Important Announcement
PubHTML5 Scheduled Server Maintenance on (GMT) Sunday, June 26th, 2:00 am - 8:00 am.
PubHTML5 site will be inoperative during the times indicated!

Home Explore ONS EIE Desember'16

ONS EIE Desember'16

Published by jedrie, 2016-12-08 23:48:24

Description: ONS EIE – Lyfblad van die Suidwes Groep

Keywords: Suidwes Landbou,boerdery,graan,mielies

Search

Read the Text Version

Desember 2016 Jaargang 51 • 6Lyfblad van Suidwes LandbouDie trekker van dietoekoms 18KHeElpRSuSidPwResOmJetEdKie GRJoAzuAa dNu PBleOssisER van die Jaar 6 12



Desember 2016 Jaargang 51 • 6Lyfblad van die Suidwes GroepOns Eie word uitgegee deur die Suidwes Groep. INHOUDSOPGAWE VOORBLAD Dié land besproeiingsmielies behoort aanAlgemene kontaknommers vir die Suidwes Groep AKTUEEL Graan SA se Graanboer van die Jaar 2017,Hoofkantoor: 018 581 1000 (tel); Jozua du Plessis van Delmas. Lees oor sy 018 581 1097 (faks) 4 Soos ek dit sien boerdery op bls 12. 5 Op die geestelike akker Foto: Jedrie HarmseOns Eie word 6 keer per jaar na al sy lede en ander 6 Jou geskenk onder die boombelangegroepe versprei. 7 Toe val daar seën 8 8 Suidwes Landbou gee erkenning aan sy Top-klanteRedakteur: 8 KONTREIKUIER – Dit is bésigheid die 16Jedrie Harmse, Ons Eie, Posbus31677, Totiusdal 0134 20 Raddix – advies in die plattelandTel: 012 332 3833 Faks: 012 332 3833e-pos: [email protected] PRODUKNUUSProduksie: 18 Die trekker van die toekomsChilli Design Tel: 012 332 3833 LANDBOUKUNDIGAdvertensiewerwing:Anita Oosthuizen 26 GIFPLANTE – Bessie van die doodTel: (012) 333 6965 30 Dit reën mielies op KameelSel: 083 316 7529 33 Regering wil risikoblootstelling van boere versage-pos: [email protected] 34 Agrikalender Die inligting hierin, hoewel dit met sorg saamgestel word,word verskaf sonder enige waarborge hoegenaamd en ALGEMEENSuidwes of die redakteur sal geen aanspreeklikheid tenopsigte daarvan aanvaar nie. Dit staan die outeurs vry om menings te lug, maar geen artikel verteenwoordig 36 Deel in die feestelikheid van Seisoene noodwendig die mening van die uitgewer, die Direksie 41 Kosmiese Kwêla – Die somersonstilstandof Hoofbestuur van die Suidwes Groep nie. Behalwe inuitsonderlike gevalle, behou die uitgewer die reg voor om 18die nodige veranderinge aan te bring in enige bydrae watvir publikasie voorgelê word. Daar bestaan outeursreg in hierdie werk. Enigeongemagtigde aanhaling of reproduksie van die werkof enige gedeelte daarvan, sonder die vooraf verkreëtoestemming van die redakteur, is handelinge wat out-eursreg skaad en wat die oortreder regsaanspreeklik kanmaak. Geen gratis plasings of krediet sal gegee word virgeringe tipografiese foute wat nie die waarde van ’n ad-vertensie verminder nie.www.suidwes.co.za Ons Eie Desember2016 3

AKTUEEL Koester jou familie en vriende Boodskap van Hansie Viljoen Dit bly ’n voorreg om aan die einde van ’n jaar te kan slagspreuk: Uit die lede, vir die lede, Uit die Gemeenskap, terugkyk na die gebeure van die jaar. Die realiteit van hoe vir die Gemeenskap en Uit die Personeel, vir die Personeel. vinnig tyd verbygegaan het, is meer intens as‘n mens besef Uiteindelik is dit dié verhoudings wat ons deur die goeie, dat die einde van 2016 om die draai is. Suidwes Landbou kan maar ook deur die moeilike tye sal dra. met groot dankbaarheid terugkyk op nog‘n geseënde jaar, ondanks die onsekerhede en uitdagings wat die klimaats- Koester hierdie Kerstyd saam met u familie en vriende en toestande en die besigheidsomgewing in ons rigting gestuur moenie die geleentheid misloop om hulle lief te hê nie. het. Dis my wens dat u almal ’n besonder geseënde Kersfees sal Ons het vanjaar opnuut besef watter besonderse rol mense in ervaar en dat die nuwe jaar vir u vrede en voorspoed sal ons lewens speel. Die bydrae van ons aandeelhouers, klante, inhou. personeel, besigheidsvennote en die breër gemeenskap is onlosmaaklik deel van ons daaglikse bedrywighede. Die Di- Hansie Viljoen reksie en Bestuur van Suidwes Landbou besef dat die sukses van ons besigheid voortspruit uit die unieke verhouding wat Voorsitter: Suidwes Landbou ons met elkeen van hierdie belangegroepe het, vandaar ons tau Jy boer met die beste, VOER net die beste! VOERE VeevoerReg. nr. 2015/357344/07 GEVUL MET VOEDINGSWAARDEKontak ons gerus: Besoek ons webwerf: “Ons veevoedingkundiges, kundige tegnieseJohan van Staden (voedingkundige) www.taurollermeule.co.za adviseurs en ingeligte bemarkers kan vee- en083 629 4540 wildboere met die beste tegniese kennis ondersteun en ‘n verskeidenheid uitmuntende voerprodukteNic Basson (hoof: Bemarking) aanbied om diere blakend gesond te hou.”082 506 09174 Ons Eie Desember 2016 www.suidwes.co.za

AKTUEELOp die geestelike akkerHoekom glo ek? ‘n Mens word dikwels met dié Met dank aan die onbekende vraag gekonfronteer, deur skrywer van hierdie mooi stukkie getuienis.ongelowiges, dié wat onseker is en baie gereeld deur jouself – hoekom glo ek in God?... Want ek het Hom nodig.So hier is my antwoord.Ek glo in God, want partykeer is die wêreld so“awesome”en dinge werk sogoed uit dat my siel uitroep na iemand om voor dankie te sê.Dan is dit Hy!Ek glo in God, want soms is die berge en die sonsondergang en die wolkeen die maan so mooi dat ek iemand nodig het om te prys.Iemand moesdit tog gemaak het.Dis Hy!Ek glo in God, want partykeer gebeur goed wat so onbeplan is en so seermaak en dan voel dit of niemand verstaan nie, maar juis dan onthou ekdie spykers in Sy hande en die Man aan die kruis.Dan weet ek Iemand huilsaam met my.Dis Hy!Ek glo in God, want partykeer is ek so deurmekaar en die lewe so sinneloosen my drome lyk onbereikbaar en dan het ek iemand nodig om saam metmy te stap en rigting te wys.Dan is Hy daar!Ek glo in God, want partykeer is ek so dom en ek doen sulke onnosel goeden ek laat toe dat sonde met my hart mors en my lewe moeilik maak enander seer maak. Dan het ek nodig dat Iemand vrede en wysheid bring.Dan is Hy daar!Hy maak heel wat ek self verbrou het! Hy bring genade selfs in seer watekself veroorsaak het!Ek glo in God, want partykeer weet ek niks. Ek het leiding en wysheidnodig in‘n deurmekaar wêreld wat ek nie verstaan nie.En dan skryf Hy virmy in die Bybel en ek lees Sy Woord en hoor Sy stem en dinge maak weersin!Ek glo in God, in Jesus, in sy Gees, want Hy’s daar!Heeltyd! Altyd!In alles waardeur ek gaan en maak nie saak hoeveel keer ek dieselfde foutmaak nie. Hy is daar!Ek glo in God, want ek sien nie kans om ooit alleen te wees of enigietsalleen te doen nie.www.suidwes.co.za Ons Eie Desember 2016 5

AKTUEEL Jou GESKENK onder die boom Die einde van die jaar het aangebreek en dit is weer Kerstyd. Wanneer ’n mens die woord Kersfees hoor, is van die eerste gedagtes wat by jou opkom ... presente, vakansie, see, braai, planttyd ens. Dit is ’n besondere tyd van die jaar wanneer gesinne bymekaarkom. Dit is ook ’n tyd waarin ons Christus se lewe herdenk. En dankbaar is vir wat Hy op aarde vir ons gedoen en beteken het, daarom is dit ook ’n omgee tyd. As ’n maatskappy wat omgee, het Suidwes ’n Kersprojek begin met Kersbome in al ons takke – ook by die hoofkantoor – waar mense 'n geskenk kan plaas. Hierdie geskenke word aan minderbevoorregtes versprei. Sodoende word almal deel van die vreugde wat Kerstyd vir ons bring. Ons vra ons boere om die projek te ondersteun. Namens Suidwes ’n Geseënde Kersfees aan elkeen, mag jy ’n wonderlike vreugdetyd saam met jou familie deurbring, bande weer versterk, kwaliteittyd bestee en mag jou geliefdes se omgee jou omvou. Voorspoedige Nuwejaar ook aan almal. Ek is oortuig daarvan dat die Suidwesfamilie gefokus is en dat die gees en passie in die maatskappy van so aard is dat ons van 2017 ’n groot sukses gaan maak. Feesgroete Herman van Schalkwyk – Groep Hoof Uitvoerende Beampte6 Ons Eie Desember 2016 www.suidwes.co.za

AKTUEELEn toe val daar seën ... Hierdiefoto:SandriMarxPhotographyVIR ONS WAT naby aan die landbou By die Bothavillebrug styg dielewe, is reën nie net‘n nat lappie om rivier sterk. Foto – Piet Louwdie stof van die winter af te vee nie,dit is dood en lewe. Daarom dat ons Net buite Wollies op die Bloem-jubel oor die reën wat redelik wyd hofpad stroom die water.oor Suidwes se bedieningsgebied Foto – Gertie Fouriesoos 'n seënwens uitgesak het. Onshet gebid en die reën het gekom enhierdie blad is‘n dankie-sê vir dit watreeds ontvang is en vir dit wat kom. By Witpoort loop die water deur die veld. Foto – Juanita Treurnichtwww.suidwes.co.za Ons Eie Desember 2016 7

AKTUEELSuidwes Landbou gee erkenningaan sy Top-klanteGlasies is geklink, skoene uitgeskop, hare losgemaak endie dansvloer blink gedans op die jaarlikse Top-klantefunksie wat in Oktober by Sun City gehou is. Dié funksieword gehou om die top-klante so bietjie te bederf endankie te sê vir hulle ondersteuning aan Suidwes, sê DeonBadenhorst (Bestuurder: Korporatiewe Bemarking &Kommunikasie). bl 11 >>>8 Ons Eie Desember 2016 www.suidwes.co.za

AKTUEELwww.suidwes.co.za Ons Eie DJuelsiem20b1e5r 2016 9

10 Ons Eie Desember 2015 www.suidwes.co.za

>>> AKTUEELErkenning aan Top-klanteProdusente uit die Hertzogville-omgewing wat die Suidwes Top-klante funksie bygewoon het.\"Ondanks die moeilike en uitdagende omstandighede saam te staan,”het Aanspo­ringskortingskema.landbou-omstandighede wat tans Hansie Viljoen (voorsitter van dielandwyd heers, het die Suidwes Groep Suidwes-direksie) gesê toe hy die Herman het ook benadruk dat daarsteeds uitstekend presteer,\" het Her- gaste toespreek. Hy het ook beklem-man van Schalkwyk (Groep HUB) in sy toon dat‘n boer, met‘n maatskappy by Suidwes voortdurend gestreefverwelkomingstoespraak gesê. soos Suidwes Landbou as sy vennoot, “Sonder die ondersteuning van ‘n krisisjaar soos 2016 tromp-op word om welvaart en waarde vir syprodusente kan die Suidwes Groep kan loop. Suidwes het spesialenie die hoogtes bereik soos dit tans droogtehulp-finansieringsprodukte lede, klante en personeel te skep deurdie geval is nie. Dit is tiperend van vir produsente beskikbaar gestel enons boeregemeenskap om in moeilike verder deel lede almal in die Suidwes die toepassing en uitbreiding van die Maatskappy se unieke besig- heidsmodel op plaaslike, nasionale en internasionale vlak. OEwww.suidwes.co.za Ons Eie Desember 2016 11

AKTUEEL AKTUEEL KONTREIKUIER Vir hierdie uitgawe het Ons Eie op Delmas gaan kuier waar vanjaar se Graanboer van die Jaar, Jozua du Plessis, boer. Die wenner van dié toekenning van Graan SA en Syngenta is in Oktober vanjaar by‘n spoggeleentheid in Midrand, Gauteng, bekendgemaak. Dit is bésigheid dieOp die vraag of hy ook van Suidwes veral weens droogte, en ek was nooit Hoewel Jozua buite Suidwes Landbou se tradisionele se produksieleningsfasiliteite seker of ek dit gaan maak nie.” bedieningsgebied boer, is hy een van ‘n groeiende gebruik maak, was sy antwoord, Die droogte het egter gebreek en met groep boere op die Hoëveld wat gelok word deur die“Ek boer nie meer met geleende geld harde werk en goeie finansiële beplan- maatskappy se diens aan boere. Die Jozua du Plessisnie, maar ek het die fasiliteit.”Jozua ning kon hy mettertyd begin asem skep. Boerdery doen vir die afgelope drie jaar al besigheidvertel hoe hy aan die begin gesukkel het. “Ek het geleer hoe om sonder skuld te met Suidwes. “Ek kry baie goeie diens by SuidwesMet die koop van sy eerste plaas in 1983 boer. Ek het geleer hoe om reserwes via Gerrie Lindeque, die plaaslike takbestuurder, enhet hy hom‘in die skuld gedompel’.“Ek op te bou deur my finansies haarfyn te ek koop ‘n deel landboubenodigdhede by hulle,” hethet nie geweet waarvoor ek my inlaat beplan en te bestuur en ek het geleer Jozua aan Ons Eie gesê.nie, maar ek was by‘n kruispad. Ek móés hoe om wins te maak met dit wat ek hetdie plaas koop, anders sou ek boerdery – want, ek het net een kans gehad.” Hooffoto –moes laat vaar,”vertel hy. Jozua du Plessis “Ek moes eenvoudig planne maak om Entrepreneur se silo’s is een vanuit die skuld te kom. In daardie tyd, in Jozua du Plessis is een van daardie die strategieëdie vroeë tagtigs, het rentekoerse 20% mense wat‘n geleentheid sal sien waarmee hy syverbygesteek weens die internasionale waar ander in die probleem vaskyk en boerdery meersanksies teen Suid-Afrika. Dit het vir‘n dit dan in besigheid omskep. Met die effektief maak.aantal jare maar broekskeur gegaan, droogte van ’82/83, toe hy nog net op Links – Die boerdery se embleem is ‘n sterk handels- merk en word onder andere ook op die trekkers aangebring.12 Ons Eie Desember 2016 www.suidwes.co.za

AKTUEELSo moet ‘n aartappelland mos lyk – regs staan die aartappelsorteer-toerusting gereed in ‘n stoor vir die oes wat nou op die land staan.Van sukkel op gehuurde grond geboer het, het A13244 JY KAN ’N VERSKIL MAAK!huurgrond tot hy besef daar is‘n mark vir voer. Hy vertel dat hy eers gras en later Sáám kan ons die tegnologieWENBOER mieliereste van sy eie misoes begin beskerm en die toekoms verseker. baal en verkoop het.“Ek het vanJozua vertel hoe hy in 1981 alles voer gemaak. Ons het berge Rentmeesterskap beteken begin boer het, eers op‘n stukkie en berge voer verkoop, sommer om die beste tegnologie huurgrond. Dit was moeilike tye drie treintrokke per dag by die na die volgende generasiemet sanksies en die groot droogtes stasie opgelaai. Toe kom ek agter oor te dra. Dit is belangrikvan die vroeë tagtigs.“Ek was te jonk baie ouens het balers nodig, toe om ’n toevlugsarea aan teom krediet te kon kry en het geen maak ek ou balers reg en verkoop plant, want dit voorkomondervinding gehad nie, ek moes let- dié ook.” die natuurlike opbou vanterlik‘on the go’leer boer. Ek het maar Jozua se standpunt is dat hy‘n weerstand en beskermgekyk wat die boere om my doen en besigheid bedryf wat aan boerdery die tegnologie.so geleer,”vertel hy. gekoppel is, “Jy moet met geld kan “Ek het destyds nie‘n bakkie gehad werk en‘n entrepreneur wees om Oes die voordele van YieldGard®nie. Ek het met my Renault 5 diesel suksesvol te kan boer.”Hy vertel en YieldGard® II-tegnologie endie werkers aangery, want ek het ook hoe hy van skooldae af al onderne- plant jou toevlugsarea aan!nie werkers gehad nie. Ek het by die mingsgees gehad het. Sy eerstetaxi-werf gaan adverteer vir werkers onderneming was‘n muisboerdery Monsanto, YieldGard® en YieldGard® II isen ek kon sewe manne in die Renault in die laerskool, nie sommer geregistreerde handelsname van Monsantokry. Die lekker van die Renault is dat enige muis nie, dit was Switserse Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk,hy voorwielaandrywing gehad het, so huismuise. Die skoolkinders het Posbus 69933, Bryanston, 2021.die ding het nie sommer vasgesit nie. honderde muise by hom gekoop.Ek het hom opgery en dan weer‘n ge- Toe dié mark versadig raak het Tel: +27 11 790-8200bruikte een gekoop. Ons het self aan hy nog‘n geleentheid gesien. Die Faks: +27 11 790-8350alles gewerk, alles self reggemaak en muise moes kos kry, toe verkoop hy www.monsanto.co.zaself gebou wat ons nodig gehad het.” muiskos. Die muise het die kinders se aandag van die skoolwerk af- getrek want hulle was te besig om met die muise te speel. Die inteling van die Switserse huismuise met die gewone‘skoolmuise’en die gevolglike bevolkingsontploffing het die skool genoop om die jong entrepreneur se brieke aan te draai. bl 14 >>>www.suidwes.co.za Ons Eie Desember 2016 13

AKTUEEL KONTREIKUIER“My raad aan jongboere is om altyd nette doen wat binnejou vermoë is – kykwat jou finansiestoelaat en werkdaarvolgens.” Sy tegniese vaardighede is een van 1sy sterk punte, op sy plaas maak hullealles self reg. Van die waens wat hyaan die beginjare van die boerderygebou het, is steeds op die plaas ingebruik. Hy het‘n skuins vloer vir sywaens ontwerp wat die aflaai vanmielies vinniger en makliker maak.Hy het sy planters self aangepasdeur tenks daarop te monteer. Diéaanpassing werk só goed dat anderboere dit ook gebruik.BesproeiingJozua het mettertyd nog vier 2 3aan­grensende plase gekoop en dit Jozua se tegniese vaardighede is een van die sterk punte van syword tans as een boerdery-eenheid boerdery – 1) Hy het hierdie wiel op die planters só aangepas datbes­ tuur. Hy het in 1991 begin om dit die pitte in die ry goed vastrap, 2) ‘n ‘tuisgemaakte’ sisteem omspilpunte op te rig en het nou tenks op die planter vas te maak, en 3) die skuins vloer op die waensongeveer 560 ha onder spilpuntbe- vergemaklik uitlaai van mielies.sproeiing op die plaas. Hy kon diéontwikkelings doen voordat die Wa- 45terwet in 1998 beperkings op hierdie 4) Die tenkwa is deur Jozua ontwerp en gebou, by hom is Suidwes Landbou se takbestuurder Gerriesoort uitbreiding geplaas het. Lindeque, 5) Hierdie waens het Jozua self gebou toe hy begin boer het. Die waens is steeds in gebruik. Tans plant hulle mielies, aartap-pels, winterkoring en sojasaad onderbesproeiing en op droëland planthulle ook mielies, sojas en droëbone.Met die goeie reënval in die Delmas-omgewing was hulle vyfjaar-gemiddeld voor die huidige droogte 8ton per ha op droëland. Selfs met diedroogte die laaste twee jaar het hullesteeds‘n gemiddeld van 7,6 ton perha gehandhaaf. Met goeie bestuur en genoegwater slaag Jozua daarin om drieoeste in‘n tweejaar-siklus af te haal.Dié metode van‘double cropping’ bl 16 >>>14 Ons Eie Desember 2016 www.suidwes.co.za

AKTUEELwww.suidwes.co.za Ons Eie Desember 2016 15

AKTUEEL KONTREIKUIER Waterbestuur is een van die belangrikste komponente van die besproeiingsboerdery.word opgevolg met een jaar waarin‘n Om die effektiwiteit en win- in die onderneming. Hulle het drie al daaraan dink om die landerye metenkel oes geplant word. Hulle wissel sgewendheid van die boerdery seuns en die oudste twee, Jozua (jr) die helikopter te spuit. Naas vlieg, is syook gewasse in dié sisteem af. verder te verbeter, is‘batch’droërs en Chandré is deel van die boerdery- ander stokperdjie om ou 50 cc-motor­ Hulle het in 2000 voluit met pre- aangebring om die graan mee te onderneming. Die jongste seun fietse te restoureer. Hy het al ongeveersisieboerdery begin waar hulle alles droog. Silo’s is op die plaas gebou Ruan, het sy eie onderneming in die 15 van die motorfietse herbou. OEself hanteer. Hulle trek self grondmon- waarin 6 000 ton graan gestoor kan vuurwapenbedryf.sters en met varieërbare strooiers doen word en saam met nog‘n aangepaste Jozua glo dat die kinders ook onderhulle self die regstellings op die land. stoor, met 2 000 ton kapasiteit, kan moet begin in hulle beroepe,“EkSedert hulle hiermee begin het, het Jozua die bemarking van die graan het hulle nie van die begin af plaasopbrengs met 40% verhoog.“Presisie- baie slim beheer. toe genooi nie, hulle moes eers selfboerdery beteken eintlik om met GPS Jozua doen self die bemarking van sukkel. Toe Jozua jr. plaas toe kom heten‘n rekenaar te boer,”sê Jozua. sy produkte en verhandel op Safex. hy met die kommersiële beesvertak- Hulle gebruik die‘auto steer’ Die aartappels word op bestaande king vir speenkalfproduksie beginfasiliteit op alle groot implemente kontrakte verkoop.“Ek verhandel en hy moes waarde toevoeg tot dieen standardiseer die toerusting met regdeur die jaar kommoditeite.” boerdery. Chandré het later die kom-een stelsel om integrasie eenvoudig Hulle plant BT-vrye mielies onder mersiële kudde en grondmonsterste hou. Hulle gebruik ook die RTK- baie streng beheer en die mielies oorgeneem en Jozua hanteer diesisteem om hulle GPS tot op 25 mm word direk na kopers aangery. Die aartappelvertakking en presisie-aspekakkuraat te maak en plant met John silo’s op die plaas is aanvanklik as van die boerdery.”Deere se‘Stackfold’-planters omdat oorlaaifasiliteit opgerig. Die saad wat Jozua vlieg enigiets, hy het in 1987dit‘n baie praktiese planter is om te hulle gebruik, word met aflewering sy vlieglisensie gekry en vlieg selfsgebruik. Dit koppel aan die trekker getoes en weer op die lande.“Sou helikopters en miniatuur vliegtuie.se drie-punt wat dit moontlik maak ons kruisbestuiwing waarneem, wat Intussen het die seuns ook leer vlieg.om die selfstuur-fasiliteit (autosteer) dalk van‘n buurman af oorgewaai Jozua besit twee helikopters, en metakkuraat te maak.“Dit is‘n kompakte het, stroop ons dit en ry dit onmid- ‘n vonkel in sy oog vertel hy dat hyplanter omdat dit opvou en die lekker dellik weg. Met die verskeie plasedaarvan is dat dit nie op wiele op die wat as enkel eenheid bewerk word,pad hoef te loop nie – wiele word pap is dit maklik om kruisbestuiwing teof val uit. Die planter draai op klein voorkom,”sê Jozua.plekke om sonder dat alles vertrapword,”vertel hy. Jozua glo dat jy elke Gesinmillimeter van die land moet beplant, Jozua en sy vrou Sonja gaan al van“Want waar jy nie plant nie sal die skooldae af uit en sy is van die beginbossies groei.” af, 35 jaar gelede al, sy regterhand16 Ons Eie Desember 2016 www.suidwes.co.za

AKTUEELwww.suidwes.co.za Ons Eie Desember 2016 17

PRODUKNUUS Die trekker vir die toekoms! Die outonome New Holland NHDrive-trekker is by die Farm Progress Show in die Verenigde State bekend- gestel – ’n bestuurderlose masjien wat ’n wye reeks boerderytake dag en nag kan verrig. Dit kan landerye onafhanklik bereik op plaaspaaie om saam met ander outonomiese of tradisionele, bestuurderheerde masjiene te werk. Danksy die kajuit kan dit ook deur‘n bestuurder aangedryf word, wat maksimum veelsydigheid verseker.Met die eerste oogopslag lyk die uitgestalde T8 Blue Power-trekker vir die groot aantal besoekers wat New Holland se stalletjie by die Farm Pro- gress Show toestaan soos ’n doodgewone standaardtrekker. Dit is egter‘n kykie in die toekoms van boerdery – een wat ten volle outonome masjiene kaninsluit en die landbou van die toekoms kan herdefinieer.Verdere evolusie gebaseer op doeltreffendheid en volhoubaarheid Twee trekkers in een: maksimum veelsydigheidDie New Holland NHDrive- outonome trekker is deur CNH Industrial ontwikkelin samewerking met hul jarelange tegnologieverskaffer Autonomous Solutions Die NHDrive -trekker kan op voorafgekarteerde privaat paaie ry.“Sê”eenvoudigIncorporated (ASI), ’n Utah-maatskappy wat die bedryfsleier is op die gebied vanoutonome veldvoertuigoplossings. Die New Holland NHDrive is ’n onbemande vir die trekker waarheen om te gaan en wat dit moet doen wanneer hy syvoertuig wat ten volle outonomies is en deur middel van ’n lessenaarrekenaarof draagbare tabletkoppelvlak gemonitor en beheer kan word. Dit bied boere bestemming bereik en die trekker sal aan die werk spring, hetsy op sy eie of in ’ntoegang tot trekker- en werktuigdata, ongeag waar hulle is. Hulle kan ’n ogiehou oor hul lande vanuit die gerief van hulle bakkie terwyl hulle omsien na hulle konvooi.vee, of selfs van die huis af – en enige tyd. Dit bevorder besluitneming op dieregte tyd om bedryfsdoeltreffendheid en produktiwiteit te verhoog. Voorts behou Die New Holland NHDrive-trekker maak volle gebruik van gevorderde PLM-boere volle beheer en eienaarskap van hul data. ’n Skerm met ’n uitgestippelde pad toon die trekker se vordering, ’n ander tegnologie (presisie-grondbestuur) vir presisieboerdery. Hierdie oop-aangeslote-toon lewende kamerabeelde en bied die gebruiker tot vier beelde in werkliketyd (twee voor en twee agter). Nog ’n skerm sorg vir monitering en wysiging van slim-ondersteunde-tegnologie is maklik om te gebruik en altyd toeganklik virbelangrike masjien- en werktuigparameters soos enjinspoed, brandstofvlakke enwerktuigstellings, insluitende saaikoers of afwaartse druk deur die kouters. Die alle gebruikers. Dit word ondersteun deur New Holland-spesialiste.roete na die lande kan ook beplan word indien daar van privaat paaie gebruikgemaak word. Die NHDrive-trekker kan saam met ander outonome masjiene werk en ook inBeheer uit die kantoor tandem met bestuurderaangedrewe masjiene.Die NHDrive-konseptrekker is toegerus met ’n saaier en kan die saad van dievolgende oes onafhanklik agter die oesmasjien saai. Deur gebruik te maak van Danksy ’n kombinasie van radar, LiDAR (afstandmetingslasers) en RGB-kame­’n toepassing geïnstalleer op ’n draagbare toestel (perfek om toesig te hou ooroutomatisering, soos ’n bestuurder wat ’n oesmasjien aandryf) of lessenaar- ras kan die NHDrive-trekker ’n wye reeks hindernisse in die veld waarneem. As ’nrekenaar (perfek vir die boer wat uit sy plaaskantoor werk), kan die trekker- enwerktuigparameters voortdurend gemonitor en beheer word en kan aanpassings hindernis waargeneem word, stuur die trekker ’n boodskap aan die interaktiewegemaak word indien nodig. Die NHDrive-trekker kan 24 uur per dag, sewe dae per week werk. Dit vermin- koppelvlak en die persoon verantwoordelik vir die boerderybedrywe besluit of ender die risiko’s geassosieer met menslike foute, aangesien dit voorafbepaalde enoptimale planne vir alle aktiwiteite volg. Dit kan hoër vlakke van produktiwiteit hoe die trekker die hindernis kan vermy of om dit beweeg.en doeltreffendheid bereik as tradisionele metodes. Die outonome NHDrive-konseptrekker verteenwoordig die eerste en uiters belangrike stap na ’n nuwe model van verantwoordelike boerderybestuur op wêreldvlak. By New Holland Agriculture is boerderyvernuwing al vir meer as 120 jaar ons hoofdoel en ons is trots daarop om ’n aktiewe dryfkrag in hierdie belangrike verandering te wees. OE18 Ons Eie Desember 2016 www.suidwes.co.za

AKTUEELwww.suidwes.co.za Ons Eie Desember 2016 19

AKTUEEL Raddix advies in die plattelandDie Versekeringsafdeling van Suidwes is‘n tyd gelede die een kant en ons geskiedenis vanaan Raddix verkoop. Dit is‘n jong maatskappy wat reeds uitstekende verhoudings oor dekadesdinamiese voetspore getrap het in die landbousektor Ons deur Suidwes se versekeringsafdelingEie het gaan inloer by Dawie Barnard, Hoof Uitvoerende gekombineer word om unieke waardeBeampte van Raddix. vir ons boere te skep.Wie is Raddix? Die verhouding tussen Raddix Waarom sou ‘n boer wou kontakDawie vertel dat die globale verse­ en Suidwes maak met ‘n adviseur vankeringsbedryf die afgelope dekade “Suidwes het‘n betekenisvolle belang Raddix?ingrypende regulerende hervor­ming in Raddix Groep deur Africum en is dus Dawie verduidelik dat‘n Raddixbeleef het en dat wetgewende ook‘n sleutelvennoot vir Raddix in die adviseur onafhanklik is en dat Raddixingrype sedertdien ook in Suid-Afrika Noordwes, Vrystaat en ander dele van kontrakte in plek het met al die groottoegepas is. Raddix het ontstaan die land,”verduidelik Dawie. versekeraars in Suid-Afrika.“Raddixnadat dit duidelik geword het dat die Vir Dawie is die behoud van het ook‘n reeks eksklusiewe produkteimpak van verandering in die omge­ kundige advies in versekering en fi- in die mark wat spesifiek op die skep-wing dit krities gemaak het dat daar‘n nansiële beplanning in die platteland, ping van addisionele waarde vir onskorporatiewe struktuur geskep moes baie belangrik.“Net soos wat boere in produsente gerig is – sonder dat ditword om onder meer die waarde van Suid-Afrika minder, maar groter word die boer‘n sent meer kos.”finansiële advies in die platteland te en hul boerderye diversifiseer, wordbeskerm en uit te bou. Raddix is‘n makelaars ook minder en konsolidasie Waarop moet ‘n boer fokusafgeleide woord van die begrip“om van makelarye is onvermydelik. vir die volgende paar maandeiets anders te benader – radikaal”. Die waarde van Raddix is dat ons vanuit ‘n versekerings­ toegang tot ekonomie van skaal aan perspektief? Dawie wys na die foto’s van enorme haelskade wat in November in die Die foto’s hier bo wys die erge platteland aangerig is en beklemtoon haelskade wat op 11 November dat hierdie seisoen waarskynlik‘n vanjaar aangerig is. Links unieke seisoen is waar reën gepaard onder is vloedskade by die gaan met stormwind en selfs hael Zesto silosakdepot. wat beduidende skade aanrig. Hy noem dat dit wys sou wees vir pro- afvra wanneer laas hy/sy behoorlike dusente wat selfs in die verlede nooit boedelbeplanning gedoen het en van haelversekering gebruik gemaak ook op hierdie terrein het Raddix die het nie, om‘n ondersoek te doen infrastruktuur om hulp te verleen met oor haelversekering vir die huidige die relevante kundigheid”. seisoen.“Die tariewe is uiters bekos­ Dit is duidelik waarom Suidwes sy tigbaar en die omvang van haelskade versekeringsbesigheid gekonsolideer die afgelope maande beloop reeds het in Raddix. Raddix is toegewyd om enorme bedrae,”sê Dawie. waarde toe te voeg vir die boere van Hy verduidelik dat boere saam Suidwes en hulle het die passie om met‘n adviseur wat hul vertrou hierdie visie nasionaal uit te brei. OE die vergelyking moet doen tussen waarde vir geld op korttermyn- versekering en bloot net“goedkoop” premies met verhoogde risiko’s weens beperkte dekking en/of verhoogde bybetal­ings.“Elke boer moet homself20 Ons Eie Desember 2016 www.suidwes.co.za

AKTUEELHy wat na sonskyn verwys as ware geluk het nog nooit in die reën gedans nie... OESVERSEKERING Ons verstaan...Tel: 018 468 8660 | Faks: 018 468 8667E-pos: [email protected] Ons Eie Desember 2016 21www.suidwes.co.za Raddix is ‘n Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer. FDV no: 44458


Like this book? You can publish your book online for free in a few minutes!
Create your own flipbook