mei junie 2018 de corps maatskappynuusbrief van Suidwes LandbouNampo was ‘n reuse sukses! inhoud 2 Ons kan dit nóg beter doen! 3 Stres in die werkplek 4 Suidwes Indaba 5 Bloemhof Bonanza! 6 Suidwes help Springbokke van môre 7 Ervaar die Suidwes Nampo gees! 8 Lief & Leed“Ons stalletjie was ‘n baie groot trekpleister. Ons personeel was Suidwes Landbou het vanjaar vir die eerste keer ʼn nuwe baadjie by Nam- Stuur jou vol energie en die positiwiteit het uit hulle gestraal. Die Suid- po aangetrek, in die vorm van ons eie saal, so skuins agter die Nampo- jagfoto in wes-gees loop soos stroop! Die mense wat by ons stalletjie saal. Tafels vir die grasperk is gebou, tente is opgeslaan, miljoene rande en wen! was, was almal baie beïndruk, wat bewys word deur vanjaar se voorraad is uitgepak en gemerk, dansers het gedans, Jay (Suidwes sese rekordverkope. Dankie vir julle ondersteuning, harde werk, doelgerigtheid ambassadeur) het ondersteuners gelok, die kasregisters het gesing enen die feit dat julle eienaarskap van Suidwes geneem het. Ons kan baie trots personeel het duisende kilojoules verbrand! Dit was ʼn reuse sukses!wees op Nampo 2018!” ʼn Facebook aanhaling van een van ons kliënte lees as volg:Dit is die woorde van dr Herman van Schalkwyk, Groep HUB, oor Suidwes se “Suidwes Landbou en Jay, jul was die grootste trekpleister vir Nampo 2018.vertoning tydens vanjaar se Nampo Oesdag. Baie lang ure, harde werk, seer Baie geluk met jul pragtige uitstalling!!! Julle was by verre die stalletjie metspiere en sweet is in vanjaar se Nampo stalletjie ingesit. Die Handelsafde- die meeste “gees”!!!ling, Terratek, Nvirotek, Protek, Agrifriend Equipment, Agrinet, AgriCapital,Menslike Hulpbronne, Plaagbeheer, Africum Mills en die Graandivisie was Meer op bl.6in hul volle glorie daar. Dit was voorwaar ʼn teenwoordigheid waarop allepersoneel baie trots kan wees. Dis weer daardie tyd van die jaar. Tyd vir die reuk van kruit, lewer in suursous eet, voorsit onder ‘n kameeldoringboom en buk-en-bekruip. Die jagseisoen is amptelik oop! Stuur jou lekkerste foto van jou jagtog in en staan ‘n kans om ‘n geweersak te wen! Stuur jou inskrywing na: [email protected]
lees p5 binne p8 p3 p4 p6Odbienttsenkróagdnoen!ERFS IS HIER EN STEEDS uitsorteer. Ek verstaan die nie. Baie van die redes vir die is dat julle/ons die “jockeys” Totsiens Christo! frustrasie, maar kom ons kyk onderprestasie is as gevolg sal wees wat die verskil gaan HWORD ONS VERRAS MET na die feite. Ons kon nog elke van bestuursfoute. Al wat maak. Ek wil julle vra om my Christo Smit, wat vir 22 jaar by Suidwes Landbou werksaam dag besigheid doen, die stelsel dit beteken is dat ons, ons te ondersteun hierin. Geen was, se padjie na Voortrekkerstraat op Leeudoringstad, het tot DONDERBUIE. Vanoggend was werk ten spyte van die uitda- prestasie kan verbeter as ons, middelmatigheid kan meer ‘n einde gekom. dit koel maar ook lekker om die gings, dit gaan elke dag beter, ons kouse optrek! Daarom wil geduld word nie. Ons is sag op ‘n Kundige man wat sy lyf onder andere boer, akkerboube- vars reuk na die reën te kry. Dit ons gebruikers maak minder ek sommer vroeg in die nuwe mense, maar ons moet baie stuurder, graanverkryger, weerkundige, graanverhandelaar en is Junie maand wat beteken ons foute, ons het beter inligting, finansiële jaar verklaar dat dit hard wees op standaarde. Dit landboukundige gehou het. “Ek wil vir ‘n maand of drie lekker is reeds in ‘n nuwe finansiële ens. Ek kan die negatiewe as- presies is wat ons gaan doen. is al hoe ons, ons prestasie kan rus, rondry en na plekke toe gaan wat op my “bucket list” is. jaar. Ons is deur ‘n maandeinde pekte ook uitlig maar julle ken Ons kan nie swak presteer en verbeter. Diegene wat nie die My motorfiets praat heeltyd met my oor lang paaie met baie en nou ook ‘n jaareinde met dit. Ons het die besluit geneem dan ander goed daarvoor bla- standaarde kan of wil maak draaie! Soos hulle in Engels sê: “I’ve got places to go and peo- Syspro en ek dink almal sal en ons is nou pens en pooitjies meer nie. Elkeen moet onder- nie, sal ongelukkig die gevolge ple to see.” Die woorde van die liedjie wat Chris Rea sing is ook saamstem dat dit nie sonder in die nuwe stelsel. Nou MOET soek instel en hom of haarself moet dra. baie treffend en dien as waarheid in my lewe, so “nou gaan ek frustrasie was nie. Ons uitda- ons hom maak werk. Ek het al afvra – is dit vir Suidwes die Dankie vir julle ondersteuning visvang,” sê hy. ging lê op vier vlakke: baie gesien dat spanne (rugby, moeite werd om my in diens te en harde werk. Fokus op: - Stelselfoute netbal, ens) wat op papier swak hê? Maak ek genoeg wins vir - Beter verkope; - Gebruikersfoute is, wen. Wat maak die verskil? Suidwes? As jy nie weet hoe om - Beter marges; - Datafoute - Infrastruktuur by sommige Samewerking, spangees, hou- die som te maak nie, vra jou - Sny kostes; ding, motivering, positiwiteit, bestuurder om jou te help om - Verhoog produktiwiteit en plekke ens. Moenie stilbly oor die dit te doen. As jy mense het wat effektiwiteit van alle hulp- Ek weet ons het reeds besig- foute omdat julle nie negatief jy bestuur, sorg dat hulle die bronne op alle vlakke; heid verloor omdat ons som- wil oorkom nie. Hou aan om te konsep verstaan. - Moenie middelmatigheid mige goed nog nie regkry nie werk aan die uitdagings tot dit Ek het al baie keer probeer aanvaar of ignoreer nie (you of te stadig is. Dit is onaan- uit die weg geruim is. Dankie vir vasstel waarom sekere ignore it, you approve it); vaarbaar en ons moet die foute julle gesindheid en die eienaar- bedryfspunte swakker vaar as - Wees aansteeklik positief. eenvoudig so vinnig moontlik skap wat julle neem. Met sulke ander. Is daar ‘n patroon? Is personeel moét ons wen. dit omdat dit ‘n klein dorpie is? Kom ons maak Suidwes die Kom ons kyk na ons algemene Ensovoorts? Elke keer is daar Eerste Keuse! prestasie. Suidwes presteer nie geen patroon nie en moet ons soos ons behoort te presteer erken dat dit die “jockey” is wat Herman van Schalkwyk die verskil maak. My versoek (Groep HUB) STERKTE JULLE! Tharina van Wyk van Die verskillende divisies se syfer- Agrifriend kom wens koppe het die afgelope tyd hul die personeel van die werksure aansienlik verleng tydens Graanafdeling sterkte toe die finansiële jaareinde. Baie dankie met die graanontvangste- vir julle harde werk! seisoen wat pas aangebreek het. By haar is Anel Marx en Ivan Theunissen.Stres in die werkplek . te midde van ‘n gevoel van uitbranding? Gewoonlik sou deur Retha Scholtz, spelbaar is en ons ervaar Die drie sleuteldimensies of die algemene raad Die fundamentele ruil- beroepsielkundige, geweldige spanning as gevolg simptome van uitbranding is: wees om jou tyd middel vir hoër produksie, Noordwes-Universiteit daarvan. Hierdie spanning beter te be- is energie. Op sy beurt, is die staan bekend as “werkstres”. • oorweldigende moegheid; stuur. mees fundamentele menslike Die Griekse filosoof Heraclitus Voortdurende stres oor ‘n lang • ‘n gevoel emosionele behoefte, die spandeer- en wat in die jare voor Christus periode raak oorweldigend en Die herwinning van energie. geleef het, is bekend vir die sit gewoonlik oor in uitbrand- afwesigheid; gepaard- aanhaling: “Die enigste ding ing. Navorsing het egter bewys • sinies, asook ‘n gevoel van gaande probleem Elke gedagte, gevoel en aksie, wat konstant is, is verander- dat uitbranding as ‘n definitie- is ons dagbeplanners, digitale het ‘n konsekwensie of uit- ing.” En so beleef ons dit elke we beroepsgevaar by mens- oneffektiwiteit. beplanners, alarms wat tydhou werking op ons energievlakke. dag – veral nou in die 21ste georiënteerde beroepe beskou en elke kort-kort ‘n lawaai Dus word energie die belang- eeu. In die werkplek word ons word. Wanneer die werknemer Hierdie gevoel van emosionele maak, net sodat ons betyds rikste organisatoriese hulp- daagliks met verandering se pligte onder andere diens- afwesigheid veroorsaak dat by elke spertyd of afsnypunt bron. Met ander woorde, is die uitgedaag. In die ekonomiese verskaffing georiënteerd is, die slagoffer van die uitbrand- uit moet kom. Iewers word ons bestuur en preservering van stryd wat organisasies hulself word voortdurende en intense ingsindroom, as “onpersoon- skielik tot stilstand geruk as energie dus die uitdaging. tans bevind om kompeterend vlakke van persoonlike en lik” ervaar word. Dit het op sy gevolg van ons energievlakke te bly en die beste te wees in emosionele kontak vereis. Al- beurt ‘n invloed op kliëntever- wat in duie stort. wat hulle doen, moet hulle hoewel sulke verhoudings baie houdings sowel as persoonlike noodwendig verander. Her- bevrediging kan meebring, kan verhoudings. Die gevoel van Die geheim is dat ons eerder strukturering, afskaling en dit ook baie stresvol wees. oneffektiwiteit veroorsaak dat ons energie moet bestuur, en die implementering van nuwe selfvertroue verlore gaan en nie tyd nie. Die hoeveelheid tegnologie is aan die orde van Wat presies is uitbranding? die slagoffer voel mettertyd ure in ‘n dag is vas, maar die die dag. Hoe hanteer mens dit? Navorsers, Maslach en Leiter hopeloos en moedeloos. Die kwaliteit en kwantiteit van en- (2016:103), beskryf uitbranding persoon se beste pogings ergie, is nie vas nie en daaraan Dit voel soms vir ons of ons in as ‘n psigologiese sindroom word afgewater na onper- kan ons iets doen! ‘n storm van verandering wat voortspring uit ‘n ver- soonlike energieloosheid, ronddobber. Verandering lengde reaksie van kroniese terwyl die storm van verander- ruk ons weg uit ons bekende interpersoonlike stressore in ing voort woed. omgewing waar alles voor- die werkplek. Wat doen ons om die storm af te weer en te produseer2 die gees van ons mense
in die gemeenskap G E B E U R E saamwerkTerratek los oral sy spoorTerratek was die afgelope paar HTwieeerrrkwaetoebrkedtdvriooekoakrfgegeewslaotespl:ewpaaaarrmaande hard besig om weereenste bewys dat hulle van diebestes in hul veld is. Terratek iswyd betrokke by boeredae eninligtingsdae regoor SuidwesLandbou se bedieningsgebied.Kundiges van dié span was selfsgenader om by die Wolmaransstaden Schweizer-Reneke Inligtingsdaeas gassprekers op te tree. Terratekhet onder andere die Migdolboeredag, Helpmekaar Groentoer,Christiana boeredag en vele anderboeredae bygewoon.Dr Flippie Cloete en JohanJordaan het ook op die paneel vanbeoordelaars gedien wat die AgriNoordwes Jongboer van die jaarmoes beoordeel.Terratek deel nie netlandboukundige raad uit nie,maar sorg ook dat hulle ophoogte bly van die nuutsteinligting en tendense deur onderander inligtingsdae soos diévan Nvirotek se Nematode-dag, Monsanto se boeredag enaktiwiteite van die Suid-AfrikaansePekanneutprodusente-organisasieby te woon.Die magte van menslike en spirituele energie der Merwe, gee riglyne om kan verander en wat jy moet magtiger as ons is. Wanneerenergie word in vier beskryf die mag van hierdie balans te vind: aanvaar; ons gevoelens van onvoor-kwadrante opgedeel: • Beoefening van ontspan- waardelike liefde en die mag die energie. Emosionele energie ningstegnieke om die brein van God ervaar, gebeur daar• fisiese energie; en gesondheid word tot stilstand te bring. iets wonderliks in ons mens-• emosionele energie; Oor die verbeter deur: wees en fisiologie. Sekere• kognitiewe energie; algemeen Verbetering van breinareas word gestimuleer• spirituele energie. fokus ons • Bewus te raak van jou fisiese energie: en dit help die brein om beter meeste van die tyd op emosionele reaksie op jou te funksioneer. Spiritualiteit isFisiese energie beskryf die slegs twee kwadrante, naam- stressore; • Doen die basiese dinge ‘n baie basiese en belangrikekwantiteit of hoeveelheid en- lik die fisiese- en kognitie- reg. Oefen gereeld, menslike behoefte en is eintlikergie beskikbaar; emosionele we kwadrante, terwyl ons die • Nie alles persoonlik op slaap genoeg en eet baie eenvoudig. Elkeen vanenergie beskryf die kwaliteit emosionele- en spirituele te neem nie; daardeur gebalanseerd; ons behoort ons eie spirituelevan energie; kognitiewe ener- kwadrante afskeep. Wat ons verminder jy jou emosionele praktyke te ontwikkel waar onsgie beskryf die fokus daarvan egter nie besef nie, is dat in- reaksie; • Raak bewus van jou stil word en onsself geestelik dien een kwadrant platval, be- stressore en jou fisiese verryk. nadeel dit ons hele energiesi- • Minder krities op jouself en reaksie daarop; Geestelike verryking het ‘n steem. ander te wees; positiewe rimpeleffek op alle • Leer om jou fisiese reaksie vlakke van gesondheid, van Ons grootste uitdaging is om • Ophou om almal te probeer op stres in toom te hou. binne af na buite. As jy dit kan balans te vind en op al vier tevrede hou; Deur byvoorbeeld stadig en regkry om dit reg aan te wend, silinders van energie te vuur. diep asem te haal, bring jy sal dit beslis die storm in jou Sodoende kan ons ten volle • Nie te perfeksionisties jou asemhaling en hartklop stil maak. Probeer dit gerus! gefokus wees en ‘n gevoel van probeer wees nie; terug na normal. volkome gesondheid en geluk Bronne: ervaar in die werkplek sowel • Bou ondersteunende Die mees diepgaande kom- 1. Loehr, J. & Schwartz, T. (2005). The as in ons persoonlike lewe. Die vriendskappe en praat jou ponent van ons menslike stres-spesialis, dr Arien van emosies deur. samestelling is ons spirituele Power of Full Engagement. FP The element. Dit is waar ons fokus Free Press. Kognitiewe energie kan moet wees. Bou spirituele 2. Maslach, C. & Michael P. Leite, M.P. verbeter word deur: praktyke of rituele in jou lewe (2016). World Psychiatry 15:103-111. in. Spirituele praktyke help 3. Van der Merwe, A. (2004). Stress • Bewus te raak van om ons gedagtes tot stilstand Solutions: Understand and manage gewoonte-vormende te bring en ons harte oop te your stress for a balanced, energised denkpatrone; maak vir dit wat groter en life. Tafelberg Uitgewers. • Verandering van negatiewe denkpatrone; • Te onderskei tussen wat jy 3 mei/junie 2018
ptreraisnoingeel suidwesBestuur maak hul potlode skerp tydens indabaDie eerste bestuursindaba vir die nuwe gereeld by geleenthede in Suidwes sejaar was onlangs in Leeudoringstad bedieningsgebied gesien.gehou wat deur sowat 180 personeelledebygewoon is. Dit was ʼn uiters suksesvolle Die Bemarkingsafdeling het ook van diedag wat nie net geleentheid gegee geleentheid gebruik gemaak om Suidweshet vir ʼn terugblik op die ou Suidwes se nuwe kommersiële liedjie, “Dis onsLandbou nie, maar ook hoe ons besig Trots”, bekend te stel. Die skryweris om in ʼn moderne, diensgedrewe, van die liedjie, Rouxan Cloete, het ditlandboumaatskappy te verander. persoonlik tydens die bestuursindaba kom bekendstel. Die liedjie is baie goedDie dag was gevul met verslagdoening, ontvang.nuwe planne, vermaak en strategie.Blitz, Suidwes se Superheld het vir Personeel was dit eens dat diedie eerste keer sy verskyning aan bestuursindaba beslis ʼn gereeldepersoneel gemaak. Hy is sedertdien instelling moet wees.SaufidbbwoyeeArsgkdrorinuNfkeWrsetJneosmniepge-l Suidwes bemagtig personeel met opleiding Suidwes Landbou, as hoofborg van vanjaar se Agri Noordwes Jongboerkonferensie, Dertien personeellede het pas Gedurende Februarie het nege Die volgende persone is regte ding te doen en oor die het onlangs dié spoggeleentheid by die ingeskryf om die gevorderde personeellede begin om die ingeskryf: Rozanne Nagel krag van positiwiteit. Die waar- Uurpan Safari Lodge buite Schweizer- bestuurprogram deur die middelbestuursprogram aan (NWET); Paul Swiegers (Agri- des, beleide en prosedures van Reneke bygewoon. Verskeie Suidwes- Noordwes-Universiteit te volg. die Noordwes-Universiteit friend); Eduard van Rensburg die maatskappy was ook aan personeel was by hierdie uiters suksesvolle Volgens Riekie du Preez, op- te volg. Twee personeellede, (Agrinet); Johan Roets (Ag- hulle geleer.” dag betrokke. Blootstelling vir Suidwes leidingsbeampte, is die doel naamlik Renaldo Kotze en rinet); Amore Koen (Agrinet); Landbou en sy filiale het uit hul nate van die program om as ver- Jaques Rheeder, beide van Jimmy Jasson (Christiana Silo); Die tweede afdeling het onder- gebars. Lees meer hieroor in die volgende lengstuk van die middelbe- Agrinet Bellville, volg dieselfde Cindy Botha (Agrinet); Riaan werpe soos “Wie is ek” en “Hoe uitgawe van die Ons Eie tydskrif. stuursprogram of soortgelyke program aan die Stellenbosch Barnard (Agrinet) en Corlet hanteer ek myself” ingesluit. Die sprekers van die geleentheid was kwalifikasie te wees. Universiteit. Pieterse (Agrinet). Algehele netheid en die netheid Ernest Pringle (Agri SA), Dr Herman van van die omgewing waarin ek Schalkwyk (Suidwes Landbou), Gavin “Die ontwikkeling van kun- Die doel van die middelbe- Ons algemene werkers se werk het ook aandag geniet. Sharples (Motiveringspreker), Pierre dige topvlakbestuurders in ‘n stuursprogram is om middel- aandeel in die sukses van Die volgende tema het oor Vercueil (Agri NW) en Gideon van Zyl (Agri hoogs mededingende omge- bestuurders uit verskillende Suidwes Landbou is van streshantering gehandel. “Dit NW Jongboerkomitee). wing is noodsaaklik vir die sake-omgewings as span- onskatbare belang. Hulle is was nogal interessant om die sukses van enige maatskappy spelers toe te rus en te ont- die persone wat gereeld in die verskillende vertolkings van 4 en Suidwes wil dit graag be- wikkel met kennis van die son, wind en weer werk. Dit stres aan te hoor en hoe elkeen vorder en aanmoedig.” mees onlangse funksionele is juis daarom dat die nodige van hulle dit op hul manier die gees van ons mense bestuurs- en vaardigheids- opleidingsgeleenthede ook hanteer,” sê Riekie. Die laaste Die program loop oor ‘n ontwikkelingstendense wat aan hulle gebied word. gedeelte het gehandel oor tydperk van tien maande, wat noodsaaklik is vir die imple- twee studieskole insluit. ‘n mentering van organisatoriese Strategiese bestuursprojek strategieë. Die middelbe- maak deel uit van die pro- stuursprogram strek oor ‘n gram, wat in Oktober aan ‘n siklus van hoogstens agt paneel aangebied word. Die maande. studente het 26 Maart, vol moed en energie begin. Ons Eksamens sal geskryf word na dPoerrisnognsetealdbwyodoienodpielekiduirnsgussesentbruy.m op Leeu- wens elkeen baie sterkte toe! elke studieskool en heelwat projekte word ingedien. Van links na regs: ‘n Reeks inhuis opleidingskur- hoe word die kliënt hanteer en Anton Stander (Agrifriend); Gerald Dunhin (Terratek); Thapedi Mogoti susse is pas aan dié personeel behandel behoort te word. (Graan); Shaun Swanepoel (Bamboesspruit tak); Simon Mbongo (Schweizer- gebied. Volgens Riekie du Reneke tak); Chanante Burness (Protek); Lientjie Nel (Protek); Juanita Treur- Preez, opleidingsbeampte, Die kursusse is onder andere nich (Verkryging); Jan Lombard (Bultfontein tak); Shantelle Pieterse (Agrinet); handel die kursus daaroor op Vryburg, Leeudoring- BJ van Loggerenberg (Leeudoringstad tak) en Charles de Beer (Bloemhof dat elkeen anders en uniek is. stad, Bloemhof en in Bellville tak). Done van der Westhuizen (Agrinet) was nie teenwoordig nie. “Hulle leer wat dit beteken om aangebied. eienaarskap te neem, om die
P E R S O N E E L N U U S suidwes Suidwes was ‘n groot treffer Suidwes se naam is weer by die Bonanza! hoog gehou en daar is weereens aan die “wêreld” En so was dit weer Volgens Nardus Pienaar, gewys dat ons deur harde daardie tyd van die jaar takbestuurder op Bloem- werk, van enige iets wat in Bloemhof - dit was Bo- hof, was die voorbereiding ons aanpak, ‘n sukses nanza-tyd! Die Bloemhof vir so ‘n mobiele winkel as- maak. Bonanza, ʼn alombekende tronomies. “Daar is reeds visvangkompetisie was twee maande terug planne Nardus bedank graag al vanjaar deur Suidwes in plek gesit om dié taak die takke wat bystand Landbou in sy volle glorie aan te pak. Daar is twee gelewer het, hetsy met verteenwoordig. dae voor die tyd voorraad personeel of bakkies (met met vier bakkies aangery uitsondering van Leeudo- Dié visvangkompetisie en ons het tot laat gewerk ringstad, Wolmaransstad het vinnig een van Suid- om als in plek te kry.” en Bamboesspruit). “Dit Afrika se grootste visvang- word opreg waardeer. kompetisies geword, met Visstokke is gepak, lusern- hengelaars wat van regoor bale en palette is gebruik Verder, ‘n groot dankie die land en selfs van die om die atmosfeer nog aan personeel van die buiteland kom meeding vir beter te maak en almal hoofkantoor wat baie pryse ter waarde van der het soos een man gehelp moeite gedoen het met duisende rande. waar hul kon. Al die harde pryse, pamflette en selfs werk was verseker die die klomp wat saam kom Hierdie jaar het Suidwes moeite werd. Hengelaars visvang het.” se handelspan op Bloem- het deurlopend na die hof die geleentheid ge- winkel gestroom om die Tot volgende jaar dan. bruik om ‘n winkel by Ver- nodige items te kom koop. Selfde plek, selfde tyd en latenkraal op te rig om aan baie Suidwes publisiteit! al wat vissermanne is se Uit ‘n bemarkingsoogpunt behoeftes te kon voorsien. het die personeel verskrik- Dit sluit in die verkoop van lik baie komplimente gekry worsbroodjies, sosaties oor die dorp se “koöpera- en ontbytpakkies, sowel sie” wat hul tydjie by die as visgerei, kamptoerus- dam so vergemaklik het ting, hout, ys, koeldrank en en die kreatiewe manier sommer nog vele meer. waarop ons die produkte aangebied het.”tBalkoepomlnahadoselfrikshteaenVuLdnUeldsi-e Inligtingsdae baie gewild onder boere As inisiatief om ons boere Afrika se politieke situasie met kennis en kundigheid tans die landbousektor te bemagtig, het Suidwes beïnvloed, ʼn deeglike mark- Landbou die afgelope oorsig in die graanbedryf en maand drie inligtingsdae op die voordele van die aan- onder andere, Schweizer- plant van alternatiewe Reneke, Wolmaransstad en gewasse Stella, aangebied wat baie gewild onder die boere was. Verskeie uitstallers en ver- skaffers was ook by die Die inligtingsdae het be- inligtingsdae betrokke wat staan uit praatjies van kun- meer inligting kon gee oor diges oor die landbousektor die jongste landbouproduk- in die algemeen, hoe Suid- te in die mark.Die Verwes-streek van die te bemagtig en om saamVLU het personeellede van te kuier. “Suidwes speelSuidwes Landbou genooi steeds ʼn belangrike rol inom as gaste hul steeks- ons gemeenskappe sooskonferensie op Bloemhof om aan ons boere finan-by te woon. Cornelia siering en benodigdhede teBester, winkelbestuurder verskaf en hou ons steedsop Wolmaransstad en waardevolle inligtingsdae,Roxy Parkie, ontvangs- damesdae en tuinboudae.beampte op Bloemhof, het Die gemeenskap sien ditdie Bloemhof handelstak raak en stel dit hoog opverteenwoordig. prys,” sê sy.Cornelia het ʼn groete- Nardus Pienaar, takbe-boodskap aan die konfe- stuurder op Bloemhof enrensie gelewer. Volgens Pieter Rossouw, takbe-haar, gaan die VLU steeds stuurder op Wolmarans-voort om vroue op die stad het pryse vir die ge-platteland te ontwikkel, lukkige trekkings geskenk.om hulle met vaardighede 5 mei/junie 2018
In die gemeenskap suidwes 2018 Uiteindelik kry Delmas hul braai! DkRpBlbaeDoorlnrlouuiumaetmeexoaa-D,roioesHdebrs,,wUloieemedtBelnoiagpgevwssergadyoehhenams,aasgpnHdntoaaaadsshpdnaneieeaadlghts.tme,eaDthhlata,imuekenthlytleietgeds‘attneeki‘GsnnnngaweisNeleaerabdtmorkt.ioivekedermeiLgSmereidunbbmtieddepeeebdwreeqrervesausrestafeorehil,inenvgatedaenedekredwilkebejveoaeavlnpsason.tertraRudmmtkouiyekecrdvedtkhaeeydsnonreilose‘eonfd-pié Van agter, links na regs: Gerrie Lindeque, Edward Adendorff, Lucky Mokoena, Manie Potgieter en Rocky le Roux. Middel: Anne-Marie van den Berg, Suzaan van Eeden, Desire Broekman, Sané Kritzinger, Anize Hoffman, Sunelle van Rooyen en Deon Badenhorst. Voor: Mavis Sigaugue, Elize Botha, Cornelia Bester en Robert Leope. Suidwes gee helpende hand aan Springbokke van môre OktWSʼnwdlploeuoaebm1wilgedo3mepwrvAngasireeduerptsaGeekyrnissLdrllsyileaeheiskwsnnektvdstegawobdeddtaloelniieeeéruisnuerUdietugeLanngwbnegibyveAea.seyuagJwprkrdrosleaiiosinfnlstroergeii.ieermnisrtnkgum,vedsgoaitbbwnngayydeadPkedsvraarieaesoantnkunnoLedgehraiietedueajrbierlgeesihleseinkkedwohlʼn.dloeeeot nidntiée6 die gees van ons mense
P E R S O N E E L N U U S suidwes Totsiens, maar nie vaarwel... Nog ‘n gesig en stem wat ons baie sal mis, is dié van Amanda Steyn. Sy was ‘n assistent rekenmeester by die hoofkantoor. Na 33 jaar in die diens van Suidwes Landbou, was dit tyd vir haar om te groet en te gaan rus. “Totsiens is eintlik vir my nie die regte woord nie – vir my beteken dit net tot ons mekaar weer sien! Dit is met gemengde gevoelens dat ek groet. Opgewonde, maar ook baie hartseer. Elkeen van julle was `n stukkie legkaart in my lewensboek. Dankie vir die lekker saamwerk, ek gaan julle baie mis. Alles wat mooi is vir Suidwes,” sê sy. (van dVieiKrrAedmiteaurne-dafadeling)In die boek van jou lewe,die hoofstuk van aftrede.Dis tyd om te groet,vir vriend en kollega.Jou tyd om ʼn geseënde loopbaanvaarwel te roep, vir altyd.Om jou aftrede tydperk binne te gaan,in die groot genade van God.ʼn Tyd van vreugde,beskermend, altyd in Gods liefde.Blydskap en trane het jy gedeel met baie,meer blydskap as trane.Deur die lang getelde jare,saam met kollegas en vriende,vir altyd mooi gevorm, die talle herinneringe.ʼn Gods seëning was jy vir almal.Ja, vir oud en jonk en sommer almal.Dis hartseer om te groet vir altyd,maar vandag sal die laaste woord,hier bymekaar in ons harteneergelê word om vir altydin liefde gekoester te word.Gaan jou aftrede binne met God,met ʼn lied in jou hart,ʼn vreugde in jou siel!Baie geluk aan dié slimkop!Sonica Kotze, dogtervan Yolande Kotze(hoofklerk by AgriCapitalop Middelburg enKimberley) het pas haarB.Com graad in FinansiëleRekeningkunde aanUnisa verwerf. Sy werktans by boekhouers opMiddelburg en studeerdeeltyds. Sonica sien egterkans vir nog en het haarhonneursgraad aangepakwat nog twee jaar sal neemom te voltooi. Ons wenshaar alle voorspoed toe! 7mei/junie 2018
LIEF EN LEEDMarita 24 Februarie - 23 April Deur Marita Burger, JULLE IS IN ONS GEDAGTES: ONS IS BLY SAAM MET: Vryburg Handelstak Jandrie (Regsbeampte: InvorderingsMjoouetgrnaief oganannosneilena en Litigasie) en Nadia Roux. Jandrie se ouma is oorlede. Baie sterkte vir julleEk bevind my op ‘n jong opgehang is vir sommer die familie in die moeilike tyd. Jan Grobbelaar (HUB: Graan) en sy vrou Yvonne, Schoeman Roos (Werwing en Keuring Bestuur-herfsaand in die hart van volgende dag al eet! Ek dink wat `n kleinseun ryker geword het. Jan en Yvonne der: Menslike Hulpbronne) en Charlene Roosdie Kalahari. Ek woon ‘n aan baie groot kampvure, aan Marieta Lombard (Handel: Bestelklerk) se dogter en skoonseun, Marli en Johan Beukes, (PA vir Hoof Uitvoerende Beampte: Handel), metboerbokskou by. (Iemand stories wat vertel word en huil wie se tannie, Linda Geldenhuys, op 27 se seuntjie is op Sondag, 8 April gebore. Ons die geboorte van hulle dogtertjie, Marné op 10het eenmaal vertel van haar van die lag! Die herinneringe Februarie 2018 oorlede is. Marieta, ons wens is dat klein Jan `n groot vreugde in julle April 2018. Schoeman en Charlene, baie gelukskoonpa wat haar saam ge- betrap my bietjie onkant en ek dra julle in ons gebede op. familie sal wees. met julle pragtige dogtertjie. Mag sy `n grootsleep het veiling toe. “Geen is vies vir die nostalgie wat my seëning vir julle wees.mens kan so onnosel dood- so vroegoggend oorval. Breggie Bam (Kredietkontroleurder:gaan nie,” was sy rede. Ek AgriCapital te Schweizer-Reneke) en Gladys Mokwatjibi van Agricapital op Chris-vermoed die Samaritaan wat Terug by ons oornagplek, is haar familie. Breggie se skoonsus is tiana het ouma geword. Tswanelo Mokwatjibi ismy saamgesleep het na hier- alles meer as normaal. Die dag skielik oorlede. Ons is jammer vir jul op 2 Maart gebore. Baie geluk Gladys!die geleentheid toe, het die- word vinnig beplan en roetes groot verlies en dra julle familie in onsselfde gedagte gekoester! uitgewerk. Goed oplaai op gebede op vir vertroosting. Lanelle Loots (Hoofkan- Marnus Malherbe (Handel: Voorraadbestu- Tosca, ompad terug Vryburg toor: Posafdeling), wat urder) en Madeleen Malherbe (FinansiëleEk gesels met die boere, met toe. Onluste op Genyesa April Tsipa (Trekkerbestuurder te op Saterdag 24 Februarie Bestuurder: Graan), met die geboorte van hullemense. Ek luister na hulle verhoed ons om teerpad te ry. Hoopstad silo), wie se vrou oorlede 2018 met Sergay McCar- eersteling, Joshua, op 11 April 2018. Marnus enstories. Lekker stories. Stories Realiteit is soos koue water en is. Ons dra vir April en sy familie in ons thy getroud is. Ons wens Madeleen, ons is saam met julle bly vir hierdievan luiperds jag en vang. die euforie is weg. gebede op in die moeilike tyd. hulle `n baie gelukkige groot vreugde in julle lewe en glo dat Joshua‘n Pa vertel van sy jagtog huwelik toe. julle harte gaan vul met liefde en geluk.saam met sy drie jong seuns. Tog gee die grondpadry terug Lanelle McCarthy (Hoofklerk:‘n Spanningsverhaal met huistoe my kans om alles te Posdienste), wie se moeder 15 10 Langdienstoekenningsbaie lag tussenin. Dan, in ‘n herkou. Om ‘n “koöperasie- gediagnoseer is met borskanker. Onsonbewaakte oomblik, ook die amptenaar” te wees laat my bid dat die Here hulle familie, veral ANNIE MODIAKGOLTAtraan, omdat een van die drie toe om met wonderlike mense haar moeder sal bystaan in hierdie tyd ontvangsdame by die hoofkantoor,seuns onlangs oorlede is. te doen te kry op ongelooflike en dat Hy self die geneesheer sal wees. het pas haar 15 jaar dienssertifikaatDit word koud en laat en die plekke. van Derek Linde, Groepsektretaris,skanse begin val. Ek gesels Johan Welman (Streeksilobestuurder: ontvang. Baie geluk Annie en dankiemet ‘n ou vriend. ‘n Vriend Selfs in die tak stap hierdie Suid) en Liesie Welman (Hoofklerk vir jou mooi glimlag elke dag!van my boetie. Boetie wat al wesens in, kom sit by my te Christiana Silo). Johan se moedersestien jaar in Australië bly lessenaar en praat en gesels is oorlede. Baie sterkte vir julle, ons ISAAC TETEMEen vir ‘n oomblik voel dit asof met groot handgebare en dra julle in ons gebede op in hierdie algemene werker by Reivilo han-Boetie self saam kuier hier in elke denkbare emosie. Dit is moeilike tyd. delstak, ontvang sy 10 jaar diens-die Kalahari. hierdie mense wat sin gee; toekenning van Simone de Villiers, wat die weg wys; wat ons die Stanley Knoetze, (Aankoper takbestuurder. Baie geluk Isaac!Tipiese boeregasvryheid lei voorreg gun om deel te wees Wesselsbron Handelstak), wie seons na ‘n wildsplaas om te van ‘n wêreld waarin ons swaer oorlede is. Baie jammer om vanoornag. Eers die versigtig ry, mens kan wees. jul slegte tyding te hoor. Ons dink aanwant koedoes is ‘n realiteit jou en jou familie.in hierdie wêreld. Luiperds Wat ‘n voorreg wanneerblykbaar ook! mense hulle harte oopmaak, Jan Nell (Takbestuurder te Migdol vir jou laat verstaan hoe Handelstak), wat weer in die hospitaalEk klim in die bed met sy wit kwaad hulle is, wat hulle in Bloemfontein opgeneem is. Hylinne en duur duvet en ek vrese is, hoe bang die land en sukkel met infeksies en is maar oor dieis dankbaar vir nog ‘n groot sy dinge hulle maak. Mense algemeen baie swak.voorreg. Ek slaap met die wat vertel van hulle vreugdesnaggeluide van die veld en en geluk. Skreeusnaakse Magda Groenewald (Hoofklerk Eise:diere om ons. staaltjies wat goed gespesery Krediteure), wat in die hospitaal is (moet nooit ‘n goeie storie opgeneem was en `n operasie moesVoor ses is ek op en uit. Ek met feite verongeluk nie) en ondergaan. Magda ons dink aan jou engaan stap in die wildkamp en familiegrappe deel. Kliënte wens jou `n spoedige herstel toe.kry halfpad lag vir myself toe en kollegas wat hul hartseerek besef dat die jagstories van uithuil en dan dapper glimlag Stafanus Simon (Operateur te Vryburggisteraand nog nie koud is en uitstap met hulle koppe Silo), wie se dogter oorlede is. Ons dranie en ek baie braaf is om so omhoog. jou en jou familie in hierdie moeilikeongewapen in die ongerepte tyd in ons gebede op.Afrika rond te dwaal! Ek loop op wolke vir die res van die week omdat ek die Hester Marx (Hoofklerk: Vryburg Silo),Maar meer as die vrees, is voorreg gehad het om ‘n wat `n operasie ondergaan het. Hester,ek bewus van my gevoel aand te kon deel met my ons dink aan jou en dra jou in onsvan vrede. Ek dink aan my tipe mense, in die wêreld gebede op. Word gou gesond en pasgrootwordjare - kamp in van my hart. Dankie aan my jouself op.hierdie selfde wêreld. My weldoener vir die geleentheideie jagtogte saam met my en laat ons hoop dat ek dan Pieter Mokwatsi (Operateur by Kameelpa. Meerkatte geskiet en inderdaad minder onnosel in Silo), wie se moeder oorlede is. Pieter,afgeslag vir piepklein biltong my graf sal ingaan. ons dra jou en jou familie in onswat in die wag-‘n-bietjie-bos gebede op. Sterkte in die moeilike tyd. Rientjie Joubert (Verkoopassistent te Schweizer-Reneke). Haar pa is onlangs oorlede en haar ma is baie ernstig siek met verskillende soorte kanker. Ons wil net vir haar baie sterkte toewens en vra dat almal haar en haar familie in hulle gebede sal opdra.8 mOaoiaekvatawrekeokmeer inMadeleen Malherbe (Finansiële bestuurder: Graan) en Charlene April ‘n draai Roos (PA vir HUB: Handel) is albei met ʼn baba-tee by die hoof- kantoor bederf. Hulle babas is in April gebore. Baie geluk julle!! die gees van ons mense
Search
Read the Text Version
- 1 - 8
Pages: