Important Announcement
PubHTML5 Scheduled Server Maintenance on (GMT) Sunday, June 26th, 2:00 am - 8:00 am.
PubHTML5 site will be inoperative during the times indicated!

Home Explore Esprit Jan-Feb digitaal

Esprit Jan-Feb digitaal

Published by ccomc, 2019-02-12 03:22:01

Description: Esprit Jan-Feb digitaal

Search

Read the Text Version

januarie februarie 2019 de corps maatskappynuusbrief van Suidwes Landbou SUIDWES Suidwes 110de bestaansjaar inhoud 2 Uit Herman se kantoor 1909 - 2019 3 Suidwes Brandmerk... WANT JY KAN Die eerste dertig jaar van Suidwes 4 Handelstakke se Blue Dot Promosie se bestaan word egter gekenmerk 5 Vakansietyd - Fotokompetisie deur droogtes, surplusse, die depressie van 1932 tot 1933 en 6 Verandering by die werwingskantoor natuurlik skuld. Die depressie en 7 Terug skooltoe! daarna die Tweede Wêreldoorlog 8 Lief & Leed in 1939 het verdere druk op die Waar alles begin het destydse Suid-Afrikaanse landbou in geheel geplaas. Uit die jaarverslag van 2009 skryf Andries van der Merwe dat Uniewording, toe die vier provinsies verenig is, in 1910, die jaar ná Suidwes se stigting, plaasgevind het. Die ANC is kort daarna in 1912 gestig. Op 27 Februarie 1913 het Suidwes besluit om kredietfasiliteite aan lede beskikbaar te stel. In dieselfde jaar het die hoofkantoor te Leeuwdoorns Stasie ʼn telefoon gekry. Wat die wêreld betref het Henry Ford in 1913 begin met die massaproduksie van motors. In 1914 het die Eerste Wêreldoorlog uitgebreek, wat tot die Rebellie en broer-teen-broer gevegte in ons land gelei het. Andries van der Merwe skryf daar was te min geld en te veel politiek. Op 31 Desember 1915 word ʼn notule vir die eerste keer in Suidwes getik. Suidwes Landbou vier vanjaar sy land se afgebrande, kaalgestroopte Om perspektief te gee oor die 110de bestaansjaar. Om 110 jaar te plase weer op te bou. Suidwes, stand van Suidwes as organisasie, bestaan is ʼn geweldige mylpaal toe nog die Wolmaranstad Co- kan gekyk word na Suidwes se vir enige organisasie. Ons gaan operative Landbouw Vereniging, omset in die eerste jaar. Dié in elke uitgawe van Esprit de wat die voorloper van die omset het 12 000 sakke mielies, Corps vir julle ʼn oorsig oor die Suid-Westelike Transvaalse 5 000 sakke koring en ʼn bietjie geskiedenis en grootste mylpale Landboukoöperasie was, tesame hawer, aartappels en tabak van Suidwes gee. Nie net is die met ander landboubesighede het ingesluit. Die totale waarde was geskiedenis interessant nie, maar daarin geslaag om as skans teen £7 925. In 1918 is 32 000 sakke dit gee ook ʼn bepaalde oorsig oor die uitbuiting van die verarmde graan hanteer. Na tien jaar, in die belangrikheid en kultuur van landbougemeenskap te dien. Skaars 1919, was die produkte gelewer die organisasie waarvoor jy werk, een jaar later in 1910 het Suidwes se waarde £20 000 en implemente om te verstaan waar die organisasie reeds 172 lede gehad. verkoop £9 000. In 1958 tot 1959 vandaan kom en met dieselfde ywer was produkte se omset £8 000 000 te werk as die mense voor jou. In dieselfde era van die stigting en implemente, graansakke, saad Suidwes is in 1909 gestig met van Suidwes, het daar ook belangrike en kunsmis se omset het £2 400 20 lede, ʼn skrale sewe jaar wêreldse gebeure plaasgevind. Dan 000 beloop. na die Anglo Boere-oorlog se Albone het in 1902 die eerste Lees in die volgende Esprit ʼn vredesluiting by Vereeniging in doeltreffende petrol aangedrewe verdere terugblik oor die 110- 1902. Georganiseerde landbou, trekker gebou, waarna die Wright jaar van Suidwes as organisasie soos landbou-unies en die destydse broers in 1903 gepoog het om ʼn in Suid-Afrikaanse Landbou. koöperasies het in daardie tyd vliegtuig te bou. In 1906 het bygedra tot die groot fokus om die Roald Amundsen. ʼn Noorweër die magnetiese Noordpool bepaal.

lees p3 p4 binne p8 p4 p6 Uit Herman Lewer uitstaande klantediens; Suidwes groet se kantoor Neem volle verantwoordelikheid vir jou pligte; Andrew na 37 jaar Beperk foute tot ‘n minimum; Andrew Selebalo, ‘n bekende gesig in Suidwes, het Handhaaf etiese werkspraktyke aan die einde van November 2018 afgetree. en volg beleid en prosedures; Beperk onnodige uitgawes en Andrew is op 21 November 1958 in Leeudoringstad bespaar waar moontlik. gebore. Hy het op 14 Maart 1981 by Suidwes Land- bou as ‘n skoonmaker begin werk en is in 1997 na die Sterker fokus sal geplaas word Posafdeling as ‘n Posbode bevorder. om onnodige uitgawes te beperk, wanpraktyke te stop en onetiese Andrew se bekende stem, groet en laggie sal waarlik en onreëlmatige optredes aan in die gange van Suidwes Hoofkantoor gemis word. te spreek (bv verlofmisbruik, brandstofmisbruik, ens). Andrew is reeds vir 29 jaar met Selena getroud en saam het hulle drie kinders, Peter, Patrick en Susana. Senior Bestuur: Gedurende Hulle woon almal steeds in Leeudoringstad Kgakala. Desember 2018 het Mnr George Potgieter (Groep Hoof Finansiële Ons wens Andrew ‘n geseënde aftrede en heerlike Beampte) en Mnr Aubrey Marais rustyd toe. (HUB: AgriCapital) bedank. Me Debbie Bester (Groep Finansiële ALLE VOORSPOED VIR 2019! Bestuurder) sal waarneem as DIS MY WENS DAT HIERDIE Groep Hoof Finansiële Beampte NUWE JAAR VIR U EN U FAMILIE en Dr Flippie Cloete (Bestuurder: GESEËND EN VOORSPOEDIG SAL Terratek) sal waarneem as HUB: WEES. Dis ook my wens dat 2019 AgriCapital, terwyl mnr Esmond vir Suidwes Landbou, as land- Koen sal waarneem as Bestuur- koöperasie (Suidwes Landbou) en ‘n voorwaar ‘n vervullende loopbaan. boubesigheid en as werkgewer, der by Terratek. maatskappy (Africum). besonder geseënd en voorspoedig Dankie aan al die finansiële mense wat Suidwes word 110: Suidwes word »» Die strategie wat geïmplementeer is, om oor die jare altyd bereid was om soms sal wees. hierdie jaar 110 jaar oud. Dit is ‘n Suidwes se inkomste nie net in die Wes- lang, laat ure en ook oor naweke te Transvaal en Wes-Vrystaat te verdien werk, wanneer dit nodig was. Na my Alhoewel die seisoen reeds laat groot mylpaal en getuig van ‘n nie, maar meer op ‘n nasionale basis. mening is daar min maatskappye wat is, het die jaar op ‘n gunstige maatskappy wat oor die jare heen sulke toegewyde mense in diens het. noot begin met reënbuie wat oor etlike uitdagings die hoof gebied »» Die afweer van ‘n vyandige oorname. groot gedeeltes van die Suidwes- het en elke keer sterker aan die Dankie aan die mense se ondersteuning bedieningsgebied begin uitsak anderkant uitgekom het. Ons »» Die verkryging van maatskappye, in feitlik al die Suidwes divisies, wat ek het. Daar is weer nuwe geesdrif gebied is ‘n gebied wat mildelik gee soms onder moeilike omstandighede. van tyd tot tyd die voorreg gehad het en hoop vir ‘n mooi jaar by ons as hy gee, maar wat ook hard kan om direk te kon bestuur. personeel en produsente. knyp. Dit het ons mense gelouter »» Die begin en verkryging van verskeie oor jare, wat aan hulle ‘n sterker besighede. Almal was ongelukkig nie Aan al my mede Uitvoerende Uitdagings: Saam met die karakter gegee het met wortels altyd suksesvol nie. Ek glo die suk- Bestuurders oor die jare, dankie vir opwinding moet ons egter ook wat reg begrond is en ‘n bewust- sesvolle besighede was meer as die die ondersteuning. Dit was baie keer deel met ‘n paar realiteite en heid van hulle afhanklikheid van onsuksesvolle besighede. maar eensaam gewees in die glaskas. uitdagings wat oor die laaste God. In hierdie jaar maak ons paar jaar groter druk op ons gereed om die volgende 110 jaar besigheid geplaas het. Politieke aan te durf met groter sukses, »» Die mielieprys wat van ongeveer R2,000 Aan die onderskeie direksies, dankie en ekonomiese omstandighede gebasseer op geloof, hoop en ‘n ton na R400 ‘n ton gedaal het. Jy moes vir die ondersteuning en vertroue wat het groot onsekerheid teweeg- vertroue. ongeveer 3 ton mielies verkoop om ‘n julle in my oor die jare geplaas het. gebring. Veranderende weers- paar Nike-tekkies te kon koop. omstandighede en ongunstige Ten slotte: Sedert November 2018 Aan my familie dankie vir die onder- mieliepryse het gelei tot groter is ek en die Uitvoerende Bestuur »» Meer onlangs die mielieprys wat steuning en hulle bereidwilligheid om finansiële druk by produsente opnuut besig om in diepte na elke gestyg het van ongeveer R2,00 ‘n ton, my oor die jare soveel ure aan Suidwes en die algemene prestasie van divisie en elke afdeling te kyk ten na meer as R5,000 ‘n ton en weer terug af te staan. die maatskappy het die effek einde ons besigheid te optimali- na R1,800 ‘n ton, in minder as ‘n jaar. daarvan begin ervaar. Die impak seer en meer effektief te bestuur. Dankie aan die Hemelse Vader vir die daarvan is ernstig en raak alle Ek weet ons gaan, soos in die »» Goeie en swak landbou jare, baie nat genade, talente en gesondheid wat divisies en daarom is dit vir my verlede, ook huidige uitdaging en baie droë jare en alles tussenin. aan my geskenk is. belangrik dat elke personeellid die hoof bied tot voordeel van KOLLEGAS / VRIENDE »» Mededinging het oor die jare baie Ek is nie land uit nie. Enige iemand kan die erns en die uitdagings van ons personeel, ons klante en ons toegeneem. my te enige tyd skakel of sommer ‘n Daar is ‘n tyd vir alles. Die tyd het draai kom maak op pad Gauteng toe of die situasie besef. aandeelhouers. aangebreek om na ‘n loopbaan van »» Die implementering van twee terug. Daar sal altyd “courage” op die meer as 23 jaar by Suidwes aan te rekenaarstelsels, naamlik die plaas wees. Dit is ‘n goeie halfweg stop. Aksieplanne: Hierdie uitdagings Nogmaals voorspoed vir 2019 en beweeg. As ek terug dink oor my loopbaan AS400 en tans Syspro. vereis dat ons anders moet dink en kom ons maak hom groot! by Suidwes was ek deel van die bestuur- Dankie vir die vriendskapsbande wat met nuwe oë na ons dagtaak, ons spanne wat onder andere die volgende »» Die wisselvallige besigheidsomge- oor die jare gesmee is. verantwoordelikhede en moont- Groete/Regards oor die tydperk meegemaak het: wing waarin Suidwes sake doen. like nuwe geleenthede moet kyk. Herman van Schalkwyk Suidwes sal altyd my Eerste Keuse wees. Dis nóú waar die personeel van (Groep HUB/ Group CEO) »» Die omskakeling van die een kanaal be- As ek terug dink oor die 23 jaar, is daar Suidwes hulle staal moet begin markingstelsel na die vryemarkstelsel. nie twee jare wat dieselfde was nie. Dankie wys – en ek weet ons kan. Landbou is in ‘n geweldige verander- »» Die omskakeling van die koöperasie ende omgewing. Dit was vir my ‘n voorreg George Potgieter Jy kan my help deur moeite te na ‘n maatskappy-struktuur en weer om vir 23 jaar deel van Suidwes se 109 doen met die volgende: die verandering na ‘n mengsel van ‘n jaar geskiedenis te kon wees. Dit was 2 die gees van ons mense

PERSONEEL G E B E U R E saamwerk PRESTA SIEBESTUUR Langdienstoekennings Sagrys Klopper 40 KATRIEN ESTERHUIZEN ontvang ‘n toekenning vir 40 jaar aaneenlopende diens by Suidwes Stella Handelstak. Prestasiebestuur is die proses waartydens personeel se Hierdie proses is uiters belangrik om jou prestasie vir die 40 prestasie geïdentifiseer word, gemeet word en ontwikkel afgelope jaar te bepaal, om opleidingsbehoeftes te bepaal word. Hierdie prestasies moet belyn wees met Suidwes se indien enige, en ook vir Suidwes om langtermyndoelwitte vir ATTIE LOUW, strategie en doelwitte. jou te vestig en hoe ons as werkgewer jou kan help om jou Silo Streek Bestuurder, doelwitte te bereik. ontvang ‘n toekenning Prestasiebestuur by Suidwes sal bydra om die visie en missie vir 40 jaar diens. van die organisasie te laat realiseer. Die belangrikste doelwit Daar sal deur middel van e-pos met bestuurders en van die prestasiebestuurstelsel is om die prestasiedoelwitte toesighouers gekommunikeer word om werknemers te 30 van Suidwes te bereik. Die prestasiebestuurstelsel gee skeduleer om die opleiding oor prestasiebestuur by te woon. die geleentheid vir die daarstel van ‘n raamwerk vir Ons vra almal se samewerking om die opleiding by te woon. JOHAN BOTES, effektiewe en gereelde prestasieterugvoer. Dit gee ook Graan Verkryger, ontvang aan individue die geleentheid om eienaarskap te neem Voordele van prestasiebestuur: ‘n toekenning vir 30 jaar vir hul eie loopbaanbeplanning en -bestuur, deur op diens by Suidwes. ontwikkelingsinisiatiewe te fokus. So ‘n stelsel gaan »» Tweerigting-terugvoer oor prestasie. bestuursinligting beskikbaar stel wat die organisasie in 30 staat sal stel om besluite te neem rondom ander Menslike »» Erkenning van individuele prestasie. Hulpbronprosesse soos byvoorbeeld vergoeding en opleiding. CORNELIA BESTER Die laaste belangrike aspek van ‘n prestasiebestuurstelsel »» Motiveringsinstrument wanneer effektief gebruik word. van Wolmaransstad Handels- sal wees om onderprestasie te identifiseer en die nodige tak ontvang ‘n toekenning vir korrektiewe opvolgreaksies te implementeer en regverdig. »» Aktiveer doelstelling vir die volgende prestasie- 30 jaar diens by Suidwes. oorsigtydperk in die lig van organisatoriese en Elke pos wat in die organisasie bestaan, bestaan vir ‘n doel - departementele behoeftes. 20 om by te dra tot die bereiking van organisatoriese doelwitte. Die doel van elke pos word in die posprofiel aangetref. »» Geleentheid om besluite rakende personeel te versterk MIKE MATHEATAU en te dokumenteer. ontvang ‘n toekenning Benewens die doel van die werk, moet die posprofiel ook die vir 20 jaar diens. bevoegdhede en ander vereistes vir suksesvolle prestasie in »» Geleentheid om organisatoriese regverdigheid aan almal die werk duidelik aandui. te toon. Die proses van prestasiebestuur: »» Geleentheid om individuele behoeftes te ondersteun. Tydens die prestasiebestuursproses evalueer die werknemer »» Geleentheid om deurlopende oop kommunikasie te versterk, sy/haar eie prestasie. Die bestuurder evalueer dan ook asook om verslag te versterk. die werknemer, waarna albei partye bymekaar kom om die evaluasies wat gegee en ontvang is, te bespreek om ‘n »» Geleentheid om onafhanklike denke te stimuleer asook om wedersydse gevolgtrekking te kry. Aangesien prestasiebestuur spanwerk aan te moedig. oor persoonlike prestasie en groei handel, is dit belangrik dat jy self jou prestasie beoordeel en ook meriete kan byvoeg »» Geleentheid om werknemersverantwoordelikheid aan te waarom jy jouself sekere graderings gegee het. moedig. »» Geleentheid om by te dra tot organisatoriese doeltreffendheid. E-pos: [email protected] Telefoonnommer: 018 581 1128 Selfoonnommer: 082 511 2945 Ons stel graag vanaf hierdie uitgawe unieke en Marita Burger, wat Brandmerk bestuur, sal Vir die eerste plasing van Brandmerk in Esprit 10 oulike items uit ons Brandmerk-winkel aan julle sorg dat sy hoë gehalte en interessante items de Corps, het ons ‘n gelukkige trekking! bekend! Die Brandmerk-winkel is natuurlik die vir julle beskikbaar het! Sy onderneem ook om Stuur ‘n e-pos met jou bestelling, dui duidelik BENNO FOURIE, klerestoor, soos hy voorheen bekend gestaan het. baie goeie diens vanuit Brandmerk te lewer. aan dat die bestelling die gevolg is van hierdie onderdele verkoopsman Die naam is gebore vanuit die Engelse woord Voordele deur by Brandmerk te koop: Jy het artikel, en jy staan ‘n kans om ‘n Suidwes by Bothaville ontvang ‘n “brand”, aangesien ons met hierdie winkel drie maande, rente-vry, om items bo R100 af te buff te wen ter waarde van R80.00!! toekenning vir 10 jaar diens. graag die Suidwes Handelsmerk wil bemark betaal. Verder het jy die opsie om enige van die en vertoon. Nou kan jy ook Suidwes se merk items op jou maandrekening te laat boek. Die met trots dra! bestelvorm is by Marita Burger beskikbaar. Hierdie hoodie is van top 2019 is Rugby 10 gehalte materiaal gemaak Wêreldbeker-jaar! en sal jou by die huis en Maak jouself gereed THOMAS PITSO kantoor warm hou! en skaf ‘n Suidwes ontvang ‘n toekenning rugbytrui aan. vir 10 jaar diens. R440 R340 januarie/februarie 2019 S-4XL S-4XL 2000001904 2000001906 3

