Important Announcement
PubHTML5 Scheduled Server Maintenance on (GMT) Sunday, June 26th, 2:00 am - 8:00 am.
PubHTML5 site will be inoperative during the times indicated!

Home Explore Die woud bioom va Suid-Afrika (2)

Die woud bioom va Suid-Afrika (2)

Published by wilmarielloyd2, 2021-04-19 18:46:10

Description: Die woud bioom va Suid-Afrika (2)

Search

Read the Text Version

Die woud bioom van Suid-Afrika

Beskrywing van Bioom: Beskrywing van bioom Die natuurskoon van KwaZulu- Natal behoort aan die kleinste bioom in Suid-Afrika; die woudbioom. Dit beslaan ‘n skamele 0,1 % van die land. Die grootste deel van hierdie 0,1 % is te vinde in Knysna en die Tsitsikama woud in die Suid- Kaap. Die ander woude is in die Drakensberg area en teen die helings van Tafelberg. Hierdie bioom kan op seevlak gevind word en die terrein kan tot so hoog as 2000 m bo seevlak wees. Die biome kom voor in landsgedeeltes waar daar baie rëenval is, en as gevolg hiervan vind daar mib brande daar plaas (planet botany)

Flora Onder die bome is daar Fauna Geelhout, Stinkhout en Ysterhout. Onder die diere is daar Onder die plante is Bosbok, Bosvark, daar rankplante, Knysna Loeries, duiwe, epifiete, mosse en Ape en Arende. varings. 'n Knysna Loerie

Menslike impak Die asemrowende skaarse skoonheid van die woud bioom word bedreig deur die mens. Om-en-by 40% van hierdie kosbare woude is al vernietig deur die bosbou bedryf. Die natuurlike plante groei word verwyder en uitheemse plante soos Dennebome word in hulle plek geplant. In kus gebiede word die plantegroei verwyder vir die suikerrietplantasies.

Toeriste Sommer in dieselfde aantreklikhede Provinsie kan jy op die selfde grond stap as die Die UNESCO Wêrelderfenis gevreeste Koning Shaka gebied uKhahlamba- Zulu. Die Hluhluwe- Drakensberg Park is iMfolozi Park, gestig in veralbekend vir sy magtige 1895, was eens op ‘n tyd berge en golwende die Koning se jagveld en groenigheid. Hier kan mens g’n wonder, want dit is een jou nie net verkyk aan die van die enigste parke in die uitsig nie maar ook aan die area waar toeriste die volle Boesman kunswerke wat Groot 5 kan besigtig. Bo en op die klippe van die belawe dit is daar ook meer Giant’s Castle Came as 300 voëlspesies vir ‘n Reserve ingeprent is. behoorlike voëlkykersskattejag. uKhahlamba- Drakensberg Park


Like this book? You can publish your book online for free in a few minutes!
Create your own flipbook