Important Announcement
PubHTML5 Scheduled Server Maintenance on (GMT) Sunday, June 26th, 2:00 am - 8:00 am.
PubHTML5 site will be inoperative during the times indicated!

Home Explore Gedenk Bundel VGKSA Someset-Wes Updated

Gedenk Bundel VGKSA Someset-Wes Updated

Published by gino.issel, 2020-05-21 18:39:35

Description: Gedenk Bundel VGKSA Someset-Wes Updated

Search

Read the Text Version

Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika Somerset-Wes Gedenkbundel 11 Desember 1936– 11 Desember 2011

Hierdie publikasie word opgedra aan die lidmate van VGK Somerset-Wes en al die inwoners van die Helderberg Genesis 28:10-22 Bet-El. Die naam beteken “Huis van God.

Die ontstaan en ontwikkeling van die VGKSA Somerset-Wes 1936-2011 In die dankbare herinnering aan al ons voorgangers vir wat hulle opgeoffer het in belang van die gemeente en die Koninkryk van God in die algemeen. Opgestel deur Mnr George Johnson - Administrasie beampte van die gemeente

VGKSA SOMERSET-WES 75 ste BESTAANSJAAR DEUR MNR. G.JOHNSON V.l.n.r. : Jola , Tiffany, George, Darren, Anastachia en Brandon

LYS VAN ERKENNINGS 1. Hierdie bundel is moontlik gemaak deur die finansiële bydrae van VGKSA Somerset-Wes lidmate. 2. My hartlike dank aan al die inwoners van Somerset-Wes, Die Strand, Helderzicht, Helderberg, Die Bos en Sir Lowry’s Pass, asook Macassar wat my van die nodige inligting voorsien het. 3. Al die gemeentelede en kerkraad van die VGKSA Somerset-Wes vir hulle onbaatsugtige bydraes, inligting en fotos. 4. Die uitgewer vir die druk en bind van die publikasie.

INHOUDSOPGAWE BLADSY HOOFSTUK 1 1 GESKIEDENIS HOOFSTUK 2 DIE GEMEENTELIKE BEDIENING 35 HOOFSTUK 3 DIE JEUG BEDIENING 64 74 HOOFSTUK 4 80 GOD IS OP HIERDIE PLEK HOOFSTUK 5 75STE BESTAANSJAAR HOOFSTUK 6 89 RINGSVERGADERING HOOFSTUK 7 93 FEESVIERINGE & GROETE BOODSKAPPE

1

HOOFSTUK 1 Gemeente se Geskiedenis LIGGING Die gemeente is geleë by die pragtige see en Hot- tentot Holland berge. Die kerkgebou is by Kerkstraat 50, Somerset-Wes. Die gemeentegrense strek vanaf Helderberg, Helderzicht, Die Dorp, Vergelegen en Sir Lowry’s Pass. As u in een van hierdie woongebiede woon, woon u binne die grense van ons gemeente en is u baie, baie welkom. Ons kerk is egter oop vir eni- ge iemand wat belangstel en sou jy buite hierdie grense woon is u ook baie welkom. KORT GESKIEDENIS VAN DIE GEMEENTE AFSTIGTING Op 27 Mei 1933 ontvang die Kerkraad van die Strand ’n skrywe van die Sekretaris van die Algemene Sendingkommissie in verband met die ordening van die hulpleraar asook ‘n versoek van ‘n deel van die gemeente om die afstigting van die wyke van Somerset-Wes as ‘ afsonderlike gemeente. Hierdie skrywes is verwys na die daaropvolgende Ringsvergadering. Aanvanklik was die kerkraad baie huiwerig vir stigting. Eers twee jaar later op 9 November 1935 het die kerkraad ingestem tot hierdie stap op voorwaarde dat daar finansiele waarborg sal wees vir die Strand gemeente wat deur die afstigting van Somerset-Wes verswak sou word. Die Binnelandse Sendingkommissie en die N.G. Gemeente het hulle vir sodanige waarborg verbind . ’n Tweede saak waarvoor daar helderheid moes kom was die grenslyne van die Strand gemeente. Na die regstelling van hierdie belangrike aangeleenthede besluit die kerkraad op 21 Maart 1936 tot die afstigting van Somerset-Wes. Die datum vir hierdie plegtigheid word bepaal vir 11 April 1936 om 15h00. 2

Intussen het daar ongelukkig weer probleme opgeduik in verband met die waarborge sodat laasgenoemde gebeurtenis nie plaasgevind het op genoemde datum nie. Op 3 September 1936 ontmoet die Ringskommissie die kerkraad oor hierdie saak en word die beoogde stigting gefinaliseer op 11 Desember 1936 meer as drie jaar nadat daar aansoek gedoen is vir afstigting. KERKGEBOU TE SOMERSET-WES In die kerkraadsnotule van 29 September 1922 word melding gemaak van die besigting van grond te Somerset-Wes vir ‘n kerkgebou. Uit die notule van 17 Mei 1924 word afgelei dat die beoogde kerkgebou reeds voltooi was. Spesiale dank is uitgespreek teenoor lidmate van die N.G. Gemeente wat bydraes vir die doel gegee het. Tekens dat dit met die fondse van die gemeente beter gaan, is die feit dat die kerkraad op 12 September 1925 besluit het om die leraar se salaris te verhoop en om £100 in ‘n spaarbank te deponeer. ‘n Verdere bewys van groei was dat die kerkraad besluit het om ook aandag te gee aan die geestelike bearbeiding van die mense op die plase. ‘n Broeder kerkraadslid sou eenkeer per maand daarheen gaan om ‘n diens te hou. WYKSINDELING In die jaar 1937 is daar ernstige pogings aangewend om die gemeente baie meer stelselmatig te bearbeid. Vir die doel is besluit om die gemeente in wyke op te deel. ‘n Aantal kerkraadslede het ingewillig om die leraar te help met die hou van dienste in die onderskeie wyke. Daar was onder die volgende wyke : Die Dorp, Helderberg, Sir Lowry’s Pass, Lourensford, Vergelen , die plaas van Mnr Morkel— die Bos en die plaas van Mnr J.P.Bredell—Helderzicht.. Naamlys van leraars soos verstrek deur beskikbare bronne, in volgorde van bevestiging:  Eerw. J.J v/d Merwe, 1936 - 1937 (eerste leraar)  Eerw. J.S.Steyn, 1937-1944  Eerw. O.P. Malherbe, 1944-1948  Eerw. L.G. v/d Werken, 1949-1954  Eerw. J.E.B. Bosman, 1954-1957  Ds. C.J.J.Amon, 1959 - 1970  Ds. J.P.Appollis, 1970 - 1975  Ds. A.A Titus, 1975-1978  Ds. C.J.Loff, 1978-1980  Ds. L.A.Appies, 1980-1984  Ds. G.D.Swartz, 1985 - 2017 3

. 4

AFSTIGTING VAN DIE NGSK MACASSAR Die afstigting van die NGSK Macassar vind plaas op 12 November 1978 [by ’n geleentheid om 15:00]. Die gemeente stig af van NGSK Somer- set-Wes. Die gemeentegrense is die dorpsgebied van Macassar en Faure. Die huidige wykskerkraad vorm die kerkraad van die nuwe gemeente Die afstigting is goedgekeur op die Ringsitting van Sarepta. 5

- HISTORIESE N.G.K. TE SOMERSET-WES 6

WYK : DIE DORP 7

WYK : HELDERBERG 8

WYK : HELDERZICHT 9

KERKRAAD VAN HELDERZICHT EN HELDERBERG 10

ONTHULLING VAN DIE GEDENKPLAAT DEUR MNR. EN MEV. BREDELL TE HELDERZICHT 11

DIE GESAMENTLIKE EVANGELISASIE GROEP VAN HELDERZICHT EN HELDERBERG 12

MEV. B.BREDELL EN MNR. J.P.BREDELL 13

14

Ds C.J.J.Amon Ds C.J.Loff Ds L.A.Appies Ds G.D.Swartz 15

Vorige Evangeliste : Br W. de Villiers Br B.Engel Br J.P. de Wet 16

Ds C.J.J. Amon. leraar v/d gemeente 1959-1970 17

Troues bedien deur Ds C.J.J.Amon 18

Troues bedien deur Ds C.J.J.Amon 19

Troues bedien deur Ds C.J.J. Amon 20

21

22

K.C.O bediening deur Ds C.J.J.Amon 23

NUUTVERKOSE LIDMATE SAAM MET DS. C.J.J.AMON 24

25

SONDAGSKOOL 26

JEUG BRIGADE 27

Gemeentelike werksaamhede 28

29

30

31

32

33

34

35

36

37

38

39

40

41

42

43

44


Like this book? You can publish your book online for free in a few minutes!
Create your own flipbook