Important Announcement
PubHTML5 Scheduled Server Maintenance on (GMT) Sunday, June 26th, 2:00 am - 8:00 am.
PubHTML5 site will be inoperative during the times indicated!

Home Explore HSD No Bleed

HSD No Bleed

Published by info, 2016-11-29 07:08:26

Description: HSD No Bleed

Keywords: none

Search

Read the Text Version

PRYSWENNERS GRAAD 12 TOP TIEN Voorste Ry: Annerie van der Merwe, me E.Farmer, mnr C.Faber 2de Ry: Lizelle Zwarts, Cinaé Swart, Megan Coetzee, MJé Boshoff Karl-Heinz Hellmann Agterste Ry: Duo Lureman, Cornel Meyer, Freddie van der Merwe GRAAD 11 TOP TIEN Voorste Ry: Nicole Snyman, mnr J.van Deventer, Mikaila Karsten 2de Ry: Jansie Slabbert, Marinel Wegman, Lalande Esterhuysen Phillip Swart Agterste Ry: Anneke Visser, Matthys Carstens, Mieke Verster, Kobus Maree 71

PRYSWENNERS PRYSWENNERS GRAAD 10 TOP TIEN Voorste Ry: Anri Klopper, me M.Adams, Alexa le Roux 2de Ry: Silke Hellmann, Danelle van Hoogstraten, Lerie Tredoux, Alexi du Preez Agterste Ry: Benjamin Smuts, Juan Barnard, Loki Loubser, Kobus Jordaan GRAAD 9 TOP TIEN Voorste Ry: Stephan Carstens, JW Wessels, me S.Minnie, Kayla Louwrens 2de Ry: Ineke Wegman, Louwrens Wessels, Stefani Terblanche Agterste Ry: Talia Zdanowicz, Runé du Plessis, Amor van Greunen, Grete Burger 72

PRYSWENNERS PRYSWENNERS PRYSWENNERS GRAAD 8 TOP TIEN Voorste Ry: Jana Fourie, me. A.van Wyk, Nellie Slabbert, Anja van der Merwe 2de Ry: Jean-Pierre Scholtz, Nicola du Toit, Zahn Havenga, Jana Laker Agterste Ry: Schalk-Willem Burger, Jan-Abraham Smuts, Chané Toerien Andre Laubscher Judy Potgieter-trofee Die trofee word toegeken aan iemand wat deur sy/haar optrede, voorbeeld, toewyding, leierskap, veelsydigheid en dienslewering die skool ‘n beter plek gelaat het as toe hy/sy hier gekom het. Vanjaar gaan dié gesogte toekenning aan mnr. Laubscher vir sy uittrede na 40 jaar in die onderwys en toewyding aan Hoërskool Durbanville. 73

PRYSWENNERS MJÉ BOSHOFF MEGAN COETZEE MIA GERMISHUYS Klas van 1983-beker Dux Leerder Afrikaans top-presteerder in gr.12 Top-presteerder in Rekeningkunde gr.12 Willie van Niekerk-trofee 1ste klasposisie gr.12 MATTHYS CARSTENS JANSIE SLABBERT KOBUS JORDAAN Beste prestasie in addisionele Wiskunde gr.11 Top-presteerder in Rekeningkunde gr.11 Top-presteerder in Rekeningkunde gr.10 Oudskoliere-trofee vir 1ste klasposisie gr.11 ALEXA LE ROUX KAYLA LOURENS ANJA VAN DER MERWE Oudskoliere-trofee vir 1ste klasposisie gr.10 Oudskoliere-trofee vir 1ste klasposisie gr.9 Oudskoliere-trofee vir 1ste klasposisie gr.8 74

PRYSWENNERS PRYSWENNERS WP EN WES-KAAP NETBAL Voorste Ry: Élan Stoffberg (WP O/15), Runé du Plessis (O/15 Wes-Kaap) 2de Ry: Gillian Fortuin (O/16 Wes-Kaap Departementele Span), Charleze Carmichael (WP O/14), me A.Stoffberg (WP O/16 Afrigter / Bestuurder), Melissa Blaauw (WP O/14), Courtney Hickson (O/14 Wes-Kaap Departementele Span) Agterste Ry: Nicola Smith (O/16 Wes-Kaap Departementele Span), Cara van der Westhuizen (O/16 Wes-Kaap), Robyn McIntyre (O/16 Wes-Kaap Departementele Span), Kaylen O’Neill (O/16 Wes-Kaap), Ansley Solomons (O/15 Wes-Kaap), Lené Stofberg (O/14 Wes-Kaap Departementele Span), Silke Hellmann (WP O/16) WP HOKKIE Shannon Steyn (WP O/18B), Anje Smit (O/16 Noordsone), Sam Steyn (WP O/16B) (Annelie Young nie-reisende reserwe vir O/16 Noordsone) 79

PRYSWENNERS MJÉ BOSHOFF MEGAN COETZEE NIENKE GELDENHUYS Lewenswetenskap Olimpiade Dramatiese Kunste Prakties ATKV-tienertoneel finaal: Beste aktrise in ‘n hoofrol Suid-Afrikaanse Taalbond kompetisie: 8ste plek landswyd in die senior afdeling Beste senior in verhoogproduksie ANDRIES MEYER RUAN POTGIETER HUIBRI SMITH Penjuwele-skild ATKV-tienertoneel finaal: Beste Lewenswetenskap Olimpiade beligtingsoperateur PIETER WASSERFALL MATTHYS CARSTENS PHILLIP SWART Con Bravura-trofee vir beste koperblaser Encore-trofee vir beste houtblaser ASSA Suid-Afrikaanse Wiskunde Span Kompetisie: 3de plek 76

PRYSWENNERS PRYSWENNERS LARA VAN TONDER MIEKE VERSTER DANEEL WASSERFALL Beste senior joernalis (gedeel) Beste senior joernalis (gedeel) Van Rensburg-trofee vir uitsonderlike prestasie en veelsydigheid in orkes ALEXI DU PREEZ CAILIN AYLWARD JANCO JANSEN VAN VUUREN Suid-Afrikaanse Taalbond kompetisie: 3de ATKV-tienertoneel finaal: Beste aktrise in ‘n Trofee vir beste junior redenaar plek landswyd in die junior afdeling ondersteunende rol Beste junior in verhoogproduksie 77

PRYSWENNERS WP ATLETIEK Voorste Ry: Margit van Niekerk, Nazro Cleophas, Leiere Falck, me S.van Eyssen, Ineke Wegman, Jansie Slabbert, Runé du Plessis 2de Ry: Lené Stofberg, Danielle Fredericks, Megan Coetzee, Alexis Hickson Agterste Ry: Xander van der Westhuizen, André Bester Michael Paulse, Derick Turner WP TWEEKAMP MJé Boshoff, Ineke Wegman, Saskia Swart, Jansie Slabbert, Lalandi Esterhuysen, Safré Kotze, Marietjie Slabbert 80

PRYSWENNERS PRYSWENNERS WP TENNIS SWEM PROVINSIAAL Voorste Ry: Le Roux Strydom, Zebeth Strydom Agterste Ry: Voorste Ry: Safrée Kotze, me L.Theron, Mieke Burger 2de Hentie van der Merwe Ry: Saskia Swart, Roseline Laubscher Agterste Ry: Marinel Wegman, Werner Meyer, Micheal Olivier WES-KAAP BERGFIETSRY SA HIP HOP Pierre le Roux, Johan Kruger Voorste Ry: Anrico Saayman Agterste Ry: Carla Saayman Monique Nortje 81

PRYSWENNERS SA MIXED MARTIAL ARTS (MMA) Marco Nothnagel, Wentzel Kriek MJÉ BOSHOFF MEGAN COETZEE KARL-HEINZ HELLMANN Trofee vir beste senior in tweekamp Trofee vir beste O/19 netbalspeelster Trofee vir beste senior krieketspeler Victrix Ludorum vir atletiek Veelsydigheid in sport O/19 WP Krieket 82

PRYSWENNERS PRYSWENNERS DYLAN MALAN LARA MOSTERT SHANNON STEYN Voortrekkers Trofee vir beste dogterstennisspeelster Petro van Niekerk-trofee vir beste O/19 dogtershokkiespeelster JEANDRÉ THERON DERICK TURNER FREDDIE VAN DER MERWE Hillside Eiendomme-skild vir beste O/19 Trofee vir beste O/19 seunshokkiespeler Trofee vir beste seunstennisspeler rugbyspeler JANA VAN ROOYEN MICHANÉ DE VILLIERS JEAN AUCAMP Veelsydigheid in sport O/19 Trofee vir beste O/17 netbalspeelster Tiaan du Toit-wisseltrofee vir O/19 rug- byspeler wat die beste vordering getoon het Veelsydigheid in sport O/17 83

PRYSWENNERS DANDRÉ DE JONG AMORI KOEGELENBERG ROSELINE LOUBSER SA Skerm Protea Judo Victrix Ludorum vir Swem JANSIE SLABBERT DANÉ BRAND JESSIE BRINK Veelsydigheid in sport O/17 SA en WP Karate Trofee vir beste O/16 dogtershokkiespeelster JUANRÉ DE KLERK JACUS HORNE LOKI LOUBSER Veelsydigheid in sport O/16 Trofee vir beste O/16 hokkiespeler Koos Fouché-trofee vir beste senior gholfspeler Victor Ludorum vir Atletiek WP Gholf 84

PRYSWENNERS PRYSWENNERS WERNER MEYER NICOLA SMITH CHARLISE STEMMET Victor Ludorum vir Swem Trofee vir beste O/16 netbalspeelster WP Artistieke gimnastiek SASKIA SWART MONDREY TITUS DIAN BARNARD Veelsydigheid in sport O/16 Trofee vir beste O/16 rugbyspeler Trofee vir beste junior krieketspeler ANDRÉ BESTER MIEKE BURGER RUNÉ DU PLESSIS SA Atletiek SA Vyfkamp Junior Victrix Ludorum vir Atletiek Santamskild vir sportprestasie van die jaar Trofee vir beste O/15 netbalspeelster Veelsydigheid in sport O/15 WP Aksie-netbal 85

PRYSWENNERS DANIELLE DU TOIT CHRISTINA MAUER ANGELO OSCH David Theron wisseltrofee vir tweekamp Trofee vir beste skaakspeler Junior Victor Ludorum vir Atletiek Trofee vir beste junior in tweekamp Trofee vir beste O/15 rugbyspeler BRENDAN PRETORIUS WALDO PRETORIUS INEKE WEGMAN WP Yshokkie WP Yshokkie Veelsydigheid in sport O/15 MELISSA BLAAUW SCHALK-WILLEM BURGER NAZRO CLEOPHAS WP Aksie-netbal Sertifikaat vir beste O/14 Veelsydigheid in sport O/14 seunshokkiespeler 86

PRYSWENNERS PRYSWENNERS ROWAN CLOETE NIKKI COETZEE SAFRÉE KOTZÉ Trofee vir beste O/14 rugbyspeler Western Mounted Games Beker vir beste junior swemmer LOUIS LOUBSER JEAN-PIERRE SCHOLTZ MARIETJIE SLABBERT WP Gholf Goju-Kai Karate Sertifikaat vir beste O/14 dogtershokkiespeelster NELLIE SLABBERT LENÉ STOFBERG Veelsydigheid in sport O/14 Trofee vir beste O/14 netbalspeelster 87

PRYSWENNERS Spesiale Hoogtepunte Elsa Mijburgh - Is onder die top 20 op die WKOD se merietelys tydens die November-eindeksamen 2015 Gitte ter Borg - Is onder die top 20 op die WKOD se merietelys tydens die November-eindeksamen 2015 ATKV Wenners - Nasionale tienertoneel-wenners (Aardklop) vir Fragment SAMOV-kampioenskappe - SA Drumline kampioene 2016 Koor - Wen Nasionale Applous kompetisie in kategorie vir minder ervare kore Senior en Junior Blaasorkeste is aangewys as kategoriewenners by die Tygerberg Eisteddfod Orkesfees Senior Blaasorkes verwerf hoogste lof by die Cape Town Eisteddfod Matthys Carstens - Ontvang die Hennie Joubert merietetoekenning vir Klarinet by die UNISA musiekeksamen Tiaan de Swardt - Top gr.12 leerder in die Wes-Kaap by die Algemene Kennis Olimpiade Mikaila Karsten - Ontvang die Hennie Joubert merietetoekenning vir Musiekteorie by die UNISA musiekeksamen Wehann Landsberg - Trofeewenner vir gr.10 by die Tygerberg Eisteddfod Kunsafdeling Netbal O/14B, O/14E en O/16A wen goud in die Liga-finaal Netbal O/14A, O/15B en O/17B wen silwer in die Liga-finaal Netbal O/14 en O/16 Departementele spanne is deur die Departement van Sport en Kultuursake geborg Netbal O/16A verteenwoordig die Wes-Kaap by die SA Top Skole-toernooi Rugby 7’s Kampioene by die Peter Buttner 7’s Rugbytoernooi Jean Aucamp is gekies vir die Wynberg Rugby Festival Dream Team André Bester - Verwerf ‘n goue medalje vir Seuns O/15 gewigstoot by die SA Atletiek-kampioenskappe Mieke Burger - SA Vyfkamp kampioen Mieke Burger - Wen goud in die 100m en 200m Borsslag by SA Level 2 Swem Karl-Heinz Hellman - Peter Buttner medalje vir sportman van die jaar Chris-Jan Jonker - Wen silwer en goud by die Boland Vyfkamp Kampioenskappe Amori Koegelenebrg - Sy verteenwoordig die Suid-Afrikaanse Judo Span by Statebond Judo Kampioenskappe en verwerf ‘n silwer medalje Xander vander Westhuizen - Wen goud by die WP Kampioenskappe 88


Like this book? You can publish your book online for free in a few minutes!
Create your own flipbook