DRYVELD 46 ELOFTE AAN JOU ’N WINTERLEK WAT WERK! uppe marketing A19680/OE Dryveld 46 is ’n melasse-gebaseerde proteïenaanvulling op droëveld vir verhoogde ONS Bruvoerinname sodat jou beeste beter presteer. Gemeng met graan, kan Dryveld 46 ook as produksielek aangewend word. Verhoog ruvoerinname vir Lei tot verhoogde verbeterde prestasie van konsepsie en kalf- beeste. persentasies. Beperk massaverlies in Is geskik as onderhoudslek vir die winter. droë en lakterende diere. Voorkom droë galsiek. DROË WEIDING OPLOSSING Vir meer inligting oor Molatek se spesifieke voere en dienste, kontak: Samewerking lei tot prestasie RCL FOODS: www.rclfoods.com MOLATEK: +27(0)13 791-1036 | www.molatek.co.za | [email protected] 51April | Mei ‘19 Dryveld 46 Reg. Nr. (V20820) (Wet 36 van 1947) www.suidwes.co.za
NUUS MIGDOL BOEREDAG ‘N REUSE SUKSES Die jaarlikse boeredag, wat op ‘n plaas naby Migdol gehou word, is onlangs weer aangebied. Suidwes en Agrifriend Equipment het die geleentheid gehad het om die boere met hul kundigheid en kwaliteit produkte te dien. Die boeredag is ‘n inisiatief van die Migdol boereklub en is reeds besig om in gewildheid onder plaaslike boere toe te neem. Per- soneel van Migdol, Schweizer-Reneke en Leeudoringstad het Suidwes tydens hierdie dag verteenwoordig. Verskaffers soos Ascendis, Protek en Ruggedwear was ook by die Suidwes- en Agrifriend Equipment uitstalling teenwoordig. Die boeredag het ongeveer 34 uitstallers en meer as 300 boere opgelewer. Landboumaatskappye het hul beste voet voorgesit tydens die demonstrasies van trekkers en implemente. Die demonstrasies is op ‘n interaktiewe basis aangebied en boere kon selfs die geleentheid kry om van die masjinerie te toetsbestuur. Suidwes Landbou en Agrifriend Equipment is beslis weer vol- gende jaar by dié suksesvolle boeredag betrokke! 52 April | Mei ‘19 www.suidwes.co.za
Elke Dag Beter. Montego Pet Nutrition is ‘n Suid-Afrikaanse familiebesigheid wat op die sterk fondasies van entrepeneursgees, gesinswaardes, kwaliteit en innovasie gebou is. Hierdie jaar gee ons die Montego handelsmerk ‘n nuwe, opgedateerde voorkoms om sodoende die besigheid wat ons vandag is, te verteenwoordig - ‘n besigheid wat voortdurend groei en elke dag beter word in ons benadering tot die vervaardiging van hoë gehalte troeteldiervoeding vir alle Suid-Afrikaanse troeteldiere. Johan van Jaarsveld, Besturende Direkeur – Tweede generasie Van Jaarsveld. #hellomontego www.suidwes.co.za 53www.montego.co.za April | Mei ‘19
PRODUKNUUS SUIDWES AGRIFRIEND - GEBRUIKTE GOEDERE Apr ‘19 / Mei ‘19 *ALLE PRYSE SLUIT BTW UIT TENSY ANDERS GEMELD NH TD5.110 Rpos (2015 Model, 1,092 ure) Eco Seeder ETA18W (NUUT) Bothaville | 50179 Humansdorp | 3244 R 365,000.00 R 317,000.00 JX-Farmall 140A Wet Clutch Rops Eco Seeder ETA18W (NUUT) Bothaville | 50470 Humansdorp | 3245 R 470,000.00 R 317,000.00 JX Jupidex CLCII 13 Tine (NUUT) Renovator CRA24N (NUUT) Hoopstad | 640 Humansdorp | 3247 R 156,000.00 R 477,000.00 CASE 6130 STROPER Renovator CRA24N (NUUT) Humansdorp | 3248 (4,071 E ure 2,876 R ure) R 477,000.00 Hoopstad | 3603 New Holland FR9060 R 1,750,000.00 (4,954 URE 3,601 SNY URE) NH T8.390 (3,079 URE) Hoopstad | 50134 Humansdorp | 50484 R 1,300,000.00 R 2,200,000.00 Renovator Classic 19R (NUUT) JD Spuit 4630 (2011 Model 4011 Hrs) Humansdorp | 3239 Humansdorp | 50561 R 285,000.00 R 840,000.00 Enviro DD30 23R (NUUT) JD Spuit 4730 (2009 Model 7650 Hrs) Humansdorp | 3242 Humansdorp | 50563 R 600,000.00 R 850,000.00 KRONE 1290 HDP X-CUT BALER 2010 26000 B Kimberley | 50445 R 1,270,000.00 554 AApprriill || MMeeii ‘‘1199 www.suidwes.co.za
PRODUKNUUS LIEB JV RENSBURG : Sel: 082 824 0520 | Tel: 018 581 1174 | E-pos: [email protected] *ALLE PRYSE SLUIT BTW UIT TENSY ANDERS GEMELD CA Welger RP205 (DEMO) NEW HOLLAND 5610DT Schweizer-Reneke | 555 Wolmaransstad | 50177 R 250,000.00 R 170,000.00 GA300 GM Gyrorake (NUUT) TD 90 DT S (2013 Model 2783 ure) Schweizer-Reneke | 3395 Wolmaransstad | 50180 R 72,000.00 R 225,000.00 JX Jupidex Extra 540 Trailed Mower Tucano 480 (2017 Model 1250 ure) Wolmaransstad | 50560 (NUUT) Vryburg | 637 R 1,995,000.00 R 199,000.00 JD 4630 (2014 Model) Wolmaransstad | 50193 JX Jupidex CTC 427 Cultivator R 1,550,000.00 (NUUT) Vryburg | 639 Case Maxxum 140 (2013 Model 6330 Hrs) Wolmaransstad | 50551 R 499,000.00 R 495,000.00 Nina 300 Planter NH (NUUT) Vryburg | 853 JD 5725 (2011 Model) Wolmaransstad | 50567 R 185,000.00 R 150,000.00 JX CLCII 11Tand (NUUT) Wolmaransstad | 812 R 150,000.00 NEW HOLLAND 5610DT JD 5725 (2011 Model) Wolmaransstad | 50175 Wolmaransstad | 50568 R 160,000.00 R 150,000.00 www.suidwes.co.za 55AApprriill || MMeeii ‘‘1199
56 April | Mei ‘19 www.suidwes.co.za
Search