PERSONEEL suidwes Suidwes Boshof Handelstak Snorre en Op 23 November 2018 het Suidwes se Handelstakke ingespring en Blue Dot Baarde promosies gehou! Die takke was baie kreatief en het omtrent moeite gedoen met hul uitstallings en vermaak vir kliënte! Stella Handelstak Migdol Handelstak Suidwes se manspersoneel kon in November deelneem aan die Suidwes Snor/Baard van die jaar kompetisie. Om in te skryf moes deelnemers hul bestaande baarde of snorre af skeer en ‘n foto gestuur het. Daarna moes hul op 5 Desember weer ‘n foto stuur om te sien wie se snor en baard die meeste gegroei het. Die wenners is op Vrydag 7 Desember gekies. Suidwes Snor van die Jaar 2018: Danie Smith Bultfontein Handelstak Danie het die prys gewen vir Schweizer-Reneke die Suidwes Snor van die Jaar. Handelstak Suidwes Baard van die Jaar 2018: Bloemhof Handelstak Delmas Handelstak Sagrys Klopper Vryburg Handelstak Willem Koekemoer Sagrys en Willem het die toekenning vir die Suidwes Baard van die Jaar gedeel. Hoewel Willem se baard mos nou vanself spreek, kon ons nie stry dat Sagrys se baard die beste groeipoging op hoofkantoor was nie. Baie geluk julle en baie dankie vir julle deelname! 4 die gees van ons mense

K O M P E T I S I E suidwes Marinda Roets. Pieter van Zyl. Courtney Johnson: As ek moeg word vir Family fun in the sun!!! Sagrys & Maryke Piramides van Giza. die lewe in die stad Klopper se en vis wil nie byt!!!! dogter, Caitlyn. Derék Linde. Thildie Henning: Stilbaai Melanie van der Linde: Jan Grobbelaar. strand met sonsondergang Bietjie plaas op Pearly Beach. vol klein skulpies. Cornel de Villiers: Hartbeespoort dam sonsondergang. Janie Coetzee: Vakansietyd Tugela waterval. Fotokompetisie Die 2de hoogste waterval in die Ons het personeel gevra om vir ons unieke foto’s van hulle Desember wêreld. vakansietyd te stuur. Dit was heerlik om almal se inskrywings te sien en om die mooiste foto te kies was ‘n groot uitdaging. Janie Coetzee: Op Sentinel Peak staproete met Devils tooth en die asemrowende Wenprys: ‘n Pragtige hout wynbottelhouer met ‘n heerlike bottel Drakensberge in die agtergrond. bederf binne in. Elna Ross. Janie Coetzee: WENNER Sonsopkoms oor Devils tooth, ook Sentinel Peak staproete. Peet Jacobs: Hibberdene. Merie Crafford. Ryno Jansen. Rochelle Jv Rensburg: Plaas buite Hoopstad.Hulle is almal op hul pense agter ‘n bakkie aangesleep in diep waaisand wat nat gereën het. Natalie Deerling: Camps Bay Beach Kaapstad. Fazila en Veronique word toegegooi. Constance Motshoare. Thomas Middleton. Werner Ross: Duine tussen Kleinzee en Koingnaas by die Weskus. Elzaan Van Wyk. Debbie Bester: Sunelle van Rooyen Baie harde werk om op se seun Raykie. vakansie so gat te grawe. januarie/februarie 2019 5

Werwing suidwes Veranderinge by die werwingskantoor Nuwe personeel Schoeman Roos Suidwes verwelkom graag die volgende nuwe personeel- lede. Mag jul loopbaan by Suidwes voorspoedig wees ʼnSplinternuwe proses is onlangs geïmplementeer en doen op die manier elektronies aansoek vir en mag jul saam met die res van ons personeel nuwe om werwingspogings te moderniseer en optimaal beskikbare poste. Alle poste geadverteer op alle hoogtes bereik. gebruik te maak van tegnologie. Deur tegnologie platforms word herlei na dié Loopbaanblad op vergemaklik, bespoedig en verbeter ons die proses om suidwes.co.za en op die manier verhoog ons ook die Linda Wilkens die beste werknemers vir spesifieke poste te werf. aantal besoeke na ons webtuiste en help ook so die maatskappy beter bemark. Julita Jacobs Hier volg ʼn opsomming van die veranderinge wat ons aangebring het om werwing in geheel te verbeter: Voordele van die nuwe stelsel: 1. Personeelaanvraag • Verminder die gebruik van papier wat beide goed is vir ons natuur en ook help om die proses te In die verlede is daar gebruik gemaak van bespoedig, aangesien elektroniese kommunikasie personeelaanvraagvorms wanneer poste vakant onmiddellik gebeur. was. So ʼn vorm moes voltooi, afgeteken word, en aangestuur word deur al die rapporteringslyne • Ons bou aan ons eie databasis van kandidate sodat vir goedkeuring. Daarna het die versoek eers by ons maklik kandidate kan opspoor vir huidige en die werwingskantoor geland en kon ons dan eers toekomstige poste binne Suidwes Landbou. met die werwingsproses begin. Hierdie proses het gereeld uitdagings opgelewer met papierwerk wat • Vergemaklik die kortlys-proses deur die gebruik verlore geraak het en ander oponthoude. Die nuwe van ʼn omvattende elektroniese siftingsproses. werwingsproses vereis dat die versoek op die ESS- stelsel gelaai word en op die manier word versoeke • Vergemaklik die indiensnemingsproses aangesien dadelik deur die regte rapporteringslyne gestuur en die nuwe stelsel direk met ons betaalstaat- kan dit vinniger goedgekeur word, en kan daar ook sagteware integreer. beter rekord van die proses gehou word. • Die stelsel praat ook direk met ons nuwe 2. Advertering van poste en die laai van CV’s prestasiebestuurstelsel asook ons met die opleidingstelsel en op so manier stel dit ons Voornemende kandidate en belangstellendes in staat om beter loopbaanbeplanning en kan nou die splinternuwe Loopbane afdeling op loopbaanopvolging te doen. suidwes.co.za besoek. Interne en eksterne kandidate registreer nou hulle CV’s direk op ons eie databasis • Beter rapportering opsies. TOP-10 Lombard van Dyk KOSGIERE Ons kinders VIR 2019 presteer Hoewel meeste mense ʼn nuwe jaar afskop met Hawermelk: Soektogte na hawermelk resepte het Lihan Dunhin, seun van Bettie en Gerald Dunhin het aan voornemens om gesonder te leef of oortollige ʼn 186% toename getoon. Almal se nuwe gunsteling die einde van 2018 die volgende prestasies behaal: gewiggies af te skud, bly lekker kos steeds alternatief vir suiwel is hawermelk. Dit is glo lekker en • Entrepreneur van die jaar lekker. Die Esprit redaksie het op die Pinterest sosiale omgewingsvriendelik. • Kultuurleerder van die jaar media webwerf se top-100 lys vir 2019 af gekom. • Rugby 0/13 Wes Transvaal Bokkieweek Gebakte brode: Soektogte na brood resepte het ʼn 413% • Beste presteerder in graad 6 Sosiale Wetenskappe Pinterest is die aanlyn sosiale media gemeenskap toename getoon. Die gunsteling is suurdeeg resepte. waar meer as 250 miljoen mense regoor die wêreld Akademiese prestasie van 91.8%. bymekaar kom om nuwe idees te ontdek. Dié sosiale Pegan dieet: Soektogte na Pegan diëte het ʼn 337% • Genomineer vir mees veelsydigste senior leerder. media webwerf neem dan jaarliks die gewildste idees toename getoon. Mense wat gedurig op soek is na die • Verkies tot leerlingraad 2019 en voeg dit saam in ʼn lys genaamd die Pinterest volgende gewilde dieet, het gesoek na die Pegan dieet. 100: The top trends for 2019. Hulle stel die lys saam uit die items waarvoor die meeste soektogte op die Verskeidenheidstafels: Soektogte na webwerf plaasvind. As idees maandeliks meer en verskeidenheidstafels het ʼn 163% toename getoon. meer in soektogte op kom en ʼn opwaartse kurwe in Dit is nou familiegrootte tafels wat ʼn fees vir die oog soektogte vir meer as ses maande toon, word dit as is en iets van alles bedien. ʼn “trend” op die lys gevoeg. Foelie verpakte aandetes: Soektogte na foelie verpakte Hierdie “trends” word gereken as die wêreld se aandetes het ʼn 759% toename getoon. Dit vereis min uitskieters en is waarvan die mees stylvolste mense, voorbereiding, maak min gemors en is geurvol. passievolle ouers, beste reisigers, en koskenners droom. En dis onder hierdie lys waar ons die spyskaart Beesstert: Soektogte na beesstert resepte het vir 2019 gekry het. Dit lyk asof gesonde, heilsame etes, ʼn 209% toename getoon. Beesstert is ʼn nuwe met ongewone bestanddele in 2019 gaan seëvier: gunsteling wat graag tuis probeer word, en veral slow cooker resepte is ʼn gier. Die sampioen: Soektogte na sampioen resepte het ʼn 64% toename getoon. Van sampioen koffiedrankies Tuisgemaakte konfyt: Soektogte na tuisgemaakte tot sampioen sjokolade. konfyt het ʼn 829% toename getoon. Gemmerwater: Soektogte na gemmerwater resepte Chayote: Soektogte na chayote resepte het ʼn 76% het ʼn 353% toename getoon. ʼn Skuifie gemmer bevat toename getoon. spysverterings- en anti-inflammatoriese voordele. 6 die gees van ons mense

G E B E U R E suidwes Terug skool toe kWAlGenoueiltemretlayratrFjFiaeoon,uusJrrsoiieetaasnidnee.GkEFrlnoe. ui1hnradbieayo,rg3Lktaejlaeer,iarnsrkoouodl. Ons het Suidwes personeellede gevra om foto’s te deel van hulle kinders se eerste dag terug by die skool. Hiermee dan al die pragtige Suidwes-kinders! ACbarremviaaneBnuAumreincas.e twee dogtertjies, TsEienriadcoaLgiLntiednredtejie. , Marinda Roets se sJeohseaunnWtjieelmMaJn. 321C-o-- NMrCniaacaroslBacBiusBisssisscBschichsohsoffocfffshfGeoGfrd.frr.7Gi1eLr2.ka9KienlrdeKserklkerossrok.dsloLdreoperHpudoHoëorrsëinkrgsoskootla.odl.. enigste kleindogter, Janique Strydom is ook CseontwsteaencseeuMnso.tshoare skool toe by La Hoff Laerskool in Klerksdorp. Addovmooinoegpadojtandeer adirrkesraVl.tekelSJroabeoysporetid,ssinaikanmg4oaGtonebeltrors.tsloe8ltaees!- Valerie Mostert se twee kinders, Kelly Mostert in Gr. 1 en DJ Mostert in Gr. RR. Mari van der Colf se dogters Annemi in Gr. 12 en Jané in Gr. 10. Anja Marshall se kinders is Anel in Gr. 4, Joanè in die Apie klas en JT in Gr. 1. WseikdursieJkoinudbeerrst . HMJaaeyygdleaeynn,G,GGr.r6r..,24., Marita Burger se seun MAniejakeMiseidnitejiejasasreintwGer.e1d. ogtertjies, Mieke en Janika. Maritz in Gr. 2. Elize Burds se seun, Uzen in Gr. 1. MseaurnintajieFionuGcrh. é3.Malan se Gysia Jeannhsaeanrslaeaotuladmst, eL,eGoenoarind LRGeoeolnanenierdaSaintlaHGnerd.ne1dr brsiyke LSsaceehurnosekmooaln. ESnhsceuthelemopllelrtaezvgnamknhioneWdetseyerknlsk&eemteJdneaetceol Gr. 12 ons gedeel! in Gr. 1. DseeugnarLdotgGarnobGlreorbsleer Ansie Steyn se twee KMDaairgninditoaelnisseJnodohouagnitnevrGatjnri.e5. 7 in Gr. R. kinders. Nadia is in Gr. 1 Stefan in Gr. 4. januarie/februarie 2019

LIEF EN LEED 7 Nov '18 - 7 Jan '19 Marita JULLE IS IN ONS GEDAGTES: 1. Malcolm Moore 2. Adri Serfontein (Assistent 3. Jacques Pretorius 5. Elsa van Rensburg (Winkelbestuurder te Finansiële Bestuurder: (Bestuurder: (Assistent Bestuurder: Deur Marita Burger Vryburg), wie se ouers Graan) met die afsterwe Graanbemarking). Graanadministrasie), wat in hulle huis in die Kaap van haar pa, Wimpie Jacques se vrou Yda het ‘n besering opgedoen het. Hallo 2019 aangeval is. Sy pa is Serfontein (voorheen ‘n operasie ondergaan. stabiel, maar sy ma is in werksaam te Suidwes/ 6. Elize Botha (Hortoloog: intensiewe sorg nadat NWET). Adri ons dink 4. Melanie van der Terratek), wat onlangs sy ‘n hartaanval gehad aan julle familie in hierdie Linde (Bestuurder: ‘n operasie ondergaan het tydens die aanval. hartseer tyd en dra julle Graanadministrasie), wat het en tans tuis aansterk. Malcolm, ons dra jou en in ons gebede op aan in Sunningdale Hospitaal te Elize, ons wens jou ‘n jou ouers in ons gebede ons Hemelse Vader vir Sy Klerksdorp opgeneem was spoedige herstel toe. op. Baie sterkte vir julle. vertroosting. en toetse ondergaan het. My selfoon se biep ‘n nuwe begin, nou reflekteer ONS GROET ‘n KOLLEGA versteur my ritme agter ons almal oor die afgelope die rekenaar-skerm. Kan net jaar. ‘n Jaar wat sekerlik die Dit is met leedwese silo vanaf 14 Maart 2005 een van die kinders wees… swartste was vir my en my dat ons verneem van en was altyd betroubaar Radi se profile-pic lê bo-aan gesin, maar so ook vir baie Michael Setsetse (Operateur en ‘n werknemer waarop die nuwe boodskappe. Dis ander mense om my. Dit is te Bloemhof silo), wat op 14 gereken kon word. ‘n stem-boodskap. Hy kom ook die jaar waarin ander Desember 2018 oorlede is vanaand huis toe nadat hy vir baie geluk en liefde en vrede na ‘n kort siekbed. Ons innige meegevoel aan sakgeld matriek vraestelle ervaar het. Die jaar as sulks sy naasbestaandes. gemerk het. Vreeslik was dus nie nèt sleg nie, dit Michael was werksaam opgewonde, want more gaan was maar net my beurt om by Suidwes se Bloemhof Michael is regs. hy saam met Jan Weskus toe! onder te wees. Maar so seker ‘n Weskus vakansie wat ons as padda manel dra, weet ek ONS IS BLY SAAM MET: almal so lank al na hunker, en my “onder” wees jaar is verby, onverwags vir hom realiteit en 2019 gaan die jaar wees Andrew Kamele (Ontvangsklerk: geword het. waarin my beurt kom om “bo” Reivilo) en Yvonne Kamele (Algemene te draai! Ons noem dit sommer werker: Reivilo), wat op 14 Desember Eerste gedagte; hy wil iets hoop. Die simpelgeit om te wil 2018 ‘n baba seuntjie ryker geword weet of reël oor die braai by glo dat dinge gaan beter raak, het. Andrew en Yvonne baie geluk met die huis vanaand. Ek luister dat alles gaan regkom, dat die Ben se geboorte. Mag hy vir julle net na die boodskap en trek my son weer op ons rug sal skyn, vreugde en geluk bring. asem hoorbaar in, laat sak die en dit sal reën waar ons bokke selfoon. Hy wou net laat weet wei… Ja, “hoop” is die woord Edward Adendorff dat Anna gisteraand selfmoord wat ons daarvoor gebruik. gepleeg het. Een kort sin. Die (Grafiese ontwerper, sin byna so kort soos haar 22 En soos wat die nuwe silabus Play sudoku online at: Hoofkantoor) en jaar lange lewe hier op aarde. mooi vir die kinders in Lewensoriëntering leer van www.sudokukingdomhG.cueolrldemaveRrolouwximnge.t Dit maak nie sin nie. En, al die regte wat ons geniet in soos met die eerste keer wat ons nuwe grondwet, en ook WEN! Daily Sudoku puzzle No. 4418 2018-11-17 Medium level ek besef het al die clichè’s wat die verantwoordelikheid rondom ouerskap is waar, is wat saam met elkeen van Die wenner van die MEDIUM 4 krimp my hart ineen. Dit daardie regte kom, net so dagstukkie boek, was 1995, en ek het iewers ‘n moet ons seëninge tel en ‘n Lewe voor God deur 6 91 Huisgenoot deurgeblaai. ‘n dankbaar wees vir elke mooi Stephan Joubert is Artikel het my tot stilstand en goed in ons bestaan. Chantel de Lange van 3 59 gedwing. ‘n Hond wat ‘n baba AgriCapital. seuntjie se lyfie stukkend Met die einde van hierdie jaar Baie geluk Chantel, mag 1 83 gebyt het… Voorheen sou dit 2018, sê ons good-bye vir baie die boek jou lewe verreik! vir my sleg wees om te sien en goeie tye, slegte tye, hartseer Een gelukkige personeellid 1 63 te lees, maar daardie dag… tye en besige tye… En net soos staan die kans om die Ek het die hele tyd gedink met elke good-bye, is daar mos boek Die vertes in, deur Zirk 2 348 hoe dit vir my sou wees as ‘n altyd ‘n hallo! ‘n Hallo vir 2019. van den Berg te wen. hond Willem-Piet se ou pokkel ‘n Nuwe jaar met 365 dae, 67 4 lyfie so moes verniel. En ek waarvan elkeen van hierdie Om in aanmerking te kon fisies die pyn voel. Ek 365 dae ‘n geleentheid is. ‘n kom, moet jy die volgende 21 3 weet elke ander ma weet nou Geleentheid om oor te begin, Sudoku oplossing voltooi waarvan ek praat. ‘n Ander Ma om goed te wees en om goed te en ‘n foto daarvan neem en 85 1 se hartseer word jou hartseer, doen! En as een van hierdie dae e-pos na daleen.gouws@ want jy is net so bang daardie nie so goed is nie, onthou altyd suidwes.co.za. ellende kom oor jou kind, en more is nog ‘n geleentheid om jou pad. ‘n beter dag te hê! Carpe Diem – gryp die geleentheid! En dit is wat die stemboodskap vanoggend weer in my kom Mag ons die opwinding van wakker skud het. Dit kon ek ‘n Nuwe Jaar elke dag ervaar wees wat vandag daardie wanneer ‘n nuwe dag aanbreek. verskriklike tyding moes kry. Mag ons met dieselfde Maar dit was nie. Ek is nog entoesiasme selfs die korter eens geseën met nog ‘n dag periodes se einde en begin vier, waarin elkeen van my drie sodat daar altyd ‘n gevoel van seunskinders gesond is. Nog afwagting teenwoordig is, ‘n ‘n dag waarin ek met elkeen gevoel van hoop, en gevoel kon praat, na hulle stemme van ‘n beter toekoms! Laat luister en kon voel – in my hart ons nooit moed verloor in 2019 - dat hulle okay is!! nie, laat ons beheer neem en 2019 LAAT gebeur soos wat ons Ek nou in hierdie “silly- WENS dit gebeur! season”, waar ‘n jaar eindig en 18 24 8 die gees van ons mense


Like this book? You can publish your book online for free in a few minutes!
Create your own flipbook