Suidwes Landbouwww.suidwes.co.za jan • feb 2017 betroubaar • integriteit • lojaal • billik • eerbaar • respekvol • konsekwent • etiesOttosdalDraf-en-Trap >12 As die sluise van die hemel oopgaan >6 >12 >14 mpy-esprit 3 personeel-esprit 14 popcorn 18 agterstoep 20 >6
Suidwes Landbou inhoudwww.suidwes.co.za mpy-espritsuidwes vier die liefde november se Wat is die waarde van tyd? 3 kompetisiewenners Kortliks 4 wat is die prentjie? Yollande Brits – Ex colleague flying high 5 As die sluise van die hemel oopgaan 6 Agrilympics 7 Leer op skool al van landbou 8 Suidwes belê in jongbloed 9 Dankie, dankie Suidwes! 10 Menslike Hulpbronne gereed vir Sage 10 Eina! Psigometrie maak seer 10Sjokolade is vir vroue HIV positief ... wat nou? 11soos bloudraad entang vir mans is: dit Die foto is van swart sambrele Voor in die langpad wag lafenis 12maak enigiets heel. Die eerste korrekte antwoord Hard(loop) oor van liefde 13 soek die verskille wat uit die hoed getrek is, is deur JOHAN STEYN (Hallatshope-silo) personeel-esprit Die eerste korrekte antwoord wat uit die hoed ingestuur. getrek is, was dié van JOLANDA Op slag ... 14 JANSE VAN RENSBURG Die boek Met liefde wat saamgaan, deur (Administratiewe Beampte). Annalise Wiid, sal binnekort aan jou gestuur Jan word om die bos gelei 14 Daar was 10 verskille. word. Die boek is deur Lux Verbi uitgegee en Baie geluk, jy ontvang die boek geskenk. Krediteure kuier by Bona Bona 14 Bielie Bybel-pretboek 3 met die komplimente van Lux Verbi- wegsteekkompetisie Lief en leed 15 uitgewers. Die korrekte aantal sampioene wat in die vorige uitgawe versteek Langdienstoekennings 15 was, was 21. ELISABETH MAKAE (Makwassie-silo) is die wenner van Bondeltjie vreugde 15 die kompetisie. Jy sal binnekort die boek, Hasukkah shel David Liefde is soet by Suidwes 16 (Die tent van Dawid), wat deur Lux Verbi-uitgewers geskenk popcorn-pretblad is, ontvang. Kyk op bl 18 vir die bladsye waarop die sterre weg- Wegsteek-kompetisie 18 gesteek was. Uitslag van kompetisies 18 Kleine 'muisie' se groot prestasie 19 Getof vir die groot aand 19 Spoggerige matriekpunte 19DIE REDAKSIE EN MEDEWERKERS van esprit de corps is Anita Oosthuizen – [email protected] agterstoep 20gereed om julle nuus te ontvang. Stuur vir ons stories en Anize Hoffman – [email protected] 20nuus oor gebeure in jou afdeling. Hierdie is jóú tydskrif - Annie Modiakgotla – [email protected] Toemaar, Tannie kom ons maak dit vol met artikels wat vir ons saakmaak. Annemarie Fouché – [email protected] Kompetisie: wat sê die prentjie? As daar ’n onderwerp is wat jy wil aanroer, stuur ’n e-pos Elrina van Heerden – [email protected] die redakteur. Juanita Treunich – [email protected] Voorbladfoto: Deon BadenhorstNici Harmse, Redakteur: [email protected] Marlis de Greeff – [email protected] Oosthuizen, Redaksionele assistent: Riekie du Preez – [email protected]@telkomsa.net Sunelle van Rooyen – [email protected]: 012 332 3833 of 082 850 9719 Talita Verwey – [email protected]é van Zyl, Uitlegkunstenaar: [email protected] Zelda van Reenen – [email protected] inhoud van esprit de corps word grotendeels saamg estel uit bydraes vandie personeel van die Suidwes Groep. Dit is nie noodwendig die opinie van diebestuur of direksie van die maatskappy nie en Suidwes is nie aanspreeklik virenige kopiereg-oortredings wat sodanige bydraes mag meebring nie. Die redak-sie behou die reg voor om artikels te redigeer en oor plasings te besluit.2 die gees van ons mense Produksie, uitleg en ontwerp deur Chillidesign
Wat is die WAARDE maatskappy-espritvan TYD?The bad news is: TIME flies,the good news is: you are the PILOTTerwyl ek hierdie boodskap aan julle skryf, • Om die waarde van EEN UUR te bepaal, \"Kom ons maak Suidwes werklik die besef ek dat twee maande van die jaar praat met geliefdes wat nie kan wag om Eerste Keuse en wys so ons lojaliteit aan reeds op hulle rug lê. Dit voel of ons al ver mekaar te sien nie.in die jaar is en dit herinner my aan hoe kosbaar die maatskappy.\"TYD is en ek onthou hierdie stukkie skryfwerk • Om die waarde van EEN MINUUT te be-want dit is tydloos: paal, praat met iemand wat pas ’n trein ver- bring nie, dit bring ook goeie vooruitsigte en dit pas het. is klaar duidelik dat besigheid positief hierop Verbeel jou elkeen van ons het ’n bankreke reageer.ning, en die naam van die bankrekening is TYD. • Om die waarde van EEN SEKONDE teElke oggend kry jy ’n krediet van 86 400 se- bepaal, praat met iemand wat nou net ’n Dit is met groot dankbaarheid wat ons besefkondes (24 x 60 x 60). Elke aand skryf die bank ongeluk vermy het. wat se groot verskil Hy in ons lewe maak. Onsdie oorblywende balans, wat jy nie in ’n goeie besigheid is gerig, elke afdeling weet wat ver-doel belê het nie, summier af. Geen balans word • Om die waarde van EEN MILLISEKONDE wag word en die tafel is gedek, die TYD hetoorgedra nie, en geen oortrokke rekening word te bepaal, praat met die persoon wat ’n sil aangebreek om die groot verskil te maak, omtoegelaat nie. Elke dag word ’n nuwe rekening wermedalje by die Olimpiese Spele verwerf Suidwes op nog ’n hoër vlak te posisioneer.vir jou oopgemaak. Elke aand word die dag se het.oorblyfsels verbrand. As jy nie die dag se de- ONTHOU - koester elke oomblik wat vir jou Dit kan ons beter reg kry as ons soos ’n spanposito gebruik nie, verbeur jy dit. Daar is geen – die Suidwes-span – funksioneer. As die afde-manier om vooruit te trek teen môre nie. Jy beskore is. En koester dit nóg meer deur dit op- ling waarin jy werk net jou posisie in die spanmoet in die hede leef op vandag se deposito. timaal aan te wend, dit te deel met die mense reflekteer en nie ’n afgesonderde silo is nie, en dit wat spesiaal is vir jou. Leef met passie en gaan ons wen. Kom ons breek die silo’s af en Belê dit dus liefs wyslik om so die meeste onthou: TYD wag vir niemand nie. sien die geleenthede vir mekaar – vir Suidwesrente te kry in terme van gesondheid, geluk en – raak. Ek sien baie uit daarna om saam met diesukses. Die horlosie loop! Maak die meeste van Onthou ook elke dag kry ons nuwe tyd, dit is Suidwes-span hierdie jaar ’n groot een te maak.vandag. ons keuse hoe ons daardie dag se tyd benut en watter verskil ons daarmee gaan maak. e• Om die waarde van EEN JAAR na behore te bepaal, praat met ’n student wat ’n jaar Hoe benut jy jou Suidwes-tyd? Vriendelike omgee-groete gedruip het. Herman van Schalkwyk Kom ons gebruik elke oomblik, en daarmee• Om die waarde van EEN MAAND te bepaal, bedoel ek elke sekonde, elke minuut, elke uur, praat met ’n moeder wat ’n vroeggebore elke dag om ons besigheid beter te maak – baba gehad het. om met trots en toewyding ons gemeenskap te dien. Kom ons maak Suidwes werklik die• Om die waarde van EEN WEEK te bepaal, Eerste Keuse en wys so ons lojaliteit aan en praat met die redakteur van ’n weekblad. betrokkenheid by die maatskappy. Die reën het nie net welkome verligting ge- jan•feb 2017 esprit de corps 3
<kortliks> maatskappy-espritkortliks Suidwes se beeld blink gevryf DIE VERBETERING EN UITBOU van Suidwes Landbou se openbare Die voorportaal by hoofkantoor het onlangs ’n nuwe baadjie gekry as deel van die be- beeld is vanjaar een van die bemarkingsafdeling se fokuspunte. \"Ons markingstrategie. Die doel daarmee is om meer klantevriendelik te wees en ondersteun gaan elke moontlike geleentheid aangryp en benut om die beeld van die korporatiewe beeld van Suidwes. die maatskappy te verbeter,\" sê Deon Badenhorst (Bestuurder: Korpo- Die versterking en groei van die Suidwes-handelsmerke kom ook onder ratiewe Bemarking en Kommunikasie). Aspekte wat o.a. aandag gaan die loep vanjaar. \"Ons is trots op die Suidwesnaam en al die handels- geniet is van klantediens, kleredrag, produkbeskikbaarheid, pryse van merke binne die Suidwes Groep, daarom benut ons elke geleentheid produkte, terugvoering aan klante tot betrokkenheid en sigbaarheid in om die handelsmerke te bemark en te laat groei,\" sê Deon. die gemeenskap en effektiewe borgskappe en donasies. PERSONEEL WORD AANGEMOEDIG om die Herman deel sy kundigheid Suidwes-handelsmerk te ondersteun en uit te dra deur die Suidwes Facebookprofiel te besoek. Die profiel word gereeld bygewerk om klante, kliënte, verskaffers, die algemene publiek en personeel op die hoogte te hou van verwikkelings by die maatskappy. HERMAN VAN SCHALKWYK (HUB) het ’n gehoor van sowat 180 by ’n Droë toestande knyp wins in 2016 Manne-aand by Wittenberg Hoërskool in Betlehem toegespreek. Die Die halfjaar finansiële resultate is onlangs gehoor het hom na afloop van die praatjie oorval met vrae oor o.a. die beskikbaar gestel. Die wins, vir die ses implikasie van BEE op plase, grondhervorming, klimaatstoestande, die maande geëindig op 31 Oktober 2016, is mielieprys en nog meer. beter as waarvoor Suidwes begroot het. Die wins van die aandeelhouers van die houer- maatskappy is egter laer as die vorige jaar. Swak klimaatstoestande wat gedurende die jaar geheers het, het veroorsaak dat 40% minder graan ontvang is as in die vorige jaar, dit is ongeveer 30% van die kapasiteit. \"As voldoende reën in die tradisionele Suidwes-gebied val en normale aanplan tings gedoen kan word, verwag ons ’n beter resultaat vir die tweede helfte van die jaar,\" sê Herman van Schalkwyk (HUB).4 diiee ggeeeessvavnanonosnms emnesense
maatskappy-esprit maatskappy-esprit YOLLANDE BRITS Ex-colleague flying highYollande Brits joined SuidwesLandbou in 2004 as Assistant typical CEO office. That is, until I How does the economy PERSONAL BACKGROUND:Chief Executive Manager notice the one bright red wall and affect the company? Yollande is married to Hein and they haveFinance. She was appointed a vase with fresh flowers on a side one daughter, Kaylen, aged 3 and two sons,later as the Financial Control- table. The powerful red shows this “Agrinet’s turnover has stabilised Ewald (12) and Johandré (15), complete theler and was Group Financial CEO knows what she wants and in the last year, with a record Brits family. Yollande enjoys the quiet andManager from August 2012 knows how to achieve it. profit shown in 2016. Agrinet peacefulness of the bush, where she canto May 2014. She then joined takes into account that the cur- recharge with no cellphones, no laptops orSuidwes affiliate, Agrinet and “I want to take Agrinet back to rent economy has an effect on all, noisy crowds.was appointed Agrinet’s CEO its roots,” she explains. “Agrinet’s especially on medium and smallat the beginning of 2017. basic philosophy over the last businesses. We trimmed cost by pointed staff, regardless of post year was to re-connect with our economising the warehouses and level, must work for a few daysFive minutes into the interview customers and start investing in implementing practical solu- in the warehouse to familiarise with Agrinet’s new CEO, Yol- building relationships again. We tions to serve customers more themselves with our system and lande Brits, I realise that she need to consult with our custom- effectively. We anticipate 2017 to gain first-hand knowledge is not to be boxed in. ers to determine their needs and to be a difficult year in the retail of the diversity of products we turn our focus to delivering excel- market, but also see the economic offer.” ESPRIT spoke to this dynamic lent service as our products are pressure as an opportunity to woman in her newly painted already of the highest quality.” streamline the business so it can How do you motivate office at Agrinet’s head office in perform under strain.” your staff? Samrand. The colour scheme and With its wide range of “I believe if you treat people decorations fit her personality like products, will Agrinet What sets Agrinet apart a glove: steel gray walls (strong concentrate on specific from other wholesalers? with respect and stay humble by willed), a friendly and comfortable markets in future? sitting area (accessible), framed “We are proud of our history, the example, people will become loyal photographs of her family on her “Although we have a long-term company celebrated its 66th year to the company. You can never desk (a life beyond office walls), strategy of being a supplier in business in 2016. Our product a laptop (all business) and certifi- in diverse markets, our focus, range is of the highest quality force people to become what you cates on the wall (educated). A however, will include growing our whilst we are price competitive, believe they should be.” irrigation products and services we pride ourselves in being in to be a substantial part of our touch with the markets and needs Yollande places a high premium business.” of our customers. All newly ap- on integrity, honesty and fairness. She believes if you care about the needs of other people, colleagues and customers alike, they will e react positively. jan•feb 2017 esprit de corps 5
maatskappy-esprit As die sluise van die hemel oopgaannatuur Die afgelope week of wat het dit wyd in ons bedieningsgebied gereën. Op sommige plekke is paaie en laagwaterbrûe oorstroom. Hierd ie foto’s wat op 21 Februarie ge- Plaaspad Migdol neem is, getuig daarvan. Die nagevolge van die vloede is skrikwekkend. Die foto’s is deur die esprit-medewerkers en kollegas ingestuur. Wolmaransstad Foto: Juanita Treunich Die toegangspad by die ingang na Wolma- Migdol ransstad is oorstroom en die Wimpy by die Engenvulstasie is heeltemal onder water. TYDENS NOU Foto: Juanita Treunich Die teerpad voor die Engen- vulstasie is onherstelbaar verwoes. Kgakala Leeudoringstad ’n Man stap langs die oorstromings. Die water het soos ’n rivier langs die pad geloop. TYDENS Foto’s: Riekie du Preez Foto’s: Annie Modiakgotla en Marlis de Greeff6 die gees van ons mense
maatskappy-esprit Naby Orkney maatskappy-esprit Klipspruit Foto: Marlis de Greeff Die brug by die ingang na Wolma- Die pad tussen Leeudoringstad en Orkney is gesluit ransstad is onbegaanbaar verwoes Spruit by Leeudoringstad Foto: Juanita TreunichFoto: Piet VermeulenWitpoortdam Foto: Petro VermeulenFoto: Piet Vermeulen Tussen Leeudoringstad en Orkney Foto: Piet Vermeulen Let’s play! Aktiwiteite / activities Datum & Tyd / Date & Plek / Place • Netball Time Netbalbane, Leeudoringstad • Squash Agrilympics 24 Feb 2017: 13:00 – 14:00 Rugbyveld • Bowling Verwelkomingseremonie/ Netbalbane, Leeudoringstad • 5 km colour run Opening Ceremony 24 Feb 2017: 14:00 – 17:00 Rugbyveld Agrilympics Netbal/Netball Suidwes Muurbalbane,WATTER SPANNE GAAN GOUD verower by die grootste Leeudoringstadpret-sport-byeenkoms wat gedurende Februarie en Maart Agrilympics Muurbal/Squash 27 Feb 2017gehou word? Die personeelkomitee bied vanjaar die Ag- Franjo (personeelkomitee) Rolbalbane, Leeudoringstadrilympics aan en daag alle personeel uit om deel te neem Agrilympics Rolbal/Bowling verskaf rooster Sentrale kantoor,aan hierdie pret-sport-fees. Agrilympics 5 km Colour Run Franjo (staff committee) Leeudoringstad provides schedule Oop vir die publiek en families Komaan, daag jou kollegas uit om ’n span of drie in te 03 Mrt 2017: 13:00 – 18:00 @ R10 per inskrywingskryf. Kry al die inligting by Franjo Viljoen of enige lid van 25 Mrt 2017: 09:00 / Open to the public anddie personeelkomitee. families @ R10 per entry jan•feb 2017 esprit de corps 7
loopbaan maatskappy-esprit Leer op skool al van landbou Hugo Nieuwoudt bied die landbouvakke aan, hy staan tweede van regs in die agterste ry. Mnr Coenie van Staden, die skoolhoof, kom ook uit ’n boerdery-agter- grond en sy pa boer steeds in die Schweizer/Amalia-omgewing, hy loer tussen die derde en vierde seuns van links, deur. Om ’n produsent te wees is uit 35 leerders, en hulle is nogal ’n Vir party outjies was dit amper ’n plegtige Selfs die dogters is opgewonde en kon nie nie die enigste beroep in die handvol.\" oomblik toe hulle dié baadjies aantrek. wag om vir hulle oorpakke te teken nie. landbou nie. Indien u kind ’n hart het vir die landbou, kan Die Handelsafdeling het hy op skool al met sy loop- verlede jaar die oorpakke van baan begin die graad 10-leerders geborg en hernu die borg vanjaar. Die land- HOËRSKOOL SCHWEIZER- bouvakke word slegs van graad RENEKE bied vanjaar vir die 10 af aangebied. \"Die kinders tweede jaar landbouvakke aan. was baie opgewonde toe ons die Die skool het in 2016 afgeskop oorpakke uitdeel,\" het Jeanette met Landbou Bestuurspraktyke vertel. of, LBp, soos hulle dit noem. In dié vak leer die kinders oor \"Ons het ons oorpakbaadjies grootvee, kleinvee en graanver- aan en is nou sommer ook bouing. gereed om op die Faktotum se motorfiets rond te rits.\" Vanjaar is Landbou Tegnologie (L.B.Teg) ook bygevoeg. Die vak leer kinders om te sweis asook die veiligheidsaspekte rondom die sny van staal. Hulle word dus in verskeie plaaswerkswinkel tegnieke onderrig. Hugo Nieuwoudt is die onder- wyser wat die vakke aanbied. Hugo het self ’n boerdery-agter- grond en boer steeds deeltyds in die Schweizer-omgewing. Jeanette Rossouw (Kassiere Schweizer-Reneke Kontreiwinkel) het met ’n paar van die kinders gesels: \"Die kinders, die dogters ingesluit, is baie entoesiasties en opgewonde oor hulle landbou vakke. Vanjaar se groep bestaan8 die gees van ons mense
maatskappy-esprit maatskappy-espritSuidwes belê injongbloedVIR ’N MAATSKAPPY OM tred te hou met ontwikkeling en vernu- Ses jongmanne is gekies om vanjaar opleidingwing, moet daar belê word in sy personeel. Dit behels nie net die as dieselwerktuigkundiges by Suidwes seaanstel van kundige werknemers of die opleiding van bestaande meganisasie-werkswinkels te ontvang.werknemers nie, maar ook die opleiding en werwing van nuwe en Personeel kan ook virveral jongbloed. studielenings aansoek doen indien hulle beplan Ses jongmanne is gekies om vanjaar opleiding as dieselwerktuig- om te studeer. Kontakkundiges by Suidwes se meganisasie-werkswinkels te ontvang. Riekie du Preez by Riekie du Preez (Opleidingsbeampte) vertel hulle beplan om van- [email protected] of (018) 581 1105.jaar studente in te neem in die handelsafdeling en by die graansilo’s.Twee studente gaan ook in die finansiële afdeling opleiding ontvang. Marike Gerber (links) is as die beste student aangewys. Sy ontvang haar \"Dit is altyd lekker om te weet daar is jongmense wat in ons maat- sertifikaat van Riekie du Preez (oplei-skappy belangstel en die aansoeke was oorweldigend,\" sê Riekie. dingsbeampte). Tien studente het handelsopleiding in 2016 ontvang en het op13 Januarie afgesluit deur hulle Portefeuljes van Bewyse in te dienen die finale toets te skryf. Na afloop van die toets is ’n geselligheidgehou op die boeremanier – braaivleis en bykos. Die leerlinge het Suidwes Landbou bedank vir die wonderlikegeleentheid om die leerlingskap te voltooi en die assessors wat altydbereid was om hulle met raad en daad by te staan. Die drie beste studente het toekennings en pryse ontvang tydensdié geselligheid. Pieter Rossouw het die sertifikate aan al die studenteoorhandig.• Beste student: Marikè Gerber• Tweede plek: Gert Venter• Derde plek: Johannes Mothobi \"Ons wens hierdie groep studente alles wat mooi is toe en is sekerhulle gaan ’n groot sukses van hul loopbane maak,\" sê Riekie duPreez (Opleidingsbeampte). Riekie sê die 2016-Graanleerlinge is nog besig met hul leerlingskapen sal teen einde Februarie klaar maak.Uitgevat in korporatiewe klere en gereed om klante in die Kontreiwinkels te bedien. Dié Gert Venter (links) is die student wat Johannes Mohobi (links) ontvang sy serti-groep leerlinge het in 2016 kleinhandelsopleiding ontvang. Die assessors is Pieter Ros- die tweede beste presteer het. Pieter fikaat van Pieter Rossouw (Takbestuurdersouw, Naude Maree, Shaun Swanepoel en Barry de Wet. Rossouw (Takbestuurder Wolmaransstad Wolmaransstad Kontreiwinkel) as die Kontreiwinkel) oorhandig sy sertifikaat. nommer drie student. Die leerlinge (nie in volgorde nie) is Gert Venter, Neo Kinnear, Merike Gerber, SamPlaaitjie (afwesig), De Wet van der Merwe, Kevin Paulis, John Dipheko, Frans Makuadi,Johannes Mohobi en Willem Rosa. jan•feb 2017 esprit de corps 9
betrokke Dankie, dankie maatskappy-esprit Suidwes! DIÉ LEERDERS VAN DIE Sekgweng Intermediêre Skool het behoorlik gestraal toe die stoele wat deur Suidwes geborg is, die dag afgelewer is. \"Dit was behoorlik ’n feeste- like verwelkoming met sang en breë glimlagte toe ons die stoele oorhandig het,\" vertel Sunelle van Rooyen (Suidwes Bemar kingsafdeling). Menslike Hulpbronne gereed vir Sage Regs is die voor- skoolklassie van die PERSONEEL VAN MENSLIKE HULPBRONNE het hulself deeglik be Sekgweng Skool. kwaam in die VIP People-stelsel. Selfs na vyf dae van opleiding is hulle steeds die vriendelikheid vanself. Eina! Psigometrie maak seer Sage het ’n nuwe stelsel ontwikkel wat al die personeel se inligting saamvoeg. Alle rekords van ’n personeellid, soos verhogings, opleiding, kwalifikasies ensovoorts gaan in die stelsel beskikbaar wees. Die nuwe stelsel word amptelik in Maart in gebruik geneem en sal dan parallel met die ou stelsel werk. GEREED EN GELEERD Die span van Menslike Hulpbronne wat opleiding ontvang het. Agter Personeel van die Handelsafdeling krap kop met die aflê van psigo- is Nicolize, Thys, Riekie en Hannetjie. Voor is Nkagisang, Marlis, Rahaba en Sello. metriese toetse. Hulle is deel van ’n groep van 20 mense wat geïden- tifiseer is om psigometriese toetse te skryf om te bepaal wie ’n kursus wat spesifiek vir die Handelsafdeling ontwikkel gaan word, by te woon. Thys Neethling (Bestuurder: Menslike Hulpbronne) is tans besig om met universiteite te onderhandel om dié program te ontwikkel.10 die gees van ons mense
maatskappy-espritHIV positief ... wat nou? maatskappy-esprit Suidwes het in Desem- ber deelgeneem aan ’n nasionale HIV-bewusma kingsveldtog. Personeel kon die uitstalling by hoofkantoor nie miskyk nie. By die takke het elke persoon ’n kondoom en fortuinkoekie ontvang.Boeta is deel van die opgee nie en ’n familie en BO EN REGS: In die fortuinkoe proto-span op die vriende wat aanhou bid kies wat by die takke en hoofkan- myn. Die proto-span het vir sy herstel. Na weke toor aan elke persoon uitgedeel in die intensiewe sorg is hy is, was ’n papiertjie met inligting is die manne wat mense uiteindelik na ’n gewone oor die bekamping van HIV. gaan red uit grondstor saal oorgeplaas en na drie Regs: Sané van Zyl, Janie tings, vure en al die ander lange maande ontslaan. Tolken (Hoofklerk) en Ennie Galie (Kassier) van Leeudoringstad gevare wat ondergronds Boeta kon teruggaan Kontreiwinkel glimlag breed met kan gebeur. Dit is ’n baie werk toe, maar moet die ’geskenkies’ in die hand. gevaarlike werk. elke dag anti-retrovirale medikasie neem om sy Regs: Thys Neethling, Met een van die red- immuunstelsel te help. Hy tweede van links, dingspogings moes hulle moet ook sy dieet aanpas (Bestuurder Menslike iemand gaan uithaal en gereeld getoets word Hulpbronne) by die wat deur ’n rotsstorting om toe te sien dat sy tydelike werkers, Isaac gedood is. Die plek waar CDC4-telling onder beheer Rabotso, Kabelo Diateng Boeta moes inkruip, was bly. Hy sal nooit gesond en Israel Selebalo, met baie nou en hy is aan die word nie, maar kan ’n lang hulle koekies en kon- bloed van die persoon, lewe hê indien hy homself dome in die hand. wat HIV positief was, oppas, sy medikasie korrek blootgestel. gebruik en die regte kos Early testing is very important eet. Na ’n paar maande het South Africa has made not tested early enough. It is very important to hy skielik begin siek voel Ons kan dankbaar wees positive strides in Only once they are very make sure you have a en baie gewig verloor. vir mediese vooruitgang managing the HIV and ill and at an advanced doctor who knows how Hy is dokter toe en is na en navorsers wat aanhou AIDS epidemic since the stage of the disease do to treat HIV. A health- bloedtoetse as HIV positief soek na ’n oplossing vir gediagnoseer. hierdie dodelike probleem. end of 2008. The num- they realise that they are care professional or ber of people on anti- HIV positive. trained HIV counsellor Sy vrou en kinders e retroviral treatment has can provide counselling moes ook dadelik getoets Thanks to new treat- word om seker te maak of Boeta is ’n skuilnaam om die increased dramatically. and help you to find an hulle ook blootgestel was. identiteit van die persoon The challenge SA still ments, many people appropriate doctor. Boeta is intussen in ICU in hierdie ware verhaal te with HIV are living opgeneem omdat die virus bes kerm. Ons publiseer Boeta faces is that people are sy longe aangetas het. Hy se verhaal om te wys dat HIV longer, healthier lives. was vir drie maande in ’n alledaagse werklikheid ge- intensiewe sorg en moes word het en dat dié siekte op voltyds suurstof ontvang verskeie maniere kan toeslaan omdat hy nie kon asem- – onder enigeen van ons. haal nie. Hy was selfs aan ’n ventilator gekoppel. Boeta is gelukkig dat hy ’n dokter het wat nie moed jan•feb 2017 esprit de corps 11
maatskappy-espritdeelname Voor in die LANGPAD wag lafenis ’N MENS KON DIE helderblou monster met sy uitspattige punte, van ver af sien. En net toe jy wonder of ’n blou ruimtetuig op die Noordwesvlaktes geland het, verskyn daar meteens groen mannetjies! Dit is toe dat jy besef dit was dalk nie ’n goeie idee om dié wedloop sonder deeglike oefening aan te durf nie. Is jy nou besig om te halusineer of is daar regtig groen mannetjies voor in die pad? Hoe nader jy aan die blou gedoente kom, hoe harder was die geraas wat jou moeë ore binnedring. Nou is dit klaarpraat, dink jy, vandag word ek sowaar ontvoer. Soos die groen mannetjies in fokus kom, begin hulle wraggies bekend lyk. Jy ruik iets: water. Jy hoor iets: \"Hou bene hou!\" Jy besef die groen mannetjies is jou kollegas en die blou gedoente is die Suidwes-waterpunt se tent! UIT DIE SOET KOM DIE STERKTE Die groen T-hemde by die blou tent was toe altyd nie Marsmannetjies nie. Deelnemers aan die onlangse Ottosdal Draf-en-Trap- Wian Heymans, Sunelle van Rooyen, Anize Hoffman en Raykie van Rooyen hou die waatlemoenlafenis vir wedloop was dit eens: Suidwes se waterpunt het kop deelnemers reg. en skouers bo ander uitgestaan. Die Bamboesspruit- bedryfsp unt het alles uitgehaal om die waterpunt Suidwes het besonders te maak. Die manne aan die stuur van die skoons kip ge- waterpunt was Casper Heymans (Silobestuurder) en maak en het pryse Shaun Pretorius (Takbestuurder). Hulle het vanjaar groot gewen vir die span gegaan en die geleentheid aangegryp om Suidwes se met die beste gees vaandels te laat wapper. Deelnemers het nie net by dié en die beste water- wa- terpunt watersakkies gekry nie, hulle het boonop punt! Dis nou GEES eetgoed gekry – frikkadelletjies, vleispasteitjies met ’n hoofletter. en stukke waatlemoen. Dié wedloop is jaarliks ’n groot inskrywing Die bene mag dalk al lam raak, op drawwers en fietsryers se kalend ers. Dit maar gelukkig is ’n groot deel bestaan uit ’n 5 km en 10 km pretdraf, ’n van die pad al agter die rug. Hier halfmaraton van 21.1 km en die hoogtepunt, staan kollegas reg om moedige die vol maraton van 42.2 km. atlete aan te moedig om aan te Die fietswedren is oor hou. Met soveel ondersteuning, 80 km afgelê. Albei die kan deelnemers nie anders as wedrenne tel as kwali- om die laaste paar kilometers fiserende geleenthede met ’n glimlag op die gesig kaf te draf nie. vir die Comrades-mara- ton later in die jaar. Sowat 11 000 mense het vanjaar deelgeneem en ’n hele paar drawwers en fietsryers van Suidwes was onder die atlete. \"Bamboesspruit het hulleself oortref met die waterpunt en volgens die deelnem- ers was dit verreweg die beste een,\" vertel Sunelle van Rooyen (Bemarkingskoör- dineerder). Soos mens op die foto’s sien, was daar geen e tekort aan aanmoedig ing nie. David Senatle se boodskap aan die deelnemers is duidelik.12 die gees van ons mense
maatskappy-esprit bamboesspruit BO: Vrolike ondersteuners is uitgevat in maatskappy-esprit groen T-hemde. Hier geniet Wian Heymans, Casper Heymans, Abel Dupper, Amelia Heymans en Ilse Labuschagne (Elsa Labuschagne se dogter) ’n ligte oomblik. Tristan, op Ilse se heup, is Shaun Swanepoel (Takbestuurder) se seuntjie.Hoe kan ’n atleet soos Jaydene de Jager, links, nou spoed verloor met soveel aanmoedig ingvan die waterpuntspan, bo, af?(Hard)loop oor DIE NEDBANK SCHWEI Links: Imogene, Lorraine Samaaivan liefde ZER-RENEKE Maratonklub (Hoofklerk Fin) se 14 jarige Trailrun word jaarliks op dogter, het ook aan die wedloop of so na as moontlik aan deelgeneem. Sy het behoorlik Valentynsdag gehou. onder die kleurpoeier deurgeloop. Vanjaar het personeel van die Schweizer-Reneketak ’n waterpunt beman om die sowat 180 deelnemers, drawwers en fietsryers, te ondersteun. \"Beide die 5 en die 10 km-roetes het oor teer- pad, grondpad, voetpad, bobbejaanpad en geenpad gestrek,\" vertel Jeanette Rossouw (Kassiere Schweizer-Reneke). Deelnemers van drie tot sestig jaar oud het aan die pretloop deelgeneem. \"Ons spangees was fantasties, almal het ingespring en water, sjokolade en ba- lonne uitgedeel,\" sê sy. Links: Die Schweizer-span by die TOT OP DIE BEEN NAT Soos ’n klomp natgereënde hoenders staan die waterpunt. waterpuntspan nadat ’n reënbui hulle onverwags oorval het. Agter: Piet, Rientjie, Naudé, Van links is Papie, Raymond, Innocent, Ben, Naudé, Rientjie, Donald, Innocent, Jeanette, Ben, Lucas en Chris, Piet en Hilda. Voor hurk Regina. Donald. Middel: Raymond, Regina en Hilda. Papie sit voor. jan•feb 2017 esprit de corps 13
kollegas personeel-esprit Jan word om die bos gelei Op slag ... Jan Nell ontvang sy smullekker peuselpresent met o.a. biltong, sjokolade en whisky van sy vriende, kollegas en familie op sy Leeudoringstad - in die vroëoggendure van ’n Woens- 60ste verjaardagpartytjie. dag in Februarie is ’n morsdooie lyk in die bemar kingskantoor by hoofkantoor deur half-aan-die-slaap JAN NELL (Takbestuurder Migdol Kontreiwinkel) medewerkers ontdek. Die doodlêende was vermoedelik se personeel het hom met ’n slap riem gevang Sunelle van Rooyen. Die saak is ondersoek en die kan- op ’n funksie wat vroeg in Desember verlede jaar toor as misdaadtoneel verklaar. Die ’oorlyende’ het haar gehou is. Jan het sestig geword en sy personeel glo doodgewerk. wou ’n verrassingspartytjie vir hom hou. Sy laat moeë, angstige mede-kollegas agter wat, \"Dit was omtrent ’n gespook om hom om die sedert die misdaad gepleeg is, bos te lei sodat hy nie iets agterkom nie,\" vertel die heeltyd senuagtig omkyk. Karin Kruger (Aankoper Migdol). \"Ons het toe \"Ons sal agter die kap van die maar gesê dat ons ’n personeelafsluitingsfunksie byl kom,\" beloof ’n geskokte gaan hou om hom daar te kry.\" afdelingshoof wat nie sy/haar naam genoem wil hê nie. Jan was heeltemal uit die veld geslaan toe hy \"Hierdie is ’n groot slag vir hoor dat dié funksie eintlik sy verjaardagpar- die afdeling wat onlangs uit- tytjie is. \"Die tak se vroue het vir die bykosse en stekende werk gelewer het,\" het peuselkossies gesorg en Jan se vriendin, Irene, ’n hoë kop in die maatskappy het die tafels pragtig versier,\" vertel Karin. gesê. \"Ons gaan egter nie die pos weer vul nie aangesien dit Dit is hoe ’n mens jou verjaardag moet vier, met lewensgevaarlik blyk te wees.\" vriende, kollegas en familie. Krediteure kuier by Bona Bona Geskokte medewerkers het op die morsdooie lyk afgekom. Die ’oorlyende’ het haar glo doodgewerk.14 die gees van ons mense
lliieeff && lleeeedd Hulle mooiste dagEsprit deel graag in die lief en leed van die personeel en ons nooi julle uit om julle Debbie (nee Engel- personeel-espritnuusbrokkies vir ons te stuur. ANNEMARIE FOUCHÉ (PA vir HUB) stel vir elke uitgawe brecht - Groepdie lief en leed-nuus saam. Stuur julle bydraes aan Finansië[email protected] Bestuurder) enONS IS BLY SAAM MET: se broer is oorlede. Marius Bester• Rebecca Koaho (Klerk: Bestellings en • Hugo Nieuwoudt (Graanhanteerder is getroud. Baie geluk, liefde en Ontvangste) se seuntjie, Tshepo (dit Hertzogville-silo) se suster is oorlede. voorspoed word beteken ’Faith’), is gebore. • Merie Crafford (Ontvangsbeampte• Debbie (nee Engelbrecht - Groep Fi- julle toegewens. nansiële Bestuurder) en Marius Bester Christiana Kontreiwinkel) was in is getroud. die Rosepark Hospitaal vir toetse Vir altyd en• George Champion (Elektrisiën opgeneem. altyd saam Schweizer-Reneke) se seun, Johan, het • Piet (Senior Besigheidsanalis: Megani- agt onderskeidings in matriek behaal, sasie) se ma is oorlede. SAM BAAN (Jr Bemarker: Hertzogville• hy was in die Hoërskool Sentraal in • Esté Steynberg (Raddix Schweizer- Onderdele) en LYDIA het tydens hulle spog- Bloemfontein. Reneke) se pa het ’n hartaanval tradisionele troue op 1 Februarie trou aan• Virgini Coertze (Senior Klerk gedurende ’n heupoperasie gehad. mekaar beloof. Lydia het pragtig gelyk in Bamboesspruit-silo) se seuntjie, • David Mofutsane (Stoorbestuurder haar tradisionele uitrusting. Baie geluk! Wolmaransstad Handel) se suster Jayden, is gebore. is oorlede.JULLE IS IN ONS GEDAGTES: Bondeltjie vreugde• Marina Mollentze, (Finansiële REBECCA EN GEORGE KOAHO het ’n bondeltjie Bestuurder Handel & Meganisasie), vreugde ryker geword met die geboorte van hulle was in ’n motorongeluk. Ons is dank- seuntjie, TSHEPO, (dit beteken Geloof). Ons glo dat baar dat sy en haar dogtertjie, Dianke, hy vir hulle baie vreugde en liefde sal bring. nie ernstig seergekry het nie. Marina Mollentze het op 3 Desember 2016, ’n rugoperasie ondergaan en ons dra haar en haar gesin in ons gebede op.• Rahaba Bahesi (Hoofklerk Vergoed ing) se ouma is oorlede.• Nkagisang Ditira (Werwingsbeampte)langdienstoekennings • januarie langdienstoekennings • februarie10 Jaar 20 Jaar Altesaam 55 jaar Bo: Petro Vermeulen, 35 jaar, (Hoofklerk• Mev C Pretorius (Schweizer-Reneke • Mnr M Kapp (Ing Instandhouding 5 jaar Krediteure) en Johnny Brown, 20 jaar, (Rekenmeester Krediteure) ontvang hulle Onderdele) Tegnies) dienssertifkate van Thys Neethling, middel,• Mnr D Nkuna (Instandhouding Leeu- 30 jaar (Groepbestuurd er Menslike Hulpbronne). • Mnr K van de Venter (Schweizer- Links: Naas Rautenbach (Stoorbestuurder doringstad) Bultfontein) ontvang sy 5 jaar-dienssertifikaat• Mev A Botha (Boshof Kontreiwinkel) Reneke-silo) van Johannes Brink (Takbestuurder Bultfontein• Mnr B Kgopisho (Christiana-silo) • Mnr T Neethling (Menslike Hulp- Kontreiwinkel).• Mnr H Tshoeu (Christiana-silo) • Mev K Muller (Boshof Kontreiwinkel) bronne) jan•feb 2017 esprit de corps• Mnr G Sihuhu (Leeudoringstad • Mnr E Supika (Hallatshope-silo) • Mev A April (Bloemhof-silo) Kontreiwinkel) • Mev J van Rensburg (Ing Instand-• Mev E Motlohi (Hertzogville-silo)• Mnr A Pheko (Louwna Kontreiwinkel) houding Magasyne) 15 Jaar • Mnr J Botes (Hertzogville-silo)• Mnr D Lizwi (Hoofkantoor Leeudo 35 jaar • Mev E Boshoff (Korporatief Reken- ringstad) • Mev J Goliath (Liassering) ingkunde) • Mnr S Kruger (Vervoerlogistiek) • Mev E Marais (Wolmaransstad Kontreiwinkel) 15
personeel-espritspesiaal Liefde is soet by Suidwes Sjokolade: troos- Esprit het ’n paar vrae aan die personeel van kos, troetelkos ... Suidwes gevra oor hoe hulle voel oor Valentyns- dag. Hier is hulle antwoorde. ... IS DIE DUBBELE ROL wat sjokolade dikwels in ons lewens speel. Om te troos en om te troetel. Valentynsdag is vir my ’n geleentheid om .... te wys dat ek nog liefde het om te gee. As jy hartseer is, gryp jy maklik na ’n hele blok Ek voel opgewonde oor Valentynsdag. Top Deck of die grootste Aero vir troos. Dan help Wat is die grootste geskenk of bederf wat jou ’n rolletjie Rolo’s niks, een Ferrero Rocher-bolletjie geliefde vir jou op Valentynsdag kan gee/doen? (hoe luuks ook al) maak geen duik in jou mistroostig- Daaroor praat ek nie uit nie! heid nie, Canderel doen dit beslis nie en nog minder Wat beplan jy vir Valentynsdag 2017? karob (’n flou verskoning vir die bruin lekkerte). Dit maak Om groot te gaan. nie saak of jy dit skelmpies in die bad eet of in die openbaar Marléne Jacobsz (Beampte: Buite-silo nie – as die trane loop, troos niks soos ’n mondvol sjokolade nie. Voorraadbestuur) Maar net soos die liefde jou oë laat blink, so laat die blink papiertjies van Lindt-bolletjies Elke dag ’n liefdesdag jou hart vinniger klop. Jy proe al die sagte kern in jou mond smelt, jy beleef die romerige soet suiwerte van goeie sjokolade. Gerhard Steyn sing nie verniet sy hart klop tjoklits nie. In ons huis word daar nie net een dag per jaar uit- Sjokolade is sinoniem met liefde, troetel, omgee en bederf. gesonder as Valentynsdag nie, ons het elke dag Valentynsdag. Ons gee drukkies, soentjies, blomme en Die vraag is wat maak sjokolade so spesiaal? geskenke deur die jaar en as dit moontlik is, elke dag van die jaar. Sjokolade verhoog die serotonien in die brein, dit is ’n neurosender wat verantwoordelik Die grootste geskenk wat ek kan kry is om saam my is vir ’n ligte luim, beter gemoed, verbeterde slaap en die vermindering van angs en span- geliefde te kan wees, saam te lewe, saam te lag, saam te ning. Dit aktiveer ook die vrystelling van dopamien (die liggaam se eie goed-voel middel) huil en tonne liefde uit te deel. deur die brein. Die grootste geskenk wat ek gee is om vir hom te bid – vir goeie gesondheid, baie liefde en geluk en ’n Die kakaobone waaruit sjokolade gemaak word, is egter nie self soet nie. En terwyl daar baieeeeeeeeeeee lang lewe saam. geen bewyse bestaan dat sjokolade ’n prikkelmiddel is nie, bevat dit fenieletielamien, ’n Riekie du Preez (Beampte: Opleiding) chemiese bestanddeel wat jou in ’n ligte luim plaas – soos wanneer jy gelukkig of verlief is. Hoe dit ook al sy, sjokolade is daar vir trane en vir tinteling. Steeds ’n vonkel in die oog Sjokolade is vir vroue soos bloudraad en Valentynsdag is vir my ’n geleentheid om ....vir tang vir mans is: dit my vrou te wys ek gee om en is lief vir haar. maak enigiets heel. Ek voel baie opgewonde en positief oor Valentynsdag. Sy grootste geskenk Altwee my kindertjies het ’begin’ ... op Valentynsdag. Wat beplan jy vir Valentynsdag 2017? Ek gaan my vrou uitneem vir ’n lekker deftige ete en ek gaan laat die laaities vir haar ’n bos blomme in die veld pluk. Shaun Swanepoel (Takbestuurder Bamboes spruit)16 die gees van ons mense
personeel-esprit’n Dag van klein bederfies Die romanse personeel-esprit loop sterkValentynsdag is vir my ’n geleentheid om vir my vrou en tweemeisiekinders te sê hoe spesiaal hulle is en hoe baie lief ek vir hulle Valentynsdag is vir my ’n geleentheid om kwaliteit-tyd saam metis. Ons gee drukkies om ons liefde net weer vir mekaar te bevestig. my liefdevolle eggenoot te bestee. Ek voel Valentynsdag is ’n spesiale dag.Valentynsdag is vir my ’n dag van klein, lekker bederfies en ’n Lekker lang bootreis sal vir my ’n groot geskenk wees.geskenkies. Wat beplan jy vir Valentynsdag 2017? ’n Romantiese piekniek langs die rivier saam met my man.Wat sal jy graag op Valentynsdag wil doen? Lekker uiteet by Desiree J van RensburgSpur of Ocean Basket saam met my gesin terwyl ek twee melk- (Projekbestuurder)skommels en ’n Creme Soda deurwerk.Naudè Maree (Takbestuurder Suidwes Landbou) ’n Teddiebeer om vas te houNaude Maree het drie vroue in sy lewe: Erika, Marunè en Machè. Valentynsdag is vir my ’n geleentheid om vir my kêrel ekstra DANKIE te sê vir sy LIEFDE en GEDULD. Shanel Rossouw is mal oor Ek voel baie, baie opgewonde oor Valentynsdag. ’n romantiese piekniek. Wat kan hy doen om jou hart vinniger te laat klop? ’n Romantiese piekniek en ’n groot teddiebeer om vas te hou as hy in die aande werk. Wat beplan jy vir Valentynsdag 2017? Ek mag nie planne maak nie, my kêrel maak die planne. Maar ek gaan beslis vir hom iets ouliks kry wat hom altyd aan my sal laat dink. Shanel Rossouw (Werkswinkel Admin Schweizer-Reneke)’n Oogappel vir die liefde Ware liefde in en aan die gangJUANITA TREURNICH (Bestelklerk Handel) het besluit om van-jaar ’n gesonde Valentynsdag te vier. ’n Sappige rooi appel met ’n boodskappie is aan kollegas uitgedeel. \"Mense het allerhande opmerkings gemaak. Hulle het gevra of ons dink hulle is vet óf gewonder of die appels van Sneeuwitjie se nare stiefma kom,\" vertel Juanita. Ons by esprit de corps dink dit is ’n ’appelicious’-idee! BEN (Bestuurder: Eiendomme) en DALEEN LUBBE (Krediet 17 bestuurder: Maandrekeninge) Daleen het ’n roos gekry, wonder wat het Ben gekry dat hy so glimlag? jan•feb 2017 esprit de corps
Soek die verskille WENNER Verbind die nommers Wat gebeur hier? Kyk of jy al die syfers kan verbind om te sien wat jaag die duiker. Kleur die prentjie in om mooier te kan sien. Soek die verskille WENNER Die eerste korrekte antwoord wat uit die hoed getrek is, was dié van Jolanda Janse van Rens- burg (Administratiewe Beampte). Daar was 10 verskille. Baie geluk, die boek Bielie Bybel- pretboek 3 met die komplimente van Lux Verbi-uitgewers sal binnekort aan jou gestuur word. Begin Eindig wegsteek-kompetisie Daar kruip op sommige bladsye weg. Die maand is die wegkruipplekk e goed gekies ... Tel hoeveel keer hierdie hasie in esprit verskyn (hierdie een uitges luit). Die eerste korrekte inskrywing wat uit die hoed getrek word, ontvang ’n fles wat vir warm of koue vloeistof gebruik kan word. Stuur jou antwoord aan: [email protected] Die korrekte getal sterretjies wat in die November-uitgawe versteek was, is 21. Baie geluk aan Elisabeth Makae (Makwassie-silo). Hier is die bladsye waarop die ster- Merk in die onderwerplyn: Hoeveel hasies Sluit jou retjies wegges teek was: bl 1, 3(4), 2, 6, 7, 9, 10(3), 12, 13, 15, 16(2), 18(2), 19, 20 naam, van en kontakbesonderhede by jou inskrywing in. Sperdatum: 6 Maart 201718 die gees van ons mense
Kleine ’muisie’ se popcorn groot prestasieMalcom Moore(Takbestuurder BoshofKontreiwinkel) sedogter, MIEKE, het dieDance Mouse-eksamenuitstekend geslaag. Syhet ’n A+ verower! Die jongman aan Jané van der Colf se sy is Johan Roux.AS ’N MENS OEFENING op ’n lekker, prettige manier Getof vir die groot aand Jaco Visser vergesel Annemiwil kry, is die oplossing net ’n paar danspassies ver. van der Colf na die bal.Die Dance Mouse-program moedig kinders aan om ANNEMI (gr10) en Jané van der Colf (gr8), Mariuitdrukking aan hulleself deur dans te gee terwyl (Admin-beampte, Menslike Hulpbronne) se dogters,hulle passie vir dans toeneem. Kinders kry nie net is pragtig getooi vir die Valentynsbal wat onlangs bytegniese dansopleiding nie, hulle het ook baie pret Hoërskool Wolmaransstad, waar hulle skoolgaan,terwyl hulle oefening kry. Die Dance Mouse-program gehou is. Die twee manne wat hulle vergesel het,word by verskeie skole in Suid-Afrika aangebied en lyk alte deftig.word deur die South African Dance Teachers As-sociation onderskryf.Spoggerigematriekpunte JOHAN CHAMPION, George THIANIE THIART, Hester ASHLEY HOLTZHAUSEN, Champion (Elektrisiën Thiart se dogter, verwerf Adèle Holtzhausen (Hoof- Schweizer-Reneke) se seun, vyf onderskeidings in kantoor, Sekretariaat), verwerf agt onderskeidings matriek. se dogter verwerf een in matriek. Johan was in die onderskeiding in matriek. Hoërskool Sentraal in Bloem- fontein. jan•feb 2017 esprit de corps 19
agterstoep kompetisie wat sê die prentjie? deur Matsie Oliver \"Toemaar, Tannie\" Dis weer die tyd van die jaar wat nuwe graadeentjies in hulle nuwe skoolbaadjies ver- Wat is die prentjie? drink, nuwe graadaggies bleek en verwese met plakkate om die nek in rye in Afri- Die snaakste sê-ding wat uit die hoed getrek kaanse skole staan, en eerstejaars se ma’s senu-ineenstortings kry. word, wen die boek Hanna - Die vrou wat Die matriekeksamen is ’n vrolike besigheid in vergelyking met aanlynregistrasie vir tersiêre haar kind vir die Here gegee het. Die boek is studie. In die eerste plek moet die ma sonder enige ervaring of opleiding die registrasie be- deur Lux Verbi-uitgewers geskenk. hartig terwyl sy van alle kante af geen samewerking kry nie: “Dit kan tog nie so ingewikkeld wees nie!” (Die Ridder met sy lekker kontrak diep in Afrika, Stuur jou inskrywing aan die buite bereik van registrateurs, eggenote, moeilike tieners en die internet.) redakteur, Nici Harmse, by En: “Ma, ons kan dit later doen. Dis VAKANSIE.” (Die voornemende eerstejaar. Hy open- [email protected] baar baie selfbeheersing en wysheid, want hy sê niks daaroor dat ek hom nege-uur in die oggend durf wakker maak nie, en ook nie dat ek simpel is om so te sukkel nie. En ék het baie Sluitingsdatum: 6 Maart 2017 selfbeheers ing, want ek sleep hom nie aan sy vieslike boskaas uit die bed uit nie, en ek skree nie op hom omdat hy ’n dag voor die sluitingsdatum besluit het om my oor die sluitingsda- Merk jou inskrywing so: tum in te lig nie.) esprit: wat sê die prentjie? Onthou om jou naam Ek bel die universiteit se 24-uur-noodlyn. Die man wat antwoord is baie vriendelik: “Mevrou en kontakbesonderhede in te sluit. Ons plaas die tjie, u is nou by die sekuriteitskantoor. Ons hanteer gewoonlik betogings en ontvoerings. wen-inskrywing in die Februarie-uitgawe. Skakel gerus die studentesentrum.” (Wag, wat? Betogings maak my nie meer bang nie, ek het in die tagtigerjare grootgeword, Hanna is kinderloos. Haar maar ontvoerings? Nie dat dit op dié stadium lyk asof ek my kind geregistreer en op kampus man moet seuns hê om gaan kry nie, dus is hy waarskynlik veilig. En dis ’n teken van my toestand dat ek die “Mevrou sy priesterlike pligte as tjie” ignoreer. Vra maar die laerskoolhoof wat nou nog mank loop.) Leviet voor die Here ’n Verskriklike jong stemmetjie beantwoord my oproep na die studentesentrum. Sy klink na te kom, en na nege asof sy soggens in die laerskool is en smiddae dom tannies oor die foon help. Sy help en sy jaar trou Elkana weer. paai en sy troos. Op Afrikaans. Sy begin met “Mevrou” (goed grootgemaak), maar kort voor Peninna skenk die lewe lank is dit “Toemaar, Tannie, ons los dié sakie maklik op”. Inderdaad het sy die sakie opgelos, maar toe ontwikkel daar nog tien sakies nadat sy afgelui aan die een kind na het en die Ridder gebruik ’n kosbare satelliet-oproep om my te kapittel: die ander. Maar Hanna “Maar lees jy wat daar staan? As 18-jariges uit Bedford se distrik dit regkry, moet jy dit mos sukkel met Peninna ook regkry?” Ek sê niks, maar ek dink aan al die maniere waarop ek vir hom kan sê om weg se teenwoordigheid. te gaan met ’n lang-f. Hierdie aangrypende verhaal spreek tot En: “Gaan soek net die bewys van betaling op die internet-bankdiens. Ek het mos vir jou elke vrou. Sal Hanna kan vrede maak, met die app gelaai.” Ek sê niks, nie eens dat die Afrikaanse woord “toep” is nie. haarself en met Peninna? Sal sy guns kan vind En: “Jy moet mos teen dié tyd weet jy rig al hoe minder uit hoe meer jy stres.” Baie dankie, in die oë van God sodat Hy haar lamp weer jy laat my báie kalmer voel.\"s aansteek en die donker verdryf? In sulke tye maak ’n mens staat op die skare sterk vroue om jou. Isabel se Andries is ’n tweedejaar en sy rol haar oë en sê daar is niemand so slim soos ’n tweedejaarstudent nie. Binne minute het hulle twee met skreeuende bande gestop, uitgewerk hoeveel krediete my eerstejaarstudent moet hê en dat hy nié Engels I hoef te neem nie. Groot genade. My senu-ineenstorting kan sewe dae wag – klasse begin eers volgende week. e20 die gees van ons mense Alle boeke van Lux Verbi is beskikbaar in boekwinkels en op die webwerf: www.luxverbi.co.za Produksie, uitleg en ontwerp deur Chillidesign 082 578 7257 • 012 332 3833
Search
Read the Text Version
- 1 - 20
Pages: