In Liefdevolle Herinnering ANDRE BASSON 30/09/’82 — 10/07/’21
Gereformeerde Kerk Uitenhage My liefste boeta. Daar is nog so baie om te sê, te doen en om te beleef. Aan ons ouers was Vrydag, 16 Julie 2021 jy geleen as ‘n amazing seun wat hulle harte met liefde en vreugde gevul het. Aan ons was Ds. Lourens Kruger jy as ‘n ouboet geleen. Jy was ons Basson huishouding se rots en jy was my hero en idol. Jy het my alles geleer van sport, reg gehelp waar ek sukkel en altyd raad en advies gegee. Ons “A heart of gold stopped beating, two shining eyes at rest. Bloubul games saam, bokke games en visvang trippies sal vreeslik gemis word. Ek weet ons God broke our hearts to prove He only takes the Best” het dit nie baie gesê nie maar ek weet in my hart jy was lief vir ons en daarom wil ek net sê Aan die liefde van my lewe, Andre. Ek kan nie ‘n tyd in my lewe onthou waar jy ons is ongelooflik baie lief vir jou boeta, en ek sal jou vir altyd saam my dra. Rus sag my nie daarvan deel was nie. Ons het mekaar gevind toe ons nog self kinders was. En ouboet, loud speaker en leier. Mis en love jou, Japie. so het ‘n vriendskap in ‘n verhouding en uiteindelik ‘n huwelik geblom. Jy was nog altyd my beskermer, my rots...die een person waarop ek altyd op kon staatmaak. Daar’s nie woorde wat kan beskryf hoe dit voel Broer, swaer, oom Dawie. Hoe neem mens om totsiens te sê vir jou nie. Jy was nie my neef afskeid van iemand wat so groot soos die lewe ‘n Leeftyd se herinnering sal ek saam met my dra en koester . nie maar my broer. Dankie dat ek altyd op jou So kwaad soos wat jy my kon maak, is daar niemand wat my kon staat maak vir hulp en raad en vir ons goeie was. Altyd lief vir kinders en diere en altyd so gelukkig kon maak soos jy nie. Vir ‘n beter pa vir ons tye saam. Ek sal jou altyd koester in my hard tot bereid was om ‘n hand te gee vir hulp en om ‘n kinders, Carter en Makenna kon ek nie vra nie. Jou liefde vir oor te leen vir raad. Ons sal jou vir ewig mis en hulle sal verewig in hulle harte wees en ek sal hulle elke dag ons paaie weer kruis. Liefde, Baba (Johan) herinner aan daardie eindelose liefde wat jy hulle gegee het. koester. Swanepoel familie. Ons sal jou verewig en veraltyd lief hê. Verewig in my hart. Rus sag die liefde van my lewe, tot ons weer ontmoet. Jy was nie net my broer nie maar my legend. Nou Met ‘n seer hart sê ons vandag vir ons neef is jy my angel. Dit is nou totsiens, maar nie (broer) en beste vriend vaarwel, maar nie Crysi, Makenna en Carter totsiens nie. Eendag sal ons mekaar weer sien. vaarwel. Ons sal weer toktokkie speel en vrugte Andre, Dawie soos jou Pa jou altyd noem, jou goeie steel. Rus sag my broer. Yolande Rus sag broer. hart het gestop, jou hardwerkende hande het Kwaaitjie en gesin Jy was nie net’n swaer, jy was soos ‘n broer. opgehou werk. Jy is nou ‘n engel wat werk in die Dankie vir die goeie mens wat jy was, jy gaan Hemelse tuine. In ons harte leef jy voort tot ons gemis word. Eugene weer ontmoet. Liefde Ma en Pa. Rus sag my broer. Dit het die Here behaag om jou onverwags te kom haal. Min het ons geweet dit sou ons laaste visvang saam wees en die laaste lag. Jy het altyd gesê jy is Ané se prokereur. Jy Dawie, dankie dat jy vir my ‘n leier was. Dankie dat ek jou regter hand man kon laat ‘n groot leemte in ons harte. Ons sal jou nooit vergeet nie my vissermans vriend. Liefde Shaun, Ané, Divan en Adriaan. wees. Ek gaan jou so baie mis. Liefde Dandre Andre has been a part of our family for as long as we can remember. Even though Andre was an avid Bloubull supporter, we still loved him dearly. He was the only one in the family that actually brought fish home after a fishing trip! Most of all, we loved Andre because he loved our daughter and sister, Crysi with his whole being. He was not just her husband, but since we can remember, he has been her protector. Together they have two beautiful children, Carter and Makenna whom he cherished and worked so hard to offer them only the best in life. The loss of Andre will remain with us forever, and we are eternally grateful for the dedicated and loving husband and father he was. Always loved and never forgotten. Rest in peace Andre. Rieder and van der Mescht Family We are thinking of all connected with Andre. A nice guy taken too soon. Crystal and children be strong. Your support base with your families will overcome all obstacles. There is a lot of love and togetherness around you. Be strong. We are standing alongside you in these sad times. All our love. Brian & Sandy Rieder
Search
Read the Text Version
- 1 - 2
Pages: