SEPTEMBER 2022 WEST RAND JOHANNESBURG NORTH Beyo&nd Media &JSOHashAa-NLeAe DNaKvidEsR Lente in die boland Blog ADAM KETHRO NNuBut-oUp diitegboeewkraekkres
Content 12 8 6-7 Cover Fotograaf: Anthony Horak. Adam Kethro 10 Johan Lente in die Boland Anker Deur Ita Viljoen To advertise or for more info contact us today! Visit our website: www.brandandbeyondmedia.co.za Or any of our Social Media platforms: (Just click on the logo or link) Natalie: 010 085 1901 / [email protected] | Wyda: 010 085 1900 / [email protected] Disclaimer Paid advertisements appear on Brand and Beyond Media’s magazine, Facebook page, and Instagram page. Brand and Beyond Media does not endorse or evaluate the advertised product, services, or company, nor any of the claims made by the advertisement. Advertisers making claims are solely reliable for promised results. Thus Brand and Beyond Media can not be held liable for services not given as is merely there for the advertisement of a product, services, etc. Brand and Beyond Media reserves the right to refuse, reject or cancel any ad for any reason at any time without being held liable. Brand and Beyond Media, can not be held liable if advertisers do not receive feedback from any advertisements and are merely there to inform consumers of the business, service, or company. Brand and Beyond Media (PTY) Ltd: 2021/340595/07
September Seisoene van wag / Seasons of Waiting Dag 1: Prediker 3 : 11 Day 1: Ecclesiastes 3 : 11 Dag 2: Psalms 27 : 14 Day 2: Psalm 27 : 14 Dag 3: Lukas 1 : 45 Day 3: Luke 1 : 45 Dag 4: 1 Samuel 12 : 16 Day 4: 1 Samuel 12 : 16 Dag 5: Jesaja 40 : 31 Day 5: Isaiah 40 : 31 Dag 6: Psalms 37 : 7 Day 6: Psalm 37 : 7 Dag 7: Johannes 13 : 7 Day 7: John 13 : 7 Dag 8: Filippense 1 : 6 Day 8: Philippians 1 : 6 Dag 9: Eksodus 14 : 14 Day 9: Exodus 14 : 14 Dag 10: Hebreërs 6 : 15 Day 10: Hebrews 6 : 15 Dag 11: Miga 7 : 7 Day 11: Micah 7 : 7 Dag 12: Romeine 12 : 12 Day 12: Romans 12 : 12 Dag 13: Kolossense 1 : 11 Day 13: Colossians 1 : 11 Dag 14: 1 Korintiërs 15 : 58 Day 14: 1 Corinthians 15 : 58 Dag 15: Jakobus 5 : 11 Day 15: James 5 : 11 Dag 16: Klaagliedere 3 : 25 Day 16: Lamentations 3 : 25 Dag 17: Jesaja 30 : 18 Day 17: Isaiah 30 : 18 Dag 18: Jakobus 1 : 12 Day 18: James 1 : 12 Dag 19: Psalms 40 : 1 - 2 Day 19: Psalm 40 : 1 - 2 Dag 20: Psalms 62 : 5 Day 20: Psalm 62 : 5 Dag 21: Handelinge 1 : 4 Day 21: Acts 1 : 4 Dag 22: Galasiërs 6 : 9 Day 22: Galatians 6 : 9 Dag 23: 2 Petrus 3 : 9 Day 23: 2 Peter 3 : 9 Dag 24: Psalms 33 : 20 Day 24: Psalm 33 : 20 Dag 25: Psalms 130 : 5 Day 25: Psalm 130 : 5 Dag 26: Psalms 31 : 14 - 15 Day 26: Psalm 31 : 14 - 15 Dag 27: Psalms 62 : 7 - 8 Day 27: Psalm 62 : 7 - 8 Dag 28: Jesaja 58 : 11 Day 28: Isaiah 58 : 11 Dag 29: Jesaja 33 : 2 Day 29: Isaiah 33 : 2 Dag 30: Jakobus 5 : 7 Day 30: James 5 : 7 Click the icons to view New Seed Church on Facebook or
Liewe Lesers Dis ongelooflik hoe vining die seisoene om-en-om draai, in ‘n oogwink is die een seisoen kort na die aankondiging daarvan verby en groet ‘n nuwe seisoen vrolik!! Die lente is hier en die vrolikheid van die helder kleure in die lug is aansteeklik. Die atmosfeer is hoogswanger met die belofte van alles wat nuut is. Die bome staan pienk en wit in bloei en beloof ‘n somer vol van die soetste vrug en in my hart voel ek opgewonde oor dit wat die lente kan baar. Mag die vrolikheid en beloftes van lente deurvloei in alles wat jy doen en aanpak. Mag jy ook opgewonde wees vir dit wat hierdie seisoen vir jou inhou en mag jy verstom staan oor die vrug wat voortvloei uit daardie geloof, want geloof is die oorsprong van alle vrug en alle oor- vloed. Wanneer jy die saad in die grond sit, het jy niks behalwe die wete dat die saad in die grond geplaas is en die “resep” van genoegsame son, water, wind ensovoorts om dit te voed sodat die plantjie een of ander tyd bo die grond sal verskyn… net soos geloof, ons moet glo en dan alles doen wat daardie geloof voed… ons moet bid en stil raak in God se teenwoordigheid en dan met alles in ons glo dat God dit sal volbring. Ek wens vir jou ‘n lieflike volkleur lente seisoen. Leef saam met Brand & Beyond Media in die wete dat God die nodige natlei sal doen. Lieflike lente vir jou Die Redakteur Want kyk, die winter is verby, die rëentyd is oor, dit het verbygegaan. Die bloeisels word gesien in die land, die sangtyd het aangebreek, en die tortelduif laat sy stem hoor oor ons land. Hooglied 2: 11-12 4
NIS OWNER UNIS OWNER SHOP MANAGER BEYERS HEU MADELEIN HE JOHAN MIENIE INTER N SALES P ASSISTANT AYER SALES BEKA TINTER GOBE T DYLA BANDA SHO MATTHEW M LORRAINE KHU OUR SPECIALS FOR THE MONTH R850.00 R449 00 R1050.00 20L 20L 20L NINE STANDERD COLOURS FOR NEW PLASTER WALLS LOW SHEEN WASHABLE PVA INCLUDING WHITE 12 STANDARD COLOURS R599.00 20L WHITE ONLY FOR ALL YOUR PAINTING NEEDS WE’VE GOT YOU COVERED ! 110 ALBERTINA SISULU STREET ROODE5POORT | 074 881 7612 | 011 760 3266 ACCOUNTS RANDCONPAINTS.CO.ZA
Spring Declutter - How to Purge like a Pro By Rhona Aves of Seva Design & Home Staging. It is that time of year again when we crawl out of hibernation and hate the way our homes look after the winter. You want to clear out the energy but have no idea where to start. And suddenly it becomes such a daunting and overwhelming task that you just decide to hide all the clutter in the cupboards and hope they go away. Not going to happen. And the longer you postpone it, the worse it is going to get. Because you will still buy more “stuff ”, some of which you think you still have, but not sure where it is “hidden”. During the early part of our lives we constantly “need” stuff, and are on a never ending mission to have more and more things. From clothing to linens to toys to home décor. We just have to have it. Then when the kids leave home you need less. You start looking at everything in your home, and wonder why you have all this stuff, and you do not really need it. The trick is not to look at you home as a whole, but to divide it up into each room, and plan your time so you can tackle one room per day. Make it an objective to set aside that day and visualise on how you want the room to look. Get some large boxes and mark each with the following; RUBBISH; CHARITY; KEEP. BE RUTHLESS!! If you have young children, let them help you. They can often be more ruthless and are also willing to part with old toys for a child less fortunate than them. Then start in the room and decide whether you have used that particular article in the last 6 months or a year. Do you really need it? Or do you just want it because you liked it? The last statement is the most dangerous and will encourage hoarding. If it looks like junk, turf it into the junk box. If it looks like someone else could use it, dump it in the charity box. If you like it but don’t need it, you could consider selling it on one of the many markets on Whatsapp or Facebook. You will also be amazed at finding things you have forgotten you still had. And if you did not miss if for years, you certainly do not need it anymore. 6
Once you have your head wrapped around this Once you have completed that first room, I can concept, it will get easier and you will soon get into assure you that you will have such a feeling of a rhythm. Move onto the cupboard in the room accomplishment, knowing that you did that by and clean it out completely. Then repack it with the yourself, you will be totally motivated to get started things you wish to keep and can still use. A handy on all the other rooms in your home. tip is to purchase some organising baskets to keep When you have completed all the rooms in the time articles separated. It will keep the cupboards much that you allocated, you will love you home all over tidier and it will also be easier to find things. again, instead of hating the clutter that was there Once you have filled the boxes, DO NOT put them before. It will also give you a feeling of in the garage. Put them in your car and get rid of it “lightness”. It will also be a lot easier to maintain that as soon as possible. This way you will not be level of declutter. tempted to go through the boxes in order to keep some of the stuff. Remember ...............Baby Steps The Handy Grampy Kitchens | Islands | Bars | Furniture | Sun Decks BARN DOORS SUPPLY AND INSTALL FROM R3400 083 239 7362 | [email protected] | 318 Tracy Road, West Village, Krugersdorp 7
ADAM KETHRO Adam Kethro, die gevierde Suid-Afrikaanse logistieke kenner en besigheidsman, maak in September 2022 ook sy debuut as skrywer met ’n hoogs vermaaklike en opwindende roman, PLEASURES OF THE HARBOUR. Hierdie gedramatiseerde biografie vertel die storie van ’n jong man se deursettingsvermoë om sy drome en doelwitte te bereik. Die boek bied ’n mengsel van avontuur en aksie, met baie onderduimse onderhandelinge en transaksies, soos wat die hoofkarakters die hooggetye van die see en agterstrate van die land moet trotseer, terwyl hy dit ook regkry om in dié proses ’n paar raadsaaldeure en slaapkamerdeure in die proses oop te maak. Lesers word ingetrek in ’n wêreld van ambisie, gierigheid, sabotasie, omkopery, korrupsie en wraak in hierdie moet-lees-boek waarvan die titel geïnspireer is deur Phil Ochs se album. Dit speel af aan die einde van die twintigste eeu in ’n sanksie-geteisterde Suid-Afrika en Adam Askew moet ’n hele paar skelm besigheidsvennote, bedenklike transaksies en lief- desteleurstellings oorleef om uiteindelik sy doelwitte te bereik. Adam Askew is ’n jong man wat haastig is om te kry Met geen formele naskoolse opleiding nie, het hy in wat hy wil hê en om finansieel onafhanklik te wees. 1980 sy eie vragmaatskappy, Bridge Shipping, begin. Toegerus met baie moed, deursettingsvermoë en Hier het hy 25 jaar spandeer om die besigheid te groei selfversekerdheid, begin hy ’n tot die grootste vragmaatskappy in die land. Onder verskepingsmaatskappy met die doel om die wêreld, Adam se leierskap, het dit gegroei en uitgebrei tot een een vrag op ’n slag, te verower. Wanneer hy moeg van die grootste vervoermaatskappye in Suider Afrika, raak vir Durban, neem hy ’n waaghalsige risiko – die met meer as 750 werknemers toe hy in 2005 uitgetree grootste van sy lewe – wat hom kan maak of breek. het as uitvoerende voorsitter. Op daardie tydstip het Hy verruil die see vir Johannesburg se stadsliggies en hy 45 miljoenêrs agtergelaat, waarvan baie steeds by voordat hy sy oë kan uitvee eet hy by die beste die maatskappy werk. restaurante, drink hy die duurste vonkelwyn in Londen en maak hy baie vyande op pad boontoe. PLEASURES OF THE HARBOUR word uitgegee Deesdae is hy semi-afgetree en woon hy saam met deur Tracey McDonald Publishers en word op sy vrou in Kaapstad, maar besit steeds vier diverse 1 September 2022 vrygestel. Dit sal aanlyn en in alle besighede, insluitend ’n oorbruggingsfinansierings- en goeie boekwinkels beskikbaar wees. rekenaarmaatskappy, ’n vragbergingsonderneming en ’n perde-opleidingsplaas in die KwaZulu-Natal Middelland, waarby hy aktief betrokke is. Dié OOR DIE SKRYWER immergroen entrepreneur beoog om die helfte van sy Adam Kethro is in 1956 in Eshowe, KwaZulu-Natal, tyd te spandeer deur te reis en die ander helfte om sy gebore. Hier het hy laerskool aan St. Helena Primary stokperdjies te beoefen, wat insluit om musiek, kuns, voltooi, waarna hy in 1973 by Durban Boys High boeke en oorlogaandenkings te versamel. Adam se School matrikuleer het. Hy het egter besluit om sy leuse – ons is elkeen verantwoordelik vir ons eie matriekjaar in 1974 te herhaal deur Damelin lewenskwaliteit – is woorde waarvolgens hy sy hele College. Na sy militêre diensplig, het Adam met lewe geleef het. behulp van ’n familiekennis ’n pos by ’n logistieke maatskappy losgeslaan. Bestel gerus Pleasures of the Harbour deur hierdie skakel klik: PUBLIC RELATIONS - Starburst Promotions Alishia van Deventer / Cell: 083 635 4717 | E-mail: [email protected] | Website: www.starburstmusic.co.za 8
ROOF RUBBER WESTRAND APPLICATOR & DISTRIBUTOR SUITABLE FOR: ALL TYPES OF ROOFS AND WALLS PONDS DAMS WOOD SKYLIGHTS CONCRETE SHOWERS BATHROOMS ROOF TRUSSES PLASTERED WALLS GUTTERS BRICK WALLS STEEL VALLEYS EXISTING TORCH ON APPLICATIONS MANY MORE... WATERPROOFING SEALANT PAINT JAN 074 852 9435 / CHARL 076 715 1137 010 824 4487 | INFO STONESHED.CO.ZA | 136 CAROL STREET, SILVERFIELDS, KRUGERSDORP WORLD SFTAEBMERLZICWATOTRIOKN OF FIRES WE DO THE FOLLOWING Chimney sweWeapeninsdwgdeSoepupebfclrieaoslmtsoitrnoegpyletRos9tbo5or0et.t0yo0mho.use R850.00 WAEGSHFH(AuixlroeErllptaamelrapttBaSnweeSlcsyuctaFPthri&oPvliertrEreaeaePUnrFcUsCtaisnatsnnein,IitstPsAshs)iep&iLanetssIem,trZaCsol-rElhieJniemgKItNnoiMtefc:yaMhseCtonearrpCs,osaB/,nrFCoaaopamwiie,iisBlsy,-aFrbireecsu, es, Pizza Ovens GATES WE SPECIALIZE IN: TABLES TRAILER MODIFICATION SMwWCuooaeprmiknprmtel7ayniedndCra,ecoyCrimsaltleah,paeIwinlnfaiednoneglukcl,ose&Btwruiihanilolgd,liiRsndegaerysvPisida,cerIetnnssst-&itaaTllSlr-RapvReae-recelniosno,ngvCdaoiottfiivooaennlrls&aiorenAaslst,eration TRAILER REFURBISHMENT SMALL ONSITE WELDING BASIC STEEL AND FABRICATION WORK 060 561 0344 | 071 877 45414 MIMWOSWSAAWLSET.SWR@EOWETROWLRLDILDOROFOFFPFIAIRRREEKSS,.CR.COOO.OZ.DAZEAPOORT 9 FOR ALL YCOOUNRTASCTTEEULSWORK NEEDS THEYMAN KRUGER MZTSTEELFAB GMAIL.COM
Lente in die boland Deur Ita Viljoen Click on icon to follow me Dis lente in die Boland, kom hoor die piet-my-vrou… Lente is vreugde. Dit is sinoniem met nuwe lewe, bloeisels en die begin van ‘n volronde begin van sommer baie nuwe dinge. Ek skop vanjaar se lente af as my eerste as permanente inwoner van ons nuwe plaas en buiten hierdie eerste is hierdie tyd ook kenmerkend aan ‘n bloeityd in my gedagtes. My gedagtes staan vol bloeisels van nuwe gedagtes en planne om die lewe as plaasvrou vir my interessant te maak en dit in te kleur in my eie gunsteling van die lente pallet. Dinge staan so, ek was nog altyd aan die gang. Die vanjaar veral omdat ek vir die eerste keer ons mooi ek-kan-nie-stilsit-tipe en wanneer die rare lappie grond in haar lente gewaad sal ervaar. Ek verskynsel van stilsit my te beurt val, word talle sien met kinderlike opgewondenheid uit na die nuwe gedagtes spontaan gebore en wanneer jy jou onbekende mooi wat op ons wag, maar dit is nie oë uitvee, staan ‘n lenteplan in volle blom reg voor al nie, ek sien uit na die moontlikhede wat hierdie jou. aanvanklik onwelkome verandering in ons lewe vir Hier waar ek vanaand in die lieflike Kaap sit en ons inhou in September, maar ek sien meer uit na skryf, ironies nogal, uit ‘n heel ander omgewing as die kreatiwiteit en skeppendheid wat die seisoen die grasgroen Bosveld waaraan ek die laaste maand van verandering in my middeljarige menswees kom gewoond geraak het, bars my blom knoppe uit hul ontketen het. nate. Ek wil met alles in my vrouwees omskep, Terwyl ek die mistigheid van die koue, maar mooimaak, vernuwe, dit voel kompleet asof hierdie mooiste Kaap bepeins dink ek onwillekeurig aan tydjie van rustiger wees, van stil wees ‘n mors van hoe die seisoen van verandering aanvanklik vir my vrugbare lente-tyd is. Die terugtog huistoe is vir in ‘n gewaad van verlies geklee was. Vandag en met my ‘n oase van volop wat my gees, siel en liggaam tyd besef ek opnuut dat die verandering nodig was. roep! Dit was nodig om my hart en lewe se landskap kaal Ek sien met opgewondenheid uit na lente, ek hou te stroop en te verwinter sodat die volblom van van die landskap wat in volkleur opgedollie is en lente daarin die oorweldigende reaksie kon oplewer wat dit bedoel was om te wees en in alle selfeerlikheid is dit net mooi dit. Vanjaar se Lente is vir my oorweldigend mooi. Ek sien met kinderlike opgewondenheid uit na elke skeppende bloeisel en elke gedagte wat in my lente-boord in bot staan. Vandag kan ek verwonderd in my eie truspieël terugkyk en weet, verandering was hierdie keer vir my goed en die lewe gaan hierna beter daarna uitsien. Gryp jou eie lente seisoen met ope arms en “embrace”elke bloeisel, want jy weet nooit watter vrug dit kan dra. 10
SAFE & RELIABLE •Batteries •Access Control •Intercoms •Alarm Systems •Gate Automation •Electric Fencing •CCTV Products •Remotes •Security Hardware 073 277 [email protected] | www.jqsecurity.co.za Gauteng / Krugersdorp 11
Hand Made Tailored Suits according to your style speci cations Unmatched Perfection Desired Fittings Trendy Imported Fabric and Lining All kinds of Clothing Alterations done while you wait! Lakeside Mall, Benoni | East Rand Mall, Boksburg | Clearwater, Roodepoort | Brooklyn, Centurion Forest Hill City Cresta Shopping Centre, Randburg | Mall of Africa, Menlyn Park, Pretoria | Rustenburg Mall, Rustenburg Call / WhatsApp Ahmad - 078 222 2278 ahmed.tiptoptailor.co.za - www.tiptoptailor.co.za H.e.r (Her empowerment reigns) Dressby_her DRESS BY HER We offer authentic designer dresses for all shapes and sizes We grant our clients the opportunity to hire or buy their dream dress with us 076 995 1692 120 Dromedaris St, Witpoortjie, Roodepoort 19
Ken Wjouseelefs enJouself ! Konferensies NAVRAE & BESPREKINGS 083 229 0328 / MUSIKSTART777 G20MAIL.COM
Search
Read the Text Version
- 1 - 26
Pages: