november desember 2018 de corps maatskappynuusbrief van Suidwes Landbou inhoud 2 Kersboodskappe 3 Langdienstoekennings 4 Personeelerkenningsaand 5 Personeelerkenningsaand 6 Kleredragprosedure 7 Die Suidwes Akademie 8 Lief & Leed Perso neeler k en nin gsaan d Met die Gatsby-tema het funksiegangers omtrent uitgehang in die mooiste uitrustings wat laat terugdink aan die formele 1920’s, en tonele uit The Great Gatsby se dorpe West Egg en East Egg op Long Island. (Vervolg op bl 4) GESEËNDE KERSFEES AAN ELKE KOLLEGA EN JULLE FAMILIES!
lees bl.3 bl.6 WEN! binne bl.8 bl.4 bl.7 2018 KersBoodskappe Rocky le RouX Hansie Viljoen Dr Herman Deon Badenhorst Dr Flippie Cloete van Schalkwyk HUB: Handel Voorsitter: Suidwes Korporatiewe Bestuurder: Groep Direksie Groep HUB Bemarking en Terratek Kommunikasie Positiwiteit, seën en vrede Die afgelope jaar was ʼn jaar Die intensiteit wat toeneem rakende Wanneer ek terugdink aan die Die 2019 dagboeke is vandag vol uitdagings, uitdagings wat, uitdagings vir die landbouer en afgelope jaar in die landbou en Terwyl ons nog aktief besig is met elke afgelewer en dit beteken die skrif indien ons nie daarop let nie, die landboumaat-skappye word elke jaar al die uitdagings waarmee dit dag se gejaag en die vereistes wat die is aan die muur. Die jaar 2018 is op vreugdes en suksesse vergete groter en meer uitdagend. Vanjaar gepaardgegaan het, kan ek met lewe stel, het die tyd aangebreek wat sy einde. laat. Dit is egter in die moeilike tye was geen uitsondering nie. Hierdie sekerheid sê dit was `n voorreg die einde van die jaar begin aankondig. wanneer die ware karakter van ʼn feestyd is ʼn tyd wanneer ʼn mens om in 2018 weer deel van die Die afgelope jaar in die landboubedryf Elke jaar het positiewe en negatiewe maatskappy en spesifiek sy mense terugkyk en vorentoe kyk met Jesus Suidwes Groep te wees. Dit was het groot eise gestel en is nog steeds herinneringe en ek verkies om na vore kom. Dit is verblydend om Christus as die somtotaal van my lekker om te sien dat Suidwes se in volle swang. die positiewe herinneringe te te sien hoe kollegas eienaarskap perspektiewe as gelowige mens. betrokkenheid en verbondenheid koester. Die samewerking en neem en ten spyte van die lang tot sy lede uitgebrei het en om te Die eise is groot en kom van alle personeelbetrokkenheid by die ure, steeds ʼn positiewe gesindheid Daar was die goeie en die minder goeie sien hoe die verskil wat Suidwes kante. Die uitdaging is hoe ons die verskillende Suidwes bemarkings- openbaar. Hierdie houding spreek oomblikke wat ons die jaar beleef in die gemeenskappe maak, eise gaan hanteer? As personeellid aksies gedurende 2018 was van die uitsonderlike lojaliteit en het, soos onder andere: geliefdes raakgesien word. van Suidwes Landbou het jy nie ʼn opvallend. Die Suidwes-gees by trots binne die Suidwes Groep. wat heengegaan het - nuwe lewe keuse as om die uitdagings in die Nampo, verskillende inligting- en Dis nie net vir my aangenaam wat geskenk is; siekte – herstel – Daarom wil ek van die geleentheid oë te kyk en met positiwiteit en die demonstrasiedae, jongboertjiedae, om deel van hierdie uitsonderlike gesondheid; natuur omstandighede – gebruik maak om elke personeellid regte houding aan te pak nie. In tuinboudae, veilingskrale, ens was groep te wees nie maar ook om brande, droogte, reën op die regte tyd; te bedank vir julle insette en Kerstyd kan ons verseker wees van aansteeklik. Ons personeel se namens Terratek vir ieder en elk veiligheid, politieke en ekonomiese druk harde werk. Tesame met die die boodskap van seën en vrede bydrae in die Eprit de Corps en Ons ʼn Geseënde Kersfees toe te wens. en uitkomste. lojaliteit en ondersteuning van deur Christus aan ons gegee. Eie is op ʼn nuwe standaard. Die Koester die tyd saam met die ons aandeelhouers kan Suidwes Hierdie boodskap plaas ook ʼn Suidwes-liedjie word oral gehoor – familie en vriende. Voorspoed vir Ondanks verskeie uitdagings uitsien na ʼn volgende jaar vol verpligting op ons om met trots, in ons bedryfspunte, op selfone en die nuwe jaar! en onsekerhede wat 2018 voor suksesse – al is daar uitdagings. waardigheid en ʼn doelgerigtheid daagliks op OFM. Om die personeel Suidwes se deur kom lê het, weet ons voor te berei vir 2019. in die nuwe Suidwes korporatiewe Derék Linde ons dit was ʼn geseënde jaar en Die Kerstyd bring dankbaarheid in drag te sien, maak ons trots. besef Suidwes weereens die ons harte vir die seën en genade Kersfees is die tyd om saam Groep Hoof waarde en rol van die mens. Die wat ons deur die jaar ontvang het. met jou familie te wees. ʼn Tyd Dankie vir elke personeellid se Regsbeampte en bydrae van elke individu, kliënte Dit dwing ons weer om opnuut by om liefde te gee en ʼn tyd om Groepsekretaris en personeel, is vir my ʼn riem ons Hemelse Vader te pleit vir die dankie te sê vir al die wonderlike betrokkenheid, entoesiasme onder die hart en ʼn kern deel van komende jaar waarin ons weer seëninge wat ontvang is deur die Kersfees is ʼn tyd wanneer ons