Important Announcement
PubHTML5 Scheduled Server Maintenance on (GMT) Sunday, June 26th, 2:00 am - 8:00 am.
PubHTML5 site will be inoperative during the times indicated!

Home Explore Esprit - Mei-Jun 2019 Finaal

Esprit - Mei-Jun 2019 Finaal

Published by Nici Harmse, 2019-06-28 10:19:41

Description: Esprit - Mei-Jun 2019 Finaal

Search

Read the Text Version

mei • junie 2019 de corps maatskappynuusbrief van Suidwes Landbou

Suidwes p2 p5 p8 lees binne p4 p6 Uit Herman Lojaliteit, Uitrol van die se kantoor integriteit, Suidwes Chapters toewyding en DIS SKOUER-AAN-DIE-WIEL TYD... 01 MEI 2019 – DIE eienaarskap Sedert Februarie 2019 is daar reeds 9 Chapters gevestig, BEGIN VAN DIE NUWE 2019/2020 FINANSIËLE JAAR. naamlik Hoopstad, Bothaville, Wesselsbron, Hertzogville, DIS OOK DIE BEGIN VAN NUWE GELEENTHEDE, NUWE is die sleutels tot Bloemhof, Christiana, Leeudoringstad, Wolmaransstad en UITDAGINGS EN NUWE DOELWITTE EN TEIKENS. ‘n nuwe Suidwes! Makwassie. Tydens die geleenthied word die 10 mees lojale kliente (wat met al ons divisies besigheid doen) genooi na Die 2018/2019 finansiële jaar was ‘n moeilike jaar met groot ‘n kuiergeleentheid. Dr Herman van Schalkwyk gebruik die landbou-uitdagings, en gevolglike finansiële verliese. geleentheid om kliente te bedank vir hulle betrokkenheid en lojaliteit en gee ook ‘n oorsig van die maatskappy se prestasie 2019/2020 gaan nie ‘n herhalings wees van 2018/2019. en doelwitte vir 2020. Die gaste kry ook ‘n geleentheid om te En daarvoor het ek my personeelkorps nodig. ‘n praat oor hulle frustrasies en uitdagings en sodoende word Personeelkorps wat met lojaliteit, integriteit, toewyding enige onsekerhede uitgeklaar. en eienaarskap (Suidwes LITE) hierdie nuwe jaar gaan aanpak. ’n Personeelkorps wat nie middelmatigheid, Ten einde die koste van hierdie funksies so laag as moontlik te nalatigheid en onverantwoordelike optrede gaan toelaat hou, word die funksie in die Stoor by die Handelstak aangebied nie. ‘n Personeelkorps wat deur middel van professionele en die Suidwes Bemarkingspan sorg vir stoele, tafels, dienslewering en gesonde kliënteverhoudinge, my gaan beligting, klank asook die lekker ete wat bedien word. Dis ook help om Suidwes Landbou weer die “Eerste keuse” te maak hier waar die lede van die Dorpspanne inspring en help tafel vir ons aandeelhouers, produsente, kliënte en verskaffers. dek, borde kos aandra en wynglase volhou. So bou ons saam aan ‘n nuwe Suidwes! Deur middel van ‘n strategiese plan, ‘n omdraai strategie en doelgerigte begrotingsbestuur gaan ons seker maak dat Tydens die onlangse Suidwes Bestuur Indaba vir middel- en DDBileoevmissheobf yBtobnyandziea 2019Da2aCDtvagebo5aaaheinelnlnasaAluiteirgSserpdnsblwuel7iiripnaeeeeiib,adleen8mgida2trkwgeevosrea0gdsasreton0.iBtrsdMenae0Dseeiwsen+aeanebeoeaealeraBokldavntbh(vklmiigdmoTseeaeao‘asetnrnohnkgeemhehoobdtrd2iteehmodiee9eknStogisragout2dfAtBnkgdeuni2ipldoeneaou,vrk3wmehmeirSiolksd.o,meubogvhbeusiuaphdruygvibn).owsleoVlgyefeewwle-nHgdskreaeialsaeesaaennynnptrgjddetsaadkeneepganailnkeearjnsmalrbnteiddaakaprtidearsikjebnileaese,ehgslmemnBnweveeeealoteaonimsndwteae‘ihgrneDemgsseerepohdthsteernaeioedeennddkfennieekeaiBnsnrhrrsStodapgsueungdkael‘iklargnildeoeeyonwfwfoz.eapes.r besigheidsdissipline, beter kontrole en effektiewe beheer seniorbestuur het dr Herman van Sckalkwyk sterk klem geplaas ons weer ‘n vaartbelyne landbou besigheid maak waarmee op die faktore wat bygedra het tot die maatskappy se swak finansiele ons kunkurente rekening gaan moet hou. prestasie in die 2018/2019 boekjaar, wat ge-eindig het op 30 April 2019. Ons het ook onlangs ons 110de bestaansjaar gevier. Gebrek aan beheer en kontrole, menslike foute en gebrekkige Dis belangrik om te verstaan dat ons personeel en ons eienaarskap was van die faktore wat bygedra het tot ‘n rekord bates nie 110 jaar oud is nie, maar dat die 110 jaar ‘n verlies. Sedertdien is ‘n omdraai strategie geimplementeer wat tradisie, ‘n teenwoordigheid en ‘n bepaalde persepsie per divisie klem plaas op faktore wat dringend aangespreek moet verteenwoordig by almal wat Suidwes ken. Ek en jy vorm word. Begrotings en uitgawes per divisie is herbesoek en sal daar deel van daardie 110 jaar aangesien ons op 29 Mei 2019 maandeliks tydens die operasionele verslagdoening streng gefokus in diens was by Suidwes Landbou. Dit maak my en jou, word op detailbestuur. mede-verantwoordelik, om voort te bou op die tradisie en teenwoordigheid van hierdie reuse landbou besigheid. En Hierdie uitdaging vereis nuwe denke, nuwe werkswyse en ‘n nuwe ons gaan dit met trots doen! Suidwes kultuur. Alles om ons verander konstant, daarom is dit ook tyd vir ons as Suidwes personeel, om met nuwe oë na ons daagtaak, Ek wil ook ‘n beroep doen op alle Suidwes personeel om ons verantwoordelikhede en ons uitsette te kyk. ons Graanverkrygers en Silo-personeel te ondersteun met oestyd wat op hande is. Die seisoen het positief gedraai en By die Indaba is daar opnuut klem geplaas op ons nuwe stel die graan-oeste lyk belowend. Kom ons maak seker die oes waardes, naamlik lojaliteit, integriteit, toewyding en eienaarskap. beland in die Suidwes Silo’s. Kom ons klim uit ons silo’s en Die uitleef van die Suidwes Waardes is ons voertuig waarmee ons werk saam. beter klantediens gaan lewer, groter klantetevredenheid gaan waarborg, verkope gaan verhoog en die lojaliteit van ons kliente HELP MY – DAN MAAK ONS SUIDWES ‘N WENSPAN! gaan behou. Groete Gedurende Junie 2019 word daar ook ‘n Suidwes Indaba beplan vir toesighouers en juniorbestuur. Herman van Schalkwyk (Groep HUB) 2 mei • jun 2019

Gemeenskap Suidwes Ons glo in ons jongboere Dit is vir Suidwes ‘n reuse voorreg om vir die tweede agtereenvolgende Die paneelgaste, naamlik mnre Gert Malherbe, Petrus Roux, JP van den jaar die trotse hoofborg van Agri Noordwes se Jongboerkonferensie Berg en dr Flippie Cloete, het waardevolle insette en praktiese ervaring te wees. Vanjaar se geleentheid, wat ook saam met die 110de bestaans- met die gehoor gedeel. Onderwerpe wat aangeraak was, was onder jaar van Suidwes Landbou val, is onlangs tydens ‘n spoggeleentheid by andere die risiko’s en voor- en nadele van diversifikasie, identifikasie die Uurpan Safari Lodge buite Schweizer-Reneke aangebied. van nismarkte, belangrikheid van innovasie en entrepreneurskap in landbou, uitdagings waar pa en seun saam boer, die rol van geloof in Die tema: Verandering, innovasie en entrepreneurskap, het vanjaar boerdery en ook noodsaaklike boerdery-advies vir jongboere. aandag geniet as die sleutels vir sukses in elke boerdery. Dr Herman van Schalkwyk (Groep HUB, Suidwes Landbou) het tydens sy Gedurende die konferensie is daar ook weer ‘n suksesvolle openingsboodskap daarop klem geplaas dat alle landbouprodusente- damesprogram aangebied, met sprekers en demonstrasies. Dit is deur en maatskappye deesdae meer uitdagings in die gesig staar as ooit sowat 35 dames bygewoon. van tevore. “Dit belangrik is dat ons mekaar in hierdie tyd ondersteun, help en bystaan. In die verlede het die landbousektor verskeie aanslae oorleef en selfs sterker aan die ander kant uitgekom. Ons jong boere is belangrik, want hulle is ons toekoms. Juis daarom, is dit belangrik dat ons hulle met inligting, kennis, advies en ondersteuning bemagtig. Hulle moet nie net die volhoubaarheid van die landbousektor en voedselsekuriteit verseker nie, maar dit selfs tot hoër hoogtes neem,” sê dr Van Schalkwyk. Mnr Marnus Broodryk, entrepreneur, outeur en gewilde spreker, het tydens sy aanbieding klem gelê op die ingesteldheid van jongboere en dat passie ‘n kritiese bestanddeel van entrepreneuriese denke moet vorm. Tydens die paneelbespreking het dr Van Schalkwyk die paneel MdinstrrikDiaswaiaengReowthysmaasn van die Brits- gefasiliteer rondom die tema: Die fondasie van innovasie en die Agri Noordwes entrepeneurskap. Sy inleidende boodskap het gefokus op die realiteite van verandering, die waarde van navorsing as bousteen van innovasie Jongboer vir 2019. en die belangrikheid van waardes, eienaarskap, passie en trots ten einde besigheidsukses te behaal. Beeswerkers inligtingsdag abaenesatled, iberpalnadasvwaenrkbeeressgteegeenehrooendoommohoorrpinlagastnjiye/sbaraanndt,eswpueint dvaonf MBvViooreeorredpemtelieonugildrrdaoiinaeoWngtoogmpelemnablisagiisenrgiadleein.g,nsttEdsirnletoeagtkods.tmreIigHneneslaiewkgnetdibinnneegnlgdsihsrtraaeowkdtnihadnuesoglnmlheeinevpvreloodaremsaierkshewedeineieanrglikenvekagerarswwsngkagaeasessfbdfdteiueeeruuusdr.rr bsEeAeelllkkellfeeesstewewkneaseornerkokseokerrgrsbeeahhthieeeaetttdtamr‘toonoemtetssëoedveoraatrran.igfriaokhwapiea.ertddioeenetilnvgaleingngteinevgmiroidnpieedlkioeepdaleafidgdeitnliongegeteennpwhaeasts. Gallagher aangebied. ISnwliagvteintgaarnognedboimedv.eCrsokninlleienvdaensVpuuuirteen, oorplaatjies ens. was deur het ook praktiese opleiding mei • jun 2019 3

Suidwes Nuus Nampo! Jou lekker ding! “Dis die reuk van die rooi grond, soos die Suidwes statistiek vir Nampo 2019: lande bewerk word….”, die reuk van vars koffie, die gedruis van opgewekte stemme, • Totale verkope: R3 384 621 (R1 023 848 meer as die warm winterson, die stof van honderde voete 2018) en die lekker gevoel van samewerking. Dit was die faktore wat bygedra het tot ‘n rekord Nampo 2019. • Brutowins: R590 336 • Aantal fakture: 3356 Maande se vooraf beplanning, die stalletjie uitleg, • Gemiddelde mandjiewaarde: R1 008 aanry van voorraad, bou van rakke en toonbanke, • Gemiddelde aantal fakture per dag: 839 installering van datalyne en kragpunte, opslaan • Topverkopers: Multiplaz Welders, Sniper Trail van ‘n tent, uitpak en merk van voorraad, opstel van die klanksisteem, inrig van die koffiestasie, Kamera’s, geweer teleskope en geweersakke oopvou van sambrele, tuinuitleg, en vele meer. • Top produkgroepe: Soos elke jaar is die opslaan en afbreek van die Suidwes Nampo stalletjie ‘n reuse werk, maar Jagtoerusting (R1 923 064), Klerasie (R471 642) dis alles die moeite werd as duisende besoekers deur die stalletjie stroom en met sakke propvol Afgesien van die uitstekende omset wat behaal is, aankope daar uitstap. het Nampo 2019 ‘n reuse bydrae gemaak tot die uitbouing en versterking van die Suidwes beeld. Statistiek van Nampo 2019: (14 – 17 Mei 2019) Die besoekers praat van die lekker Suidwes Gees en goeie diens wat hulle ervaar het. Daarvoor wil • Besoekers: 81 345 ons dankie sê aan elke Suidwester wat ons naam • Uitstallers: 775 hoog gehou het. Ons salueer julle! • Vliegtuie: 376 • Helikopters: 63 4 mei • jun 2019

Gebeure Suidwes Hoërskool Wolmaransstad Rugbydag Losie So onthaal ons Dorpspan van Wolmaransstad Suidwes kliënte van ons gemeenskap tydens Hoërskool Wolmaransstad se rugbydag en ondersteun ons ook dan ons Hoërskool se inisiatiewe. ‘n Heerlike dag van rugby en lekker saam kuier en verhoudings bou was aan orde van die dag. O/14, O/15, O/16 en Hoërskool Wolmaransstad se Eerste Rugby Span het die dag ingekleur met Hoërskool Rugby. Leeudoringstad Rugbyklub se ligawedstryd teen Ikageng het gevolg en die hoogtepunt aan die einde van die dag was toe die Luiperdspan teen die Leeuspan kragte gemeet het. Braaivleisvure het gebrand en is ‘n ou plattelandse atmosfeer van saamkuier vasgevang. Kraalfees, ‘n melkkoei en beesmis… As die melkkoei in jou kraaltjie Tydens die geleentheid het oorsig gegee van die laaste 110 jaar haar ding doen, wen jou tafel Laerskool Leeudoringstad sy 100ste se gebeure en hoe die Laerskool ‘n groot kontantprys. Dit was die bestaansjaar en Suidwes Landbou sy en Suidwes ‘n onlosmaaklike deel uitdaging tydens die Kraalfees wat 110de bestaansjaar gevier. Pietman uitmaak van Leeudoringstad se deur Laerskool Leeudoringstad en die Skot was die kunstenaar en daar geskiedenis. Hy het ook daarop Suidwes Landbou aangebied was is gesmul aan die heerlike spitbraai. klem geplaas dat die gemeenskap, op 26 April 2019 op die Laerskool se nou meer as ooit, gaan moet hande rugbyveld. Dr Herman van Schalkwyk (Groep vat en mekaar ondersteun vir die HUB, Suidwes Landbou) het ‘n volgende 100 jaar. Die Suidwes Ekspedisie Die Suidwes Akademie verseker se sleutel fokusareas is die verwel- vaardigheidsontwikkeling deur koming van nuwe personeel. die oortuiging dat sakebehoeftes en mense se individuele behoeftes Die program staan bekend as Die bereik kan word deur ‘n gedeelde Suidwes Ekspedisie. Die Suidwes visie, naamlik opleiding. Die oplei- Ekspedisie gee die nuwe werknemer ding van die werksmag sal help om te ‘n objektiewe siening van die maat- verseker dat die strategiese vereistes skappy, organisasiekultuur en werks- van die maatskappy behaal word. etiek, wat die werknemer in staat sal stel om soomloos te integreer in die Die doel van Suidwes Akademie is werksplek. om te verseker dat Suidwes die uit- dagings van die toekoms met groot Die program bied ook die geleent- sukses kan aanpak deur die effek- heid vir die nuwe werknemers om die tiewe ontwikkeling en opleiding van geskiedenis van die organisasie te alle personeel. Een van die Akademie leer ken, en dit dien ook as die grond- legging vir die “Ek in Suidwes” gevoel. Die NWU Loopbaandag 5 Die Suidwes Akademie neem elke jaar deel aan die Noordwes Uni- versiteit se loopbaan dag. Die dag bied die Akademie op Potchefst- room die geleendheid om met die studente wat in die jaar afstudeer, te gesels. Moontlike geleenthede word met die studente gedeel om te verseker dat Suidwes hulle eerste keuse as n werkgewer is. mei • jun 2019

Suidwes Personeel Daar is verskeie wyses waarop jy die B‘NEVVOERRSDKERILO-NBSLALAITSEDWIEAFALRUDITEJSIE, !M! AAK fluitjie kan blaas: • Telefonies: InvkvuaDouaeeivnintlnnneotnd‘uslsdsneLaheyutkiImnrroeTerneesduEtewteupmieebenfwwau‘raasSdnaaenrabeuherapt,ieshiedsrnvlbtlidiakwaeredebateanrresfdtaespagosieigslnprvheangmhtaypenainweenrbgvudvoiosobdhSwiideoerleuehteurpdvenbidodkeseedbbeutswrneerelebtsairkeisnkvgoavtesoedeoinranergemeagdisreee.lr. AbdpasbepiolmaeealdlmêantlaaeatfStpfneoonoiueglorngrmivrnemedesa/it.wgoe,nioeornWmenohsnesgeeheiaeeei/pifnWlsrhow,edtanpkhlei‘enleelinnaaskeBsinttalnrflidltknleooieieskorwvBimeengaaeln/notiesreoiwsdeaSsmnfnrubeoraedireoidgeseëswdrtl-ees, rapporteer. 0800 203 115; • Epos: Whistle Blowers stuur die inligting deur na die Bestuurder: Interne Oudit asook die Groep HUB vanwaar ‘n ondersoek geloods word. [email protected] of Die anonimiteit van die persoon wat die fluitjie geblaas het word [email protected] verseker deurdat Whistle Blowers die identiteit nie bekend maak nie. • Webtuiste: https://www.whistleblowing.co.za/ Om persone wat die fluitjie blaas te beskerm bestaan Die blow-the-whistle/ Wet op Beskermde Bekendmakings, Wet 26 van 2000. • Per SMS: Werknemers word beskerm teen die volgende onregverdige SMS die sleutelwoord SUIDWES na optrede deur die werkgewer, in terme van die Wet, algemeen 33490 (SMS koste is R1.50) na verwys as “beroepsbenadeling”: • Dissiplinêre optrede. • Ontslag, skorsing, demotivering, teistering of intimidasie. • Verplasing teen jou wil. • Weiering van versoek vir ‘n verplasing of bevordering. • Onregverdig onderwerping aan ‘n term of voorwaarde van indiensneming wat verander word. • ‘n Getuigskrif geweier. • Aanstelling in enige beroep/amp geweier. • Op enige wyse met enige van bogenoemde aksies gedreig word. Vir enige verdere navrae of inligting kontak gerus vir Chris Lübbe (Bestuurder: Interne Oudit) by 018 581 1184. Personeelvergadering PaDaIsEhasies r w hie as 6 mei • jun 2019

Gemeenskap & Gebeure Suidwes Ons kinders Victorinox presteer messestel Dis Koos van Rensburg R450.00 (Graan Verkryger) se vir ‘n stel van 6 seun speel vir die O/15 Griffons rugby. Laerskool Leeudoringstad is as Sunelle van Rooyen “Hierdie duursame Victorinox messe aangebring, en is ‘n pragtige naaswenners aangewys in hul liga. se seun, Raykie. messestel is nou in voorraad teen ‘n aandenking om met trots die ryke weggee prys. Die 110 Jaar Suidwes geskiedenis van Suidwes te vier!” Raykie is verkies tot die emblem is op die lemme van die O/13 Verwes-span. Lag ‘n Slag Just now • Gerald en Bettie @Ben_Jacobs - TEGNOLOGIE EN DIE GEHEUE Dunhin se seun: o/13 Rugbyspan van Eben Dönges Primêre Skool So loop kuier ek mos by my swaer era in te lywe met ou stories. Vir my (Bothaville) wen teen Koppie Alleen (Riebeeckstad) Lihan Dunhin behaal: die anderdag. Altyd die nuutste eerste “tv series binge” kies ek toe 24-20 tydens die Odensia-aandreeks. Bekerfinaal selfoon of “gadgets”, wys hy my die mos captain Kirk en ou Spock. Reeks vir spanne in die B-afdeling. 0/13 Verwes Rugby ding van “Netflix & chill…” een. En ek kyk….en ek besef binne 5 en 0/13 AVS WTvl minute dat hierdie graphics en spe- Bokkie Rugby So paar maande gelede besluit my cial effects maar low budget was… oudste mos dis tyd dat ons by die Frans du Preez (Bestuurskonsultant), nuwe millenium aansluit en Netflix Dit bring my by die punt. My geheue wie se seun Marthinus tweede plek aanskaf. Ek verwys die ou dingetjie van 35 jaar gelede is nie soos die na haar ma toe, want pa weet nie van werklikheid nie… Die storie is vol op die SA’s vir die 400m hekkies 0/19 sulke goete nie - ek is nog besig om gate, niks is logies nie… nie eers behaal het. van my laaste koeverte, posseëls en Spock nie… hoekom sal die 3 be- skryfboeke ontslae te raak - en ek langrikste mense in die skip nou die Amelia (Raddix was baie tevrede met Beta tapes en planeet ingaan terwyl hulle nie eers Wolmaransstad) en toe later die “upgrade na VHS…” kyk vir virusse en kieme, ens nie? En Casper Heymans ek besef hoe ver het die tegnologie (Graan) se seun is Deesdae is die CD’s en DVD’s al uit gevorder. Flieks, tv reekse, reke- gekies vir Luiperds die mode. So kry ons Netflix. Nou naars… en die magic van my kinder- Platteland O/19. is almal gaande daaroor en die tyd stories op my ouma se wit en whaaifaai werk oortyd soos ‘n plaag- swart tvtjie is vir altyd verby… Mens beheer operateur by Suidwes. Toe sit moet liefs die verlede daar hou, in ek een aand en “browse” op Netflix die verlede... en as jy dink jy onthou en ek kry al hierdie ou “tv shows” iets van 40 jaar gelede - dink weer, van my kinderjare… jy onthou mos want jou geheue speel baie mooier vir Bobby & JR., Knight Rider & Kitt. stories in jou kop as wat werklik The A Team…? Star trek en al daais… gebeur het… So besluit ek om die nuwe moderne 6,407 110 Comments 21 Shares Langdienstoekennings Lag ‘n Slag 15 15 Just now • GYSIA JANSEN GEORGE MABILETSA 10 DIE TIKMASJIEN (Verhoudingsbestuurder Vryburg) (Bemarking) ontvang sy 15 Die kinders ontdek ‘n stokoue tikmasjien in die huis en die pa moet verduidelik. ontvang haar 15 jaar langdiens jaar langdiens toekenning DEON BADENHORST Hy sit ‘n vel papier in en tik. sertifikaat van Dr Flippie. van Deon Badenhorst. ontvang sy toekenning vir 10 jaar Die kinders staan verstom. aaneenlopende diens vir Suidwes, “Waar plug jy hom in?” wil hulle weet. vanaf Dr Herman. “Nee, jy plug hom nêrens in nie,” antwoord die pa. “Nou waar is sy batterye?” vra die kinders. “Nee, hy gebruik nie batterye nie.” “Liewe genade Pa, nou hoekom het hulle dit nie al laaaankal uitgevind nie?” 1,849 110 Comments 51 Shares mei • jun 2019 7

LIEF EN LEED 12 Mrt - 30 Mei '19 Marita JULLE IS IN ONS GEDAGTES: 1. Andrew Thlokwe (Rakversorger te 6. Joey van Rensburg (Instandhouding: Roenel baie sterkte vir julle as familie Schweizer-Reneke Handelstak), wie Hoofklerk / Aankoper), wie se swaer in die hartseer tyd. Deur Marita Burger se 14 jarige dogter oorlede is. Ons oorlede is. Joey baie sterkte vir julle dra vir Andrew en sy gesin in ons in die moeilike tyd. 13. Manie Potgieter (Winkelbestuurder te BHrairnlegkvynir die wyn... gebede op. Delmas), wie se pa oorlede is. Manie nog 7. Zelda van Reenen (PA vir Groep: HRB), baie sterkte vir julle in die moeilike tyd. 2. Gerty Fourie (Beampte wie se moeder na ‘n lang stryd teen Wanneer ek vir Oupa Joos met ‘n geselskap deelneem wat kan Graanvoorraad), wat in die Anncron kanker oorlede is. Zelda, mag die 14. Tiekie Nagel, (Bestuurder sy groot ou lyf sou vra: “Hoe handel oor enige iets wat pyn tot Life Hospitaal te Klerksdorp Here julle as gesin krag gee in die Regsinvorderings & Forensies - gaan dit Oupa Joos?” Sou hy vreugde tot waardering! opgeneem was. hartseer tyd. Sekretariaat), met die afsterwe van namens ouma Miekie ook ant- sy moeder op 16 Mei 2019. Tiekie ons woord, soos wat almal doen wat Die krane word ook natuurlik 3. Naude Maree (Takbestuurder te 8. Elrina van Heerden (PA vir HUB: dink aan jou in die hartseer tyd en vyftig jaar en langer getroud is. behoorlik oopgedraai in hewig Schweizer-Reneke), wie se dogter AgriCapital), wat in die hospitaal ons gebed is dat jy vertroosting en “Dit gaan goed kind… dis net lagbuie! Ek vermoed dat Deon Marune in ‘n motorongeluk betrokke opgeneem was. berusting sal vind. ou Miekie se blaas.. Diè het nou uiters agterdogtig is dat ek en was. Sy is gelukkig nie ernstig beseer geskuif na agter haar oë!” En Sunelle van sy drank voorraad nie. ‘n Vriendin van haar is egter 9. Esmond Coen (Bestuurder Inligting 15. Jeanette Stock (Kassier te Christiana), dan sou ons almal lag, en Ouma misbruik tydens funksies… Die oorlede in die ongeluk. Naude ons – Terratek), wie se skoonpa oorlede wie se moeder op 20 Mei 2019 Miekie sou net sê “ag ja toe”… feit is, en hiermee wil ek graag dink aan julle en die ander gesinne is, ons bid vertroosting vir hom en sy oorlede is. Ons dra vir Jeanette en almal van belang gerusstel, in die moeilike tyd en dra julle in ons gesin toe. haar familie in ons gebede op in die My eie Ma sou ook nooit verslag ons raak ‘n klein bietjie oor- gebed op. moeilike tyd. kon doen van my boetie se moeg, en dan (soos wat klein 10. Thys Visagie (Silobestuurder: atletiek of rugby nie, wat sy kon babatjies sou huil) bars ons uit 4. Gary Middleton (Adviseur: Raddix te Wolmaransstad) wie se pa, 16. Minnie van Schalkwyk (NviroTek - nooit deur die waas van trane die in lagbuie! Onbeheers, histeries! Schweizer-Reneke) en sy gesin. Gary Thys oorlede is. Thys se pa is `n Finansies), wie se seun verongeluk korrekte weergawe verwoord En dan was ons grimering af, ons se vrou is vir ‘n nekoperasie. Baie oudkollega van die Graanspan. Ons het. Minnie ons dra jou en jou familie nie. As jeugdige Marita was dit lag so verskriklik, dat ons ons sterkte vir julle Gary, ons wens jou dra die familie in ons gebede op. in ons gebede op. Ons glo en vertrou vir my onverstaanbaar. funksionaliteit verloor! Ons lag vrou `n spoedige herstel toe. dat die Here julle sal vashou in die totdat Deon groot oë moet maak 11. Petrus Maloka (Algemene Werker tyd. Maar nou, noudat veertig net ‘n soos ‘n pa in die kerk, en dan sal 5. Lucky Lefu (Instandhouding: te Hertzogville), wie se vrou Martha vae herrinnering is, nou weet ek ons trane afvee, ons lag sluk en Vakmanassistent), wie se kind oorlede is. Ons dink aan die familie 17. Carolina Botha (Raddix Wealth waarvan Oupa Joos gepraat het, die taak voltooi! oorlede is. Lucky ons dra jou en jou en dra hulle in ons gebede op. Leeudoringstad – Adviseur), wie se en wat my ma ervaar het. Nou familie in ons gebede op. skoonmoeder oorlede is. Baie sterkte weet ek trane word nie gespaar Dieselfde gebeur wanneer ek 12. Roenel van Heerden (Hoofklerk vir julle as familie in die moeilike tyd. nie. Tydens grootword jare, jare en my sus kuier… Ons sal eers vergoeding), wie se pa oorlede is. van val van die fiets af, of uit die net effens lag oor ‘n insident, of boom uit, en later wanneer jy ‘n ‘n vertelling. Dan sal die volle ONS GROET ‘n KOLLEGA ONS IS BLY SAAM MET: tiener is, wanneer jou prins op omvang pos vat, en ons verloor die wit perd van die perd af val, beheer. Ons lag dan so erg, dat Jonas Ntsidi (Graanhan- Willem (ICP Spesialis: NviroTek) en jy met jou gesig en jou hart op eggenote en kinders en almal teerder te Makwassie Silo), en Mona Koekemoer wie se die teerpad beland, dan sou my teenwoordig benoud na mekaar is op Maandag, 6 Mei 2019 dogtertjie, Miane op 31 Maart Pa “troos”met: “Toe-toe, bêre loer, aanvanklik saam probeer oorlede. Jonas was vanaf Mei 2019 gebore is. Willem en jou trane vir jou trou-dag!” lag, maar dan heeltemal oorgee 2014 indiens van Suidwes. Mona, baie geluk met Miane se en skugter terugtree totdat die geboorte. Mag sy vir julle baie Nee… maybe gebruik jy bietjie storm bedaar. Nou moet tissues Graan groet ‘n kollega en dra vreugde bring. trane deur daardie jare, en selfs aangedra word, en oog-kontak ons innige meegevoel oor aan ‘n paar op die troudag, maar die tussen my en haar totaal vermy die familie van Jonas in hierdie Louwrens (Takbestuurder te groot gebruik kom later. Daar word (dit sou die storm van voor hartseer tyd. Louwna) en Sonica Kriel, wie waar ek nou is… Man, hier op af ontketen!). Tydens hierdie se seuntjie op 19 Maart 2019 hierdie jare, huil ons lekker! storms van histeriese lag, vloei Elana (née Retief) (Hoofklerk: gebore is. Hul dogtertjie is Sommer huil ek uit my kop uit meer trane as op ‘n familie Graan) wat op 11 Mei in mal oor haar nuwe boetie. as ‘n liedjie my herinner aan begrafnis! Skandelik! die huwelik getree het met Louwrens en Sonica baie wie weet wat.. As dit goed gaan Herman Eksteen. Ons beste geluk met julle seuntjie. met my, met my kinders, met En so vloei die trane ook in wense vergesel julle op julle my vriende se kinders, met my die donker… daar waar net huwelikspad en mag elke dag WEN! familie en die familie se kinders! ek (en jy) en die Liewe Heer vir julle spesiaal wees. Die trane loop oor gedigte. Ook daarvan weet. En dit vloei van oor kunstenaars se talente wat liefde wat te veel of te min is, Janie Coetzee (Admin Klerk Play sudoku online at: ek raakloop. Sommer so in die goedheid wat oorweldigend is AgriCapital te Bethlehem), wat elke dag se gebeur, daar sien jy en dankbaarheid wat op geen op 23 Maart 2019 met Ruaan Om die een gelukkige iets goed of mooi, en die trane manier verwoord kan word nie. Heydenreich getroud is. Janie en wpwewrs.soundeoeklluidkitnegwdeoems.cwoamt spring uit my oë asof in opdrag! Die trane beland in die donker op Ruaan mag dit die begin van `n die boek: Donatello & Volksie my (en jou) kussing oor hartseer onvergeetlike reis saam wees. van van Marion Erkine te wen, Vreemd sien ek dieselfde ding vir mense in ons lewens, of wat voltooi hierdie Soduko en stuur by manne… Eers was ek bietjie in ons lewens was, of wie ons dit aan na [email protected]. geskok! Genade, hoeveel wyn in ons lewens wil in wens! Die het die man dan nou gedrink..? gehuil in die donker nag oor MDaEilDy SIUudMoku puzzle No. 4417 2018-11-16 Medium level En dan gebeur dit met iemand bekommernis… oor spyt… oor anders.. Weer trane by ‘n man… spoke… 7 186 almal kan tog nie aangeklam wees nie! Maar dan die besef… Kom laat ons die trane laat 4 75 Hierdie trane-besigheid is loop, want keer gaan ons dit nie nie eksklusief vir ons dames gekeer kry nie! Want so baie Vorige wenner 96 8 gereserveer nie, nee, selfs die keer kom die lag so lekker saam manne kry dit. Harde baarde wat met die huil! Die wenner van Die 9243 met traan benatte wange aan Verevrou deur Jan van Tonder is Ida Gerber 93 2 van Agrifriend, Vryburg. 27 83 1 Baie geluk Ida! 41 Kontak Deon by 018 581 1192 vir Wenner van ‘n 26 3 meer besonderhede Lewe voor God. oor jou prys. Chantel de Lange. 698 8


Like this book? You can publish your book online for free in a few minutes!
Create your own flipbook