwelkomingstoespraak gesê. “Sonder die ondersteuning van produsente kan die Suidwes Groep nie die hoogtes bereik soos dit tans die geval is nie. Dit is tiperend van ons boerege- meenskap om in moeilike omstandighede saam te staan,” het Hansie Viljoen (voorsitter van die Suidwes-direksie) gesê toe hy die gaste toespreek. Hy het ook beklemtoon dat ‘n boer, met ‘n maatskappy soos Suidwes Landbou as sy vennoot, ‘n krisisjaar soos 2016 tromp-op kan loop. Suidwes het spesiale droogtehulp-finansieringsprodukte vir produsente beskikbaar gestel en ver- der deel lede almal in die Suidwes Aanspor­ ingskortingskema. Herman het ook benadruk dat daar by Suidwes voortdurend gestreef word om welvaart en waarde vir sy lede, klante en personeel te skep deur die toepassing en uitbreiding van die Maatskappy se unieke besigheidsmodel op plaaslike, nasionale en internasionale vlak. 4 die gees van ons mense

maatskappy-esprit maatskappy-espritProdusente uit die Hertzogville-omgewing wat die Suidwes Top-klante funksie bygewoon het. Kevin Leo (links) en Jakkie Louw (Jakkals en Leo) het gesorg vir heerlike vermaak.Na 'n jaar soos vanjaar is dit tyd vir kuier, glase klink,musiek maak, smul en dans!Lede van die Suidwes-direksie en bestuur- espan in ‘n gesellige luim. Van links is DeonBadenhorst, Anton Botha, Theo Delport, november 2016 esprit de corpsFrans Marx, George Potgieter, Gert Mal-herbe, Hansie Viljoen, Debbie Engelbrecht,Jannie Louw, Piet Delport, Dr Herman vanSchalkwyk, Thean Geldenhuys, PatrickNelissen, Thys Neethling, Bridgitte Mathewsen Anton Jordaan.Regs: Die kos was 'n belangrike deel van dieaand se groot bederf. 5

maatskappy-espritkerswense Geseën met reën! Al die seën in 'n jaar As ons aan die einde van ’n uitda- Beleef Sy liefde Matt 9:13 :” Ek het nie gekom om Vergeet eers van state gende jaar terugkyk, kan ons nie mense te roep wat op die regte en kontrakte anders nie as om in verwondering My wens is dat Kersfees 2016 vir pad is nie, maar die sondaars.” te staan oor die seëninge wat ons u 'n tyd sal wees waarin u die Die jaar het weer eens verby uit God se hand ontvang het. Nie liefde van X-tus sal ervaar en dat Dis altyd ’n voorreg om aan die geblits. Dit was by SuidwesFin net is ons geseën met groter as ons leefstyl sal getuig van ons einde van ’n jaar terug te kyk na waarskynlik die mees uitdagende verwagte oeste nie, maar ons is dankbaarheid vir Sy oorvloedige die gebeure en dankie te sê vir al jaar nóg gewees om ons klante se ook geseën met oorvloedige reën genade. die seëninge wat ons in die jaar finansieringsbehoeftes te kon ak- gedurende die plantseisoen. Dit is beleef het. kommodeer na die vorige seisoen weer eens net bevestiging dat ons Voorspoed vir 2017. se uitdagende landbou omstan- ’n wonderlike Here dien en aanbid. Jannie Louw Geseënde Kersfees en voor­ dighede. spoedige 2017. Mag al jou drome Vir die Suidwes Graanspan Hoof Uitvoerende Beampte: Meganisasie waar word. Ek dink ons het ons uitstekend wil ek spesiaal dankie sê vir ’n Debbie Engelbrecht van ons taak gekwyt, ten spyte besondere jaar. ’n Jaar met baie 'n Geseënde van uitdagings en ervarings wat uitdag­ ings en een wat ons vir lank Christusfees Groep Hoof Finansiële Beampte ons in ons eie lewens ook moes sal onthou. beleef. Alle eer en dank aan ons Vader In 2017 doen ons dit Kersfees is die beste tyd van die wat ons deur hierdie jaar gedra nóg beter Ons kan vir ’n oomblik vergeet jaar, ’n tyd vir familie en vriende, het en veilig gehou het in die van balansstate, kontantvloei­ ’n tyd vir deel en omgee en ’n tyd verskillende gebiede waar ons Terwyl ons weer in ’n Kersgety state, finansieringskontrakte en al vir gee en vergewe. Dit is die tyd betrokke was.  ingaan, is dit my gebed dat ons ons daaglikse roetines. Dit is nou om die wonder te herdenk dat Vader Sy hand oor elkeen van tyd om rustig te raak en tyd saam Jesus Christus na die aarde ge­ Dankie aan al die personeel van ons sal hou, ons sal behoed en met ons families deur te bring stuur is as God se geskenk aan die Eiendomme, Ingenieursafdeling bewaar. en te dink aan die Groot Genade mensdom. Mag die lig van Jesus en  hoofkantoorpersoneel wat die wat ons so mildelik en onverdiend Christus, in die feestyd opnuut jaar hard gewerk het. Ek is oortuig dat ons in 2017 ’n ontvang het. oor almal van julle en julle families beter jaar gaan hê, maar dat dit skyn en mag julle lewens vervul Mag julle saam met julle ’n jaar vol nuwe uitdagings gaan Ek wens almal ’n Geseënde word met Genade en Liefde van families ’n geseënde Christusfees wees – uitdagings wat ons net Kerst­ yd toe en glo dat 2017 die ons Hemelse Vader nou en altyd. beleef en ’n voorspoedige nuwe met die hulp van bo sal oorkom. beste ooit sal wees vir elkeen. jaar ingaan vol vertroue in die jaar George Potgieter Ek wens vir julle en julle wat voorlê. Geniet die tyd saam met u geliefdes alles van die mooiste en Ben Lubbe familie en vriende, ry asseblief Hoof Uitvoerende Beampte: Finansiering beste toe vir die feesgety en vir veilig sodat ons volgende jaar 2017. Geniet julle samesyn. Bestuurder: Eiendomme almal saam van Suidwes nog ’n groter sukses kan maak. Anton Jordaan Riaan de Lange Hoof Uitvoerende Beampte: Graan Group Hoof Inligtingsbeampte6 die gees van ons mense

maatskappy-espritKweenrsse- Die Suidwes-handels- maatskappy-esprit2016 merk bly groei Dankie vir harde werk, Leef jou kontrak metElke dag is Kersdag Vanjaar was ’n swaar-sluk-jaar positiewe houding die lewe as ons dink aan die droogte enKersfees is meer as net 25 De- die impak daarvan op ons klante, En hier staan ons weer voor Kersfees het vir mense metsember elke jaar. Die hele aanloop personeel en ons besigheid. By die die einde van die jaar. 'n Jaar verskillende geloofsoortuiginge,tot Kersfees herinner ons aan bedryfspunte het dit ekstra geduld wat ongelooflik vinnig gegaan verskillende betekenisse – van ietsdie grootste Geskenk wat ons en tandebyt gekos om met gefrus- het – dit voel soos gister dat ons baie belangrik tot bloot net nog ’nooit as mensdom ontvang het. treerde, gespanne en bekommerde Kersfees gevier het. Dit was 'n jaar vakansiedag met geen betekenis.In die Duitse tradisie vier mense boere-klante te werk. Soms was vol uitdagings, nie net vir ons as Of hierdie dag vir u belangrikeKersfees vir ’n maand gedurende die nerwe dun en die geduld min. 'n besigheid nie, maar ook vir ons betekenis het of net ’n geleent­die hele Adventz-tydperk. Ons Maar ons het dit oorleef en ons glo klante. heid is om saam met geliefdesmoet ons deurgaans herinner dat dat die nuwe jaar vol nuwe hoop deur te bring, onthou:dit elke dag Kersfees in ons harte en uitdagings sal wees. Ek wil ieder en elk van jullemoet wees en God se liefde so opreg bedank vir al die harde Ons is almal op aarde geplaasuitstraal. 2016 was egter ook vol werk, veral onder die huidige om- met net een doel, en het ’n kon- hoogtepunte. Met dr Herman in standighede. Ek besef terdeë dat trak met die lewe, naamlik om die Aan al die personeel en kol- ons midde, ’n reeks inligtingsdae dit dikwels só maklik is om nega- klein deeltjie waarbinne ek leef ’nlegas by Suidwes, mag julle Jesus by al ons klante in die verskillende tief te raak, maar die een ding wat beter plek na te laat.se vrede gedurende hierdie tyd provinsies, suksesvolle personeel­ ek van julle almal waardeer, is dieervaar en dit verder uitdra elke vergaderings en uitbreiding in die positiewe houding waarmee julle Ek daag u om hierdie Kers-dag van die nuwe jaar. Noord-Kaap is die Suidwes-han- elke dag aangepak het. fees waarlik te poog om hierdieDerèk Linde delsmerk besig om te groei. kontrak uit te leef en ’n positiewe Soms raak ek self ook negatief, verskil in iemand anders se leweGroep Hoof Regsbeampte en Groepsekretaris Maar ons weet ook dat die maar dan hoef ek net 'n tak te te maak. sukses van enige uitbreiding in die gaan besoek om te besef watter toewyding en ingesteldheid van uitstekende span julle is. Glo my, Oordink met erns die ware elke personeellid lê. Ek hoop dat ons klante sien dit ook raak. betekenis van die dag. Mag u elkeen in dié Kerstyd ’n kans gaan geseënd wees, vrede wat alle hê om weer asem te skep en nuwe Ek wil dan elkeen van julle verstand te bowe gaan ervaar, moed te kry vir volgende jaar. 'n geseënde Kersfees toewens en die tyd saam met u geliefdes en 'n baie mooi (nat) jaar. Mag geniet. Wees bedag op gevaar, Ek wil my span by Korporatiewe julle hier­die tyd met julle families leef veilig, en rus heerlik en kom Bemarking bedank vir julle harde geniet en vir dié wat op vakansie ons pak 2017 met nuwe ywer en werk, toewyding en ondersteun­ ing gaan, ry asseblief baie versigtig en geesdrif aan. gedurende die jaar. kom weer veilig terug. Thys Neethling Ek en my gesin hoop dat elke Ons weet almal waar ons krag Groep Bestuurder: Menslike Hulpbronne Suidwes-familie ’n geseënde vandaan kom en laat ons dan ook Kerstyd sal beleef en mag 2017 in dié tyd dank gee vir alles wat vir elkeen van u net voorspoed en Hy vir ons doen. seën inhou. Patrick Nelissen Deon Badenhorst Hoof Operasionele Beampte Bestuurder: Korporatiewe Bemarking & Kommunikasie november 2016 esprit de corps 7

maatskappy-esprit Die glans en van erkenningerkenning Herman van Schalkwyk (HUB) se 50ste verjaardag het saam met die erkenningsaand geval. Die bemarkings­ afdeling het hom verras met 'n video met boodskappe van gelukwensing. \"Ek was heerlik verras en moes plek- plek hard vir myself lag,\" beken hy. ’n Heerlike bui welkome reën het die stemming geskep vir Suidwes se erkenningsaand vir perso­ neel. Dit was die perfekte inleiding tot 'n luister­ ryke geleentheid van glans en glorie. “Personeel is die hart van verskaffers gelewer het. ons besigheid en ten spyte van Hansie Viljoen (Voorsitter van aanslae van droogte en swak die Direksie) sê dat die insette ekonomiese omstandighede en toewyding van personeel, het Suidwes Landbou steeds ’n onder leiding van ’n gedrewe uitstekende jaar beleef,” het Her- bestuurspan, Suidwes van ’n man van Schalkwyk (HUB) gesê. koöper­asiekultuur na ’n maat- ’n Skou­spelagtige erken­ skappykultuur laat groei het. “Dit nings­aand is op 11 November is duidelik dat elke personeellid by Uurpan Konferensiesentrum die strategie, visie en missie naby Schweizer-Reneke gehou. ondersteun,” het hy gesê. Hy Die bestuur en direksie het het spesiaal vermeld dat die hulde gebring aan perso­neel personeel altyd vriendelik en wat gedurende die jaar uit- behulpsaam is en hulle daarvoor staande diens aan produ­sente, geprys en gesê dat die direksie aandeelhouers, klante, kliënte en dit waardeer en raaksien. e Sunelle, Talita en Salome se goue werk word beloon Hoofbestuurstoekenning Hoofbestuurstoekenning Hoofbestuurstoekenning Sunelle van Rooyen en Herman van Schalkwyk Talita Verwey en Herman van Schalkwyk Salome Pieterse en Derèk Linde8 die gees van ons mense

maatskappy-esprit maatskappy-esprit  g  lorieg Die konferensiesentrum by Uurpan is nommerpas vir hierdie prestige geleentheid. Gaste ontvang by aankoms 'n glasie sjerrie en geniet die soel sonsondergang.Die gesogte trofees wat saam met geraamde Gaste het 'nsertifikate oorhandig is. Rubik-kubus as geskenkie ontvang. 'Fist bump' op 'n puik funksie. Johan Welman (Snr Silo­bestuurder Chris- tiana) en Zacharia Lekwakwe (Silobestuurder Christiana) deel 'n oomblik van kollegiale broederskap.Die seremoniemeester, Pieter Möller vanOFM-faam laat die gaste telkens skaterlag metsy staaltjies. Hy het die prysoorhandigings metstyl gedoen en deurentyd die gek op 'n goedigemanier geskeer. Die tafels was feestelik in rooi en Die orkes, IT TAKES FOUR, sorg vir opgewekte musiek goud gedek en die kos was uit van alle genres. GP Van Reede Van Oudtshoorn (inlas) die boonste rakke. Gaste het tot is 'n uitstekende gaskunstenaar wat die gaste met sy laatnag gedans en gekuier. kapperjolle vermaak het.\"Agter elke suksesvolle man is 'n vrou wat omgee,\" so lui die gesegde mos. Relyne MENSLIKE HULPBRONNE Werknemer van die jaar – NWET Werknemer van die jaar –van Schalkwyk het gehelp om foto's en videogrepe van die verjaardagvideo byme- Rahaba Baesi (links) en Thys Neethling Herman Verwey (links) en Riaan de Langekaar te maak. Die bemarkingsafdeling het dié video as 'n verassing vir Herman bydie funksie vertoon. Herman se vriende, familie, kollegas, oud-kollegas en studentevan NWU het boodskappe vir Herman opgeneem. november 2016 esprit de corps 9

HANDEL Tak van die jaar – HANDEL Tak met beste vordering – GRAAN Bestuurstoekenning – Werknemer van die jaar –Louwna: Lourens Kriel (links) en Patrick Nelissen Boshof: Malcolm Moore (links) en Patrick Nelissen Mario Theron (links) en Anton JordaanGRAAN Makelaar van die jaar – Bettie Dunhin (links) GRAAN Bestuurstoekenning vir uitmuntende prestasie EIENDOMME Vakman van die jaar – EIENDOMME Werknemer vanen Anton Jordaan – Dries van der Linde (links) en Anton Jordaan Morné van der Walt Johan Bezuidenhout (links) MEGANISASIE Onderdelesentrum: beste vordering – MEGANISASIE Onderdelesentrum van die jaar – MEGANISASIE Werkswinkelbestuurder van die jaar – FINANSIES Werknemer van Hertzogville: Mariaan van Dyk (links) en Jannie Louw Vryburg: Phillip Oelofse (links) en Jannie Louw Riaan Schoeman (links) en Jannie Louw Madeleen Malherbe (links) e10 die gees van ons mense

maatskappy-espritGRAAN Bedryfspunt van die jaar – Graan admin en Logistieke afdelings: GRAAN Uitsonderlike prestasie Silobedryf en admin – GRAAN Silobestuurder van die jaar –Melanie van der Linde (links), Anton Jordaan en Albert Jacobz Anel Marx (links) en Anton Jordaan Danny Viljoen (links) en Anton Jordaann die jaar – FINANSIERING Kredietkantoor van die jaar - MEGANISASIE Werktuigkundige van die jaar – MEGANISASIE Heelgoedere Bemarker van die jaar –en Ben Lubbe Hoopstad: Wim Grobbelaar (links) en George Potgieter Gysie van Wyk (links) en Jannie Louw Frans Kamffer (links) en Jannie Louwdie jaar – FINANSIES Bestuurstoekenning – SEKRETARIAAT Werknemer van die jaar – SEKRETARIAAT Uitstekende prestasie –en Debbie Engelbrecht Jaydene de Jager (links) en Debbie Engelbrecht Zelda van Reenen (links) en Derèk LInde Tiekie Nagel (links) en Derèk LInde november 2016 esprit de corps 11

deelname boshof maatskappy-esprit Boshof Kontreiwinkel gaan voluit vir die Cheetahs Boshoftak is met oranje ballonne versier en 'n Cheetah-rugbyvlag het dit duidelik gemaak wie die gunstelingspan is. Die Vrystaat Cheetahs het hulle seisoen op 'n hoë noot afgesluit toe hulle 'n welverdiende 36-16 oorwinning oor die Blou Bulle in die Curriebeker-eindstryd in Bloemfontein behaal het en die personeel van Boshof wyd laat glimlag. Voor hurk Malcolm Moore (Takbestuurder Boshof Kontreiwinkel) en Christo van Vuuren, 'n gereelde klant van die Oom Jan van Wyk wys gereeld gesig in die winkel, hy Efraim Wereldson. Agter is Karin Muller, Susan van Wyk en Martha Boshofdistrik, en sy twee seuns, Riaan en Christo is van die Boshofdistrik. Matshona. en sy dogter, Chanette, is groot Cheetah-onder- steuners. Dit is net Virbac-blou waar jy kyk vryburg 'n Bloubul sou gekamoefleer gewees het in Vryburg se Kontreiwinkel op 30 September. Willem bespreek 'n klant se behoefte met hom en doen 'n Willem het feitlik die hele winkel Virbac-blou aanbeveling oor 'n produk. geverf – bykans alles was blou, niemand kon dit miskyk nie.12 die gees van ons mense \"Dié Browse & Multimin Inligtingsdag was 'n dawerende sukses,\" het Robbie Dawes (Takbestuurder) aan Esprit gesê. Willem het gedurende die dag met honderde mense oor sy produk gesels en het 118 Virbac-produkte die eerst dag verkoop. Die uitstalling en gepaardgaande bekend- stelling het tot 13 Oktober aangehou en 'n totaal van 429 Virbac-produkte is gedurende dié tydperk verkoop. Virbac het hulle waardering vir hierdie tipe ondersteuning uitgespreek en gesê dat dit ook die Suidwes-handelsmerk in die streek versterk.

maatskappy-esprit maatskappy-espritjNóiúe psorogstoaeadt snoieos met Die Movember-groep spog met welige snorre. Voor is Annie Serurubele, Hilda Ntshidi en Regina Motlhabi. Agter is Candice Crouse, Rientjie Joubert en Jeanette Rossouw.In Schweizer-Reneke Die mans van Schweizer-Reneke is in hulle noppies met die lekkerny wat hulle ontvang het. Die vroue het vir elkeen 'n BarOne gegee as deel vanKontreiwinkel werk die Movember-veldtog vir die bewusmaking van kanker by mans. Hulle het ook die rolle omgeruil en die vroue het vir die dag elk met 'n snor'n klomp avontuurlike rondgeloop! Baie oorspronklik.vrouens. Hulle het besluit Voor: Donald Maolwane, Lucas Lentsela, Joseph Rasego en Innocent Ntakaniom die manne te verras Middel: Candice Crouse, Regina Motlhabi, Annie Serurubele, Hilda Ntshidi en Kevin Paulusen het Vrydag 4 Novem- Agter: Ben Aspeling, Naudé Maree, Mathews Matebesi, Jeanette Rossouw, Rientjie Joubert, Arno Bouwer en Isaac Monokober 'Movember Friday'gedoop. \"Ons het elkeen’n snor werk toe aangesiten vir elke manlike kol-lega ’n klein BarOnemet ’n blou strikkie omgegee. Daarmee wou onsdie bewustheid van diegevaar van kanker ondermans ondersteun,\" vertelJeanette Rossouw (kas-siere Schweizer-Reneke).Die reaksie van kollegasen klante was kostelik. ToeJeanette vir 'n oom vrahoe dit met hom gaan,was sy antwoord: \"Nie sogoed soos met jóú pros-taat nie!\" Gedurende Novemberword die aandag geves-tig op beter gesondheidonder mans deur hierdiebewusmakingsveldtog. november 2016 esprit de corps 13

maatskappy-espritdankbaar En toe val daar seën ... Hierdie foto: Sandri Marx Photography Vir ons wat naby aan die landbou lewe, is reën nie net ‘n nat lappie om die stof van die winter af te vee nie, dit is dood en lewe. Daarom dat ons jubel oor die reën wat redelik wyd oor Suidwes se bedieningsgebied soos 'n seënwens uitgesak het. Ons het gebid en die reën het gekom en hierdie blad is ‘n dankie-sê vir dit wat reeds ontvang is en vir dit wat kom. Op Hoopstad steek dit op. Foto – Alna McIntyre Naby Delareyville lyk dit na hael. Foto – Jedrie Harmse By die Bothavillebrug styg die rivier sterk. Foto – Piet Louw Op Vryburg dreig die weer. Foto – Marike Gerber Net buite Wollies op die Bloemhofpad stroom die water. Foto – Gertie Fourie14 die gees van ons mense By Witpoort loop die water deur die veld. Foto – Juanita Treurnicht

maatskappy-espritSUIDWES AKTIEF ringe in politiek, ekonomie maatskappy-espritIN AARTAPPELS en demografie op die landbou kan hê. VolgensAartappels gaan tus- Louwna gesê. word verwag dat aanbod betrokke raak en ver- hom sal die landbousektorsen R40 en R50 per 10kg \"Die mark is tans in ’n sal afneem aan die begin skaf reeds heelgoedere, oor die kort- tot medium­verhandel tussen Novem- van 2017 wat pryse weer onderdele, gifstof, kunsmis termyn onder druk bly enber en Januarie 2017, het hoë aanbod, hoë prys' positief kan beïnvloed,\" het en aartappelsakkies aan faktore soos die nasiona­dr Herman van Schalkwyk scenario. Daar word ver- hy gesê. aartappelboere. le en internasionale(HUB) in Oktober tydens 'n wag dat die hoër aanbod politiek kan dinge drastiesaartappel-inligtingsdag op die huidige hoë pryse Suidwes wil toenemend Herman het gesels oor verander. ’n Verhoging in afwaarts sal forseer. Daar in die aartappelbedryf die impak wat verande­ die vraag na basiese kom- moditeite sal egter sorg vir ’n oplewing in internasio­ nale markte wat landbou weer sal be­voordeel. Oor die langtermyn is dit veral die vraag na energie wat landbou ’n goeie hupstoot kan gee, het hy gesê. So 'n gesig sien mens nie aldag by Kameel-silo nie. Dit reën miel­ies op KameelDie 100 trokke staan gereed om af te laai. Kameel-silo het vir hantering, afgradeer. Vir kom kyk en fotos geneem.Trokke met die waardevolle vragte mielies oppad na Kameel kom soos 'n ’n verlies begroot weens plaaslike verbruik is Kosstalletjies is langs dietrein aangery. die droogte en die swak 2 000 ton geelmielies ook pad opgerig om ’n ekstra oes. Maar sedert Sater- ingevoer,\" het Ryno Jansen geldjie te maak,\" vertel dag 10 September het dit (Asst Silobestuurder) gesê. Ryno. invoermielies gereën. \"Ons is tans nog besig om te Die mielies is deur Albert Vier tydelike werkers is ontvang (17 Nov), maar dit Jacobsz en sy span van gehuur om die ses perma- staan nou einde se kant ETC Agro gereël omdat nente werkers te help en toe. Ons het tot op hede Kameel goed geleë is vir hulle het lang ure ingesit. reeds 28 000 ton witmie­ uitvoer na Afrika. Ryno is vol lof vir die span lies ontvang wat bestem wat so hard gewerk het en is vir uitvoer na Bulawayo \"Dit was nogal iets om almal wat ’n bydra gemaak in Zimbabwe. Die kwaliteit te sien – toe ek Maandag­ het om Kameel weer op die is redelik en word slegs oggend oopsluit, staan kaart te sit.' weens gruis met die baie daar 100 vragmotors. Kameel is nie so iets e gewoond nie en mense het november 2016 esprit de corps 15

kollegas Schweizer-vroue stap personeel-esprit vir kanker Innocent maak skoonskip met verkope Saam ondersteun ons Die dames van Innocent Ntakani, links, (Vloerbemarker Schweizer-Reneke) het loshande gewen in kankerlyers. Schweizer-Reneke 'n kompetisie vir personeel wat die meeste Complex+ A&E van Cipla kon verkoop. \"Die Foto links, voor: Jeanette Ros- het hulle ondersteun­ ing kompetisie is gehou om ons vloerpersoneel en kassiere aan te spoor om op bemarking te souw en Lorraine Samaai aan kankerlyers en die fokus,\" sê Naudé Maree (Takbestuurder). Innocent het 'n nuttige koelsak gewen. Middel: Erika en Tineke Maree mense wat die stryd Agter: Estie Steynberg teen kanker verloor het, gewys. Hulle het op die Hoërskool Schweizer- Reneke se atletiekbaan bymekaar gekom en 'n paar keer om die baan gestap terwyl hulle kerse vasgehou het. \"Dit het ons laat besef dat baie mense daagliks die stryd teen dié siekte stry,\" vertel Jeanette Rossouw (Kassiere). \"Solank ons kan gesels ...\" Sy plek is nou leeg Toe Anel Botha (Admin beampte: Boshof) vir Willem Fouchéin Johan van der Watt (Stoorman/ 'n kuierplek op die dorp ontmoet, kon sy nie dink dat hy die vol- Aankoper: Hertzogville) was 'n man gende Sondag aan haar deur sou klop nie. Hulle het dan nie eens wat altyd vriendelik en behulpsaam nommers uitgeruil nie! Sy moes later hoor hoe hy van deur tot deur was, al was hy hoe besig. \"Hy het gevra het waar Anel wat by die koöperasie werk, dan bly. dadelik 'n plan gemaak om te help waar hy kon. Johan het 'n klein Anel vertel Willem is baie lief vir kosmaak, braai, visvang en hartjie gehad, hy kon maklik lag en tuinmaak. \"Ons het ook honde, katte, duiwe en kanaries, hy is hy kon maklik huil. Wat uitstaande altyd doenig met iets,\" sê sy. Willem is mal daaroor om Anel in die van hom was, was dat hy voluit vir omtrek te hê sodat hulle kan gesels. \"Maak nie saak wat ons doen sy twee seuns gelewe het. Ons sal nie, solank ons bymekaar is, is hy gelukkig.\" hom onthou as 'n persoon wat diep spore in almal se lewens getrap het,\" Anel sê hoewel Willem baie lekker kook en bak, dink sy haar so onthou Johan se kollegas hom. koffie is lekkerder as syne … Hy is in November aan 'n hartaanval oorlede. Dit is mos nou 'n resep vir 'n gelukkige huwelik! Annette Neethling verlaat Suidwes se Elke tree skets 'n diens in November. Sy het hierdie boodskap verhaal waar ons was en aan haar kollegas gestuur. waarheen ons mag gaan. Ons kyk terug en is Dankbaar Beste direksie, bestuur en kollegas Ons kyk vooruit en is Hoopvol Die tyd het aangebreek vir my om te groet. Ons kyk boontoe en is Gerus. Dit was 'n voorreg om vir 'n groot deel van Ons gaan op ons knieë en sê: my lewe by Suidwes te werk. Baie dankie dat DANKIE HEER, vir alles wat ons ek kon deel wees van 'n hegte familie wat vir het en die kosbare mense my die veilige plek geskep het waar ek my loopbaan kon groei en ontwikkel. in ons lewe. Mag God Sy goedheid en guns oor Suid- wes, elke werknemer en hul families gebied. Mag die seisoen ryklik geseënd wees! Vriendelike groete Annette Neethling16 die gees van ons mense

lief & leed langdienstoekennings • november 30 jaarEsprit deel graag in die lief en leed van die per- personeel-espritsoneel en ons nooi julle uit om julle nuusbrok­kies vir ons te stuur. Annemarie Fouché(PA vir HUB) stel vir elke uitgawe die lief enleed-nuus saam. Stuur julle bydraes [email protected] IS BLY SAAM MET: • Annie Modiakgotla (Ontvangsdame Johan Labuschagne, regs, (Snr Silobe­ Joseph Guga, links, (Trekkerdrywer• Lynn (Verkoopassistent Vryburg) en Hoofkantoor) se moeder is oorlede.  stuurder Migdol) ontvang sy 30-jaar Bamboess­ pruit-silo) ontvang sy 35-jaar dienssertifikaat van Petrus Boshoff (Snr dienssertifikaat van David Senatle (Silo­ Lauren Eksteen se seuntjie, Lynnesto, is • Josef Matlhare (Algemene werker Bestuurder: Graanhantering). bestuurder). onlangs gebore. (Kyk foto onder) Bloemhof Kontreiwinkel) se pa is oorlede. 20 jaar 15 jaarJULLE IS IN ONS GEDAGTES:• Teresa Enslin (Hoofklerk SuidwesFin • Dalene Lubbe (Kredietbestuurder: Hendrik Rantsho, regs, (Trekkerdrywer Ben Aspeling, links, (Stoorbestuurder Maandrekeninge) se moeder is Makwassie-silo) ontvang sy 20-jaar diens- Suidwes Schweizer Reneke) ontvang sy Hoopstad) het in September 'n opera- oorlede.  sertifikaat van Hanno Fourie (Silobestuur- 15-jaar dienssertifikaat van Naudé Maree sie in Bloemfontein ondergaan. der Makwassie). (Takbestuurder).• Tos Esterhuizen (Silobestuurder • Hester Pretorius (Admin Bestuurder Bloemhof) was in die Wilmedpark Hoofkantoor) se moeder is na 'n lang Hospitaal op Klerksdorp opgeneem.  siekbed oorlede. • Attie Louw (Snr Silobestuurder Leeu- doringstad) was in die Medi Clinic in • Walter Booysen (Asst Silobestuurder Bloemfontein vir toetse opgeneem. Poppieland Bunker) het sy enkel beseer en is in die Medi Clinic op Welkom opgeneem. langdienstoekennings • november5 Jaar • Mnr MS Mabitso (Wolmaransstad- 10 jaar 10 jaar• Mnr TG Balula (Hoopstad buite-silo) silo)• Mnr MF Monageng (Tosca Kontrei- Martha Matshona, regs, (Boshof) ontvang Godfrey Mokgaje, links, (Trokstoter- • Mnr MG Mokgaje (Bamboesspruit- haar 10-jaar dienssertifikaat van Malcolm operateur Bamboesspruit-silo) ontvang sy winkel) silo) Moore (Takbestuurder Boshof). 10-jaar dienssertifikaat van David Senatle• Mnr GD Monageng (Tosca Kontrei- (Silobestuurder). 15 Jaar winkel-tak) • Mnr BD Aspeling (Schweizer• Mej JO Leepile (Tosca Kontreiwinkel)• Mnr DL Mpoihang (Stella Kontrei- Reneke Kontreiwinkel) • Mnr MW Maseng (Bloemhof-silo) winkel) • Mnr EP Molatodi (Bloemhof-silo)• Mnr MJ Merahe (Bloemhof-silo) 20 Jaar• Mnr MA Pholoholo (Bloemhof-silo) • Mnr MH Rantsho (Makwassie-silo)• Mnr MC Matshogo (Bloemhof-silo) 35 Jaar10 Jaar • Mnr TJ Guga (Bamboesspruit-silo)• Mnr LA Mahetlelelwa (Graandienste Wolmaransstad-silo)Bondeltjie vreugde Lynn en Lauren Eksteen 5 jaar 5 jaar het 'n bondeltjie vreugde ryker geword. Lynnesto Godfrey Balula, regs, (Algemene Andries Sephanyane, regs, (Monsternemer Laurence het 'n stewige werker Kruisingbunker) ontvang sy Leeudoringstad-silo) ontvang sy 5-jaar diensser- 3.9kg geweeg en was 49cm 5-jaar dienssertifikaat van Walter tifikaat van Danny Viljoen (Silobestuurder). lank by geboorte. Baie geluk! Booysen (Asst Silobestuurder). november 2016 esprit de corps 17

Soek die verskille Piet wen arms vol trofeë Kevin boul 'n trofee los Hoeveel verskille kan jy kry? piet van Rensburg het met arms vol trofeë Die eerste korrekte antwoord wat uit die hoed weggestap by Laerskool Nelsdrif se toeken- Kevin Malcolm, het sy pad na getrek word, wen die boek Bielie Bybel- ningsgeleentheid. Koos van Rensburg (Graan) is 'n trofee losgeboul toe hy as die pretboek 3 met die komplimente van Lux Verbi- die trotse pa van hierdie jongman. bouler van die dag aangewys is. uitgewers. Hy speel krieket vir Saamwerk Piet, wat volgende jaar die hoofseun van Nels- Primêre skool op Hertzogville. Stuur jou antwoord na: [email protected]. drif is, is aangewys as die sportster van die jaar en Die spannetjie het op 15 Oktober het ook trofeë ontvang as die beste seunsatleet, aan die Bloemhof Super Sixes- Merk in die onderwerplyn: Soek die verskille. Sluit jou rugby-, krieket- en beste tennisspeler. toernooi op Bloemhof deelge- neem en Saamwerk Primêre naam, van en kontakbesonderhede by jou inskrywing in. Raykie is 'n ster op die skool was die algehele wenners Sperdatum: 6 Januarie 2017 sportveld van die dag. Malcolm Moore (Takbestuurder: Boshof Kon-wegsteek-kompetisie treiwinkel is die trotse pa van hierdie belowende krieketster.Daar kruip op sommige bladsye weg. Die Raykie van Rooyen, Sunelle en Rayner se seun, het 'n prestasiesertifikaat vir Natuurwetenskapmaand is die wegkruipplekk­ e goed gekies ... Tel en Tegnologie (NWT) en vir Westel­ikes Kriekethoeveel keer hierdie ster in esprit verskyn o/11B ontvang. Hy het ook die trofee vir die Westelikes o/11B-krieketspan gekry. Raykie is(hierdie een uitges­ luit). Die eerste korrekte in graad 4 in Laerskool Leeudoringstad en het vir die eerste keer in die provinsiale o/11-spaninskrywing wat uit die hoed getrek word, ontvang gespeel. Hierdie jongman blink uit op die sportvelddie boek, Hasukkah shel David (Die tent vanDawid) wat deur Lux Verbi-uitgewers geskenk is. en geniet elke oomblik daarvan!Stuur jou antwoord aan: [email protected] Die korrekte getal sampioene wat in die Sept/Okt-uitgawe versteek was, is 22. Baie geluk aan Anize Hoffman (bemarkingsafdeling). Hier is die bladsye waarop die sampioene weg-Merk in die onderwerplyn: Hoeveel sterre Sluit jou naam, gesteek was: bl 4, 6, 9, 14, 15, 16(3), 17, 18(2), 19(2), 20, 21, 24 (3), 25, 26 en 27(2).van en kontakbesonderhede by jou inskrywing in.Sperdatum: 6 Januarie 201718 die gees van ons mense

Maché in aksie Twee slimkoppe in een huis popcorn Moenie dat Maché Maree(regs), Annemí en Jané van der Colf, Mari (Admin hier saam met ousus Maruné, Beampte: Menslike Hulpbronne) se dogters, is twee se sagte glimlag jou mislei nie, slimkoppe wat vanjaar baie goed presteer het. Hulle die pragtige meisie is ’n gedugte prestasies is sommer 'n mondvol. sportvrou. Maché is 'n kranige hokkie- en netbalspeler wat haar skool trots maak. Annemí (Graad 9) ontvang:Maché en Maruné is Naudé (Takbestuurder Schweizer- • Eretoekening vir 'n akademiese gemiddeld vanReneke Kontreiwinkel) en Erika Maree se dogters. 87.9% • Prestasiesertifikaat vir Beste vakprestasie in Engels Addisionele Taal, 94,9% • ATKV-sertifikaat vir Afrikaans, 81,5% • Prestasiesertifikaat vir 'Junior English Public Speaking Winner of 1st evening' Jané (Graad 7) ontvang: • Akademiese prestasies in Engels, Wiskunde, EBW en Tegnologie met 'n gemiddeld bo 80% • Kultuurprestasie – Ywer en Lojaliteit • Verdienstelikheidsertifikaat – Leerlingraad 2016Die Joubertjiespresteer uitstekendDriesha (Graad 7) en Carla ryg die Oelof Kotze,Pierre Joubert (Graad 4) toekennings in Lorraine (Jnr SAFEXin Laerskool Schweizer- Admin Makelaar) enReneke se harde werk deur CARLA van der Linde, Dries (Snr Silobestuurder: Oelof se seun, is as diedie jaar, is beloon toe hulle Wolmaransstad) en Melanie (Snr Bestuurder: Graanad- hoofseun van Wolma-elk akademiese erekleure ministrasie) se dogter, is 'n veelsydige tiener wat ransstad Hoërskool en ontvang het. Rientjie Jou- uitstekend presteer. Sy het 'n eretoekenning gekry vir die onderhoofseun vanbert (Vloerb­ emarker) is die akademiese gemiddeld van 87.5% en is as die DUX- die koshuis verkies.trotse ma van dié twee. leerling aangewys. Carla is in Wolmaransstad Hoërskool en het toekennings vir die volgende ontvang: Gerhard Botes,Pierre (Graad 4) Driesha (Graad 7) • Krieket 1ste span (hulle span is die naaswenners in Natasha (Jnr Reken-ontvang: ontvang: meester: Graan) en die Noordwes-liga) Witte se seun, is tot die• Akademiese kleure vir • Akademiese erekleure • o/16 hokkie PUK 16 naaswenners leerlingraad van Botha­ gemiddeld bo 81.05% vir gemiddeld bo • Admaths gemiddeld 72% (addisionele wiskunde) ville Hoërskool verkies. gehandhaaf in 2016 85.48% gehandhaaf in • ATKV-sertifikaat vir gemiddeld van 90.6% 2016 • Beste prestasie vir Wiskunde (83.3%), Engels • Lid van die Noordwes (90.8%) en Rekeningkunde (92.8%) Plattelandse Kleinskole: • ATKV-streeksdeelname (Snr Redenaars) eerste span ligawen- • VLR – Gr 10 ners • Harmony Gold-sertifikaat vir Wiskunde Olimpiade – • Leerlingraad en lid van 1ste rondte die padpatrolliekomitee november 2016 esprit de corps 19

agterstoep Matsie kompetisie gevind! wat is die prentjie? deur Matsie Oliver Baie maniere om te sê ek is lief vir jou Ter verdediging: daar is baie maniere om te sê ek is lief vir jou. As jy sterre sien van woede, Wat is die prentjie? en dink ’n aar het in jou kop gebars oor die onnosele goed wat die mansmens doen, en jou toekoms se agtergrondmusiek is die bliepbliep en bliiiiip van ’n hartmonitor en dan Die eerste korrekte antwoord wat uit die doodse stilte en begrafnisgesange, dan sê jy ek is lief vir jou deur ’n formidabele nurse in jou hoed getrek word, wen die boek Met liefde wat saamgaan wat deur Lux Verbi-uitgewers omdraai om te stamp, en ’n teetrollie met verlepte hospitaalbroodjies met ’n sirkeltrajek die geskenk is. saal uit te boender. Dan sê jy ek is lief vir jou deur jou woedende bek te hou, en die trappe te vat Stuur jou inskrywing aan die redakteur, Nici Harmse, by omdat die hysbak nie kom nie, en in jou kar te klim en te ry in die rigting van die bliksemstrale. [email protected] Want ek is lief vir jou en ek is bang jy gaan dood en jy, JÝ voel blykbaar ’n veer. Sluitingsdatum: 6 Januarie 2017 Ek het eers tot stilstand gekom toe die grondpad te sleg raak vir ry. Toe het ek geloop. Totdat Merk jou inskrywing so: esprit: wat is die prentjie? Onthou om jou naam en ek kletsnat gereën het en my skoene in die modder bly vassit het. Toe het ek gehuil oor my kontakbesonderhede in te sluit. Ons plaas die wen- inskrywing in die Desember/Januarie-uitgawe. skoene. As ’n mens oor jou skoene huil, hou jy weer op. As ’n mens oor jou potensiële wedu- Hoe lief kan ’n mens hê? So lief weeskap huil, hou dit vir baie lank aan. om te laat gaan, soos Hanna met Samuel gemaak het? So Toe het ek onder ’n besembos gaan lê. Wel, ek oordryf, maar nie baie nie. lief om selfs ten koste van ander foute, oor te sien, soos In my ontsteltenis het ek nie onthou Milla gaan bekommerd wees nie. Eli met sy seuns gemaak het? Ek het die deure gesluit en die bulldog op die bed laat slaap. Die Ridder het klaar ’n toeval In Met liefde wat saamgaan werk Annalise Wiid twee en ’n ineenstorting gehad. ’n Hartaanval oor die blerrie hond op die bed sou hom seker nie pla van haar groot liefdes aanmekaar. Oorkoepelend nie. Ek het oorskiet-appeltert en room geëet, en weer vir ontbyt, want as ’n mens ’n weduwee is daar die Bybelse verhale van Hanna, Eli en Samuel en hoe God daarmee is, verloor jy van pure ellende gewig en, indien nie, is jy lekker sag as iemand jou ’n simpatieke verweef is. Onderliggend hieraan is hartroerende, soms komiese drukkie gee. En jou are kan maar verstop, want hierdie ondermaanse ellende sal jy met graag- stories oor alledaagse dinge en gewone mense waarin ons tog iets van God te siene kry. te agterlaat. En dit het gereën en gereën. Modderspore op die bed, want die bulldog sit nooit met finan- siële state en selfone wat hom hartaanvalle gee nie, dus was hy welkom. Veel later, lyfseer van pure angs en moerigheid, het ek onthou die Ridder moet seker die een of ander tyd ontslaan word. In my pajamas in die modder geloop tot waar daar selfoon- ontvangs is en Milla se man, die nugtere Sakkie, gebel. Simpatiek en prakties: “Ons verstaan heeltemal” en “Ek het gedink jy is te kwaad om iets onverskilligs te doen” en “Kan ek en Milla jou kom haal?” en “Natuurlik kan jy die hond bring” en “Hy lyk al beter, maar hy bekommer hom oor jou.” Soveel maniere om te sê ek is lief vir jou: Bêre nou die dekselse papiere. Ek worry my gedaan oor jou. Saam sal ons dit maak. ’Skuus dat ek so kwaad was. Ek is nog steeds so kwaad omdat ek so bang is jy gaan dood. Blerrie mansmens.’ Stilletjies vertel Milla my hoe Sakkie, ten spyte van die Kode van die Broederskap, in die hos- pitaal vir die Ridder die leviete gaan voorlees het. Vir hom verduidelik het van die baie maniere om te sê ek is lief vir jou. En sonder om ’n oog te knip, werk sy ’n boodskappie in oor die ma­ niere waarop die Ridder sê hy is lief vir my. Eers later het ek besef ek is ook die leviete voorgelees. Een van die maniere om te sê ek is lief e vir jou.20 die gees van ons mense Alle boeke van Lux Verbi is beskikbaar in Produksie, uitleg en ontwerp deur Chillidesign 082 578 7257 • 012 33b2oe3kw8i3n3kels en op die webwerf: www.luxverbi.co.za


Like this book? You can publish your book online for free in a few minutes!
Create your own flipbook