besin daaglikse bedrywighede. afhanklik is van Sy genade om ons jaar. Mag die komende Kersfees en toewyding by alle Suidwes oor die seën wat ons onverdiend lande voor te berei, die seisoen te vir elke personeellid van Suidwes toegeval het met die geboorte van Die sukses van Suidwes Handel beplan, saam met die natuur te Landbou met vrede gepaardgaan, inisiatiewe – elke plaasbesoek, elke Jesus. Ook die seëninge wat ons lê ongetwyfeld in verhoudings. werk (en soms selfs daarteen). vrede wat sal oorspoel na 2019. elke dag geniet. Dit vul ons dan Die verhouding met alle rolspelers Want met Christelike vrede as jou suksesvolle besigheidstransaksie met ʼn diepe nederigheid en hunker is van kardinale belang om in ʼn As produsente in die bedryf seëning, kan jy nie anders as om ʼn om ander mense tot seën te wees. onseker besigheidsomgewing het ons saam met Suidwes se positiewe bydrae in hierdie tyd te en elke positiewe koopervaring Die tragedie is egter dat ʼn mens uitdagings te trotseer. Baie dankie personeel ʼn verantwoordelikheid maak nie. so maklik hierdie fundamentele aan elkeen wat in die jaar saam om aanspreeklikheid te aanvaar. versterk ons handelsmerk. boodskap van Kersfees vergeet gegroei het om Suidwes Handel Hoe doen ons verantwoording aan Mag jy in 2019 nie net seën sodra die nuwe jaar se warboel ons as span sterker en meer suksesvol ons Koning? Hy moet belangriker ontvang nie, maar ook ander Ek en my Bemarkingspan wens u weer meesleur. Ons is so geneig te maak. wees as ons plase, ons werk en al seën in jou werkplek, in jou gesin, en u families ʼn wonderlike Kerstyd om mense se waarde te bepaal ons besittings. Kom ons loof en gemeenskap en die land waarin toe en mag 2019 geseënd wees. aan die hand wat mense vir ons ‘n Baie geseënde Kerstyd met prys Hom deur alles wat ons doen. ons woon. kan beteken, en nie omdat mense baie vreugde en kwaliteittyd saam Dit sal getuig van trots en die beste Johan du Toit: waardevol vir God is nie. My wense met u gesinne en geliefdes word resultate lewer. Pieter aan elke werknemer is dat elkeen u toegewens. Mag u gedurende van Zyl HUB: IT weer besef hoe waardevol hy of hierdie komende Kersgety werklik Mag elke Suidwes-personeellid en sy is, omdat Jesus hom of haar die liefde en warmte van Jesus se julle families ʼn geseënde Kerstyd HUB: Agrifriend Aangesien dit my eerste waardevol ag. nabyheid en Sy troue sorg ervaar. beleef. Mag julle lekker rus en geleentheid is om ʼn Kersboodskap 2019 met vrede in gaan. Dis altyd ’n voorreg om aan die vir Suidwes-personeel te skryf, het Debbie Bester My wens is dat elke Suidwester einde van ’n jaar te kan terugkyk na ek gaan kyk hoe dit tipies gedoen hierdie Kersfees die tyd sal gebruik Jan die gebeure van die jaar. Ondanks word. Die een tema wat konstant Groep Finansiële om aan familie en vriende te wys Grobbelaar die onsekerhede en uitdagings deel maak van Kersboodskappe bestuurder hoeveel ons hulle waardeer. wat die besigheidsomgewing en is ʼn terugskouing van die Mag julle die geloof, hoop en HUB: Graan mark in ons rigting gestuur het voorafgaande jaar. Baie mense Mag vrede jou Kersgeskenk wees liefde van ons Hemelse Vader in kyk ons met dank terug op nog ʼn sal dink dat ek persoonlik, en die en jou seëning deur die jaar. Beste oorvloed ervaar, voorspoed word Soos wat Kersfeestyd nader en na- geseënde jaar. IT span as geheel, eerder 2018 sal wense vir die Kersseisoen. u toegewens vir 2019 en mag al u der kom, is daar ʼn groeiende opge- wil vergeet. drome werklikheid word. wondenheid in my hart. Enersyds Ons besef opnuut watter Cornel gaan dit oor die feit dat die jaar se besonderse rol mense in ons Maar Kersfees is nie ʼn werk- of de Villiers Geniet u rustyd en ry altyd veilig! gejaagdheid en spanning van die lewens speel. Die bydrae van ons besigheidstyd nie, dit is ʼn ‘mense’- afgelope jaar besig is om verby te aandeelhouers, kliënte, personeel, tyd. ʼn Terugskouing gaan dus nie Bestuurder: George gaan en daar meer tyd beskikbaar besigheidsvennote en die breër oor die suksesse en mislukkings in Besigheids- Potgieter gaan wees om kwaliteittyd aan gemeenskap is onlosmaaklik die werkplek nie, maar eerder oor ontwikkeling my familielede te spandeer. An- deel van ons daaglikse doen en die nuwe ontmoetinge, vriende en Groep Hoof dersyds gaan dit oor die verfriss- late. Suidwes Agrifriend besef persoonlike verhoudings. Geniet die Kerstyd saam met julle Finansiële ing van die boodskap van hoop en dat die sukses van ons besigheid geliefdes. Vrede aan almal. Mag Beampte vrede wat Christus se koms na die voortspruit uit die unieke verhouding In die lig hiervan, was die afgelope die hoop nie beskaam nie. aarde vir ons as sterflinge gebring wat ons met elkeen van hierdie jaar vir my as nuwe werknemer Laat ons hierdie tyd van vrede koester het. Kersfees gee ons die geleen- belangegroepe het en daarom ʼn groot sukses, maar ek glo ook en onthou as die tyd van hoop, vrede, theid om bietjie voorraadopname bewaar ons dit soos ’n kleinood. daar is baie ander van julle wat die vreugde en baie liefde. Geseënde in ons lewens te maak en onsself hoogte en laagtepunte van die jaar Kersfees en voorspoedige nuwe jaar te oriënteer vir die komende jaar. Koester hierdie Kerstyd saam met gebruik het om sterker bande te vir elkeen. u familie en vriende en moenie vorm. Dankie vir elkeen se bydrae Geniet jou tyd saam met jou Mag elke leser van die Esprit de die geleentheid misloop om hulle in die verband. Dit is die goeie en familie en vriende in harmonie en Corps hierdie Kersfees ʼn wonder- lief te hê nie en mag Kersfees vir sterk persoonlike verhoudings liefde. like tyd saam met julle families elkeen van u ʼn ware Christusfees wat elke individu, asook die hê, mag julle Goddelike vreugde wees. Dis my wens dat u almal ’n maatskappy as geheel, positief en 2 en -vrede ervaar en mag julle krag besonder geseënde Kersfees sal optimisties na die toekoms laat en wysheid ontvang om die nuwe ervaar en dat die nuwe jaar vir u kyk. jaar se uitdagings met geloof te- vrede en voorspoed sal inhou. gemoet te gaan. Ek hoop dat almal ’n besonder geseënde Kersfees sal hê en dat elkeen die nuwe jaar, met al sy nuwe uitdagings, sal ingaan met ʼn sterker band met vriende, familie en kollegas. die gees van ons mense
Personeel G E B E U R E saamwerk Ben Lubbe Langdienstoekennings Bestuurder: 10 Eiendomme 10 KATLEGO PELELE 10 10 15 Hierdie woorde maak ons stil ontvang sy 10-jaar – “Dis amper Kersfees!” JAKOBUS MELAMU, Landienstoekenning. MONNATLOU LETSELEBE DANIEL MOHAKANE ALFRED PHAWE, Leerling Silo operateur ontvang ‘n 10-jaar van Leeudoringstad ontvang sy skoonmaker operateur 2018 is bykans iets van die Migdol Silo ontvang sy 10- Langdienstoekenning. Langdienstoekenning vir 10 jaar Migdol Silo ontvang sy 15- verlede en ons is besig om jaar Langdienstoekenning. diens. Oorhandig deur Johan jaar Langdienstoekenning. alles in gereedheid te kry vir 30 Bezuidenhout, Instandhouding 2019 wat om die draai is. 20 bestuurder. 30 Ons kyk terug op ‘n jaar ANDRIES TELEKELO, 25 ANGELINE APRIL 10 THYS NEETHLING waar drome en verwagtinge, algemene werker van ontvang haar toekenning vir (Groep Bestuurder: hoogtepunte en laagtepunte, Migdol Silo, ontvang sy PHILLIP OELOFSE, 30 jaar diens by Suidwes se ISAACK NOGE Menslike Hulpbronne) vreugde en teleurstellings deel Langdienstoekenning vir onderdele bestuurder van Bloemhof Silo. ontvang sy 10-jaar ontvang sy 30-jaar was van ons elke dag. Ons 20 jaar getroue diens. Vryburg ontvang sy 25-jaar Langdienstoekenning by Langdienstoekenning het vir onsself doelwitte gestel Langdienstoekenning vanaf 30 die Misgunst Bunker. vanaf Sagrys Klopper en sonder om te aarsel ons 30 Kobus Moolman. Peet Janse van Rensburg (Talent en Organisasie beste gegee om die doelwitte QL MAHLWANE, sê: “Baie dankie vir al jou Ontwikkelingsbestuurder: te behaal. Ons het afskeid 20 Junior Onderdele bemarker bydrae en werk wat jy by Menslike Hulpbronne). geneem van kollegas en van Hoopstad ontvang sy 30- Suidwes Landbou lewer. nuwelinge verwelkom. JAN NTHENGO jaar Langdienstoekenning Hou so aan, ons waardeer van Christiana ontvang ‘n vanaf Hansie Swanepoel en al die jare se diens.” Tyd het ons ingehaal en die toekenning vir 20 jaar diens. Alna van Zyl. uurglas om ons take af te JOEY VAN RENSBURG Oorhandig deur Johan sluit voor 2019 aanbreek, Johan Bezuidenhout, Instand- Bezuidenhout, Instand- loop nou vinnig leeg. Kom houding bestuurder oorhandig houding bestuurder. ons kyk terug op hierdie jaar Joey van Rensburg se Langdiens- met dankbaarheid vir genade toekenning vir 30 jaar diens. wat elke dag deel van ons lewenspaadjie was. In hierdie gejaagde tyd, moet ons nooit die ware betekenis van Kersfees uit die oog verloor nie. Mag elkeen daarbuite hierdie Kersgety die vrede, liefde en genade van ons Skepper ervaar en weet dat Hy ook elke dag van 2019 by ons sal wees en elke dag saam met ons die paadjie sal stap. Geniet hierdie tyd saam met jou familie en vriende en laat ons 2019 aanpak met ywer en dankbaarheid in die strewe om elke dag jou beste te gee tot Sy eer. Chris Lübbe Frans TERRATEK du Preez Bestuurder: bBeristoteenkkdaielkmyn Interne Oudit Bestuurs- konsultant BkghvoBgvkovvvadaeeupaeaaaaoelirnslknelsllnnrwkgesetomdtiekedioiBegodtpuoanryiinriiieaeerinpeklntdookssehhsiveandmBbteleeoedilamguuroiirtpekedinsksoitnTntetakʼnwbnkevveethaaardsiarabnBrvyefnrsontmfoaakltlimeooldesanlteoviremeeagëlrysmkildemkraenn.aswrimnTsitnBeleheekgteearekmtoepperrieivotkfeerhrvglan/otaamo.sreueCenetadektrlnTeehltestoeoueekaerigennnklsrialaBesʼnnretdfonhnaetbregbeiviosotorla.eteeeerottrueoniluegakDdalawoalndrdpeeniabereaiivddieeenv‘eanoiswevigerrmopreoenesraeerdttnldanoa.pget r Kollegas, alhoewel my tyd by Suidwes nog van korte duur is, Kersfees is een van daardie Petrus Roux tot is dit vir my ʼn voorreg om na kosbare geleenthede waar wyksdirekteur verkies myself te verwys as deel van mens ook “voorraadopname” die Suidwes-span. Ek is vol kan doen. Twee sake behoort Tydens die 20ste Algemene Jaarvergadering op 26 vertroue dat ons as eenheid na vore te kom: Waar staan September 2018 in Leeudoringstad is daar afskeid die eksterne- sowel as interne ek om in die regte verhouding geneem van mnr Koos le Roux (Wyksdirekteur: uitdagings wat ons in die gesig met my Skepper te wees? Bloemhof- en Hoopstadwyk). staar met deernis sal oorwin Waar staan ek in verhouding deur die krag wat ons van ons met die mense naby aan my. november/desember 2018 Hemelse Vader ontvang. Die Maak tyd daarvoor. take aan hand kan geen van ons in isolasie van mekaar Niel Bosman aanpak nie. As ʼn eenheid kan en gaan ons diep spore in die Hoof Inligtings- landboubedryf trap deur vir beampte ons kliënte, kollegas en ander belangegroepe ʼn onmisbare Verlede jaar die tyd, was vennoot te wees. ons in die laaste draai voor die finale pylvak met die “You can never leave footprints implementering van Syspro. that last if you are always Baie het sedertdien gebeur en walking on tiptoe” Leymah party van ons het met meer Gbowee as net ‘n jaar ouer geword, nuwe gesigte het bygekom en Geniet hierdie Kersfees ander het ons verlaat. saam met familie en vriende en verkondig met dieselfde Namens die IT-span wens ek deernis as bo genoem die almal ‘n geseënde feestyd toe oorwinningsboodskap van en glo ons gaan die nuwe jaar, Jesus Christus. as ‘n sterker span, met durf en deursettings vermoë aanvat. Mnr Petrus Roux is Dit is ‘n eer vir my om deel te verkies as die nuwe wees van so ‘n span en glo vas Wyksdirekteur vir ons gaan die wa deur die drif hierdie gebied. trek. Gaan groot en gryp elke geleentheid aan om jouself en ander te bevorder in hulle doelwitte vir die jaar. 3
tPrearisnoingeel suidwes Van Leeudoringstad na Die groep Adam het Long Island personeel vermaak met hulle heerlike musiek DsffuopinreomkgSsgueieeliedlgeaw1en9neg2tseh0Pre’ssei,droesminsottbnroeyenneNetlaleuermiutkpgieteonhTpnhaainernkggGbisrnueaidaatteineGdBmaohtotsehobtaiysvotsipeleleu2daioNtarrounpsgveteeiWnbmgieebsdsewt.rEMa2gt0egl1atea8dntipetEleataresautmsgEgdageinGgvkaointapsdabL.nyoDdnhiigeeetIsland. en die dansvloer is sommer vroeg geopen. Johrné van Huyssteen van GrootFM-faam het opgetree as seremoniemeester en homself goed van sy taak gekwyt met kwinkslae na almal se kante. Wees deeglik asof is, asof hulle dit sou moes en deeglikheid te toon teenoor jy nog met die oorskryf wanneer hul ʼn fout elke kliënt en elke stukkie hand moes skryf gemaak het. Verder het dr van werk. Hy het afgesluit met die Schalkwyk personeel gemaan boodskap dat vyf jaar van vele Tydens Suidwes Landbou se om positief te wees, en dat uitdagings verby is, en dat ons personeelerkenningsaand het ons moet profeteer wat ons met hoop moet uitsien na die Dr Herman van Schalkwyk, opgewonde maak, want daar volgende vyf jaar wat voorlê. Groep Hoof Uitvoerende wag ʼn hoopvolle en geseënde Beampte se toespraak ʼn toekoms en ons moet dit “Uitdagings in dringendheid gedra rondom nastreef of ons gaan agter bly. die bedryf is die tema van rentmeesterskap. Dit is weer beklemtoon dat daar. Maar met Hy het personeel laat terugdink kliëntediens die faset bly wat kreatiwiteit, aan die tye toe dokumente, ons moet onderskei van al die die regte gees verslae en fakture nog met res. Dat elke personeellid se en houding sal die hand geskryf moes word. houding bydrae tot hierdie ons dit oorwin.” Met hierdie boodskap het hy aspek. Die onus is op personeel Dr Herman van personeel vermaan om deeglik geplaas om te besef dat die Schalkwyk te wees, te dink voor hul net toekoms van Suidwes in hulle doen, en seker te maak dat alle eie hande is. Elke personeellid werk van die beste kwaliteit is gemaan om die ekstra myl te loop, ʼn vriendelike houding 4 die gees van ons mense
G E B E U R E suidwes Perso neeler k en nin gsaan d Oorhandiging van toekennings aan personeel vir uitstaande prestasie Tydens die glansaand is erkenning gegee aan verskeie individue en bedryfspunte wat uitstekend presteer het. Hiermee volg die toekennings soos oorhandig: Korporatiewe Finansies: toekennings Suidwes Handel: toekennings oorhandig deur Rocky le Roux oorhandig deur George Potgieter Bestuurstoekening: Ansie van Bestuurstoekening: Tak van die jaar: Stella Tak met beste finansiële Beste Winkelbestuurder: Beste Stoorbestuurder: Coller. (Debbie Bester ontvang die Elinda Marais. Handelstak. Hannes Herholdt vordering getoon: Wessels- Cornelia Bester – Wolmaransstad. David Mafutsane – Wolmarans- toekenning namens Ansie.) ontvang die toekenning. bron Handelstak. Ronell Coet- stad. (Pieter Rossouw ontvang Raddix: toekenning die toekenning namens David.) Suidwes IT: oorhandig deur zee ontvang die toekenning. toekenning Jan Grobbelaar. oorhandig deur Johan du Toit Versekeringskantoor van Handel Bestuurstoeken- Werknemer van die Jaar – Werknemer van die Jaar – Werknemer van die Jaar – die jaar: Raddix Wolmarans- ning: Willie Wigget. Junior: Innocent Ntakani. Senior: Jaco Kruger. Admin: Alet de Beer. stad – Amelia Heymans neem Werkenemer van die jaar: die toekenning in ontvangs. Suidwes Graan: toekennings oorhandig deur Jan Grobbelaar Natalie Morgan-Deerling. Menslike Suidwes AgriCapi- Hulpbronne: tal: toekenning toekenning oorhandig deur oorhandig deur Aubrey Marais Sagrys Klopper. Kredietkantoor van die Graan Silobestuurder van Graan Bunker-/Silosakde- Graanverkryger/Bemarker/ Graan Administratiewe jaar: Delmas – Marius van den die jaar: Johan Kruger van potbestuurder van die jaar: Makelaar van die jaar: werknemer van die jaar: Berg neem ontvangs. Emmanuel Tlhagaswane van Wimpie Grobler van Agrifriend Adriaan Jooste van Africum Migdol Silo. Suidwes Wesselsbron Bunker. Commodities. Commodities. Sekretariaat: Werknemer van die jaar toekenning gaan aan Marisa Bosman. Besturende Direkteurstoekennings: toekenning oorhandig deur oorhandig deur Dr Herman van Schalkwyk Derek Linde Nvirotek: toekenning oorhandig deur Dailena Pienaar Rocky le Roux. Annemarie Fouche en Marina Mollentze. Deon Badenhorst. Lezelle van Zyl. Werknemer van die jaar: Werknemer vd Jaar: Adele Holtzhausen Deseré Liebenberg. Suidwes Agrifriend: toekennings oorhandig deur Pieter van Zyl Terratek: Korporatiewe toekenning Bemarking en oorhandig deur Kommunikasie: Flippie Cloete. toekenning oorhandig deur Deon Badenhorst. Werktuigkundige van die Onderdelebestuurder van Heelgoederebemarker van Agrifriend werknemer van jaar: Gysie van Wyk. die jaar: Phillip Oelofse. die jaar: Pieter de Wit. die jaar: Administrasie: Maydie Werkenmer van die jaar: Scheepers. Johan Jordaan. Werknemer van die jaar: Edward Adendorff. 5 november/desember 2018
Personeel suidwes Ons kinders presteer Suidwes trek 'n denims (skinny jeans) en broek pas, is ʼn vereiste. Dit is nuwe baadjie aan noupassende broeke nie. verkieslik dat skoene die broek • Rlaonogmbrkoleeku,riogoek/Bʼnenigeetjikelseeursnyers– komplimenteer. Ltsnoeaeofnsukodiepibannkoddaudeiedar‘setnsmpopvonroieersotssgrp,treeeeaebrgssrie,oloedonmifeeisdre.silt of sagte broek. • Kan sonder of met kouse gedra • Denim/Navy/Roomkleurige/Beige word. Sykouse mag gedra word, Hwv-sieekoerrorrskddlkeeieegn. ienDetkyiinMtdegnisevsmaravinaeeirntrdekSdieueedinejdbauwyarres ʼn Nuwe kleredragprosedure is wat ook die broek en skoene iLnaOndktboobuepr e2r0s1o8naeaenl baellkeeSndugidewsetesl. romp – knie-lengte of langer; komplimenteer, maar geen Korporatiewe kleredrag is ʼn visnetkouse nie. bevestiging en verlenging van ʼn • Denim/Navy/Roomkleurige/Beige • Geen sneakers of multi kleur- obvbidsareiiegenovdaepsd.nsegiʼnitelseifgnFdassstoeoeirwoeklmokoasremtevplioeoshtnureakaselnevteadiereleaerwdsdnlsieeremoaksnsgeetstprarakrdknno.alddisDëtaaeniaatadtlrrmeuddrael kniebroeke; tkeokuksieeswnaiet .dGieekmleaukrlivkaentedkiekiebsro/ek komplimenteer is in orde. • Hemde kan netjies oor die broek hang of ingesteek word. Mans: handhaaf. Hierdie prosedure dui • Tw-ohredminddeie(wnidt iotfdnaalkvyk)okeal nis,goefdvrair • Netjiese bruin/swart skoene met onder andere aan op wie die nuwe dhieemdpamooepwtaetdvrear,kmieasgodmiehTa-ahremp swart/bruin/kakie kouse. kleredrag van toepassing is, en wat soos ʼn kamisool gedra word. Danel Lombard, dogter van Marieta T-hemde mag nie sonder hemp • Geen sneakers of multi kleur- Lombard (Aankoper: Handel): gedra word nie. tekkies nie. Gemaklike tekkies Graad 7, Laerskool Leeudoringstad. almal ontvang. RIGLYNE VIR MANS wat die kleur van die broek Sy ontvang die volgende: komplimenteer is in orde. (Hier ʼn Volledige stel klerasie word • Bogenoemde drag sal • Victrix Ludorum. gratis, elke jaar, aan alle personeel mag gedra word saam met ʼn lang of wit kouse toegelaat word). • Sport vrou. vagvvvAoJodeeeeoalolrdrgrenklavroiesusnavgwoiiaotnoeerwerr,gdnniibegosre.elaeoItly2nneerw0kddlddko2kioieliteerel0rlepndidrkkrauoi,aheʼnosirmtsesaippgeiittaedeeeeibearfrbosadsweremosoanmesennaokdoederedavrreieeiedagotlwllligoiiigtodtdeeremfeoesmtdsfeneai.segdtrea. kortbroek: Oorpakke: • Leierskap. • Enige denim (nie met gate of verbleik), verkieslik ‘n navy of • Slolgegosoopodripeabkokresm, seotodsievoSourisdiwene,s ligte blou of navy mag gedra word. • Suidwes T-hemde kan gedra word sonder die oorpakbaadjie. T-hemde moet ook ingesteek Marilie Rossouw, dogter van Pieter Rossouw (Takbestuurder Nuwe personeel kan kleredrag Chino. word Wolmaransstad): Graad 6, Laerskool Wolmaransstad. bekom deur middel van ʼn interne • Roomkleurige/ Hoede/haarversierings: Sy ontvang toekennings vir die bestelling by Korporatiewe Beige: Langbroek of Chino. volgende: Bemarking: Tel 018-581-1000, • Ihsntodeeieeddnbsuytonueougrimetrlauaasattlwi–negdgdiedraak,alewguloirkrmds ʼndoiett • Afrikaans, Engels, Sosiale wetenskap, e-pos [email protected]. • KDoierstberlfodeekaes: SbleogesnBneiedrsypfosprtubnrotee.ke egter navy wees. of PT-shorts nie. Natuurwetenskap en Tegnologie. RIGLYNE VIR • Hbyaaurhkaamarmkleeutjrieasaennpalisn,taenmdoerestins • Beste presteerder in graad 6 met ‘n DAMES • Hemde: Moet ingesteek word. navy. gemiddeld van 94%. Bogenoemde • T-hemde: Navy t-hemp kan onder • Eerste plek in Afrikaans redenaars drag mag gedra die korporatiewe hemp gedra • Eerste plek in Engels redenaars. word saam met: word indien dit koud is. Dit moet • Swanger dames moet in die vroeë • Sertifikate vir deelname aan ATKV en • Enige denim stadium van hul swangerskap, ook ingesteek word in broek so ver moontlik die korporatiewe Radikale redenaars. (nie met gate met ʼn netjiese bypassende belt • Verkies tot die leerlingraad. of verbleik (verkieslik bruin). T-hemde mag drag dra. Waarna netjiese en nie) verkieslik professionele kraamdrag gedra Raykie van Rooyen, seun van ʼn navy of ligte nie alleen gedra word nie. kan word vir die res van die Sunelle van Rooyen (Bemarkings blou, of ʼn netjiese Koördineerder: Korporatiewe Bemarking snyers- of sagte SKOENE tydperk van die swangerskap. en Kommunikasie) Graad 6 navy langbroek. Dames: • Verkies tot Verwes O/12 Rugby. Geen ski-pants, • Verkies tot Westelikes O/12 Krieket. noupassende • Netjiese skoene wat by die Skaap Inligtingsdag Jané van der Colf, dogter van Mari Suidwes Wolmaransstad, Makwassie van der Colf (Administratiewe Beampte: en Bamboesspruit het op 18 Oktober Menslike Hulpbronne): 2018 ʼn baie insiggewende skaap Graad 9 inligtingsdag gehou. • Prestasiesertifikaat vir ‘n gemiddeld Die dag is in samewerking met die van 76% dieregesondheid Maatskappye MSD en Bayer, asook met die Annemi van der Colf, dogter van Mari veevoermaatskappy Molatek, gehou. van der Colf (Administratiewe Beampte: Menslike Hulpbronne): Die temas van die dag Graad 11 was die belangrikheid van • Beste vakprestasie in Fisiese Weten- spoorelementaanvullings in die skaap besdtuursprogram, asook skappe met ‘n gemiddeld van 77% die winsvreter - Ensoötiese aborsie • Beste vakprestasie in Geografie met (Aborsies by skape en bokke). ‘n gemiddeld van 92% Die dag is op die plaas Hollawaysrus • Beste vakprestasie in Engels met ‘n van Thinus en Joey Kellerman gehou. Die Kellerman Familie is welbekende gemiddeld van 83% boere van Wolmaransstad en bedryf • Eretoekenning vir Akademiese die Kellerman Dorperstoet, ʼn swartkop dorper stoet, sedert 1993. Hulle wit gemiddeld 81,8% Dorperstoet, SUNRAM White Dorper, • DUX-leerder. bestaan sedert 2014. Suidwes Wolmaransstad het ʼn lang verbintenis met die Kellerman Familie en wil hulle graag bedank vir hulle gasvryheid en dat die dag by hulle kon plaasvind. 6 die gees van ons mense
GEMEENSKAP suidwes Die Suidwes Akademie Suidwes Graan hou Abré van Buuren Skaalbraaie Die Suidwes Skaalbraai- graanlewering, lojaliteit tradisie is reeds jare gelede en betrokkenheid by die gevestig en daar is besluit maatskappy. Produsente om gedurende 2018 weer is verseker van Suidwes nuwe lewe te gee aan dié Graan se toewyding gebruik. Tydens die twaalf om opnuut hul potlode geleenthede wat op die skerp te maak ten einde weegskaal by verskeie ʼn kompeterende aanbod Graan Silo’s in die Suidwes- op die tafel te plaas vir die gebied plaasgevind het, is nuwe leweringseisoen. produsente bedank vir hulle Jongmense droom en word aangemoedig om Suidweskunde 103 – Kliëntediens – Die fokus is BAMBOESSPRUIT te besluit watter beroep hulle gaan beoefen as hier op kliënte verwagtinge en hoe om daarin te BLOEMHOF hulle volwasse is. Die meeste jonges streef na voorsien. Ons personeel moet verstaan dat ons opwindende, waaghalsige loopbane vol avontuur. geen besigheid het sonder ons kliënte nie. HERTZOGVILLE Droomloopbane soos ‘n sport superster, vlieënier of HOOPSTAD chirurg is gewoonlik altyd op die lysie. Ongelukkig Suidweskunde 201 – Verkoopstegnieke – Ons het die meeste droomloopbane vir die gemiddelde almal is in verkope en is verantwoordelik vir die WESSELSBRON mens iets in gemeen: Dit is effe buite ons bereik. Suidwes naam. Al ons personeel moet die Suidwes MISGUNST verkoopsiklus verstaan en kan toepas. Moet egter nooit moed opgee in jou soeke na ʼn M A K WAS SIE opwindende en vervullende loopbaan nie. Jy het dalk Suidweskunde 202 – Verkope in ‘n mededingende nie gedroom om in landbou te werk nie, maar hier is wêreld – Ons leef in n mededingende wêreld. Ons jy, deel van ʼn dinamiese industrie en ʼn werknemer moet weet wat om ons kliënte te bied wat hulle van een van die markleiers, Suidwes Landbou. met ons wil besigheid laat doen. Suidwes Landbou bied ʼn opleidingstrategie LEIERSKAP om personeel te bemagtig en bevorder. Hierdie strategie sluit kwaliteit opleiding in wat in lyn is met Om ʼn goeie leier te wees verg dapperheid, besigheidsbehoeftes en wat op ‘n konsekwente, selfondersoek, realisme en energie. Dit maak nie tydige en koste-effektiewe wyse gelewer word. saak of jy nog by die onderpunt van die leer staan Daarom is die Suidwes Akademie gestig. of al op die eerste trappie is nie, om ʼn leier te wees verleen aan jou respek en mense plaas hul vertroue Die Suidwes Akademie verseker vaardigheids- in jou. Dit is belangrik dat ons die Suidwes-leiers ontwikkeling deur die bevordering van die oortuiging van die toekoms bemagtig om die organisasie die dat sakebehoeftes en mense se individuele toekoms in te neem. behoeftes bereik kan word deur ‘n gedeelde visie, naamlik opleiding. Die opleiding van die werksmag VAKLEERLINGE sal help om te verseker dat die strategiese vereistes van die maatskappy behaal word. Ons vakleerlinge word jaarliks in diens geneem om Suidwes en die industrie te ondersteun met die Die doel van Suidwes Akademie is om te verseker tekort aan goed opgeleide ambagslui. Vakleerlinge dat Suidwes die uitdagings van die toekoms met is betrokke by instandhouding en die diens van groot sukses kan aanpak deur die effektiewe implemente. ontwikkeling en opleiding van alle personeel. Die Suidwes Akademie gaan op die volgende LEERLINGSKAPPE belangrike areas fokus: Suidwes leerlingskappe help die werklose jeug in INDUKSIE – DIE EK IN SUIDWES ons operasionele area om ʼn nasionaal erkende kwalifikasie te verwerf. Dit bied ook ‘n moontlike Induksie gee die nuwe werknemer ‘n objektiewe werksgeleentheid vir van hierdie leerlinge wat siening van die maatskappy, organisasiekultuur en hulself deur die verloop van die jaar bewys. werksetiek, wat die werknemer in staat sal stel om soomloos in die werkplek te integreer. Induksie is STATUTÊR ook die geleentheid waar die nuwe werknemers die geskiedenis van die organisasie leer ken, en dit dien Die statutêre opleiding word deur Suid-Afrikaanse ook as die grondlegging vir die “Ek in Suidwes” gevoel. wetgtewing bepaal. Dit is die verantwoordelikheid van Suidwes Akademie om te verseker dat die KULTUUR ORIËNTASIE - SUIDWESKUNDE besigheid voldoen aan al die wetlikke vereistes vanuit ‘n opleidingsoogpunt. Die fokus van hierdie program is om te verseker dat nuwe en bestaande werknemers die volgende OPERASIONEEL – “BACK TO BASICS” konsepte verstaan: Operasionele effektiwiteit is van uiterste belang Suidweskunde 101 – Interpersoonlike vaardighede en is die gom wat Suidwes aan mekaar hou en – Waar pas ek in by Suidwes en hoe maak ek die dit is dus belangrik dat ons die basiese ding besigheid my eie? baie goed doen! Dit is die grootste fokusarea vir Suidwes Akademie en word aangepas volgens Suidweskunde 102 – Produk en Besigheidskennis elke bedryfsafdeling se spesifieke behoeftes. – Dit is uiters belangrik dat al ons personeel ons besigheid verstaan en hulle werk baie goed kan doen, Suidwes Akademie glo dat ons die verskil wil wees wat ons in die wêreld wil sien, en het dus die voorreg om ʼn verskil in Suidwes Landbou te kan maak. LEEUDORINGSTAD 7 november/desember 2018
LIEF EN LEED Marita 6 September - 7 November JULLE IS IN ONS GEDAGTES: ONS GROET ‘n KOLLEGA Ons wil vir oom dankie se vir oom se kameraadskap Deur Marita Burger, Carmen Ludick (Kassier te Silo). Wally was ongeveer en vriendelike woorde elke Leeudoringstad Vryburg Handelstak), wie twee weke met kanker dag. Dankie vir oom se Hoofkantoor se moeder in die hospitaal gediagnoseer. goeie diens nie net aan die opgeneem was. maatskappy nie maar aan al ‘n Nuwe “Hello”... die boere en die gemeen- Wimpie Grobler (Graanver- Die Christiana Silo-span skap van Christiana. kryger te Prieska), met die groet Wally afsterwe van sy skoonmoeder. Ons almal gaan oom baie Die e-pos van die meubel- geleentheid en nou kan dit Wimpie ons dink aan julle Dit is met leedwese dat Oom Wally mis. Oom los ‘n groot leemte vervoer maatskappy werklikheid word. Ek probeer familie in die hartseertyd en ons verneem het van die in die werk en in ons harte. verskyn op my rekenaar. myself kalm hou toe ek ‘n dra julle in ons gebede op aan afsterwe van ons kollega, Wat kan ‘n mens se van die Die nuwe skool stuur hulle onderhoud kry vir die pos en ons Hemelse Vader. Wally Botha, (Snr Graan- oom Wally. Ek dink nie daar Groete inskrywingsvorms. Ek het ek maan myself ernstig aan gradeerder, Christiana is woorde nie. Elke oggend reeds kennis gegee aan die om slegs versigtig optimisties Debbie Delport (Hoofklerk: eerste by die werk en laaste Christiana Span eiendomsagent en vreemde te raak na die onderhoud. Tjekaanvrae & inbetaling Agri- weg. Nooit te moeg om te mense loop deur my huis Miskien gebeur dit nie eers Capital), wie se vader in die help nie, vra net en oom waarin ek die afgelope drie nie. En toe gebeur dit! Ek kry hospitaal opgeneem was. doen dit. jaar geleef het. Al die bekende die pos, ek kry die oorplasing, gemak is besig om onder my en wonder bo wonder, kry ek Bennie Enslin (Silobestuurder ONS IS BLY SAAM MET: uit te gly. Ek wil-wil paniekerig ‘n huis. Alles val in plek soos Kruising Bunker, Hoopstad) raak. “Wat op aarde het ‘n legkaart, en ek weet ek is op wat ‘n operasie ondergaan het. jou besiel?” gil een van die die regte plek. stemme in my kop. Desire Broekman (Stoorman te Elana Retief Pule May, Silo opera- Nou wipplank ek tussen “ek Delmas), wie se vader oorlede (Hoofklerk: Graan) teur van Leeudoring- Na drie jaar van spook en kan nie wag nie” en “wat op is. Desire, baie sterkte vir julle en Herman Eksteen stad Silo se baba spartel om ‘n mate van aarde!” Ek pak my meubels in die moeilike tyd. Ons dra jou met hulle verlowing. dogtertjie is op Dins- stabiliteit te bekom, en ek dit solank op hulle plekke in die en jou familie in ons gebede op. Elana, baie geluk dag 31 Oktober 2018 wragtag reggekry het, pak nuwe huis met behulp van my met julle verlowing, gebore. Die nuweling ek nog eens my lewe op en oor-aktiewe verbeelding. Ek Alta Fouché (Senior Klerk mag julle baie geluk- se naam is Dimpho. verhuis na ‘n nuwe avontuur. beveilig die huis, en maak gras Krediteure), wie se man Dirk kig wees. Nuwe loopbaan, nuwe huis, nat, ek beplan nuwe roetines. oorlede is. Alta, ons glo en Petrus Boshoff (Snr nuwe skool… Aan die ander kant wil ek soos vertrou dat die Here julle sal Janie Coetzee Bestuurder: Graan- ‘n stout kind skreeuend agter vashou in die tyd. Sterkte vir (Hoofklerk AgriCapi- opberging) met sy Soveel mense, soveel menings. my ma se rok inkruip en daar julle as familie. tal te Bethlehem), seun, Evardi, wat ‘n Vriende is so bly vir my en baie wag totdat ek weer veilig voel! wat verloof geraak toekenning as “New- trots, en wens my net al die Iemand skryf op Facebook dat Thys Visagie (Silobestuurder het aan Ruaan Hey- comer of the Year” mooi van die lewe toe. Ander om “groot te word” een van die te Wolmaransstad), wat denreich. Mag julle van die Luiperds Rug- frons en skud hulle kop. Ek domste dinge is wat hulle ooit toetse ondergaan het. baie seën, geluk en by Unie ontvang het. sien die “Aai Meraai” in hulle gedoen het – ek stem saam! liefde saam ervaar. oë. My buurvrou en ma van Ben Jacobs (Plaagbeheer- my seuntjie se ‘Dawid-en- En nou? Noudat alles gesê en beampte) en sy vrou Francien JAGFOTOkOMPETISIE WENNER Jonathan-maatjie’, is openlik gedoen is, en die omdraai nie met die afsterwe van Francien kwaad! “Met jou wil ek nie meer bestaan nie. Nou omarm se moeder. Ons bid vir julle in eers praat nie! Wat gaan nou ons die verandering. Nou hierdie hartseer tyd vertroos- van Aubrey word!?” is ons dankbaar vir ‘n nuwe ting van ons Hemelse Vader toe. begin. Nou vergeet jy van wat Toe ek vanoggend by my was, en jy fokus op wat kom. Hester Thiart (Snr Klerk, Wolf Wolmarans van graffiti tafel sit en koffie drink, Nou stop jy die bang wees en Hertzogville Silo) wat ‘n Wolmaransstad ontvang lees ek Coehlo se “If you’re die “sê nou dis die verkeerde operasie ondergaan het. sy geweersak as prys vir brave enough to say goodbye, keuse”. Nou begin jy glo in die Hester, ons vertrou dat dit die Jagfotokompetisie. life will reward you with a new mantra’s waarmee jy jouself elke dag beter sal gaan. Baie geluk Wolf! hello” – wysheid. Elke keer bewapen. Nou sien jy net wanneer ek moedeloos was die seën raak, en jy ignoreer Winnie Ditake (Junior Klerk: Regs: Die wenfoto wat Wolf en wou opgee, het hierdie daardie stemme wat vir jou wil Menslike Hulpbronne) wat gestuur het as sy inskry- na ‘n baie goeie opsie gelyk; vertel van twyfel. `n operasie ondergaan het. het ek gedink: Dis tyd vir Winnie ons glo en vertrou dat jy wing vir die Esprit de Corps “goodbye”… en tyd vir ‘n “new En eers wanneer die nuwe spoedig op die been sal wees. se Jagfotokompetisie hello”. Ding is, hierdie keer “hello” op jou voorstoep staan, was ek nie moedeloos nie. besef jy dat, alhoewel jy nooit David Mofudsane WEN! Alles was doodreg. Ek werk geweet het hoe nodig dit was (Stoorbestuurder te lekker, bly lekker, my kind is vir die verandering nie, is dit Wolmaransstad), wie se Een gelukkige personeellid staan die gelukkig in sy skool, karate presies wat moet gebeur; broerskind, wat David groot kans om die dagstukkie boek, ‘n Lewe klasse vorder fluks, ek is in ‘n besef jy hoe groot die beloning gemaak het, oorlede is. Baie voor God deur Stephan Joubert te wen. goeie verhouding met ‘n goeie is van ‘n nuwe begin. sterkte vir jul-le familie in die Om in aanmerking te kom, man… alles in ag geneem, ek is moeilike tyd. moet jy jou naam, van en op ‘n goeie plek. Want al wat tussen jou en kontakbesonderhede e-pos na: sukses staan, is jou vrees vir FP Coetzee [email protected]. Maar, die oomblik toe ek die verandering! (Verhoudingsbestuurder te pos raaksien op die intranet, Christiana) en sy familie. FP stuur ek my CV skandelik Marita se pa het ‘n hartomleiding op vinnig aan! Ek slyp my 26 Oktober 2018 ondergaan. tande al vir maande vir so ‘n Sy pa sterk tans tuis aan. Suidwes personeelkompetisie Wenner van die Silver Signature aankope-kompetisie In samewerking met Silver Signature Die trekking is op 27 September 2018 (ʼn verskaffer van verskillende gedoen en William Bezuidenhout van huishoudelike skoonmaakmiddels) kon Agrifriend in Leeudoringstad was die een gelukkige Suidwes-personeellid gelukkige wenner! ʼn Panasonic 32” HD LED TV wen. Suidwes-personeel moes tussen 1 en Hiermee wil ons van die geleentheid 26 Oktober enige drie Silver Signature gebruik maak om Silver Signature te produkte by Suidwes Leeudoringstad bedank vir die borg van die TV en hulle handelstak aankoop om in aanmerking positiewe bydrae tot Suidwes Landbou. vir die kompetisie te kom. 8 die gees van ons mense
Search
Read the Text Version
- 1 - 8
Pages: