augustus 2017 de corps maatskappynuusbrief van Suidwes LandbouSruoinddwseososskmuiifegrgreraaaann inhoud elkeen se stukkie rondom die foto 2 Die betekenis van eienaarskap Die 2017 graan-oes 3 Fast 1 - Wissel deur die ratte sal onthou word 4 Suidwes se helpende hand as ’n baie geseënde een 5 CASE – die rooi reus 6 Uitslag van troeteldierkompetisie 7 Ontmoet ons viervoet-vriende 8 Matsie en meerDaar was maar min rus vir die personeel Misgunst Helpman Spieëltjie, spieëltjie van Suidwes Graan. Die afgelope maande Hoopstad aan die wand, wie het hulle soos miere om ’n miershoop Kruising is die mooiste in geskarrel om ons boere by te staan Suidwesland? om almal se graan geberg te kry. Die 2017 ontvangste sal beslis onthou word as ’n baie Zesto geseënde seisoen. Teen druktyd het die silo’s reeds 88% van die begrote oes ontvang. hertzogville Dit het kopkrap gekos om die wenners in die troeteldierkompetisie aan te wys. Hoewel daar bekommernis was oor voldoende Die beoordeling is deur drie onafhank- kapasiteit by verskeie silo’s het die graanspan like beoordelaars gedoen. Hulle is almal dit met baie innoverende planne reggekry om al diereliefhebbers en daar het amper ’n die graan in te pas. Daar is byvoorbeeld op kort stryery onder hulle uitgebreek. Op die ou kennisgewing ’n bunker op Hoopstad opgerig end moes stembriefies die finale uitslag en by Hertzogville-silo is die hele siloterrein vol gee. Die uitslag van die kompetisie is op silosakke gepak. Die begrote geelmielie-oes is bl 6. Baie geluk aan al die wenners – daar reeds opgeberg, maar die silo’s ontvang steeds is ’n verrassing vir elke inskrywing ook. geelmielies. Suidwes-silo’s het reeds 135% van die begrote sonneblom-oes ontvang. Die maatskappy se silo’s is in vier streke ingedeel naamlik die Sentraalstreek, die Wesstreek, Suidstreek en Oosstreek. “Ons het 150 000 mt strategies vanaf plase na silo’s aangery om probleme met kapasiteit by sekere silo’s betyds te bestuur. Daar was elke dag tussen 60 en 80 trokke by die projek betrokke. Ons het ook baie tonne graan tussen silo’s geskuif om spasie te maak waar daar probleme met kapasiteit was,” sê Jan Grobbelaar (HUB: Graan).
lees p3 fase 2 Hduielpnwodaiagrstdeitis p6 WRbee2wn0ny0eserg!sesvkapenn8k- Dié maandbinne p5 in syfers p4Weieantadairtskbaetpetkeenneoemm met swak advies bedien, baie ruimte om te verbeter. is, pas dissipline toe, lei 1 tonEk het dit al baie genoem Die volgende vrae kom by my onprofessioneel optree, Dit is nodig dat ons op elke deur hulle eie voorbeeld, isdat ek graag wil hê dat elke of iets doen wat kliënte sal vlak waar ons opereer vir passievol, positief, eerlik en mieliemeelwerknemer van Suidwes op: vervreem van sy besigheid? onsself afvra of ons dieselfde glo in hoë etiese waardes. Dit is aan die noodgeteisterdeeienaarskap moet neem. • Sal ’n eienaar van sy • Sal ’n eienaar van sy sou optree, besluit sou neem is lekker om met sulke menseDie verwagting mag vir baie besigheid sleg praat van sy of reageer as Suidwes ons te werk. Kom ons volg hulle knysna-gebied geskenkeienaardig klink. Almal weet eie besigheid ’n kliënt eie besigheid was. Indien die voorbeeld. Dankie aan diemos dat werknemers nie die laat staan by ’n punt eie besigheid? vraag eerlik geantwoord word, Suidwespersoneel wat reeds 3besigheid kan besit en dus (betaalpunt, tussen die • Sal ’n eienaar dit en die resultaat is negatief, vir ons wys wat dit beteken omeienaarskap kan hê nie. My rakke in die winkel, by die moet ons weer dink en die eienaarskap te neem. Suidwes divisies het die bloudrukkebedoeling is dat ons soos silo, rybaan, stoor, ens) aanvaarbaar vind as sy nodige veranderings aanbring. se klante praat oor diegene van die fast 1-stelseleienaars van Suidwes moet sonder om hom vinnig te besigheid verliese maak? Dit is altyd lekker om met wat daardie ekstra tree gee om afgeteken - hulle begin optree wanneer ons besluite Soos met alles weet ek dat mense te werk wat hulle Suidwes ’n besigheid te maak neem en ons pligte uitvoer. hulp te snel? baie van ons personeel die eie besigheid opgebou het. waarvan almal praat. Suidwes • Sal ’n eienaar van sy beginsels van eienaarskap Hulle is trots op wat hulle het baie personeel; as elkeen baie goed toepas, dat daar bereik het, wys jou graag eienaarskap neem kan dit net eie besigheid nie sy in baie gevalle na-ure hulle besigheid, het nuwe goed gaan. kliënte terug bel, hulle gewerk word om kliënte van hulp te wees, dat die planne, loop die ekstra myl Herman van Schalkwyk spreekwoordelike ekstra myl in met hulle kliënte, sorg dat baie gevalle geloop word. Ons hulle verskaffers op standaard (Groep HUB) het myns insiens egter ook nogSpesiale groen en goud vir Herman Rol die moue op - nou met die bou-fase dis tyd vir die JaarvergaderingLswDeAOepnaigdleedateEselreseidvrawteaeèliaersnrlJigiHrnanLuegaengge(rsevOmbreisiyrnsavktSdnraMouuenoviiardalRwarLnwkaeyeunnesSesesscHubrBhsd)eua.ieorslrmkrssgicwpna. hognyokrsvtftd(faa,SrndDuaSgiasdcvebwhiodlaeerlRgeskroswGlkiunyraxokgp,er(M.paHaiUHndBeUo)tBtoae)rsehHbnaalntCytdkihnirvggiash’ntnie Die Suidwes Groep se Jaarverslag vir 2017 is een van 150,000mt die mooiste nog! Die grootste werk met die aanloop tot die Algemene Jaarvergadering op 20 September 2017 graan is vanaf plase is volgens die span, wat nagte om gewerk het om seker na verskeie ander silo’s te maak alles is op tyd reg en in plek vir die druk en aangery om die kapasiteit verspreiding van die Jaarverslag en die kennisgewing van silo’s te bestuur. van die vergadering, reeds afgehandel. Sekretariaat se WSueindw’nes- span is reeds gerat fles vir die belangrike vergadering en sien daarna uit om die aandeelhouers by die vergadering te verwelkom. Debbie Bester, Mellany Viljoen (Advalue) Trudie Badenhorst en Zelda van Reenen vier die aflewering van die publikasie. skuiwe @ suidwes Hier is jou kans om ’n Aubrey Marais Patrick Nelissen Rocky le Roux (HUB: Handel) lekker prys (HUB: AgriCapital) (HUB: Inligtings Rocky le Roux is as die nuwe HUB: los te slaan. Aubrey Marais is bevorder tegnologie) Handel aangestel. Help Handel tot HUB van AgriCapital. Na 6 jaar as Hy beskik oor 19 jaar se om ’n naam “Met 18 jaar ondervinding in HUB: Handel het bestuursondervinding by vir hulle Kerspromosie te die bankwese, waarvan die Patrick van verskeie landboubesighede, bedink. grootste gedeelte daarvan 1 Junie oorge- waar hy aan alle fasette van die Sms jou voorstel na 44510 in ‘n bestuurshoedanigheid neem as HUB: kleinhandel blootgestel is. Hy voor 13 September. Inligtingstegno het ‘n B.Sec.ed-graad in Opvoed- was, is Aubrey se insette en Begin jou sms met: KERS, bydrae van groot waarde vir enige logie. Hy is ook as kunde (UV) sowel as ‘n MSS-graad die naam wat jy voorstel,finansieringsbesigheid”, sê Herman Schalkwyk projekbestuurder verantwoordelik vir (UNISA). “Rocky het in sy kapasiteit as handelsbestuurder jou eie naam en van.(Groep HUB). Aubrey werk reeds 6 jaar by die implementering van die SYSPRO- by verskeie landboumaatskappye, nie net takke uit ‘n Navrae: Juanita TreurnichSuidwes as Bestuurder: Kontrakfinansiering. Hy rekenaarstelsel vir die Groep. verliessituasie gedraai na winsgewende ondernemings (Bestelklerk: Handel)het BCom -graad in Ekonomie en Bankwese Volgens Herman van Schalkwyk (Groep en groeipunte nie, maar ook met rekordwinste afgesluit. [email protected] of(NWU) sowel as ‘n MBA-graad (NWU). HUB) verg die implementering van Sy veranderingsbestuur- en leierskapsvaardighede, dra tel: (018) 581 1008.Aubrey sê hy is baie opgewonde oor die nuwe die nuwe rekenaarstelsel kundige en daartoe by om verskaffers en klante deur goeie kommuni-geleentheid en sien daarna uit om finansiering toegewyde projekbestuur en het dit ‘n kasie en onderhandeling te oorreed om deel van Suidwesby Suidwes tot nuwe hoogtes te neem en ‘n direkte impak op dienslewering en be- se wenkultuur te word,” sê Herman van Schalkwyk (Groepnog beter diens te lewer aan produsente en sigheidseffektiwiteit. “Ek het volle ver- HUB). Rocky plaas sterk fokus op beplanning en die imple-klante. Aubrey begin op 1 September in sy nuwe troue in Patrick om die projek suksesvol mentering van strategieë, asook die opleiding en motivehoedanigheid. af te lewer,” sê Herman. ring van personeel. Rocky begin op 1 Oktober in sy pos.2 die gees van ons mense
vordering M aat s k a p p y n uus VOORUITGANGOorskakeling na die nuwe ERP-stelsel Wissel vinnig deur die ratteFase 2 Suidwes se omskakeling na ’n nuwe ERP-stelsel Die heel eerste transaksie is (Enterprise Resource Planning) is tans in die tweede fase lewendig op die nuwe Syspro-Goed op dreef – die ontwerp-fase. In die eerste fase is data gedurende stelsel deur Adri Serfontein werksessies deur personeel van Graan, Handel, AgriCapital (rekenmeester by Suidwes en Korporatiewe Finansies versamel. Dié inligting word in filiaal Africum Mills) Wouter Fase 2 (ontwerp-fase) verwerk tot ’n bloudruk wat beteken Combrinck van i-Plan wens die divisies is tevrede dat die prosesse volledig is en dat die haar geluk. samestelling daarvan korrek is. Hierdie meesterdokumente sal gebruik word in die bou-fase of Fase 3. Drie divisies, Handel, Graan en AgriCapital het reeds bloudrukke afgeteken en is gereed om met die bou-fase te begin. Die eerste been van die opleiding het aan die begin van Augustus afgeskop. Die personeel het vaardigheidsopleiding ontvang waar hulle van die basiese tot gevorderde rekenaarvaardighede bemeester het. GgNoreaeladisn:sDkeaennueirendSJiomehibathlno, duPuadtrTruiockikt Super users Hester Pretorius (bo) Irene van der Merwe en Elna Marais (onder) het die opleiding voltooi.Handel keur die bloudruk goed: Agter is Elna Marais en Irene van der Merwe en voor sit PatrickNelissen (HUB: Handel) en Johan du Toit (i-Plan). Voor: Johan Lambrechts, Mpai Modise, Suzan Kolwane, Chris Onder is lede van die i-Plan projekspan, van Rooyen en Riekie du Preez. Barend Pretorius, Calvin Lilly en Middel: Zohan de Clercq, Agnes Lekoa, Herman Makoko. Reinard Huisamen, besig om in die Fast Agter: Andries Setaba, Jakaleng Legobate, Herman van 1-kantore te werk. Schalkwyk, Tshokolo Marume en Mahlomola Vaaltyn.AgriCapital keur die bloudruk goed: Hester Pretorius glimlag breed terwyl Patrick Nelissen en Sertifikaat in die hand - hulle is gereedJohan du Toit die papierwerk afhandel. Madingaan Ngaleka, Amos Dyasop, Ithuseng Mothobi, Ferdinandus Olivier, Rochelle Janse van Rensburg, Jan Mabe, Kelebogile Mohutsana, Neo Kinnear, Selina Kokonyane, Jeanette Rossouw, Belina Segopa, Charmaine de Freitas, Karla Schoeman, Zohan de Clercq en Riekie du Preez. 3 augustus 2017
M aat s k a p p y n uus suidwesSuidwes proe al die oorwinningSuidwes Landbou AgriSeta maak ook geld moes sy mening gee hoekom What is AgriSeta? and secondary agriculture, The AgriSETA facilitates theis deur AgriSeta as ’n beskikbaar om die studente te Suidwes die toekenning moet in conjunction with other implementation of learningToonaangewende maatskappy ondersteun. ontvang,” vertel Riekie. Die We are aware of the stakeholders in agriculture. through Learnerships,(’Leading Company’) vir 2017 AgriSeta-span het ook met involvement of AgriSeta in Skills Programmes, Adultgenomineer. Nominasie beteken baie Patrick Nelissen (HUB: Handel) Suidwes and the funding The scope of AgriSETA covers Education and Training, AgriSeta het in Maart ’n onderhoud gevoer. and training opportunities it the agricultural sector from and tertiary studies or in-“Dit is ’n wonderlike maatskappye wat aan die presents. But what does it do input services to the farm, service training by allocatinggeleentheid om vir ’n kriteria voldoen, genomineer Suidwes Landbou en nog een exactly? The AgriSeta website activities on the farm and grants and bursaries. It alsomaatskappy te werk wat vir die Toonaangewende ander maatskappy is finaliste. (www.agriseta.co.za) gives the first level processing supports apprentices, internshierdie besondere nominasie maatskappy-toekenning. Tydens AgriSeta se Gala the following information. activities from the farm. and mentorships.gekry het,” sê Riekie du Preez Riekie du Preez kon Suidwes geleentheid die 4de Oktober (Opleidingsbeampte). se inskrywing stilhou tot word die wen-maatskappy AgriSETA creates and In terms of the Skills To ensure the quality die AgriSeta-span by die bekend gemaak. promotes opportunities Development Act, we provision of educationSuidwes is al vir jare by Sentrale kantoor opdaag om for social, economic and are responsible for the and training, we are alsoAgriSeta geakkrediteer. onderhoude te voer. “Hulle het “Hou saam met ons duim employment growth for agri- skills development of the responsible for accreditingVerskeie vakleerlinge, ’n video-opname gemaak en vas, dit sal die eerste keer enterprises through relevant, agricultural workforce, sector-specific trainingleerlinge en ander studente onderhoude met personeel wees wat Suidwes hierdie quality and accessible employed and unemployed. providers and for monitoringontvang beurse om hulle in gevoer. Franko Botha, een toekenning sal ontvang,” sê education, training and the standard of trainingverskeie rigtings te kwalifiseer. van die Handelleerlinge Riekie. development in both primary presented.maatla-Meel vir die mense Aan die een kant op en die ander kant af Suidwes het via Africum Mielies word op Christiana afgelewer om mense in nood in die Noord- en Weskaap by te staan. Mills 1 ton mieliemeel (100x10kg sakke) aan die noodgeteisterde Knysna-gebied geskenk. Dié gemeenskapsprojek is deur Ria Horn en Cor van Vuuren van Wolmaransstad van stapel gestuur. Die meel, wat in 10 kg- sakke verpak is, gaan ‘n welkome uitkoms bied aan die mense van die Knysna-omgewing. Links: Cor van Vuuren, links, en Dries van der Linde (Streeksilobestuurder: Sentraal Streek) by die sakke Maatla-meel. Mense staan tou in Sutherland, Noordkaap, om die geskenkte mielies op te laai.maak jou ‘CASE’Herman van Schalkwyk, Jannie Louw en Anton Botha (wyksdirekteur) saam met boere van die Jannie Louw (HUB Agrifriend Equipment) gesels met boere van die Wesselsbron-omgewing oorBultfontein-omgewing. die nuwe CASE-agentskap.4 die gees van ons mense
M aat s k a p p y n uus terugvoercasewelkom in ons kontreiSuidwes & Agrifriend is besig met ‘n Dltorieoekprk!oeorisreeks bekendstellingsfunksies om Agrifriend het al ‘ndie nuwe Case-agentskap en die paar Case-trekkersbeskikbare produkreeks aan boere en -implementevoor te stel. By die funksies het verkoop sedert SuidwesHerman van Schalkwyk (Groep deur Agrifriend diéHUB) en Jannie Louw (HUB agentskap bekom het. Die voorsitter, HansieAgrifriend) die verhouding Viljoen, was een van die eerstes om ‘n Quadtractussen Suidwes en te koop.Agrifriend verduidelik.Sien die foto’s van ‘n Hele span mense van Suidwes Landbou en Agrifriend Equipment het vir Hansie Viljoen geluk gaan wens met sy Casedie gesellighede op Quadtrac 600-trekker. Hier staan hulle van links by die Quadtrac in die land: Riaan Jacobs (onderdelebestuurder Bothaville),Hoopstad en in Vlam Barnard (CASE/NORTHMEC), Gert Lock (Bothaville werkswinkelvoorman), Hendrik van Zyl (heelgoedere bemarkerKimberley onder. Bothaville), William Bezuidenhoudt (onderdelebestuurder Leeudoringstad), Hendrikus en Hansie Viljoen (klante), William Case Quadtrac 600 Visser (heelgoedere bemarker Wolmaransstad), Hansie Swanepoel (areabestuurder) op trap, Dr Herman van Schalkwyk (HUB Suidwes), André de Greeff (vakleerling Bothaville), Jantjie Lelona (algemene werker Bothaville) en Wolf Wolmarans (tegniese diensbestuurder). Die Agrifriend-span Voor: Herman Bekker, Kobus Moolman, Alna McIntyre, Mike Louw, Jeanne Swannepoel en Wolf Wolmarans Agter: Riaan de Beer, Hansie Swanepoel, Jannie Louw en Johan Wagenaar KIMBERLEY H O O P S TA D 5 augustus 2017
bederf g e b eu r e personeel Suidwgees uservrioguee hovur’nouedagAlmal weet Suidwes-vroue Anize Hoffman, Philma Kleynhans, Lanelle Loots, Petro Vermeulen, Lorraine Kotze en Elrina van Natasha Botes, Anna-Mart van der Linde, Anja Meintjes, Lezellese hande staan vir niks Heerden van Zyl, Ilze Muller en Bokkie Verweyverkeerd nie. Daarom het diehoofbestuur vir elke vrou indie maatskappy ’n heerlikegeurige handeroom gegee omVrouedag te vier. Hulle sê ookhiermee dankie aan elke vrouwat die maatskappy op die[nou sagte] hande dra.Esmeralda Badenhorst, Annie Modiakgotla, Johanna Mafekwa, Sunelle van Rooyen, Bettie Dunhin en Magda Koekemoer Irene van der Merwe, Hester Pretorius, Ananka Oosthuizen,Emily Kgosi, Trudie Badenhorst en Magda Groenewald Adri Serfontein, Frieda Serfontein, Annemarie Fouche en Joyce Goliath4-voet-vriende -WENNERS Kategorie-wenners Dit was baie moeilik om die kategoriewenners te kies, daarom het die redaksie besluit om meer as een wenner per kategorie aan te wys. Elkeen ontvang ’n geskenkbewys van R200. Geniet julle pryse!Oulik • mooi besem Die beste raad vir T-Bone ’n seer arm is jouSheila hondevriend wat Derék Linde (Groep HRB) se ODI jou troos. Besem jongste meisiekind, T-bone, is pas vir Raykie van ’n Engelse Bulhond. Volgens Zelda van Reenen (PA Groep Rooyen, Sunelle Hoof Regsbeampte) sê sy se seun, op na sy Derék is sy die mooiste en en Odi is proporsioneel besering. “Besem dierbaarste en beslis die ewe ver van die grond af en is vreeslik erg oor wenner van die mooiste ewe rond! Zelda wen ook ’n Raykie,” vertel sy. hond-kategorie! Die geskenkbewys van R200. redaksie het egter besluit dat vreemd • interessant T-bone en haar mens eintlik een en dieselfde spesie is. Derék kan sy geskenkbewys op T-bone uitgee.Wie kan so ’n gesiggie weerstaan? timoneLezellé van Zyl se Bull Terrier, Sheila,slaan ’n geskenkbewys van R200 los. Estelle van Wyk se Timone verbeel haar sy is ’n Die redaksie het besluit om aan elkeen wat ingeskryf het, ’n meerkat – en prys wat deur Rolson geskenk is, te gee. Kontak Sunelle van met die stukkie Rooyen om julle pryse te ontvang. toneelspel verdien Petro Vermeulen se Ounooi kalinka en miss eva sy ’n R200- • Alta Fouché • Annerie van der Westhuizen kruip diep onder die geskenkbewys. • Yolande Kotze • Analie Kotzé Bokkie Verwey se Oos Europiese Wolf/Switserse Timone wen • Bennie Labuschagne • Christo Coetzer kombers in. Ounooi kan haar Herdershonde, Kalinka (lê) en haar ma, Miss Eva, is hierdie prys vir • Amanda Weyers • Herman van Schalkwyk geskenkbewys van R200 op besondere diere. Lees op bl 7 meer oor die honde. Bokkie haar ’vreemde’ • Annemarie Fouché wen ’n geskenkbewys van R200. verbeelding. haarself uitgee.6 die gees van ons mense
p e r so n ee l n uus doen & latevreemd/interessant oulik/mooi Radiki trompie Radiki Pippa behoort aan Christo Coetzer (AgriCapital). Abby Lukas Pippa behoort aan Herman van Schalkwyk (Groep Hoof Uitvoerende Beampte). Hierdie is Alta Fouché se Amanda Weyers (Snr Klerk, Annemarie FouchèTrompie. Ras? NIEMAND weet Makwassie silo) se Yorkshirenie. Hoe oud is hy? NIEMAND Timone is ‘n baie vreemde en Terrier, Abby, is ‘n baie (PA vir die Groep CEO) vertel: Sheilaweet nie. Al wat ons uit die interessante hond, sy verbeel kleurvolle diertjie – hier word “Hiermee my kat Lukas . . . gloargiewe kon opspoor is dat hy haar sy’s ‘n meerkat, vertel behoorlik vir die kamerabaie oud is en altzheimers het. Estelle van Wyk (Krediet ‘gepose’ op die stoel. my, daar is net een van hom. kontroleur: Graan hoofkantoor) Bhooenldieel&iesfduessie – ware Hy is soos `n kind in ons huis. Annerie van der Westhuizen Hier is Lukas se storie: So trou Boetie Beer (Kredietkontroleur Hoof klerk Graan) vertel hoe lief ek en my man en sit huis op, Uli & mika nie, van daar die naam Boetie die twee, ‘n boerboel en hy soek `n boerboel en ek `n Beer. Lezellé sê sy sou graag poedel, vir mekaar is – ware op ‘n plaas wou bly waar sy Kaptein hondeliefde oor alle grense. kat. Hy HAAT katte. Een aand nog diere kon aanhou, maar haar man hou haar so effe hoor ons `n kat hartseer en in toom. Uli (Pitbull) is mal daaroor as sy mens-pa hom aanhoudend miaau. Ons gaan krap en Mika is so ‘n’ lady’ sy sal nooit met haar pikante kyk, en daar lê die oulikste boudjies op die vloer sit nie. Sheila is die Bulterrier en help WRuiesltiey((vhaornkd) )& baba katjie, in een van ons selfs bestuur in die motor. Bennie Labuschagne blompotte. My man sê dadelik, Lezellé van Zyl (Persoonlike Dié kleurvolle gesiggie is Hannelie en Johan is Magda Groenewald Labuschagne (Migdol “los die kat, sy ma sal hom kom Assistant van HFB) vertel dat (Krediteure: Hoofklerk silo) se seun en hy het ‘n Eise) se Ringnek met dieAmber verskeidenheid diere op haal.” Hy moes geweet het ek Boetie Beer van Zyl – die baas naam Pollie. die plaas. Onder andere ‘n Amber is Yolande Kotze potbellie varkie. Bennie (gr12) gaan nie luister nie. Ons moes van die plaas (bank) is. Hy is ‘n (Hoofklerk: Suidwes Fin) se stel tans in niks anders belang Franse Poedel – “Ons was as boerdery nie. hom met `n tietiebottel groot Bullterrier/Pitbull-kruising en besig om gordyne af haal om te was en sy het besluit dis die maak. My man is nou BAIE lief die plan was nie dat hy na sy lekkerste speelgoed ooit!! Sy het haar lyfie ‘bruidjie’ gehou vir Lukas. Later vind ons uit, geboorte by hulle sou aanbly en daarna ‘n lekker nessie geskrop.” Lukas is eintlik `n Lucy (wyfie). My man was baie teleurgesteld hieroor, maar ten spyte van die harde waarheid, bly hy daarby staan dat sy kat `n mannetjie is en sy naam is LUKAS. . .” huppelkalinka Miss Eva Vreugde Rommel OREOBokkie Verwey (Klerk: kon hulle 48 uur-skofte werk. Yolande Kotze (Hoofklerk: Huppel is Zelda van Reenen ODi RoCKyMaandversending) is baie Hoe meer wolf daar in die Suidwes Fin) se Oreo, of Orrie se Jack Russel/Worsie-trots op haar honde. Kalinka vir kort, is ‘n Yorkshire terrier. kruising. Zelda sê sy het die geskok oor die idee en wou Hy het die dierbaarsteen Miss Eva is Oos Europese kruising is, hoe meer sku is die “Hy is ons hart se punt. Hier mooiste oogomlyner om haarwolwe en Rommel is ‘n Belgiese hond en ongelukkig byt so ‘n was hy net klaar gebad, oë en sy loop nie, sy huppel. van niks weet nie! persoonlikheid en het die kunsherdershond. bang hond maklik. “Miss Eva is maar reeds weer kattekwaad “Dan is daar Odi, my opregte ongeveer 80% wolf en ons kan aangevang en ook uitgevang ! miniatuur worsie. Ek het Vreugde is volgens vervolmaak om met sy “puppy Belgiese herdershonde het nou, na 11 jaar eers aan haar vat hom op 6 weke by Stilfonteinronde voete soos katte. Hulle is en druk – hulle hou nie daarvan Y‘norokoiem&blBikoerboel – deel DBV aangeneem. Ek was so Stilfontein DBV ‘n Jack Russel/ eyes” te smeek vir iets.‘herding dogs’ en Bokkie vertel nie. Ons honde bly almal in die opgewonde toe ek hom sien,dat Rommel vir haar en haar huis en hulle slaap in my kamer, “Dis my Yorkie en my dat ek oppad kantoor toe oor Worsie-kruising, maar ons glo Skillie is eendag deur myman gereeld ‘bymekaarmaak’. of net waar hulle wil,” vertel ouers se boerboel,” vertel my eie voete geval het. Hy is“Ek kan nie eens saans weer Bokkie. Analie Kotzé (Beampte my skaduwee. Hy weet ook daar is van ‘n geelslang tot ‘n man van die kookpot geredmotorhuis toe loop nie, dan jaag Kontrakbestuur Agrifriend). as ek met die ander hondehy my terug en knyp my aan my Ounooi “Hulle deel ‘n oomblik…” raas, is dit nie op hom van vetkoek in haar voorgeslagte, en ek dink hy glo nou hy isbene.” toepassing nie, want hy is Ounooi sit hier styf teen haar mos nie ‘n hond nie. As hy want sy het iets van als in haar. ook ‘n hond. Op die foto “Rommel het dadelik in ons mens, Petro Vermeulen. by manlief raas gekry het enharte gekruip en hy ‘cuddle’ gewiks is, is hy kruppel as ek Sy glo glad nie daaraan om probeer hy sy bes om deurgraag, maar is baie kwaai en by die huis kom – net tot ekhy ‘vocalise’.” Sy vertel dat buite sig is, dan hardloop hy net op die vloer te lê nie en die veiligheidshek op diedie wolwe (Eva en Kalinka) vir weer die wêreld vol – met myRommel grootgemaak het en eie oë dit gesien! Hy het al so sal altyd op een van die ander stoep te kom. Moeilik om tenou het hy ‘n blaffie aangeleer bietjie gewig opgetel sedertwat net soos die wolwe se huil die foto geneem is. honde, of op haar pa se skoot glo, maar hy kan homself opklink. “Ek wou ons saam afneem lê. Sy is die kleinste van al die sy agterbene lig en draai om Bokkie vertel dat wolwe vir die look alike kompetisieingevoer is as sekuriteitshonde, – ons albei is proporsioneel kinders, maar sy glo sy is die by versperrings verby te kom.die diere kon egter net 24 uur ewe ver van die grond af enaanmekaar werk voor hulle die rondings is ewe goed baas en die favourite. Kieterkat kan net met stommemoeg word, maar na die inteling versprei!! Maar Odi was diep Dit sal vir haar ‘n vreeslike verbasing kyk wat aangaan! skok wees as iemand haar Ons was al verstom hoe ‘n eendag vertel sy is eintlik goeie klimmer Skillie ook is. ‘n hond! Ek kan nêrens alleen gaan nie. Al my stertjies volg my en moet by my wees. Rocky is op een jaar oud by Virginia DBV aangeneem. kieterkat & Skillie 7 augustus 2017
kompetisies*wennersSkyMoooegrakoatnsasininenokb’danairghsenihdyêtjie tel die spaarVarke WES WEN NER Deur Matsie Oliver Ons steek hierdie maand hierdie spaarvarke SUID soek die woorde... weg, tel hoeveel daar is (hierdie een SUIDEK LUISTER DIE GESPREKKE heel naastes hou haar vas en WES WEN uitgesluit). Die eerste korrekte antwoord wat Die wenner wat uit die hoed getrek was van die soek die woordeom my af op soek na terwyl hulle haar vashou, hou uit die hoed getrek word, ontvang ’n Lock- kompetisie is EVAH LETSOGO, baie geluk jy sal binnekort jou R200-inspirasie en iets om oor sy hulle regop. Sou sy beter back knife geskenk deur Rolson. langdiens @ suidwes geskenkbewys ontvang.te skryf. Rekordeksamen. voel as sy dit kon sien? In die Stuur jou antwoord na: [email protected] en ’n hoes wat nie stilte om haar begin daar iets Skryf in die onderwerplyn: WEGSTEEKKOMPETISIE soek die 10 verskillewil wyk nie. ’n Man wat buite nuuts groei, te nuut om met Sluitingsdatum: 13 September 2017 batlisisa pharologanyoweste is van spanning en die die blote oog waar te neem. Mo kgweding eno re fitlhile engwe ya kolobekinders verskree. Begrafnis. As sy eendag, gou-gou, polokelo, bala gore di kae tse o di bonang ... en wen ’n koplig (head light) van Rolson.Die wind, die ysige wind van môre of in die lente of voor (kwantle le eno). Karabo ya ntlha go tswa modie suide af. Is daar dan niks Kersfees, deur haar donker lebokosong o ikgapela thipa ya modiro wa Rolson. Merk die verskille duidelik op die onderste prentjiemoois aan hierdie Augustus vallei is, gaan sy berge versit. Romela karabo ya gago go: [email protected] met ’n swart pen, neem met jou selfoon af en stuur aannie? Kwala mo setlhogong se se latelang: Kgaisano ya bohitlha SOEK DIE VERSKILLE by esprit.kompetisie@gmail. Sy gaan ’n snytjie koek nodig Letlha la bofelo: 13 Lwetse 2017 com.Ek loop sommer buitenstyds hê. Sluitingsdatum: 13 September (Onthou om jouweg en gaan bak Essie Dry se wenners kontakbesonderhede in te sluit.)onsinkbare sewe-eier-koek. En nie net sy nie. As jy sukkel Mme o ikgapele tlhogo ya lebone lwa Rolson. Tshwaya kaSo opgeskryf in my ma se om die winter se hoes af te NER 1sgh(N0aAeelagltsujtorkakiaualf,rdlpjipyieieeernwywMvdseee:nborwgsi’rngentegnerkeesasktknewtoee-irnktsDk.koeeanelptarvedalgrmnianegiasng.kk)Dgeaenaskribewenaw.sByasi.eJy botlalo mo setahwantsong se se fa tlase ka pene e ntsho,handskrif, ’n wenresep uit die skud, of as jy nog nie jou tsaya setshwantso sa gago ka mogala wa letheka mme o sevorige millennium, dink ek, roosbome gesnoei het nie, 10 romele go BATLISISA PHAROLOGANYO ka go dirisaen selfs ek kon daardie koek bak hierdie koek as teken [email protected] nooit laat platval nie. ’n hiervan: Jy is onsinkbaar. As Anja Meintjes Letlha la bofelo: 13 Lwetse 2017 (Selebale go rebola dinomoro tsaOnsinkbare koek as teken jy finaal van iemand moes ontvang haar 10 jaar-dienssertifikaat mogala wa letheka)van ons onsinkbaarheid in afskeid neem of ’n tiener van Patrick Nelissen (HUB: Handel). Anjadie middel van ’n droewige met ’n gebroke hart vergeefs is Kredietbeheer: Maand Rekeninge.Augustus. probeer troos, onthou: Jy is onsinkbaar. As die wind jou baie geluk!Want ek sien hoe sukkel ’n kop deurmekaar waai en jyhartsvriendin om haar kop wil weghol met die ou pad Roxy Parkieop te lig en die wêreld in Engeland toe, soos my ouma (Ontvangsbeampte:die oë te kyk, maar sy sink Hettie toentertyd, bly maar Bloemhof) hetnie. Nee, sy swem verbete nog ’n bietjie en bak die koek. verloof geraak.teen die swart stroom en sit As die berge op jou geval het Almal by Suidweslipstiffie en oorbelle aan. Sy en die heuwels jou bedek, wens jou van harteskryf vir my bemoedigende en stééds vra iemand wat geluk!woorde terwyl ek weet dat sy daar vir aandete is, bak viramper geen woorde oor het hulle die koek. ’n Onsinkbarenie. Sy baklei terug. Sy staan koek uit die hande van ’nop. Sy voel ellendig, maar onsinkbare vrou, want dis watsy staan, onsinkbaar. Net jy is.tydelik nie haarself nie. HaarESSIE DRY SE ONSINKBARE SEWE-EIER-KOEK*1 ½ k suiker1 ½ k koekmeel3 eetl mielieblom1 eetl bakpoeier½ tl sout7 ekstragroot eiers½ k melk½ k sonneblomolie1 tl vanieljegeursel Verhit oond tot 180 grade Celsius.Sif droë bestanddele saam.Skei eiers. Klits eierwitte styf.Klits eiergele, melk, olie, geursel saam. Meng met droëbestanddele. Vou eierwitte met metaallepel in.Bak 35 minute in twee koekpanne.Versier soos verkies.*Bron: Uitsoekresepte (1992) deur Annette Human,Tafelberguitgewers.8 die gees van ons mense
Search
Read the Text Version
- 1 - 8
Pages: