Important Announcement
PubHTML5 Scheduled Server Maintenance on (GMT) Sunday, June 26th, 2:00 am - 8:00 am.
PubHTML5 site will be inoperative during the times indicated!

Home Explore esprit de corps Mei '17

esprit de corps Mei '17

Published by ccomc, 2017-07-10 07:00:11

Description: esprit de corps Mei '17

Search

Read the Text Version

mei 2017 de corps elkeen se stukkie rondom die foto maatskappynuusbrief van Suidwes Landbou inhoud 2 Uit gesprekke met die boere 3 Spring weg met Syspro 4 Dit gaan goed met graan 5 Die Rooi Reus is hier 6 Ontmoet jou kollegas 7 Opleiding 8 Matsie en meer sterre skitter in suidwes-videoDie BLItsIGE EEN Die NG-kerksaal op ’n ERP-stelsel is onontbeerlik Marco Muller (André van 7de Laan), Marike Leeudoringstad het na in enige moderne onderneming Erwee du Rand (Binnelanders/Kruispad),Die nuwe stelsel sal bekend staan as ’Fast 1’ en Kyalami op 29 Mei geklink want dit outomatiseer en integreer Alayhe en Matteo is die kamma-gesin indie proses word met die Formule 1-wedrentema toe die nuwe ERP-stelsel kernbesigheidsprosesse soos die nuwe korporatiewe video wat deurgeassosieer want dit dui op gehalte, effektiwiteit aan personeel bekendgestel is. bestellings van klante, skedules Bemarking gemaak is.en kwaliteit. Ons implementeringsvennoot, i-Plan, Die saal het gedreun met die klank van aktiwiteite en rekordhou vanhet reeds hulle intrek in die sentrale kantoor van renmotors wat verbyjaag en voorraad en finansiële data. Die bemarkingspan is tans besig omgeneem, waar hulle saam met die personeel polsende musiek. Dit is vergesel ’n korporatiewe video vir Suidwes teoor die volgende 12 maande die stelsel gaan van ’n asemrowende laserskouspel Na ’n deeglike ondersoek is op die vervaardig om die aktiwiteite van dieimplementeer en aanlyn kry. en ’n moderne viool-uitvoering Syspro-stelsel besluit. Volgens maatskappy wyer bekend te stel. Die wat die stadigste onder ons se die projekleier, Patrick Nelissen, video vorm deel van die goter bemar­ pols sou aanblaas. Dié skouspel is daar ’n wye keuse van stelsels in kingsplan van Suidwes. “Ons wil ons lui ’n vars era by Suidwes in met die mark wat almal goed is. “Dit is beeld na buite verbeter en ons voetspoor die bekendstelling van die nuwe egter die implementeringsagent ook via tegnologie vergroot,” sê Deon Syspro-stelsel. Hiermee sal die wat gebruik word, wat die verskil Badenhorst (Bemarkingsbestuurder.) maatskappy klante beter kan maak. Dié agent moet jou besigheid bedien en dit sal personeel se verstaan en daarom het ons op die vervolg op bl 2 werk vergemaklik sodra die stelsel maatskappy, i-Plan, besluit. Hulle is finaal aanlyn gaan. ’n Suid-Afrikaanse maatskappy met baie ondervinding in die landbou Suidwes is verbind tot puik diens en ’n wye internasionale voetspoor. aan hulle klante – dit is immers ’n i-Plan het reeds Suid-Afrikaanse belofte wat in die maatskappy se landboumaatskappye soos BKB, visie ingeskryf is. Om hierdie belofte Tuinroete Agri, Klein Karoo en gestand te kan doen het dit nodig Westfalia Fruit gehelp om suksesvol geword dat die maatskappy na ’n na die Syspro-stelsel te migreer. nuwe ERP (Enterprise Resource Planning )-stelsel migreer. ’n ERP-stelsel maak dit moontlik vervolg op bl 3

lees Mddiiaekapakaapn DRioeoi Reus p5 p5 p7 WRbee2wn0ny0eserg!sesvkapenn8k- Dié maandbinne Opleiding in syfers p4 p3 Gemoedere het hoog geloop Ons het gedurende die laaste drie weke heelparty 1 milj +“tydens besoeke aan ’n groep Gesprekke met onsafsprake met individue gehad om die skuif van New soveel kilometer het lede op Migdol en Hoopstad Manie Rossouw al en dit was duidelik dat daar Holland na Case te bespreek. Oor die algemeen met die posmotor afgelê kommunikasiegapings ontstaan is die boodskap positief ontvang en is daar het wat negatiewe persepsies waardering vir die feit dat ons steeds New Holland- landbou verskaf by sommige lede laat ontstaan werk aan het. Dit het in sommige gevalle boereledekliëntesalondersteun. bygedra tot onredelikheid agentskap op Hoopstad deur Ander klagtes onder lede het Elke klant / lid is vir ons Die meeste personeel lewer 900 000 teenoor personeel asook die Agrifriend gaan bekom. Die oor diensvlakke, pryse en belangrik en die kritiek wat egter op `n passievolle wyse `n maatskappy. ontsteltenis spruit voort uit beskikbaarheid van voorraad gelewer word, sal geëvalueer positiewe bydrae en dit word mense in suid-afrika, ’n persepsie dat Suidwes die gehandel. word sodat ons die nodige ook so ervaar. Ek wil persoonlik dit maak 6% van die Noudat almal se gemoedere huidige eienaar van die Case- regstellings kan maak. Daar dankie sê, want dit is sulke werksmag van Sa uit gekalmeer het, is dit nodig dat agentskap, Willie van Tonder, ’n Opname is onlangs gedoen is ongelukkig gevalle waar personeel wat Suidwes op die ons objektief na die gesprekke uit sy agentskap geboelie het. om klante se verbondenheid personeel eenvoudig laks is, nie voorvoet gaan plaas. Kom ons gosa-simposium kyk en vasstel wat dit is waarop Mnr Van Tonder het goeie diens tot Suidwes te bepaal. Oor eienaarskap neem nie, nie die luister na die kritiek wat ons kry, ons kan verbeter. gelewer en die siening bestaan die algemeen was terugvoer ekstra myl loop nie en nie goeie skei dit van die kleinlikheid en r1 106 091 is dat Suidwes/Agrifriend nie oor al die divisies goed. Daar diens eerste stel nie. werk daaraan om onsself nog Groot ontsteltenis heers oor dieselfde diensvlakke sal kan is wel individuele negatiewe beter te maak. die omset van suidwes se die feit dat Suidwes die Case- handhaaf nie. kommentaar en aspekte wat stalletjie op nampo aandag vereis. Hierdie gevalle frustreer my en Uit ons personeel, vir ons ek is eenvoudig nie bereid om personeel. 438 Die feit is dat mnr Van Tonder Verreweg die meeste klante dit te verdedig nie. Diensvlakke steeds deel van die Case- en lede is steeds baie lojaal moet oral opgeskerp word en Herman van Schalkwyk pare skoene is by suidwes agentskap op Hoopstad gaan en positief jeens Suidwes. Ons ons kliënte moet ervaar dat se stalletjie op nampo wees, en dat Agrifriend graag wil gaan egter aandag gee aan die hulle vir ons belangrik is. Ons sal leer uit die goeie praktyke wat hy klagtes wat ontvang word. nie enige ongeskikte optrede, verkoop oor jare gevestig het en dit ook in swak diens of arrogansie van ander takke sal wil dupliseer. personeel verdra nie. Ligte, kamera, aksie!Suidwes se korporatiewe video is beslis nie ’n sepie nie KMvAeanulnlilezlPeermlreHeatoznneffTneminn, aDuMnse,aoKSrneuiklnBleeeardldmlueeanRvnaha.nonVrdRos.oot,orMyiseanArc,nuPjesierre mMoaercsusseMlfsulleleerr(oAmndsrkéavpaent7eddeoLsaeaenr). Vir Svuidneeolle’nvoannvReorgoeyeetnlikweabs edlieewseknieist.van die Die bemarkingspan is tans besig om ’n korporatiewe video vir FC Hamman Produksies is verantwoordelik vir die vervaardiging Suidwes te vervaardig. “Dit gaan die aktiwiteite van Suidwes op ’n professionele en aangrypende manier vertoon en verteenwoordig van die video. Timmie Hamman, FC se gehoorgestremde seun by sy en versterk Suidwes se beeld na buite,” sê Deon Badenhorst (Bemarkingsbestuurder). Die bemarkingspan was vir drie dae van eksvrou Sonja Heroldt, is die kameraman en sy dogter, Claudia, die sonop tot lank na sononder besig met die skiet hiervan. Deon, Sunelle van Rooyen (Bemarkingskoördineerder) en Anize Hoffman grimeerkunstenaar en haarstilis. (Bemarkingsbeampte) het agter die skerms gewerk en baie geleer, vertel Sunelle. “Dit was ’n ongelooflike voorreg om saam met hierdie   Die video is op verskeie plase in ons bedieningsgebied geskiet. produksiespan en akteurs te kon werk. Hulle is uiters professioneel Pierre van Pletzen (Oom Oubaas van 7de Laan), Marcus Muller (Stef en die kwaliteit van hulle toerusting en die tegnologie wat hulle gebruik is van die beste,” sê sy. van Villa Rosa) en Marike Erwee du Rand (Binnelanders/ Kruispad) Pierre van Pletzen, FC Hamman en Deon Badenhorst bespreek is die akteurs wat rolle in die video vertolk. “Pierre van Pletzen het die volgende skoot. ons heeltyd vermaak. Sy stories oor 7de Laan en sy humorsin is “Deon het soos ’n ’properse’ regisseur oral saam met FC beweeg onuitputbaar. Hy het vir ons vertel van blou eiers in ontbytpakkies, om vir hom die kultuur van Suidwes presies te verduidelik en seker tot staaltjies oor Hilda. “Marcus is ’n absolute ’gentleman’ en so te maak hulle neem alles, letterlik alles af,” sê Sunelle. Die akteurs goed gemanierd.  Dit was besonders om Marike te ontmoet, sy is so het klere uit die reekse van Ruggedwear, Sniper en GameX vir die ’n ongelooflike mooi vrou met ’n pragtige hart,” vertel Sunelle. video gedra.   Die bemarkingspan het oral saam met die produksiespan  “Hulle het soos gesoute boere gelyk. Marcus moes tot leer om beweeg. “Ek en Anize was verantwoordelik vir die garderobe ’n skaap te doseer vir die een skoot. Die twee kinders wat rolle (kostuums wat die akteurs dra) en net soos in die flieks het ons die gespeel het, was ongelooflik selfstandig en hulle ouma het hulle klereruil (change of clothing) oral heen saamgekarring om seker te vergesel. Hulle het mooi saam gespeel tot op ’n punt waar die maak dat daar kontinuïteit in die akteurs se kleredrag is. Ons moes tweetjies, soos alle normale kinders, begin moeg raak het. Ek ook sorg dat daar deurentyd iets vir die produksiespan is om aan te onthou ook hoe, tydens die verfilming met die hommeltuig (drone) peusel en te drink,” sê Sunelle. bo-oor die beeste, die akteurs begin stres het toe die beeste net ’n meter voor hulle tot stilstand gekom het. ’Hoe sê Marcus? Daar was Sunelle en Anize het deur skaapmis, beesmis, mielielande en ’n nat kolletjie.’,” vertel Sunelle laggend.  grasvelde ’geploeter’ met die gazebo en kostuumreling. Volgens hulle was dit ’n ongelooflike belewenis en hulle het elke oomblik Die span is erg opgewonde oor die korporatiewe video en kan daarvan geniet. nie wag om die finale produk te sien nie. Die video sal aan al die personeel gewys word. Beslis iets om na uit te sien.2 die gees van ons mense

nuut M a at s k a p p y n uus VOORUITGANG Die eindelike doelwit met die nuwe stelsel is beter kostebestuur, margebestuur, verhoogde klante- diens en dus ’n verhoging in omset en beter opbrengs vir Suidwes se aandeelhouers.Herman van Schalkwyk (HUB)johan du toit (i-plan)patrick nelissen (projekleier) i-Plan se konsulterende ingenieurspan woon vir ’n tydperkvervolg van bl 1 tydens die implementering van die Syspro-stelsel by Suidwes seom risiko baie meer effektief gesogte produk. Daar is hoofkantoor op Leeudoringstad in.te bestuur en dit skep ’n tans al 16 000 klante oor Tien Suidwes-personeellede maaktegnologieplatform vanwaar die wêreld wat die stelsel deel uit van die First 1-span wat dieverskeie toepassings kan werk gebruik. Volgens Johan du stelsel gaan implementeer.om dit vir klante makliker en Toit van i-Plan is dit maklikvinniger te maak om met Suidwes om die stelsel te gebruik. “Die Voor: Elna Marais, Melanie van derbesigheid te doen. So ’n platform stelsel is 100% geïntegreerd Linde, Hester Pretorius, Anel Marx,stel ook tegnologie aan klante – al die sagteware waarmee Chantelle van der Bergh*, Fritzbeskikbaar waarmee hulle hulle die stelsel werk is deur Syspro Schlechter*, Reinhardt Huisamen*,ondernemings beter kan bestuur. ontwikkel.” Petrus Boshof en Attie Louw Middel: Cecile Prinsloo*, Wouter Combrink*, Irene van der Merwe, Aninda Schonken en Calvin Lilley* Agter: Zohan de Clercq*, Patrick Nelissen en Johan du Toit* * Personeel van i-Plan“Die eindelike doelwit daarmee i-Plan se konsulterende Wat wag op personeel?is beter kostebestuur, ingenieurspan is bereid om vir ’nmargebestuur, verhoogdeklantediens en dus ’n verhoging tydperk tydens die implementering Die sprong van die huidige AS400-stelsel na Windows-opleiding ontvang om hulle vaardig tein omset en aan die einde by Suidwes se hoofkantoor op Syspro gaan groot wees, waarsku Patrick. “Ons maak vir Syspro.beter opbrengs vir Suidwes se Leeudoringstad in te trek. Aangesien werk al 22 jaar lank met die AS400 en daar lêaandeelhouers,” sê Patrick. i-Plan se hoofkantoor in Johannesburg dus baie opleiding vir personeel voor in terme Elke Suidwes-afdeling is betrokke by dié projek en is, is hulle ’n gemaklike telefoonoproep van die stelsel se terminologie, werkwyses en spesialiste word voltyds aan die projek toegewys.Waarom is ’n nuwe stelsel ver en binne drie ure fisies binne bereik. prosedures. Ons is baie bewus van die druk wat dit Die spesialiste gaan weens hulle betrokkenheidnodig?Suidwes gebruik vir meer as 20 Hoe verbeter dit diens? op personeel plaas, maar die span van i-Plan is by die ontwikkeling, ook beskikbaar wees nadatjaar lank al die AS400-stelsel Baie transaksies wat tans per hand hier by ons om ons met elke nuwe stap te begelei,” die stelsel geïmplementeer is om die personeelwat verouderd en ontoereikend gedoen word, gaan deur die stelsel vertel Patrick. met opleiding en navrae by te staan. Hoewel diegeraak het. Oor die jare is die hanteer word. Dit gaan personeel se implementeringsfase minder as ’n jaar gaan duur,stelsel voortdurend aangepas, hande los maak sodat hulle meer aandag Ekstensiewe klaskameropleiding word beplan sal dit ’n paar jaar duur voordat die stelsel totaalmaar dit het ’n baie duur aan klante en ander take soos bemarking en elke personeellid sal assesseer word om geïntegreer is by Suidwes en al die personeeloefening geraak. en verkope kan gee, in stede van bloot met seker te maak hulle is in staat om die nuwe totaal vertroud is daarmee. Hierdie spesialiste administrasie besig te wees. Die stelsel gaan tegnologie effektief te gebruik. Syspro werk baie gaan dus ’n baie belangrike rol vervul om SysproOmdat daar soveel gesofis- klante ook toegang tot verskeie tegnologieë soos Windows en die personeel gaan dus ook binne Suidwes suksesvol te implementeer.tikeerde en gevorderde stel-sels in die mark is, is daar drie gee, soos toeps (apps), SMS-funksies en diejaar gelede besluit om na dieSAGE-stelsel te migreer. Die internet. Transaksies by toonbanke gaan baie so gaan ons dit doendiensverskaffer kon egter nie die vinniger en akkuraat geskied, dit skakel ookproduk lewer soos ooreengekomnie. “Dit het baie frustrasie vir handfakture uit wanneer die ’lyne af’ is en fakture Junie jul - nov des-feb maartbestuur en personeel veroorsaak gaan elektronies aan klante gestuur word. afskop en boufase opleiding 2018en ons het inderwaarheid drie ontwerpjaar aan tyd en energie in dié Klante en personeel gaan die verandering by al die trek weg!proses verloor. Dit het natuurlikook veroorsaak dat ons diens­ divisies in die Suidwes Groep ervaar. Boere sal dievlakke tans glad nie is waar onsdit wil hê nie,” sê Patrick. nuwe stelsel nie net by handelstakke en die silo’s inHoekom juis Syspro en i-Plan? werking sien nie, maar ook op verskillende platformsDie Syspro-stelsel bestaan vir38 jaar al en is wêreldwyd ’n soos die internet, sosiale media en slimfone. i-Plan versamel inligting by personeel oor die verskillende Daar word verwag dat die stelsel teen einde Maart 2018 divisies en hulle werkswyses. i-Plan begin Suidwesper­so­ Die Syspro- aanlyn sal wees. Volgens Johan du Toit neem dit tipies ’n Groep Suidwespersoneel en die proses om neel word opgelei stelsel word ongeveer twee jaar voordat die stelsel totaal oorneem en i-Plan mense, genaamd ’Super die stelsel met om die stelsel te lewendig gemaak. klante en personeel gewoond is aan die nuwe werkwyse. users’, gaan met projekspanne Suidwes se bemeester. Die span van i-Plan het aan die begin van Junie reeds by van Suidwes in elke divisie behoeftes te hoofkantoor ingetrek. werk om te verseker almal integreer. verstaan, in detail, wat die divisie van die stelsel gaan 3 verwag. mei 2017

mielies M a at s k a p p y n uus graanmaak die pap dik aanSuidwes en Botselo- Voor: Richard Hobson, Frans Marx, Hansie Viljoen, Carey meule gaan die Hobson, Adrian Hobson en Herman van Schalkwyk pap lekker dik Agter: Garth Hobson, Hennie Gous, Frans van Niekerk, Koos le Roux, Reg Scholtz, George Potgieter, Len Steyn, Thean aanmaak. Suidwes Geldenhuys en Ian Putter het ’n 34,9% belang Hansie Viljoen in dié maatskappy (Voorsitter, Suidwes wat ’n meule en ’n Direksie) en Carey mielieverwerkings­ Hobson (Besturendeaanleg in Delareyville Direkteur, Botselo- meule) onderteken insluit. die ooreenkoms. Die meule beskik oor die Suidwes en Botselo-meule kook saam Onder: Die nuutste tegnologie en kenmerkende verwerkingsfasiliteite. Botselo-meule is gestig ontwikkel tot ’n baie suksesvolle betrokke te wees in die Botselo Holdings is ’n produkte wat deur en ontwikkel deur die besigheid met die nuutste en mieliewaardeketting. familiebesigheid waarin elke Botselo-meule Hobsonfamilie, suksesvolle gevord­ erdste tegnologie en lid sy unieke bydrae lewer. vervaardig word. Elke mielieboere wat reeds vir verwerkingsfasiliteite. Botselo- Volgens Carey Hobson Richard, Carey Hobson se produk het sy eie drie generasies in Noordwes meule produseer ’n omvattende maak hierdie transaksie vir seun, was in 2014 deur Graan unieke handelsmerk. boer. “Dit is vanuit hierdie reeks mielieprodukte, soos wit- Botselo-meule sin omdat SA as Graanprodusent van die boerdery-agtergrond wat en geelmieliemeel en poeier vir daar ’n perfekte passing is Jaar aangewys. ons entoesiasme vir die sorghumbier. wat besigheidskultuur, -etiek meulebesigheid sowat 30 jaar en –filosofie betref en verder gelede gebore is,” sê Carey Volgens Herman van ondersteun dit Botselo-meule Hobson, besturende direkteur Schalkwyk (HUB) pas die se doelwit om die maal- en van Botselo-meule. transaksie perfek in by mielieverwerkingsaanleg van Suidwes se langtermynvisie, keuse te wees, met produkte Van ’n beskeie begin het die naamlik om sy voetspoor en dienste van uitstaande onderneming gegroei en te vergroot en meer gehalte.gosa sien toe dat sa nie honger ly nie Ons silo’s kan oorloop “Ons in landbou en verskeie is verplig om oliekoek is boonop Kruising Bunker moes met die droogte sluit omdat geen graan statutêre suksesvol hanteer ontvang is nie. Hierdie jaar stroom die mielies letterlik in. rolspelers voedsel­veiligheid asook mielie- “Die oes lyk beter as wat verwag is,” so sê Attie Louw (Snr was teen­ en -sekerheid te invoere namens Silobestuurder, Leeudoringstad). “Gesprekke met produsente dui op baie goeie opbrengste - veral op die oorlaatlande bevorder.” (lande wat nie verlede jaar beplant was nie). Weens hierdie opbrengs gaan die tonne baie meer wees as wat verwag is. Die woordig. Annatjie Loio, buurlande deur silo’s gaan oorloop.” Benewens GOSA-president Suid-Afrikaanse Attie sê dat die kwaliteit van die oes oor die algemeen hawens en dié goed lyk, maar daar is distrikte waar sekere kultivars wel graadprobleme het. Die verwagting is ook dat daar ’n beter ’n plaaslike van Maputo en aanduiding sal wees van die gehalte as al die boere stroop. Die mielies wat later geplant is, kan ook rypskade toon. “Ek mielie-oes van meer as Beira,” het Annatjie vermoed ons gaan nog tot ten minste einde Augustus met die oes besig wees,” het hy gesê. 7 miljoen ton wat hanteer Loio, president van GOSA, ’n Trok laai sy vrag by Leeudoringstadsilo af. Onder die is, is meer as 2 miljoen ton tydens die opening van die hoppers is vervoerbande wat die graan na die bakkieshyser neem wat dit op in die silo vervoer. Bo in die silo word die mielies deur die hawens organisasie se simposium op graan met nog ’n vervoerband na die stortingskarretjie vervoer wat dit in die silobuis stort.’n Afvaardiging van Suidwes se Graanafdeling woon die 34 ste van Kaapstad, Durban, Port 22 Maart op Mosselbaai gesê.GOSA-simposium op 22 en 23 Maart op Mosselbaai by.Voor: Emmanuel Tlhagaswane en Petrus Boshoff Elizabeth, Oos-Londen  Middel: Danny Viljoen, Johan Labuschagne, Chris Venter enJohan Welman en Richardsbaai ingevoer. Toestande oor dieAgter: Peet Janse van Rensburg, Ryno Jansen, Koos van deVenter en Casper Heymans Witmielies is vanaf Mexiko mielieproduserende gebiede en die VSA ingevoer en lyk belowend en ’n geskatte geelmielies vanaf Argentinië, mielie-oes van oor die Brasilië, Roemenië, Oekraïne 13 miljoen ton word verwag. en die VSA. Meer as 66  T e midde van die skeepsvragte mielies is Die sprekers by die simposium ergste droogte in 100 jaar wat Suider- Dié 34ste simposium van afgelaai – waarvan die was die ekonoom, dr Roelof Afrika ondervind het, GOSA is deur sowat 200 het die lede van die afgevaardigdes bygewoon. grootste een uit die Oekraïne Botha, Japie SnymanGraanhanteringsorganisasie Verskeie graanopbergers en(GOSA) toegesien dat Suid- -hanteerders – waaronder met 54 547 metrieke ton aan (Seaboard Overseas TradingAfrika voldoende voedsel Suidwes Landbou, Afgri, Kaapgehad het om die nasie en Agri, NWK, Overberg Agri, boord. and Shipping), Flippie vanbuurlande in uitdagende OVK, Senwes, SSK en VKBomstandighede te kon voed. – asook die verwerkings-   Tonder (Van Tonder Transport en distribusiebedrywe, finansierders, insetverskaffers “Op een stadium het ons lede Services), dr Theo de Jager in die Durbanse hawe 160 (SACAU en PAFU), Derek Watts treintrokke en 400 vragmotors (Carte Blanche), Adv. Werner per dag gelaai. Die invoere Bouwer (Nexus Forensic van koring, graansorghum, Services) en Kallie Kriel sojabone, sonneblomsaad en (Afriforum).4 die gees van ons mense

M a at s k a p p y n uus handel Suidwes Landbou gaan in die Hoe raak dit toekoms sy gewig agter die CASE- Suidwespersoneel? handelsmerk ingooi. Dié besluit kom na deeglike ondersoek en Suidwes Landbou se meganisasie evaluering van CASE se aanbieding bedryfspunte is sedert 1 Junie van toerusting en diens. Die CASE- 2017 by Agrifriend Equipment, wat handelsmerk gaan gedurende deel is van die Suidwes Groep, Augustus 2017 formeel tydens vyf geïnkorporeer. Dit beteken onder aandfunksies aan die Suidwes andere dat alle personeel van Suidwes en Agrifriend Equipment-klante Meganisasie sedert 1 Junie 2017 deel is van bekendgestel word. Agrifriend Equipment.Die Rooi Reus is hier Ondanks die aanskaf van die CASE- agentskap sal Agrifriend Equipment voortgaan om New Holland-klante te ondersteun deur bestaande waarborge op New Holland-produkte te eerbiedig en werkswinkeldienste te bied. New Holland- onderdele sal steeds, soos in die verlede, by al die meganisasie bedryfspunte beskikbaar wees. Alle dienste gaan dus steeds voort soos voorheen, maar nou onder die Agrifriend-vaandel.Indrukwekkende Northmec, die enigste dat daar sterk gefokus sal word op groot trekker- en stroperaanlegtebekendstelling vir verspreider en invoerder onderdele, na-verkope diens en te besoek. Die gelukkige kopers salindrukwekkende produkte van Case IH trekkers, die beste beskikbare produkte teen ook die 2017 Farm Progress Show stropers, spuite en die beste pryse. bywoon. landboutoerusting, het onlangs ’n indrukwekkende ’n Spesiale gas, Lee Smith, ’n Vanjaar vier die Case IH- bekendstelling van nuwe SA-kampioen in armdruk, is as handelsmerk sy 175ste jaar as produkte by die Equidome motiveringspreker genooi. Lee vervaardiger van wêreldklas Event Hall in Kyalami het tydens ’n rooftog verskeie plaasmasjinerie. Dit het begin in aangebied. Northmec is skietwonde aan sy lyf opgedoen die Amerikaanse staat Wisconsin, die oudste en grootste en dokters het gesê hy sal van sy aan die oewer van die Rootrivier, maatskappy van sy soort nek ondertoe verlam wees. Lee was waar die stigter, Jerome Increase in Suid-Afrika, en verskaf egter vasberade om hulle verkeerd Case, die Racine Threshing toerusting en masjinerie aan te bewys en hy kan reeds sy hele Machine Works gevestig het om die plaaslike landboubedryf bolyf beweeg, terwyl hy gevoel ’n revolusionêre masjien te bou sedert 1869. in sy linkerbeen begin ervaar. om die skeiding van graan te Hierdie man is werklik passievol bespoedig. Tony Sinclair, uitvoerende hoof met ’n positiewe benadering en van die CEG Groep, het die groep het die boere geïnspireer met sy “Dit is wonderlik om te sien hoe van byna ’n duisend boere wat optimistiese lewensuitkyk. ver die boerderybedryf en ons die bekendstelling bygewoon maatskappy in die afgelope 175 jaar het, verwelkom. Hy het Northmec Die eerste 20 kliëntebestellings vir gevorder het,” het Andreas Klauser, se verbintenis tot topgehalte nuwe masjiene op die dag is beloon die trotse handelsmerkpresident klantediens bevestig en bevestig met ’n reis na die VSA om al die van Case IH, gesê.Suidwes wys sy staal by 5 Deon Badenhorst, links voor, (Be- R1,1 miljoen in vier dae markingsbestuurder) is met reg trots 3 4 6 op die Suidwess­ pan by NAMPO. Op DpswgggPrmieeaeeoelstsadragotstauaeaerokkitagnaktwngeedlo,ealeaoewkbsltp.livaheadeDwtdneiredia.ttteeiesHrlevala,riebnhekdaregrkieasesetdikustsieedrgeu’eietendvksugaeesorevgrnepekiethsrsneoveeoertoeyinmldpkrkdhabemphmaseereiardonnetel.idtg.egsupneivskratetoenendrdusikete 2 1 7 die foto is: 1) Petro Barnes, 2) Sané Kritzinger, 3) Charlie de Beer, 4) Jason Wilkens - Freestyle, 5) Marnus Malherbe, 6) Hantie Marais – Rugged wear en 7) Sunelle van Rooyen. R1 106 091omset met SW se stalletjie BESTE VERKOPERS 438 pare skoene 420 hemde 410 pette 371 messe 133 stoottrollies 101 leerhoede 94 parkabaadjies“Almal komplimenteer die “Laasjaar hierdie tyd het belangrikheid van netwerking en 73 pare tekkies vir mans die vorming van vennootskappe 34 nuwe visuele aanslag met produsente midde-in die ergste en betrekkinge is ’n sleutelfaktor parkabaadjies vir dames waarsonder die landboubedryfons stalletjie by die NAMPO droogte in dekades mekaar nie kan oorleef nie. Verskeie ANDER besoekersgroepe uit Afrika,Oesdag – dit het vanjaar tydens die NAMPO Oesdag moed buurlande en plaaslike politici 78 648 besoekers is tydens die Oesdag deur 700+ uitstallersbehoorlik gevoel of al die ingepraat en planne uitgeruil. Graan SA ontvang en te aan die Oesdag woord gestaan. Buitelandsebykans 80 000 besoekers deur Hierdie jaar deel ons in mekaar besoekers wat op die uitkyk is 8324 3 hvleieligktoupiteegrsebgreubirkudikiedaieanalaonolpoboapabnaan vir plaaslike vennootskappe endie Suidwes-stalletjie gestap se vreugde met die belowende verspreidingsgeleenthede is ook ’n algemene gesig by diehet. Die personeel van ander oes wat op hande is,” het Oesdag.landboumaatskappye was Jannie de Villiers, uitvoerendeook gereeld by ons stalletjie hoofbestuurder van Graan SA,om foto’s te neem en te koop! gesê.Ek vermoed die kompetisiegaan sterk wees volgende NAMPO se hoofdoel is omjaar,” sê Deon Badenhorst landbouers en verskaffers by(Bemarkingsbestuurder). mekaar uit te bring, maar die 5 mei 2017

FOKUS M a at s k a p p y n uus personeel ESPRIT kuier hierdie argivering &ontmoet die res van mmaeannsdebvyandiSeerkersetvaarniadaite. maandstaatversending As jy hierdie lees, is dit Frieda SerfonteinSEKRETARIAAT omdatjoukollegasby die afdeling gesorg het hanteer as Beampte: Belange, dat JOU ESPRIT op jou FICA-registrasies van kliënte, lessenaar beland het. verskaffers en personeel, asook wysigings. Sy doen Argivering seposafdeling Dorothy Ngaleka balanseer op die tikwerk en bestellings en is ook trapleertjie terwyl sy die argief eksie verantwoordelik vir al die liassering perfeksie hou. in die argiewe. Dorothy Ngaleka is die Hoofklerk Argivering en verantwoordelik vir die argivering van bank- deposito’s en die belange. Hier liasseer Dorothy die fakture.Manie Rossouw en Obed Seleke is die posmotorbestuurders en het die Linda Botes is die Hoofklerkgroot verantwoordelikheid om te verseker dat alle posstukke tussen dieSentrale Kantoor en al die bedryfspunte opgetel en veilig afgelewer word. Maandstaatversending en sy hanteerManie het op sy eie al meer as ’n miljoen kilometer met die posmotor afgelê! navrae vanaf boekhouers en ouditeure, asook kliënte vir herdrukAndrew Lanelle Loots Jeremia Modisadife is die ’Jack of van state en fakture.Selebalo Sy het die groot taak om die is die Hoofklerk: all trades’ by die Posafdeling. Hy bestuur fakture wat van die handelstakkewerk al vir 36 Posafdeling. Sy tree die posmotor en die onderdele-voertuig ontvang word, voor te berei virjaar by Suidwes, op as toesighouer en indien ’n aflos benodig word en los so ook versending saam met die maandstate opwaarvan hy meer as is verantwoordelik af by die Posafdeling indien die Hoofklerk maandeinde.20 jaar die posbode in dat alle inkomende en afwesig is. Verder het hy verskeiedie Sentrale Kantoor is. uitgaande posdienste administratiewe take. Jeremia is altyd met Joyce Goliath, Martha Mosiane en Bokkie VerweyHy sorg dat alle pos en van die Suidwes ’n groot glimlag bereid om in te springpakkies by die poskantoor waar hulp nodig is. Jeremia is al drie as Klerk: Maandstaatversending, verantwoordelik omafgehaal word, en Groep effektief het ook ’n gedeelde funksie die fakture wat van die handelstakke ontvang word, netjies tesaam met die pos wat verrig word by Eiendomme en as maak en voor te berei vir versending saam met die maandstate opvanaf die posmotors en volgens die sulks sien hy toe dat maandeinde. Hulle kan ook gekontak word in verband met enigekoerierdienste ontvang Groep en die al die posmotors en navrae rakende die maandstate. Honderde fakture gaan maandeliksword, in die Sentrale Poskantoor poelvoertuie altyd skoon deur dié drie dames se hande.Kantoor versprei word. se standaarde en netjies is. en vereistes.ons staan boere met raad en daad byDie verhoudingsbe­ FP Coetzee, steekhaar Jack Russel, beroep wil volg te gee, Johan Rothman, en tweestuurders by AgriCapital naamlosewerk oral in Suidwes se die verhoudingsbestuur­ Bella. “Ek het haar by ’n maar ek wil beklemtoon verhoudingsbestuurder op goudvisse.bedien­ ingsgebied en dit der op Christiana, Lichtenburg, woon en werk op diéis hulle taak om boere by het in Bloemfontein vriend gekoop wat haar dat jy nie bang moet dorp. “Ek geniet die rustigheid Johan, watte staan om die somme te grootgeword en is mal van die platteland en sal dit beslis as kind ’n prokureur wou word,laat klop. ESPRIT het nader oor die platteland want na sy meisie vernoem het. wees om vrae te vra nie. nie vir die stad verruil nie,” sê geniet dit om saam met sy gesinkennis gemaak met FP soos hy sê: “’n Mens hy. Johan en sy vrou Helena, het ’n vleisie te braai en hou daarvanCoetzee en Johan kan vinnig en met min Die meisie het gegaan, Jy moet ook nederig wees onlangs weer ouers geword – van om sport – veral rugby – te kyk.Rothman. moeite op enige plek tweelingdogtertjies (kyk in die Sy raad aan jongmense wat sy kom. En die mense is maar die naam het gebly,” en jou foute erken sodat April-uitgawe van ESPRIT). Hulle beroep wil volg, is om senuwees het hulle opwagting ’n bietjie van staal te hê. nederige, braaivleis- vertel hy. As FP nie werk jy daaruit kan leer.’ vroeër as beplan gemaak vertel mense waarmee Johan. Ons het ook ’n driejarige “’n Mens moet hard werk, eerlik en ek my kan nie, hou hy hom besig dogtertjie, Zandri. Die res van die pligsgetrou wees en moet onder vereenselwig.” Rothmangesin bestaan uit drie druk kan werk,” sê hy. FP is nog ’n met gim en lees graag As FP ’n ander beroep honde; Ghunter, Imke en Tessa, losloper met ’n geesvervulde boeke. kon kies, sou hy ’n “Om hierdie soort werk boer of professionele te doen moet ’n mens rugbyspeler wou wees. hardwerkend, geduldig “Ek eet nie doughnuts nie en ’n mense-mens wees. – so ’n polisieman sou Ek is nog te jonk om rêrig nie gewerk het nie,” vertel raad aan ander wat die hy met ’n glimlag.6 die gees van ons mense

opleiding M a at s k a p p y n uus opleiding smleitmsseartkief-isktautdeente skitter Gedurende 2016 het die maatskappy aan 25 personeellede die geleentheid gebied om sertifikaat-kursusse in bestuurswese by die Noordwes Universiteit te volg. Sestien mense het die Fundamentele Bestuursprogram gevolg, vier die Middelbestuursprogram en vyf die Gevorderde Bestuursprogram. fvuanakrdsiigonheelidesboensttwuiukrk-eelinngtendense in. Studente van Kovsies en Pukke is welkom by SuidwesWat is die doel van die Fundamentele Dv9CLoo3ioeo%mrrnS)buee)alnieidrand9wB,5BeJ%eJsasvsnitapneLnarodnLemioenwbgeTaagkrtriesdsdrah,iemeaNnMebveanoeSnrDbKgHe-in(hednnaeiieeearadrloereh,pgneCe.dtl.sAaiIeorgnenftdnoedcitrheoesettniCwadioeaoe)mnepidlWsbeerdiiidlnrileiyeknm,itgsoRpKdCieplehenuraietnrrjlsiloei(teMeoJdepoSreuDhdb)Bee,eterS.sreatAwr,nn,datAjhartnaFoMnaPnaafedftrajreciuehrMmsaLkailaeellalb(i,dhnMeee(naelMbirkliSeeDrtga), BOfebHobdooenpymeniimedeskmdktrroloeauhdayamnnmuuinegetnerlbtweilsipinneesgniprdsk,’tvonrntekowvuogoeraobguraddlnarerirtienggmdsavbragtemeoieunnrirvmssu?siagasirgnoniad’tnhnntesewwetitrbmeweeiosderoitolsdkhekirngvkuednlaieieteteedaolwl’nmernirk.denteseirdigr.soeshlvieeeirdndeeWatisdiedoelvandieGevorderdeen Simon Mbongo.   HMDpvttseeaorilieoudneofgiduukdntrenioototawlkmepmvbslielekieviroisskaissndtenkduieolneiudemtogirriemne.simonbDpMdaeriiddesiisogdidiegpsgdeorprhnelmaoavleumgblniuadrdestkastispsebemotteueemvluseogtrrlussegu­w?ridnegrssPDoaMsDtmvDrtwmrosioiouieioripeedoae‘esgnvdgdrddaorlGotmeoeieravngeamiveedleknteimbovlsdiwrblneroduolyvd?eiedgsrkakirkesendetegenkslutgren-audeeudkhrsdneliusdwernitieiennrussevaadbrgpkaaotmdleBeorsnmivvifrsoepiieiaaseeetkggsvnunsspnarelitunaeuarsivwdhgorkmuai‘oiueisegnbearnmlorsetrobghbapedpsgfeomeliitrebess‘gouvonwiiieigubggdeinsiserrhdindndal.e,gagemitndres.gkriakn“Bosluise is verantwoordelik rooiwater en galsiekte, kan op die opleiding van adviseurs. bestuur.vir meer as R400 miljoen behandel word as daar betyds Meer as 4 000 adviseurs isse verliese onder vee in opgetree word. reeds opgelei. Daar word tansSuid-Afrika,” sê dr Jan du sewe jaarlikse seminare inPreez van die Instituut van By Suidwes se Kontreiwinkels Suid-Afrika en twee in NamibiëSuiweltegnologie. is goed-opgeleide adviseurs aangebied. Vanjaar is die in dieregesondheid om eerste keer dat ‘n seminaar inSodra ‘n dier sekere boere van raad en produkte Douglas aangebied is om diesiektetekens toon, moet te voorsien. Die Malelane sentrale deel van die land tedaar onmiddel1lik opgetree Academy of Learning bied bereik.word. Hierdie tekens is koors, MSD-dieregesondheid-lusteloosheid, skuim wat uit kursusse by verskeie Die opleding op Douglasdie bek loop, die dier wil nie kampusse aan. is deur 40 mense van o.a.vreet nie en sak uit by die res Suidwes Landbou, KLK en GWK Marisa Bosman (links) en Nkagisang Ditira was deel van die Suidwesspanvan die trop. Willem Kleyn en dr Faffa bygewoon. “Ons is trots op wat by die Universiteit van die Vrystaat en Noordwes Universiteit se Malan het elf jaar gelede ‘n twee van ons personeellede loopbaandae die maatskapy verteenwoordig het waar hulle sowat 400Beeste, skape, bokke en leemte by die koöperasies wat as die top-presteerders studente van inligting voorsien het. Die doel was om B Agric en B Comsommige wild kan binne dae gesien vir kundigheid in aangewys is. Anja Marshall het Landbou Ekonomie-studente te werf vir Terratek, AgriCapital, Handelvrek as daar nie medisyne dieregesondheid. Hulle 93% en BJ van Loggerenberg en Graan. “Die belangstelling was goed en ons het baie navraetoegedien word nie. ‘n het daarom ‘n kurrikulum het 94% in die eksamen hanteer. Kovsies (UOVS) het ons genooi om in Augustus weerVerskeidenheid dodelike ontwikkel met die basiese behaal,” sê Patrick Nelissen ‘n aanbieding aan die finalejaarstudente te maak,” vertel Thyssiektes, soos o.a. hartwater, inligting daaroor met die oog (HUB: Handel). Neethling. By die NWU se Potchefstroomkampus het Nkagisang ons op kamera verteenwoordig en die insetsel sal ook by die NWU se Vaaldriehoek en Mafikengkampusse uitgesaai word. bSteelal nPgukinki,‘nNlWooUpsbeaagnelbuykbSruinidgweer,sd?alk opkomende boere neem op die plaas en hoe om Vyftien studente, van die 19 opleiding ernstig op ’n Aantal opkomende boere het opleiding vir ’n waterverbruik effektief te wat ingeskryf het, het die sertifikaat in gemengde bestuur. Die wetlike aspekte kursus suksesvol afgehandel. boerdery (NKR 2) ontvang. van landbou soos die basiese Drie studente het meriete Met geld wat deur AgriSeta wet op diensvoorwaardes toekennings ontvang vir hulle beskikbaar gestel is, is en arbeidswetgewing is ook besonder goeie portefeuljes.Bo: AgriSeta bewillig Die opkomende boere wat opleiding in gemengde boerdery ontvang het, BathoPele Agri Development behandel. BL Monyane is as diegeld vir die opleiding van is trots op die sertifikate wat hulle na voltooiing van die kursus ontvang het. Institute in Junie 2016 deur toppresteerder aangewys.opkomende boere. By BathoPele Agri Development Institute het die opleiding, wat deur AgriSeta Suidwes gekontrakteer om ’n Volledige module is TP Stallenberg en MS Magaledie prysuitdelingsfunksie befonds is, gedoen. hulle op te lei. aan graanproduksie gewy het meriete toekenningsis Thys Neethling, waar die belangrikheid van vir onderskeidelik ’bestelinks, saam met die Die program, wat uit vier plantproduksie, kultivarkeuses, leierskap getoon’ en ’bestedrie toppresteerders, modules bestaan, sluit o.a. die grondvoorbereiding, vordering’ ontvang.TP Stallenberg (beste volgende bestuursaspekte ten groeisiklusse, prosesse vanleierskap), MS Magale opsigte van plaasbesigheid, graan en plantmanipulasie Die verhouding tussen(beste vordering), BL administrasie- en finansiële bespreek is. Suidwes en BathoPele hetMonyane (toppresteerder) bestuur en die bestuur en oor die afgelope drie jaaren Ernest Beck van ontwikkeling van menslike Die vierde module het lewende versterk. In Junie vanjaarBathoPele. hulpbronne, in. Verder word hawe gedek. Dieresiektes en word ’n nuwe program die studente opgelei in die -gesondheid, inspuitings, op Bloemhof aangebied, onderhoud en ontwikkeling reproduksie en hantering van wat weer deur AgriSeta van die infrastruktuur alle lewende hawe is behandel. befonds word. 7 mei 2017

Matsie kompetisies*wennerspienk boodskappies sTiEeLnHUjyLLpEeNttOeU?! soek die verskilleen gebreekte moppe Ons steek hierdie maand rooi ... en wen ’n R200 geskenkbewys. Merk die verskille duidelik opalmal stry die Fast1-pette weg, tel hoeveelsware stryd daar is (hierdie een uitgesluit). die onderste prentjie met ’n swart pen, neem met jou selfoon af en stuur aan SOEK DIE VERSKILLE by esprit.kompetisie@ Die eerste korrekte antwoord gmail.com. Sluitingsdatum: 6 Julie wat uit die hoed getrek word, ontvang ’n (Onthou om jou kontakbesonderhede in te sluit.) geskenkbewys van R200 om by enige Kontreiwinkel te Deur Matsie Oliver gebruik. Stuur jou antwoord na: [email protected] het geen geduld toe hy vyf was en sy pa het WES WEN Skryf in die onderwerplyn: WEGSTEEKKOMPETISIEmet die soetsappige weer getrou en nou het hy g’n Sluitingsdatum: 6 Julie 2017boodskappies waarmee familie meer nie, net ’n suster. SUIDek deur alle moontlike Is sy pa dan ook dood? vra ek SUID NER p‘rhbnareryatskeaggbleigdnsiineieeevnbke.oarBrsmtagteoiee(ensKgktkrvteeeealndunpkikgeob,.tuejkyvwowenyretsern.oJlyeusar)l joukommunikasiekanale toe sy my vertel. Nee, maar hygebombardeer word nie. het weggeloop oor die stief. Hy Natasha de Beer (Bloemhof Kontreiwinkel) het wenBlommetjies en hartjies en praat nie eintlik met my nie, vravlindertjies – dit hou geen nie toe die stoepmop net rafels WES WEN NER ‘n geskenkbewys. Jy sal jou prys binnekortverband met my wonderlike, is en ek dit nie agterkom nie.verskriklike, beeldskone, Ek het my tong voor Chrissie ontvang. Die verskille is met swart kringetjies aangedui.hartseer lewe nie. daaroor geklik, maar sy weet van die stryd wat hy stry: Hy Orea, mysti & bisquit calvin & debbie Wat het Maybelline, ARROW, lilly GracieEk waardeer boodskappies kan nie hierdie werk by jou SHEILA, Boetman, Calvin, Gucci, smartie boetmansoos VannieKaap s’n verloor nie, hy is al weggejaag, 4-voet- gucci Gracie, Lilly, Orea, Misty, Bisquit arrowvanoggend (lees met ’n hy het al honger gely. Koop net vriende en Smartie in gemeen? Hulle is almalKaapse aksent): Het djy die mop, Matsie, hy’s bang jy viervoetiges wat by Debbie en Mariusgewiet? The Comrades skel. Bester woon. Debbie se hart vermurweMarathon is officially the eenvoudig oor diere en sy wil hulleonly thing in South Africa the Ek loop en dink dat ek hieroor natuurlik dadelik huis toe neem. DieGuptas don’t run. Ons redding wil skryf, maar ek kan nie, redaksie het besluit om vir Debbie ookis dat ons oor alles kan lag. want ek weet nie wat is “kind” ‘n R200-geskenkbewys te gee - vir in Afrikaans nie. Vriendelik? die personeellid met die meesteMaar daar was ook vanoggend Minsaam? Vriendelik is ek troeteldiere! Dankie vir elkeen wat’n ander boodskap, baie pienk meestal, maar minsaam ingeskryf het vir die kompetisie, onsen al heel oud, maar iewers in beslis nie, want dit klink gaan oor die volgende paar uitgawesdie Maandagoggend-gejaag vloerlapperig. Ek kan veral elkeen se foto’s plaas. Wenners sal elkehet dit my tot stilstand gebring: vriendelik wees as niemand keer aangewys word. Hou jou oë opBe kind, for everyone you meet eise aan my stel nie en ek goed hierdie spasie.is fighting a hard battle. geslaap het. Goedhartig? Dit is ek, soms, as my stryd nie besig maybelline SheilaEk gaan Google dit en kry is om my onder te kry nie, as maybellinedie oorspronklike aanhaling ek onthou om my seëningevia Wikipedia in The British te tel. Dierbaar? Nie juis nie. langdiensWeekly se 1897-Kersuitgawe. Beminlik? O genade tog, moet @ suidwesDit word toegeskryf aan die net nie die Erfgenaam seSkotse Rev John Watson: Be mening hieroor vra nie. As gevolg van tekort aan Voeerpks!eerde skool Herman (Tegnies Intern,pitiful, for every man is fighting spasie, plaas ons die foto’s Baby Makgobe Precious NWET) en Talita Verweya hard battle. Ek dink aan almal vir wie ek my van die personeel wat Mosiane, Martha (Klerk: (Admin bestuurder, gereeld vererg: televerkopers, langdienstoekennings ontvang Maandstaatversending) se Suidwesfin) se bulletjie, Wian,Dit net nadat ek my tong MWeb en Telkom se tegnici, het, in die volgende uitgawe. dogter, hou vir die graad is gebore. Geluk julle, genietoor Chrissie geklik het: Sy die ongeskikte bestuurder Ons sê solank geluk aan: sesse van Koketso Laerskool, die klein mannetjie.pleasecallme (klik) om te sê by die werk, die inmengerige Leeudo­ringstad skool. ESPRIThaar regterhand is morsdood bejaarde buurvrou, my eie 35 jaar: SCHALK Kruger het in die vorige uitgawe Jonas Moetlo (IT-tegnikus,en pyn verskriklik (klik) en sy naaste mense en mense wat (Uitbetalingsbeampte) verkeerdelik berig dat sy by NWET) en Victoria Lukas is opgaan kliniek toe (dubbelklik). pienk boodskappies aanstuur. Laerskool Leeudoringstad 28 April getroud. Victoria, jy lykEk word half ergerlik. Sy moet Almal mense wat ’n stryd stry, 30 jaar: Gladys MOKWATJIBI is. Jammer Baby, ons het jou pratig. Geluk, julle twee.aftree, sy vee nie in die hoeke ’n lewe probeer maak, oorlaai skool verkeerd gehad.nie, sy bêre ’n leë melkbottel of eensaam is, bekommerd is 25 jaar: Paulus Nkonein die yskas. Waar is dit nou ’n oor kinders en geld, moeg by (Gaanoperateur: Hoopstadsilo)stryd om by my te werk? Maar die huis kom, die beste voetjie HESTER v d Westhuizensy haal soggens voor ses ’n voor probeer sit. (Graan: Aankoper)trein en stap kilometers van diestasie af om my in my pajamas En ek skaam my, want my stryd 10 jaar: ESTELLE van Wykaan te tref. Haar jongste is is maklik in vergelyking met (Graan: Logistiek)werkloos en moedeloos. baie ander s’n.Haar hande is seer en oud 5 jaar: Lukas Mphoihanggewerk. Sy is ’n vrou wat weet Ek wil hieroor skryf, maar wat (Algemene werker Stellavan die daaglikse stryd van is “kind” in Afrikaans? Die Kontreiwinkel)huishoudelike geweld (dankie Erfgenaam kyk nie eens opVader, nou verby) en sente tel toe ek hom vra nie: “Kind” inen ondankbare kinders wat sy Afrikaans is “nice”, Ma. Agtot die middelklas verhef het. hemel tog, en die kind is op universiteit, maar ek kan ookNet daarna pleasecallme die nie ’n beter vertaling kry nie.tuinier. Hy het ’n terrible flu,so sorry, Ma’am. Verlede week Dus: Wees nice met almal wathet hy vir Chrissie vertel hy jy teëkom, want almal is besigis ’n weeskind. Sy ma is dood om ’n sware stryd te stry8 FwoBraueanrpikesaeBgvraaeLnelDusSBki),o(hAFtlrelhgatanedlsmei.eegtneroewtoserd. die gees van ons mense


Like this book? You can publish your book online for free in a few minutes!
Create your own flipbook